The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Huis Gesellig | TravelGround
+25

Huis Gesellig

18 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 18 reviews for Huis Gesellig
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Cliff J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cliff J
With spouse/partner

Fantasties.

Net reg vir iemand wat wil wegbreek van die stad se gewoel. Naby alles (winkels, strand, malls). Rustige atmosfeer met pragtige tuin en swembad. Vriendelike eienaars.

Huis Gesellig's response

Baie dankie Cliff. Dit was aangenaam om jul gesin hier te huisves. Ons sal jul graag weer in die toekoms wil ontvang, indien die woonstel weer beskikbaar word.

Huis Gesellig
Reney J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reney J
Family with teenagers

Ons het ongelooflik lekker gebly.

Die eenheid is baie goed toegerus en is baie sentraal geleë. Baie goeie diens ontvang vanaf Huis Gesellig. Sal definitief weer hier tuis gaan.

Huis Gesellig's response

Baie dankie Reney, vir die positiewe terugvoer. Ons het dit geniet om julle hier te ontvang. Dankie vir die netheid waarin jul ons plek gelaat het. Voorspoed word jul toe gewens vir 2020.

Huis Gesellig
Zorina C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zorina C
With friends

Fantastic.

Facilities were clean and amazing. Interaction with Sophia was great. Safe area too.

Huis Gesellig's response

Hi Zorina, it was a privilege to have you and your daughter here. Please come visit us again. You left the accommodation spotless, thank you. Huis Gesellig

Huis Gesellig
Tiffany D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiffany D
Family with young children

It was wonderful.

We enjoyed ourselves. They are very friendly people. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was wonderlik.

Ons het ons geniet. Hulle is baie vriendelike mense. Sal definitief weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis Gesellig's response

Tiffany, ek is bly om te hoor julle het die kuier baie geniet. Baie dankie vir die netheid waarmee julle die woonstel gelaat het. Julle is 'n oulike gesin wat ons graag weer sal ontvang.

Mooi bly tot weersiens.

Huis Gesellig

Huis Gesellig
Lesley M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesley M
With friends

Fantastic!

Area quiet, clean and spacious. Host and hostess pleasant and friendly. Very nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasmagories!

Area rustig, blyplek skoon en genoeg ruimte. Gasheer en -vrou aangenaam en vriendelik. Baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis Gesellig's response

Baie dankie vir jul vriendelikheid en die algehele netheid waarin julle Huis Gesellig gelos het. Hoop julle gaan weer kom kuier. Dit is aangenaam om sulke rustige gaste te ontvang.

Huis Gesellig
Charlene H - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlene H
With friends

Tranquillity.

It was a very nice and tranquil area, enjoyed it a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid.

Was baie lekker rustige area, het dit geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis Gesellig's response

Beste Charlene,

Ek is jammer dat jy die diens net 2 sterre gee, want ek het julle die vergunning gegee om al die oggend vroeg in te kom in plaas van 15h00 en het vinnig van die werk gekom om julle op die vervroegde tyd te ontvang en te wys waar die braai en alles is. Ek sal bly wees as jy my per Whatsapp of e-pos kan laat weet watter diens jul verlang het. Jy het voor jul aankoms per Whatsapp gevra vir 'n swart pot vir potjiekos en met aankoms was dit tot jul beskikking. Julle het ook die braai huis met braai en swembad tot jul beskikking gehad.

Ek is bietjie teleurgesteld want julle kon enigiets met my kom bespreek het aangesien ek op dieselfde perseel woon. Ek is jammer dat ek nie tuis was met jul vertrek nie, ek het nie verwag dat julle so vroeg sal vertrek nie.

Groete,
Sophia

Huis Gesellig
Robin John N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robin John N
With spouse/partner

The Myburgh's from Huis Gesellig were awesome hosts. I would recommend it to friends and family.

They made us feel at home from the very first day. Their location is great. We had access to their pool and braai area and wish that we could have made more use of it, but our visit there was to attend the Moss Jazz festival. Their place is very neat and they have a friendly staff working for them. I will book their accommodation again when returning to Mossel Bay.

Marilise V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilise V
Family with young children

Baie oulike plek met als wat mens benodig.

Die eenheid is baie goed ingerig en sentraal geleë. Sophia is baie vriendelik en maak seker mens het als wat jy benodig.

Huis Gesellig's response

Marilise, baie dankie vir jul kuier en goeie resensie vir Huis Gesellig. Ons sien uit daarna om u en u familie en vriende hier te verwelkom.
Groetnis,
Sophia

Huis Gesellig
Jacoleen B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacoleen B
With spouse/partner

Very lovely, cosy stay - the name is so appropriate. Clean, tidy and quiet.

Enjoyed a wonderful week in Mossel Bay - Sophia gave very friendly and good references for places to eat etc. House clean and tidy. Very convenient also to use the swimming and braai area. House is not walking distance from the sea, but not even that is a problem as it is located in a safe, quiet neighbourhood. Shopping centre nearby. Enjoyed our stay fully the week we were there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie heerlike, gesellige verblyf - die naam so gepas. Skoon, netjies en rustig.

Heerlike week in Mosselbaai geniet - Sophia baie vriendelik en goeie verwysings gegee vir eetplekke ens. Huis skoon en netjies. Baie gerieflik ook om van die swem- en braai-area gebruik te kan maak. Huis is nie loopafstand van die see af nie, maar nie eers dit is 'n probleem aangesien dit geleë is in 'n veilige, rustige woonbuurt. Winkelsentrum naby. Ons verblyf ten volle geniet vir die week wat ons daar was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis Gesellig's response

Beste Jacoleen,

Baie dankie vir jul verblyf en die mooi verwysing. Hoop julle kom kuier gou weer.

Groetnis,
Sophia

Huis Gesellig
Merrilyn D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Merrilyn D
Family with teenagers

Dit was baie aangenaam en gerieflik.

Die eienaar was baie vriendelik.

Marlene M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene M

Good value, friendly service.

We needed to be close to Bayview Hospital for two days, and Huis Gesellig provided a friendly and supportive environment in a difficult time. The accommodation was well appointed, extremely clean and very comfortable. We can recommend the establishment without reservation to fellow travellers.

Huis Gesellig's response

Thank you for reviewing us positively. We would like to welcome you back in the future.

Friendly greetings
Huis Gesellig

Huis Gesellig
Caroline S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caroline S
Individual traveler

Dit was 'n heerlike rustige ervaring en die weer was fantasties.

Huis Gesellig is geleë in 'n pragtige dorp en daar is baie om te sien en te doen. 'n Vriendelike diens word gelewer in 'n prentjiemooi dorp. Baie dankie Huis Gesellig.

Huis Gesellig's response

Altyd lekker om jou by ons te ontvang. Mooi bly

Huis Gesellig
Caroline S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caroline S
Individual traveler

Gasvrye diens en asemrowende uitsig.

Ek het my tydjie by huis baie geniet. Met vriendelike diens en 'n asemrowende uitsig was dit die moeite werd om Mosselbaai te besoek. Ek sal beslis huis aanbeveel, want my tydjie daar was gesellig. Baie dankie.

Johan B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Alles in een.

Die eenheid is baie goed toegerus en lekker ruim. Die gasvryheid was net so uitstaande. Baie dankie vir 'n baie lekker woonstel.

Huis Gesellig's response

Baie dankie Johan vir jul kuier en pragtige resensie. Voorspoed vir jul gesin. Hoop jul kom kuier gou weer.
Sophia

Huis Gesellig
Gabriel A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gabriel A
With spouse/partner

Baie aangenaam en rustig gewees.

Sal Huis Gesellig beslis aanbeveel vir vriende, want die naam spreek vanself en natuurlik die gasvryheid van eienaar.

Huis Gesellig's response

Baie dankie vir jou vriendelike woorde en aanbeveling van Huis Gesellig. Julle was goeie gaste en ons sal julle graag weer ontvang.

Mooi bly en lekker werk tot weersiens.

Sophia

Huis Gesellig
Belinda B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda B
With friends

Dit was aangenaam en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Huis gesellig is 'n baie netjiese plekkie wat toegerus is met alles wat jy sal nodig hê vir jou verblyf. Dis in 'n baie rustige gebied geleë en is regtig waarde vir jou geld. Sophia is 'n baie vriendelike tannie en het ons baie gemaklik en tuis laat voel.

Johan L - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan L
Individual traveler

Friendly and helpful hostess and host.

It was a pleasant experience. Security excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou en gasheer.

Dit was 'n aangename ervaring. Sekuriteit uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
On business

Excellent value for money.

What a pleasure to get a nice welcoming so late in the evening from such friendly people. Even though we were only there for one night the reception and stay was warm and cosy. Thank you very much for your good and friendly service. Will definitely make use of you again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld!

Wat 'n plesier was dit om so laat in die aand so 'n lekker verwelkoming to kry van sulke vriendelike mense. Al was ons net vir een aand daar, was die ontvangs en verblyf warm en gesellig. Baie dankie vir jul goeie en vriendelike diens. Sal beslis weer gebruik maak van julle in die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Huis Gesellig's response

Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was besonder aangenaam om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.

Beste wense

Sophia

Huis Gesellig
From R1 000
per night (for 4 people)
From R1 000
per night (for 4 people)
From R1 000
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 9 18th Avenue, Mossel Bay, South Africa, 6501, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASopAVluoKwczh6XFutUxU9iy70fZawJehBJ7qdb7AWlZQsOdre?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (for 4 people) 18 5 1 5 9 18th Avenue Mossel Bay 6501 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.185058 22.1347859
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!