Humble Cottage on the Beach
Review Summary
Jaco F - Jan 2021
Overall score
Baie lekker plek om te bly.
Christoff S - Dec 2020
Overall score
Baie meer as "humble"
Herman W - Mar 2020
Overall score
Baie lekker naweek gewees teen die see.
Read moreHumble Cottage on the Beach's response
Beste Herman, baie dankie vir jou resensie en aanbeveling, ons waardeer dit. Ons is baie bly dat julle die naweek geniet het en sien uit om julle vir 'n derde keer te ontvang. Groete, Louis en Lizanne.
Rene C - Sep 2019
Overall score
Baie lekker!
Humble Cottage on the Beach's response
Beste Rene,
Baie dankie vir jou resensie en aanbeveling, ons waardeer dit! Ons is bly dat julle die tydjie (en die rugby!) geniet het by die kothuis.
Groete
Louis en Lizanne
Gary V - Sep 2019
Overall score
Awesome getaway stay.
Humble Cottage on the Beach's response
Hi Gary,
Thank you so much for your lovely review and recommendation - we really appreciate it. We always enjoy hosting you and Ingrid and hope that we can do it again next year :-)
Gary V - Jul 2019
Overall score
Awesome view of the mountain and beach.
Humble Cottage on the Beach's response
Hi Gary, thank you very much for your review. We have taken note of your feedback and will supply a heater for the Cottage.
M G - Jan 2019
Overall score
Great experience, highly recommended.
Humble Cottage on the Beach's response
Dear M,
Thank you very much for your review. We are delighted that you enjoyed your stay at the cottage and that everything was amazing.
Best regards,
Louis and Lizanne
Ashley V - Nov 2018
Overall score
Very nice place.
Lize G - Oct 2018
Overall score
Lekker gebly.
Andrew C - Oct 2018
Overall score
Heerlik en rustig.
Annemarie E - Sep 2018
Overall score
Huislik, met warmte. Werklik 'n Humble Cottage!
Humble Cottage on the Beach's response
Groot plesier. Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg.
Magda B - Sep 2018
Overall score
So tuis soos by jou eie huis.
Gideon B - Jul 2018
Overall score
Die verblyf by Humble Cottage on the Beach was ongelooflik lekker, pragtige plek- mooi uitsig.
Humble Cottage on the Beach's response
Baie dankie vir jou resensie, Gideon. Ons waardeer dit baie.
Gary V - Jun 2018
Overall score
Great location, close to all amenities, clean, comfortable, well equipped.
Jolene S - May 2018
Overall score
Very nice cottage, felt comfortable and at home the moment I arrived there.
Helene - Apr 2018
Overall score
Wonderlike blyplek met fantastiese ligging.
Jacques L - Jan 2018
Overall score
Very pleasant and thank you, Louis for the hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en dankie aan Louis vir die gasvryheid.
Alles wat 'n mens nodig het. Ons het niks gekort nie. Dankie aan Louis vir die gasvryheid. Ons sal beslis weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Humble Cottage on the Beach's response
Groot plesier! Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Kobus S - May 2017
Overall score
Intimate place in a stunning area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Intieme plekkie in pragtige omgewing.
Snoesige verbly teenaan die see met alles wat nodig was om lekker te bly en slaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ilse-mari M - May 2017
Overall score
Great and the perfect accommodation close to everything.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker lekker lekker, perfekte verblyf naby aan als.
Humble Cottage on the Beach is perfek geleë. Naby die strand en ander plekke wat mens graag wil besoek in Kaapstad. Die eenheid was netjies met als wat 'n mens benodig vir die vakansie. Hul het ook ekstra goedjies verskaf wat ek glad nie verwag het nie, soos toiletpapier, koffie, tee, suiker, melk asook beskuit ens. Ek is regtig baie beïndruk met hierdie verbly en sal definitief weer terug gaan asook dit aanbeveel vir ander. Baie dankie aan LekkeSlaap asook Louis en Lizelle vir alles wat jul vir ons gedoen het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Humble Cottage on the Beach's response
Groot plesier. Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Janine R - Apr 2017
Overall score
Great view. Comfortable unit with basic. Nothing more needed!
Beyers S - Apr 2017
Overall score
Humble Cottage on the Beach - 100%.
Read morePhylna O - Apr 2017
Overall score
Very nice with a breathtaking view, convenient and with everything you need for a nice holiday.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker met 'n asemrowende uitsig, gerieflik en het alles wat jy nodig het om lekker vakansie te hou.
Sal Humble Cottages vir enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christa B - Mar 2017
Overall score
10/10
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
10/10
Ek wil half nie 'n goeie resensie gee nie en die geheim vir myself hou. Dit is die naaste wat mens aan die see kan bly en omdat dit in 'n doodloopstraat is, is daar geen verbygaande verkeer nie. Bliss. Die cottage is heel eenvoudig maar het alles wat mens nodig het en dis baie skoon. Daar's 'n heerlike agtertuintjie vir braai en kuier. Louis was so gaaf om vir ons 'n melk en bossie blomme te los as verwelkoming. Die handgeskrewe welkom-nota was 'n nice touch. Ek sal van nou af net hier bly as ek Kaap toe kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Humble Cottage on the Beach's response
Vreeslik baie dankie vir jou wonderlike resensie, Christa! Ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Susan B - Feb 2017
Overall score
Perfect with stunning view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek met 'n pragtige uitsig!
Baie sentraal en gerieflik naby alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Humble Cottage on the Beach's response
Hi Susan. Baie dankie vir jou resensie! Ons waardeer dit.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 22 Verkouteren Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Western Cape
- No children under 18