The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Impangele | TravelGround
+50

Impangele

B&B

Review Summary

4.5 out of 5from 84 reviews for Impangele
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.4/5
Charlotte M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte M
With friends

'n Regte wegbreek van die gewoel huis.

Impangele se rustigheid vat alle moegheid en bekommernisse weg.

Jasper V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jasper V
With spouse/partner

'n Lekker huislike verblyfplek.

Ons het ons kuier by Impangele geniet. Baie oulike, netjiese plekkie. Rustig. Die diens was baie goed en die ontbyt, veral die Buntu ontbyt 'n moet probeer. Baie dankie vir die ekstra tegemoetkoming ook.

Ashley E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ashley E
With friends

Satisfied.

Quiet homestead. Relaxing in the garden with many bird sounds.

John & Beverley B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
John & Beverley B
With spouse/partner

Very comfortable accommodation.

We enjoyed our stay, hosted by Patience, who was friendly and helpful and supplied an amazing breakfast. We loved the treats in our room, especially the plunger coffee and rusks! One negative feature, however, was a lack of burglar bars in our window.

Euphemia C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Euphemia C
With spouse/partner

Would come again.

Very pleasant stay. Furnishings totally in keeping with the property.

Leneé M S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leneé M S

Ervaar die gasvryheid en rustigheid van die platteland hier.

Ons het die gasvryheid en rustigheid van die platteland hier ervaar. Nicolette, haar man en hul klein seuntjie het ons hartlik verwelkom. Alhoewel Impangele in die dorp is, voel dit asof jy op die plaas is a.g.v. die ligging en tuin. Heerlike wegkomplek in die platteland.

Impangele's response

Baie dankie Leneè, ek is bly om te hoor julle het julle kuiertjie by ons geniet.

Groete.
Nicolette

Impangele
Linda W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Linda W

A nice little place but definite problems that need to be fixed up.

We were five adults who spent the weekend in Swellendam. It is a beautiful little town with just the right amount of things to do. The accommodation was in a nice quiet part of town and the security was perfect and we were separate from the main house. We were only given one gate remote and one set of house keys which made it a bit difficult with two cars going separate ways. The owners were very friendly and helpful and although they have dogs, our section was fenced off. I would like to suggest that they change the set up of their photos on the website as we felt rather deceived when we got there. The building colour is different, the place is smaller than we got from the pics, the balcony with the beautiful creeper growing over the top, we were so excited to be sitting at and enjoying all our meals, is actually part of the main house. We only had a round table outside in the open that we carried inside because the table which was already there, was too small to accommodate the five of us. The miniature milk cartons supplied were all expired and the ants were very much in charge of the kitchen before we even unpacked a single item. A little Ant Trap would have done the job. The bathroom door was broken as in by the end of the weekend, the wood panels on either side of the frame were coming apart and we were getting stuck, the door frame had a gap in it so one could see into the bathroom from the lounge where everyone was sitting. although the shower head was appealing, one had to wait about three minutes before getting the right temperature and by the time you were done in the shower, you were standing in a pool of water. The pipes behind the toilet were a bit dirty and the one bedroom door kept sliding open even though there was a door stopper, one window somewhere around two or three meters wide which has a view of the road didn't have a curtain which was very unpleasant. Believe it or not, we enjoyed our weekend

Impangele's response

Hi Linda

Thank you for the feedback and suggestions.
The weekend in February that you stayed with us it was unfortunately pouring, so you could not sit and enjoy the veranda. Otherwise, all guests are welcome to use it as it is 10 m from the cottage.
About the broken door, your sister came to me and mentioned that she accidentally broke the door and I appreciated her honesty about it and thus had it fixed and did not charge you anything for it.
It is standard practice to issue one set of keys for a cottage or room.
But overall I am happy that you still managed to enjoy your stay.

Kind regards,
Nicolette

Impangele
Freddy G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Freddy G
With spouse/partner

Die gasvryheid en natuurskoon is fantasies.

Gasvry,vriendelik en tegemoetkomend.

Impangele's response

Baie dankie vir die terugvoer Frederick, dit was heerlik om jou en jou vrou te ontmoet.

Groete,
Nicolette

Impangele
Jim H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jim H
With spouse/partner

Old style cottage, picturesque setting and very warm hosts.

My wife and I enjoyed a one night stay in Ryno and Nicolette's older cottage. View was beautiful with gardens and wild birds in the surroundings. Nicolette prepared a full and tasty breakfast in the morning that completed a memorable experience there.

Impangele's response

Thank you for choosing Impangele, it was lovely to have met you.

Impangele
Corrie V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie V
With spouse/partner

Baie netjies, kunstig en skoon.

Impangele kan aanbeveel word. Baie netjies en 'n heerlike ontbyt. Baie mooi uitsig oor Swellendam en van die Langberge. Ons is baie vriendelik ontvang.

Impangele's response

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is so bly julle het lekker by ons gebly!

Impangele
Annelize B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize B

Pragtige kothuis, so netjies en histories, sal vir seker aanbeveel.

Ek en my ouers het hier gebly vir 2 dae en dit baie geniet, verblyf is baie netjies en goeie waarde vir geld, ons gashere baie vriendelik en behulpsaam, lieflike historiese dorp.

Impangele's response

Ek is so bly julle het die tydjie hier by Impangele geniet, ons hoop om julle gou weer te sien.

Impangele
Sonja V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja V
Family with young children

Home away from home!

Dis so goed jy kuier by familie! Die nuut oorgedoende kothuis is keurig en gerieflik ingerig. Ryno, Nicolette en Alexander warm en vriendelike gashere wat sommer dadelik in jou hart inkruip en jou tuis laat voel. Wil vir seker weer kom kuier!

Pieta S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieta S
With spouse/partner

Baie vriendelike eienaars en mooi tuin.

Sien sterre.

Impangele's response

Baie dankie dat julle by Impangele gebly het! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Impangele
Sophie L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sophie L
With friends

It felt like I was visiting my children and grandchildren.

Impangele is very centrally located in one of the most beautiful towns, Swellendam. The host and hostess are wonderful people and I hear that apart from being equally fluent in English and Afrikaans, the hostess can also speak basic German. There is a lovely patio beneath a pergola where breakfast can be enjoyed to the background of birds singing at the nearby water fountain.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit het gevoel asof ek by my kinders en kleinkind gaan kuier het.

Impangele is baie sentraal geleë in een van ons mooiste dorpe nl. Swellendam. Die gasheer en gasvrou is baie dierbaar en ek het gehoor dat die gasvrou gemaklik in sowel Afrikaans en Engels kommunikeer en sy kan basiese Duits ook praat. Daar is 'n heerlike stoep onder 'n prieël waar ontbyt geëet kan word in die geselskap van voëltjies wat om 'n waterpunt kwetter.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Impangele's response

Baie dankie vir die terugvoer, dit was heerlik om julle by Impangele te kon verwelkom!

Impangele
Mari F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mari F
With spouse/partner

Lekker rustige atmosfeer met goeie gasvryheid.

Impangele het lekker ruim en netjiese kamers. Daar is ook 'n heerlike stoep waar mens kan ontspan en na die pragtige voëls kyk soos byvoorbeeld die suikerbekkies wat water kom drink. Die gasvryheid het ons laat tuis voel en ons sal beslis weer daar oornag. Dankie Nicolette vir jou moeite met die aanstuur van my selfoonlaaier wat ek daar vergeet het.

Impangele's response

Dit was 'n groot plesier Mari! Dankie vir die mooi foto's wat julle aangestuur het.

Impangele
Andre S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
With spouse/partner

Dit is waarde vir geld, gerieflike, skoon en hartlike gasvryheid, verblyf vir 'n moeë reisiger.

My vrou en ek was op die laaste been van ons vakansie op pad terug Kaap toe en het bekostigbare oornag-akkommodasie gesoek. Ons was egter aangenaam verras deut Nicolette en haar man se gastehuis Impangele wat in die pragtige Swellendam geleë is, net af van die N2. Impangele is 'n pragtige ou Victoriaanse huis met groot, gerieflike kamers en gemaklike, skoon geriewe. Ons is hartlik verwelkom deur Nicolette self en sy het 'n heerlike seekos eetplekkie aanbeveel vir aandete. Daar was gratis Wifi en Netflix op die kassie en die volgende more het 'n heerlike ontbyt op ons gewag. Ek beveel Impangele gulhartig aan.

Impangele's response

Baie dankie vir die mooi woorde Andre! Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Nicolette

Impangele
Malena D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malena D
Family with teenagers

Heerlik.

Ons is baie hartlik ontvang deur die vriendelike, spontane gasvrou. Die plekkie was netjies en goed toegerus. Motors agter toesluit hekke. Baie lekker daar gekuier.

Impangele's response

Baie dankie vir die terugvoer, Malena, ons is bly julle het lekker gekuier!

Impangele
Ilza D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ilza D

Garden Cottage met pragtige uitsig.

Ons was n groep van 6 volwassenes wat in die Garden Cottage gebly het. Ons was hartlik ontvang deur die gasvrou. Gasvrou het ons met ons meegedeel dat hul nog die kothuis gaan opknap. Dit bestaan uit twee slaapkamers (dubbel bed en 2 enkelbeddens) met n slaapbank en bank in die oopplankombuis-sitarea. Die slaapbank sal ek nie aanbeveel vir volwassenes nie en dink dis eerder geskik vir kinders.Vier volwassenes sal gemakliker wees in die kothuis i.p.v. ses volwassenes. Die uitsig is pragtig oor die dorp vanaf die woonplek.

Impangele's response

Baie dankie vir die terugvoer Ilza. Ek is jammer om te hoor dat julle ongemaklik geslaap het. Die slaapbank is ongelukkig standaard grootte. Die kothuis word geadverteer met 'n dubbelbed, twee enkel beddens en twee slaapbanke. Die kothuis is tans besig om opgegradeer te word, ons is baie opgewonde daaroor!
Groete,
Nicolette

Impangele
Johannes T - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johannes T
With spouse/partner

Absoluut fantasties!

Was baie beïndruk met die manier waarop ons ontvang was. Gasvrou was voorwaar baie professioneel en ons baie op ons gemak laat voel. Het vry gevoel om ons deel te maak van haar ervarings.

Impangele's response

Baie dankie vir die terugvoer Johannes, ons is bly om te hoor dat julle dit by ons geniet het!
Groete, Nicolette

Impangele
Rik P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rik P
Family with teenagers

Ideal location, super hosts.

Very warm welcome and lot of nice details. This young family is building a nice place and we slept like babies. Can not think of any negative points to mention in this review.

Impangele's response

Thank you Monique for the feedback, we are glad that you enjoyed your stay with us!

Impangele
Corlize V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlize V
On business

Goeie waarde vir geld.

Die kamers was pragtig, groot en skoon en die gastehuis-eienaars vriendelik en behulpsaam. Goeie ligging met pragtige uitsigte oor Swellendam. Met my aankoms is ek bederf met 'n glas wyn en die volgende oggend toe ek vroeg moes vertrek het 'n heerlike kospakkie vir my staan en wag om saam te neem. Sal vir seker weer by Impangele gaan bly en dit aanbeveel.

Impangele's response

Baie dankie vir die terugvoer Corlize, ons waardeer dit baie. Hoop om jou gou weer te sien!

Groete
Nicolette

Impangele
Stiaan V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stiaan V
On business

Baie tuis gevoel.

Dit was van die vriendelikste ervarings nog. Die geriewe in kamer was baie goed met 'n warm gevoel. Dit laat 'n mens voel jy wil die kamer by jou eie huis hê! Baie karaktervolle huis met smaakvolle ontbyt. Ek sal terug wees! Dankie!

Impangele's response

Baie dankie vir die terugvoer Stiaan.
Ons is bly jy het jou tydjie hier by ons geniet.
Vriendelike groete. Nicolette

Impangele
Glenda V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glenda V
With spouse/partner

Comfortable stay with friendly hosts.

We really enjoyed our 4 night stay at Impangele with the new owners Nicolette and Ryno who went out of their way to make our stay memorable. The accommodation was full of character and set in a lovely garden with lots of birds. The location was quiet and only a short walk from town. We wish the new owners every success with their guesthouse.

Impangele's response

Thank you Glenda, it was so lovely to have you and Mike. Enjoy the rest our beautiful country.

Impangele
Etienne L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne L

Comfortable, clean accommodation.

Spent the past weekend at Impangele. We (5 adults) stayed in the Garden Cottage. We received an earlier and friendly reception. The hostess was very flexible to let us clock-in earlier. The place was neat and clean. There were 4 mugs in the house, but Nicolette immediately noticed and brought us another one. Will definitely stay here again, maybe for more than one night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike, skoon verblyf.

Was die afgelope naweek by Impangele. Ons (5 volwassenes) het in die Garden Cottage oorgebly. Ons was vriendelik en vroeër ontvang. Die gasvrou was baie buigsaam en ons laat vroeër inkom. Die plek was skoon en netjies. Daar was net 4 bekers in die huis, maar Nicolette het dit dadelik agtergekom en vir ons nog een gebring. Sal beslis weer hier bly, miskien vir meer as een aand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Impangele's response

Baie dankie vir die terugvoer, dit was baie lekker om julle hier te kon ontvang.

Groete,
Nicolette

Impangele
Johannes B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johannes B
With spouse/partner

Dit was 'n aanvaarbare oornagplek.

Die ouerige huis kon heelwat opknapwerk.

Impangele's response

Dankie vir die terugvoer JP. Ek en my man, Ryno het onlangs eienaarskap van Impangele oorgeneem en gaan ons bes toe om te verbeter. Ons vat dit stuk vir stuk, en is tans besig om die dak oor te doen, asook al die kamers in die hoofhuis. Ons is van plan om die huis pragtig op te knap!

Groete.
Nicolette

Impangele
Herman B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman B
With spouse/partner

Watertand-ontbyt, joviale gasheer, suikerbekkies dartel tussen die blomme voor die patio.

Impangele was uitters aangenaam. Dave is 'n uitstekende gasheer. Mens kan sien die dekor is gemik op buitelandse toeriste wat op soek is na 'n Afrika-ervaring. Alles was skoon en netjes. Die ou huis word goed in stand gehou - hoë plaffonne, houtvloere, dik mure (goeie plek om mens se lewensmaat liggaamlik opnuut te leer ken en te verken, sonder om jou te bekommer oor die ore van die gaste in die kamer langsaan). Stewige ontbyt, puik waarde vir geld, framboosbelaaide vrugteslaai - huwelik tussen Engeland en die Kontinent. 'n Gastehuis om op trots te wees!

Linda P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda P
On business

Netjiese kamer, goeie ligging, rustige omgewing, vriendelike gashere.

Ek is baie beïndruk met Impangele. Die kamer was netjies en baie goed toegerus met 'n ketel en 'n verskeidenheid van goeie koffie (let wel, nie kitskoffie nie), tee en ook cappachino en cafe latte. Selfs koekies saam met die koffie. Die ontbyt wat bedien word was rojaal, met 'n keuse van Kontinentale of Engelse ontbyt. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer het 'n leer met baie handige inligting vir toeriste, van besienswaardighede om te besoek tot 'n baie volledige lys van restaurante en die tipe kos wat by elkeen bedien word. Die gastehuis is geleë in 'n baie rustige area, maar naby aan die hoofstraat. Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Danie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Danie V
With friends

Baie gamklik en gerieflik.

Goeie waarde vir geld, goeie diens, altyd beskikbaar sonder om op ons tone te trap.

Michael L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael L
With spouse/partner

Dit was wonderlik

Hulle het my en my vrou laat voel of ons by ons huis was. Ek dink daai twee mense is wonderlik. Hulle het my laat voel of dit my huis was. My vrou het gesê dat ons baie gou weer daar sal gaan in loer. Glo dit of nie op die 1 Januarie 2018 het ons daar geswem. Ons het ook ons eerste 2018 ontbyt daar gehad.

Andre R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Andre R
With spouse/partner

Overpriced and overrated. At least the hosts were friendly.

There must have been bedbugs, as I woke up scratching in the night and had bumps and welts, but could not see any mosquitoes. Don't know if bed linen was clean but was not ironed or crisp, may have been just reused from previous tenants use. The wooden floors felt dirty and had maybe been swept, but not washed or sanitised. The breakfast cereal containers were dirty and sticky. We requested no pork and were assured it would be done, but all the cold meats served had pork as well as bacon obviously.

Ira G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ira G
Family with young children

Vriendelik, skoon en verwelkomend. Lieflike ontbyt op die stoep

Pragtige garden cottage met meer as wat ons nodig gehad het aangesien ons net een nag gebly het. Alles is lieflik skoon, heerlike beddens. Badkamer het bietjie instandhouding nodig, maar steeds funksioneel. Ontbyt op die stoep saam die voëltjies is heerlik!

Colin W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Colin W
With friends

Enjoyed our stay.

Neat and clean, comfortable stop on our journey.

Cornette V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Cornette V
With spouse/partner

Tevrede as skoon en netjies prioriteit is.

Behalwe vir die bietjie ouerige meubels, bont interieur en onderhoud was die gasheer en vrou uiters aangenaam, ontbyt uit die boeke met mooiste uitsig en die cottage baie skoon en netjies. Die foto's op die web is ook ge-photoshop, dit weerspieël nie hoe die plek regtig vertoon nie.

Thea L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Thea L
With spouse/partner

Vuil.

Badkamer se shower vloer was vuil met ander mense se hare, het nie suiker gehad. Kombuis was walglik vuil en ons het ontbyt toe gekanselleer.

Susan B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Susan B
Family with teenagers

Glad nie soos dit op die internet lyk nie.

Die kamers was aanvaarbaar, linne was skoon. Die gereedskap in die kombuis was nie baie skoon nie, die helfte van die kragproppe in die een Heidi het nie gewerk nie. Netheid oor die algemeen was baie swak, sigbare spinnerakke, stowwerig. Omgewing was onnet, braai-area buite vuil en geen buiteligte nie. Huishulp wat ingestaan het vir die eienaars wat nie daar was nie, was baie vriendelik en hulpvaardig.

Miranda B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Miranda B
With spouse/partner

Die tuin cottage is baie ruim, skoon en gerieflik.

Impangele is goed geleë - naby besienswaardighede en restaurante. Die cottage is baie netjies met als wat mens benodig. Dave is 'n goeie gasheer wat die gerief van sy gaste op die hart dra. Dit sal help indien die klein trappies in die cottage geel geverf word om dit meer sigbaar te maak - veral vir ouer gaste. Ons het lekker gebly!

Marietjie V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Marietjie V
With spouse/partner

Very hospitable.

Impangele has a nice central location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry. Heerlike ontbyt.

Impangele is lekker sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carmen B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carmen B
With spouse/partner

Wonderful.

Lovely stay. Friendly hosts.

Marche V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marche V
Family with young children

Very quiet and safe.

Good service. The place we stayed in was nice and spacious. Neat and clean. Breakfast was value for money and delicious. Would stay there again, thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie rustig en veilig.

Die diens was goed. Die plekkie waarin ons gebly het het lekker ruimte gehad. Dit was netjies en skoon. Ontbyt was waarde vir geld, en was heerlik. Sal weer daar gaan bly. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aletta F - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aletta F
With spouse/partner

Rustige ou huis atmosfeer met vriendelike mense.

Baie Dankie Dave en Amanda, dit was 'n belewenis met die voël uitkykkamer. Wyn op die huis vriendelike mense. Ontbyt uit die boonste rakke. En spesiale dank aan Beauty. Julle prys is definitief die moeite werd.

Yannick E - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Yannick E
With spouse/partner

Very pleasant.

Impangele exceeded all my expectations. I can recommend giving it a chance.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Impangele het al my verwagtinge oortref. Gee dit gerus 'n kans.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Impangele's response

Thank you for staying, glad you had a great time.

Impangele
Lydia L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Lydia L
With friends

Enough space, beautiful view of garden with lots of birds.

Braai facilities not up to scratch if you want to prepare steak, sausage, braaibroodjie and garlic bread for 4 people, also no sharp knives.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Genoeg ruimte, mooi uitsig mooi tuin met baie voëls.

Braaifasiliteite nie na wense as jy steak, wors en braaibroodjie en knoffelbrood vir 4 mense wil maak nie, ook geen skerp messe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Peter L - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter L
With spouse/partner

Good.

Very friendly and hospitable people managing this comfortable and affordable overnight accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed.

Baie vriendelike en gasvrye mense bedryf hierdie gerieflike en bekostigbare oornagverblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roelien K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roelien K
With spouse/partner

Vriendelike, sentrale verblyf.

Gawe eienaars. Heerlike ontbyt. TV kyk was 'n probleem omdat alle kamers in die huis op dieselfde kanaal was. Die kamer was eintlik bedoel vir 'n gesin, dus was dit te beknop met die ekstra beddens. Dekor bietjie oordoen in Leopard room.

Simon H - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simon H
With spouse/partner

Lovely place, exceptional hosts Dave and Amanda.

Thoroughly enjoyed our time there. It is conveniently located and the hosts are wonderful. The breakfast is superb. We will be returning in September with family members from up country.

Lidia G - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lidia G

Home away from home.

Very nice stay in relaxing, safe town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tuis soos by my eie huis.

Baie lekker gekuier is rustige veilige dorp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ellen L - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellen L
With spouse/partner

Fantastic!

Awesome service and hospitality, breakfast, the lot!

Bernard H - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bernard H
With spouse/partner

Baie vriendelike diens en baie gemaklike "vibe"!

Baie lekker geslaap, baie vriendelike mense (heerlik om wyn aangebied te word, gemaklike omgewing). Sal definitief voorstel aan ander!

Inga En Hans S - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Inga En Hans S
Family with teenagers

Een goed verblijf voor weinig geld.

Een goed maar eenvoudig verblijf. Alles erg informeel. Goede kamer en een prima ontbijt gehad.

Zanne-mari M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zanne-mari M
With spouse/partner

Vreeslik gasvry en professioneel.

Ons het vreeslik welkom gevoel en 'n vreeslike interessante kamer-tema gehad. Die gasheer het definitief 'n passie vir sy werk en het ons vreeslik gemaklik laat voel. Heerlike ontbyt die volgende oggend!

Retha E - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Retha E
With spouse/partner

Verblyf was lekker, maar het tog modernisering nodig. Ontbyt fantasties, suikerbekkies pragtig in die tuin.

Dave is 'n baie vriendelike gasheer. Ons het baie lekker gekuier daar. Sal net aanbeveel om die kamers bietjie te moderniseer. Andersins absoluut die moeite werd.

Sonja V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja V
Family with teenagers

Wat 'n wonderlike warm verwelkoming. Dave het ons ook gehelp om ons karprobleme uit te sorteer. Baie dankie!

Wonderlike, warm verwelkoming. Unieke kamers elk met 'n tema en goed toegerus.

Lizelle M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle M
Family with teenagers

Ongelukkig net 1 nag geslaap, maar dit was baie lekker eienaar en personeel baie vriendelik en gasvry.

Wanneer jy daar aankom lyk die plek nie regtig soos op die foto nie, maar wanneer jy binnekom en veral die tuin en voëls sien, besef jy dat dit regtig baie mooi is.

Jan-erik S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan-erik S
Individual traveler

Hoogs bekostigbare verblyf met gerief, uitstekende kos en professionele diens!

Ek was aangenaam verras deur die waarde vir geld wat ek ontvang het!

Ingrid S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ingrid S
With spouse/partner

Het was een fantastiche verblijf en super gastvrij.

Aanrader voor verblijf in Swellendam, gastvrij, relaxed dicht bij centrum.

Anita G - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita G
With spouse/partner

Hele, mooie woning.

Leuke woning, goede ligging en vriendelijke ontvangst.

Paul V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul V
Family with teenagers

Nice family atmosphere!

Very friendly and helpfull owner. Good breakfast. Nice birdwatching deck. Lovely decorated rooms. Sorry for filling it out in English, but as a Dutch guy I can read the Afrikaans, but can't write it.

Hestelle F - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hestelle F
With spouse/partner

Dave is 'n wonderlike gasheer.

Kamer is lekker groot en vir die koue was daar 'n elektriese kombers op die bed sowel as verwarmers in die kamer. Ons sal baie beslis weer daar oornag.

Eddie L - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eddie L
Family with young children

Vriendelike gasheer!

Alles was puik. Ek sal terugkeer in die toekoms.

Marilyn D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilyn D
With spouse/partner

Uitstekende verblyf, heerlike kos en wonderlike gasvryheid.

'n Spesiale ervaring en 'n gastehuis wat met groot vrymoedigheid aanbeveel word.

Jorene K - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jorene K
With spouse/partner

Fantasties.

Dave en Amanda is regtig 2 wonderlike mense wat jou dadelik welkom laat voel, gasvry is en die lekkerste ontbyt maak. Ons het die beste naweek ooit gehad en sal definitief teruggaan. Baie baie dankie vir als.

Nerine K - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nerine K
Family with young children

Wonderlike plekkie!

Die tuinkothuis by Impangele is pragtig en snoesig. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Die ligging en uitsig is absoluut wonderlik en pragtig. Ons het onsself baie geniet. Die eienaars, Dave en Amanda, is baie vriendelik en het ons so tuis en gemaklik laat voel.

Francois V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois V
With friends

Lekker geslaap.

Ek sal net voorstel dat hulle 'n vorm van melk in die kothuis hou!

Charles F - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles F
Individual traveler

Tranquillity to die for!

Amanda and Dave is really providing a wonderful service and have managed to create an atmosphere of a home away from your own home. Thank you for the tranquil atmosphere, superb breakfast and a memorable stay of 5 days!

Aliza L - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Aliza L
Family with young children

Ons was drie volwassenes en 'n babatjie wat in Swellendam oornag het, op pad na De Hoop en Tsitsikamma.

Impangele het 'n baie oulike selfsorgkothuisie, met besonders vriendelike eienaars en 'n pragtige uitsig oor die vallei en omliggende berge. Dit was stil en rustig, naby genoeg aan die hoofstraat, maar ver genoeg om te voel jy breek 'n bietjie weg. Ek wens ons het langer as een nag hier gebly.

Holly C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Holly C
Family with teenagers

We loved this place and our room was wonderful!

We used this accommodation to split up a long drive to Cape Town, so I am not sure of the activities in the area. Swellendam looked to be a nice town and we felt very safe there, as many houses did not even have fencing around them. The owners were very friendly. We stayed in the separate suite out in back and it was great. Decorating was so cute, very clean, and had a large bathroom and well functioning kitchen. Wi-Fi worked pretty well. Our suite was great for our family of 5. It is not always easy to find good accommodation for 5, but this served us perfectly!

Michelle W - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Michelle W
Family with young children

Ons het een nag oorgeslaap en dit was regtig 'n aangename aand.

Die plek is netjies en hul het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die kombuis was egter vuil.

Helenette U - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Helenette U
Family with teenagers

Baie mooi omgewing!

Pragtige kamer, gemaklike beddens, lekker groot ontbyt.

Peter T - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Peter T
With spouse/partner

Pragtig, rustig en moeite-vry!

Impangele beskik oor 'n paar groot kamers en selfsorg-eenhede, 'n kombuis-area en eetkamer. Amanda en Dave het baie moeite gedoen met ons kamers. Elke kamer was toegerus met die mooiste dekor en klein benodighede wat mens sou verwag. Pragtige uitsigte op die berge vanaf ons kamers en die mooiste getjirp van voëls deur die dag. Alles was moeite vry, 'n antwoord op elke vraag, perfek toegerus vir die persoon wat wil rus, 'n troue bywoon of net Swellendam verken. Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Netjies toegerus, naby aan alles en baie goeie waarde vir geld. Perfek vir 'n naweek weg! Stap afstand van die NG Moedergemeente, Marloth Natuurreservaat en Swellendam Gholfbaan.

Hannelie D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie D
With friends

Baie jammer ons kon nie langer bly nie!

Ons is vriendelik ontvang en Amanda was baie behulpsaam. Die cottage is ruim en pragtig, en ons was spyt ons kon nie langer bly nie. Ek dink dis die moeite werd om 'n paar dae in hierdie wonderlike omgewing te spandeer.

Beatrix K - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Beatrix K
With spouse/partner

Baie lekker. Het die tema van die kamers geniet!

Baie lekker gebly - die straatnommers is net baie frustrerend, veral as jy in die nag die huis soek.

Josef L - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Josef L
Family with teenagers

Baie aangenaam.

Die diens was uitstekend en kamers baie karaktervol.

Talitha L - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Talitha L
With spouse/partner

Ons het in 'n klein kamer gebly in 'n woonhuis.

Die kamer se groot vensters is aan die westekant van die huis. Die gevolg was dat dit onmoontlik warm was die middag, selfs tot na 18:00.

Eljo V - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eljo V
Family with teenagers

Baie vriendelik en netjies.

Baie gasvry! Het heerlik gebly en die ontbyt was 'n treffer.

Johannes Lodewikus J - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johannes Lodewikus J
On business

Die eienaar en sy vrou is baie gasvry en aangenaam.

Wonderlike outydse (1922) woning met kamers wat 'n eg dieretema het. Daar is voldoende inligting oor al die doen-dinge in Swellendam. Sal weer hier oornag.

Ester M - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ester M
Family with teenagers

Aangenaam.

Ons was baie beïndruk met die omgewing, die manier waarop ons ontvang is en ons verblyf vir die nag. Ons sal die plekkie aanbeveel en sal weer daar oornag, volgende keer vir 'n langer periode.

Johann A - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johann A
Family with teenagers

A well established and friendly stay. Home away from home.

Impangele can be recommended for a nice family weekend out and is well equipped for a long stay.

Pam M - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pam M
With spouse/partner

Very pleasant stay

The stay was very friendly and pleasant, and the breakfast was excellent!

Valerie W - Sep 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Valerie W
With spouse/partner

Clean and comfortable accommodation with friendly hosts

Welcomed by hosts on arrival and very friendly and helpful. Allowed us to use their internet to check in on line when we were leaving. Always checked with us what we were doing for the day and that everything was OK with the cottage.

Luigi B - Sep 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Luigi B
With spouse/partner

A lovely place with a very welcoming couple (the owners) that made us feel great.

A very pleasant place with a very honest and warm welcome. The owners are a very pleasant and generous couple.

Elsabe E - Jan 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elsabe E
With friends

I was pleasantly surprised!!

Impangele is a cosy, quiet, lovely place to stay. I was most pleased with the location and the friendliness we enquired there, as well as the great value for our money. I would most definately visit Impangele again! As I said, I was most definately pleasantly surprised!!

Robin B - Aug 2010
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robin B
With spouse/partner

Dave and wife go out of their way to make one feel at home.

Besides their guest house they are both very involed in the Uplifing of the local community which one does not find too often.

Diana W - Mar 2010
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diana W
With spouse/partner

A wonderful stay,welcoming and friendly, would certainly recommend.

Impangele proved a wonderful choice of stay in Swellendam, welcoming and friendly, attention to detail top notch. The Zebra Room was fantastic as are the other rooms. The most welcome cup of tea on arrival was much appreciated as was the evening drink on the lovely terrace. Our Hosts Dave and Amanda couldn't have done more for us and we certainly would recommend and just wish we could have stayed longer!

was R650
From R585
per night (for 2 people)
was R650
From R585
per night (for 2 people)
was R650
From R585
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Impangele, 10 Andrew Whyte Street, Swellendam, 6740, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxOGUxOTY5LWRhMTQtNGZkZC04YmMwLTQ0YTgxNjdjMDljNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, now From R585  per night (for 2 people) 84 5 1 5 Impangele 10 Andrew Whyte Street 6740 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -34.018625155326 20.437681674957
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!