Imperani
Review Summary
Marlene P - Oct 2020
Overall score
Lekker rustig.
Imperani's response
Baie dankie vir jul gradering. Ons sien uit na julle volgende besoek en sal poog om julle verblyf nog beter te maak.
Martin - IMPERANI
Marga J - Sep 2020
Overall score
Goed vir die siel!
Imperani's response
Baie dankie vir jul resensie. Dit maak ons harte bly as ons gaste hul verblyf geniet het.
Heidine S - Jun 2019
Overall score
Honeymoon perfeksie.
Imperani's response
Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te ontvang.
Mariette K - Apr 2019
Overall score
Imperani is skoon, netjies en 'n klein entjie van die see af. In 'n baie stil area geleë wat baie lekker is, geen verkeer en geraas. Fantastiese uitsig oor die see voor die huis en van die berg en bosse. agter die huis
Imperani's response
Baie dankie vir jul resensie. Dit is altyd vir ons 'n groot voorreg om gaste te ontvang en ons deel van die paradys met hulle te deel. Dit was 'n groot plesier om julle by ons te kon huisves. Ons sal julle graag weer ontvang as julle vanaf Nieu Zealand kom kuier in SA.
Hanneri S - Jul 2018
Overall score
Was fantastic and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was fantasties en waarde vir geld.
Sal vir seker weer van Imperani gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Imperani's response
Baie dankie. Dit was lekker om ons stukkie paradys met julle te deel.
Marius V - May 2018
Overall score
Baie gemaklik, skoon met pragtige uitsigte.
Imperani's response
Baie dankie vir jou evaluering Marius, ons waardeer dit. Ons vertrou dat julle dit, hoewel baie kort, dit geniet het.
Ons sien uit om julle weer te ontvang. Imperani
Nicola S - Apr 2018
Overall score
Excellent accommodation, highly recommended.
Imperani's response
Thank you for your comments. It is highly appreciated. Glad you enjoyed it and would love to have you back.
Granwill B - Apr 2018
Overall score
Goeie wegbreek.
Imperani's response
Dankie vir kommentaar Granwill, Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer eendag hier te sien as die weer nie so nat is nie.
Riaan F - Mar 2018
Overall score
Peace of Eden.
Imperani's response
Dear Riaan,
Thank you very much. It was nice having you with us and to know that you enjoyed it.
Hope to welcome you back.
Regards,
Imperani
Jan S - Feb 2018
Overall score
Die beste plek wat ek nog gebly het en met 'n mooi uitsig.
Imperani's response
Dankie vir die resensie Jan. Dit was lekker om julle hier by ons te hê en ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle eendag weer hier te ontvang.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 15 Main Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Western Cape
- All ages welcome