The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Inkwazi Beach Camp | TravelGround
+50

Inkwazi Beach Camp

22 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 22 reviews for Inkwazi Beach Camp
Cleanliness
4.2/5
Service
4.8/5
Location
4.4/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Lizelle E - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizelle E
Family with teenagers

Heerlik, heel gemaklik, goed geleë, sal beslis aanbeveel.

Goed georganiseerde eenhede met ’n kombuis vir elke eenheid. Goed ingerig, lekker braai-area, gemaklike beddens en eenhede.

Quintin M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quintin M
With spouse/partner

Baie rustig en altyd lekker.

Beste plek ooit, sal enige tyd weer daar gaan bly.

Annemarie D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Annemarie D
With spouse/partner

Eenvoudige, gemaklike verblyf vir motorfietsryers of ander, ons het dit baie geniet.

Ons het per motorfiets gereis van Hoedspruit na Inkwasi Beach Camp en ons was verras. Dit is baie oulike cabins en skoon en netjies en die gasheer en gasvrou was awesome. Hulle is besig om op te gradeer, maar ons dink hulle moet een of twee van ons huisies oorhou, want soms wil mens net eenvoudig, dog gemaklik leef vir 'n bietjie. Ons gaan vir seker weer daarheen. Dit was een van die lekkerste vakansies ooit.

Tiaan V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan V
With spouse/partner

Lekker atmosfeer.

Goeie gasvryheid. Baie dankie.

Anchen J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anchen J
Family with young children

Rustige rustieke atmosfeer.

Inkwazi Beach Camp is vir mense wat wil wegkom van die gewone selfsorg-luuksheid. Mens ontmoet nuwe mense en kry die geleentheid om in die natuur te bly. Pragtige plekkie. Dankie Francois en Elize.

Yolandi O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi O
With friends

Vriendelike mense en baie lekker vibe.

Inkwazi Beach Camp is 'n plek waar ek definitief weer sal gaan vakansie hou. Baie vriendelike mense en n lekker vibe en baie netjies.

Madelaine W - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Madelaine W
Family with teenagers

Quiet.

No pressure to do anything fast, yet close to everything, nothing luxurious, everything in the bush, just like one needs sometimes.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil.

Nie gejaagd, nog naby alles, niks luuks, als in die bos, nes 'n mens soms wil hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Priscilla K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Priscilla K
Family with young children

Baie lekker mense is vriendelik.

Dis baie veilig ons het met oop deur geslaap dis naby aan die strand en winkels.

Elize N - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize N
Family with young children

Dit was 'n onvergeetlike ervaring, gaan weer daar bespreek.

Amazing plek. Beste skuba-ervaring ooit. My volgende vakansie sal weer daar wees. Die mense is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig! Ek het vriende gemaak vir altyd!

Elize B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize B
With friends

Verblyf was baie aangenaam, presies waarna ek uitgesien het.

Vir 'n buitemens is dit presies die plek om te bly. Skoon en netjies met sekuriteit. Mariette (bestuurder) is altyd beskikbaar. Alles is so in die natuur dis 'n wonderlike blyplek. Sal beslis weer gaan.

Rudi S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rudi S
Family with young children

Excellent!

Ons het baie lekker gebly. Hulle het vriendelike ontvangs. Sal weer gaan.

Rene H - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Rene H
Family with teenagers

Nice place.

Please relook at accomodation as the roof is leaking.

Francois V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francois V
Family with young children

Baie lekker, bekostigbare verblyf. Baie vriendelike ontvangs. Basies en netjies.

Marius en Mariette was baie vriendelik en behulpsaam. Kamp is baie basies, maar netjies. Dis 'n fantastiese wegbreekplek vir die prys! Definitief die moeite werd, sal weer gaan!

Salome M - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Salome M
With spouse/partner

Fantastic

Everything about the place was mind blowing, wouldn't mind visiting again.

Jeandre P - May 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jeandre P
With friends

Onstpannend en rustig!

Dit was lekker en rustig, sentraal geleë, en lekker om weg te kom van die stadslewe!

Attie R - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Attie R

'n Fantastiese omgewing met vriendelike en spontane mense.

Die boskamp is pragtig toegerus met alles en nog wat. Die mense is vriendelik, behulpsaam en ons het soos vriende gevoel toe ons daar weg is. Ons het heerlik gebly, en is werklikwaar soos vriende eerder as kliënte behandel. Ek sal definitief weer daar gaan kuier.

Francois C - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois C
With spouse/partner

Netjies en skoon, sal enige tyd weer gaan.

Baie lekker plek en gasvry!

Shane V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Shane V
With spouse/partner

Had a lovely stay and had a great time.

It had the basics on a cabin with a bed which was all we needed. We had a great time and everybody was very friendly. It was also very close to amenities.

Anné M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anné M
With friends

Dit was fantasties gewees! Die fasiliteite is net wat mens nodig het!

Mariette en Marius is ongelooflik! Niks is vir hulle moeite nie en hulle kyk baie goed na hulle gaste: of dit nou is om jou in te lig waar die beste plek is om kos te koop, seker te maak jy het ys en selfs om vir jou besprekings te maak by restaurante! Die fasiliteite is skoon en netjies, en jy het alles wat jy nodig het! Ons sal verseker weer gaan!

D.j O - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
D.j O
With spouse/partner

Fantasties, baie lekke en vriendelike behulpsame mense.

Baie lekke en rustige atmosfeer. Maruis en Mariette is regtig vriendelike mense. Baie dankie!

Gary L - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary L
With spouse/partner

Baie basies, maar vir ons gaan dit oor die rustigheid. Al die geriewe wat nodig is, is daar.

Ons het baie lekker gebly; dit is rustig en baie stil deur die naweek. Geen geraas of lawaai word toegelaat nie, en al die basiese geriewe is beskikbaar: kombuis, yskaste, braaigeriewe (buite of onderdak). Hulle is baie vriendelike mense en so ook die katte en honde. Daar is 'n lekker eetplek naby en 'n lekker strand vir visvang of swem. Ons gaan weer daar bly as die Here dit toelaat.

Felicia K - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Felicia K
Family with teenagers

Rustig

Rustig.

From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 26 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Sodwana Bay Road, Sodwanabay, 3974, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYTgxNmQxLWQzODYtNDY3OC1hNDVmLWE2NzA2Y2I5ODBlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (sleeps 2) 22 5 1 5 Sodwana Bay Road Sodwanabay 3974 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-18:00 09:00 -27.521151388889 32.656400555556
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!