The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Inkwe Lodge | TravelGround
+59

Inkwe Lodge

Review Summary

3.6 out of 5from 10 reviews for Inkwe Lodge
Cleanliness
3.9/5
Service
3.6/5
Location
3.4/5
Safety
3.5/5
Value for money
3.6/5
Roland V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roland V
With spouse/partner

Uitstekend.

Goeie persoonlik,e vriendelike diens.

Marina V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina V
Individual traveler

Peaceful.

Very tranquil stay. Highly recommended. Clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Inkwe is heerlik rustig. Kan dit beslis aanbeveel. Skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rodney W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Rodney W
With spouse/partner

Expensive, not worth the money.

The lack of privacy for toilet and shower in the rooms is not a good feature! We were begrudgingly served breakfast on Saturday and nothing on Sunday even though the price included breakfast! This place is not worth the cost charged.

Cordes V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Cordes V
Individual traveler

Verblyf gemiddeld.

TV in kamers oud, slegs een M-Net kanaal in kamer, handdoeke se leeftyd is verby, beddegoed oud. Vir die prys wat mens betaal kan jy beter bly. Ontbyt is laat bedien en geen verskeidenheid nie, net 2 verskillende ontbyte was regtig nie goed nie.

Tania A - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Tania A
With spouse/partner

Baie misleidend!

Die foto's wat hier verskyn is baie misleidend, ek is baie teleurgesteld! Eerstens het die dak gelek, krag gaan heeltyd af, net oor die algemeen sleg!

Anita C - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anita C
With spouse/partner

Lekker geslaap en kroeg het lekker atmosfeer!

Ons hondjie het dit net so geniet!

Nelius L - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nelius L
On business

Skoon en netjies.

Inkwe Lodge is goeie waarde vir geld.

Bertie V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertie V
With spouse/partner

Dit was baie meer as waarop ons gereken het.

Dit was 'n baie aangename verrassing. Daar is regtig baie moeite gedoen om die wooneenhede 'n Afrika-tema te gee en daarvolgens in te rig. Die gasvrou (Celia) was baie behulpsaam maar die kersie op die koek was die ontmoeting met die baie bekende grootwildjagter Johan Strydom (haar seun). Baie goeie waarde vir jou geld!

Paul S - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Paul S
With spouse/partner

'n Baie lekker blyplek!

Ek en my vrou het in die Olifant-kamer gebly. Dit was 'n ondervinding en 'n half! Alles in die lodge is gebou deur die eienaar wat 'n groot wildjagter op sy tyd was. Die kroeg van die lodge is vol van die eienaar se jagtrofees en dit is nogal heel aanskoulik. Die eienaars van die lodge is baie vriendelik en hulpvaardig. Die ligging van die lodge is nie baie goed nie, dit is in 'n woonbuurt waar mens nie sal verwag om so 'n lodge te vind nie. Kom ek stel dit so ... ek sal nie daar op straat rondloop na son-onder nie. Ons het die eerste aand baie lank gewag vir ons kos (uur en 'n half), maar ek moet ook noem dat die disse se gehalte uit die boonste rakke was, so dit was die wag werd. Die netheid van die rondawel waarin ons vertoef het was baie goed, en die ontbyt was ook na wense. Dit was 'n goeie ondervinding; ek sal die lodge 'n relatiewe 3-ster gradering gee.

Marlene T - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marlene T
With friends

Ons kon uitrus na 'n dag op die pad.

Aandete was heerlik. Ontbyt kan aandag kry. Pragtige, ruim kamers.

From
R1 200
per night, for 2 ppl
From
From R1 200
per night, for 2 ppl
From
R1 200
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 1 Commissioner Street, Morelig, Bethlehem, 9701, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkYWU0NjUzLWFkMTgtNDJkNC1iM2YwLTFjODFmZjU5OGU1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night, for 2 ppl 10 5 1 4 1 Commissioner Street Morelig 9701 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -28.221335918493 28.304268121719
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!