The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Journey's End | TravelGround
+26

Journey's End

46 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 46 reviews for Journey's End
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Francois D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
With spouse/partner

Een van die beste plekkies ooit!

As diere-eienaars en -liefhebbers, soek ons altyd 'n plek wat dierevriendelik is. Daar is baie, maar op die meeste plekke het jy geen keuse om jou honde op 'n leiband te hou die hele tyd nie. Dis mos nie lekker nie. Journey's End is beslis nie so nie. Daar is 'n groot tuin wat toe is wat die hondekinders vrylik en veilig kan kan verken en geniet - sonder 'n leiband. Journey's End is lekker weggesteek in Britannica Heights - ver genoeg van die res van St. Helenabaai af om te voel jy is op die plaas, maar nogsteeds naby genoeg vir aankope - 'n paar minute se ry. Die wonderlike uitsig sorg vir fantastiese aande met Paternoster in die verte. Die gedeelte waar die plek is, is ook nie tussen baie geboue dat dit soos 'n kommersiële vakansieplek voel nie. Christa en haar man is wonderlike gashere en dit voel eerder asof jy vir familie gaan kuier. Hulle laat jou gemaklik en welkom voel. Die plekkie self is wonderlik ingerig en die hoë dak sorg vir 'n baie koel huis in die warm somer. Hierdie is een van daai plekkies wat jy eintlik nie vir ander mense wil van vertel nie om dit vir jouself te hou. Ons maak al klaar planne om weer te gaan vir 'n langer tydperk. Baie dankie vir Christa en haar man. Sien julle weer.

Journey's End's response

Baie dankie Francois. So bly julle en daardie oulike honde kinders van julle het julle tyd by ons geniet, was so lekker om julle te kon huisves, ons nou vir altyd familie. Hoop om julle en die honde kinders gou weer te sien. Veilig bly.
Liefde, Christa en Johan

Journey's End
Nicolene J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene J
With friends

As jy soek na rus en vrede, is dit jou Journey's End.

Dit was 'n fantastiese ervaring. Christa is die mees bedagsame gasvrou. Die enigste slegte ding was dat ons tydjie daar tot 'n einde moes kom.

Journey's End's response

Liewe Nicolene,
Baie dankie vir jul mooi resensie, dit was n absolute plesier om jul te huisves!
Sien uit daarna om jul weer in nabye toekoms te sien, wanneer jul die Weskus verder kom verken.
Liefde,
Christa

Journey's End
Hardy L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hardy L
With spouse/partner

Sal weer gaan kuier!

Heerlike kuierplek. Stil, rustig en pragtige omgewing. Christa is 'n fantastiese gasvrou!

Journey's End's response

Liewe Hardy en gade,

Ons is so bly julle het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Jul dogtertjie is te dierbaar, so soet!

Mooi bly en hopelik sien ons mekaar weer in die toekoms.

Groete,
Christa

Journey's End
Petro M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro M
With spouse/partner

A well-deserved getaway in a room with a view.

From arrival to greeting, this place was an absolute feast. Here we relaxed, ate meals in front of the window at the dining table, because the view is absolutely breathtaking. How lovely to look at Paternoster while the sun goes down - a growing line lightly approached as the evening approached. We were not at all surprised when we saw the many accommodation sites awards in the dining room part of the two-room unit. It takes a special person to turn a place into a paradise. The garden is full of the finest collection of succulents, art and benches to put on. To watch the sunbirds without ceasing, the birds that feast in the garden, the crows, the eagles. There is nothing to spoil your view. To go for a walk was heavenly. Above the mountain where this unit is located, is away from society. So we could walk quietly on dirt roads, see turtles, study rocks. The unit did not lack anything, yet once a day the owners, via SMS, asked if everything was adequate and had even more to offer. Her friendly greeting when we left, complete with a stone gift, was very special! It definitely felt like greeting a friend. Journey's End will see us again and again. What a beautiful setting, loaded with everything that lets you relax completely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Welverdiende wegbreek in "a room with a view".

Van aankoms tot groet, was hierdie plekkie 'n absolute fees. Hier het ons ontspan, maaltye geëet voor die venster by die eetkamertafel, want die uitsig is absoluut asemrowend. Hoe heerlik om te kon kyk na Paternoster terwyl die son sak - 'n groeiende lyn liggies soos die aand nader gestap het. Ons was glad nie verras toe ons die vele toekennings van akkommodasie webwerwe in die eetkamer deel van die tweevertrek-eenheid sien nie. Dit vat 'n spesiale mens om 'n plek in 'n lushof te omskep. Die tuin is vol van die mooiste versameling vetplante, kuns en bankies om by te sit. Om die suikerbekkies te kon dophou sonder ophou, die voëltjies wat fees in die tuin, die kraaie, die arende. Daar is niks wat jou uitsig bederf. Om te kon gaan stap was hemels. Bo op die berg waar hierdie eenheid geleë is, is weg van die samelewing. Ons kon dus rustig stap op grondpaaie, skilpaaie sien, rotse bestudeer. Die eenheid het niks gekort nie, tog het die eienares een maal per dag via SMS ingeloer om te hoor of alles voldoende was en selfs nog meer aan te bied. Haar vriendelike groet toe ons ry, kompleet met 'n klipkunsgeskenkie, was baie spesiaal! Dit het beslis gevoel asof ons 'n vriendin groet. Journey's End gaan ons nog weer-en-weer sien. Wat 'n pragtige omgewing, gelaai met alles wat 'n mens volledig laat ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Journey's End's response

Liewe Petro,
Dit was net 'n plesier om sulke liewe mense soos jy en Charles te kon huisves, voel of ek julle al jare ken. Sien uit om jul weer by ons te kan huisves. Alle sterkte vir julle en hoop al julle drome word gou waar!
Liefdegroete,
Christa

Journey's End
Tom U - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tom U
With spouse/partner

Heerlik.

Die eienaar, Christa, is duidelik 'n kunstenaar en die hele plekkie spreek van kunssinnigheid, en maak Journey's End 'n plekkie waar jou sommer vir altyd wil bly. Die plek voldoen volkome aan die behoeftes van 'n moeë reisiger.

Journey's End's response

Liewe Tom en Marie, baie dankie dit was heerlik om jul by ons te kon huisves. Sterkte en seëninge met jul toekomstige reise deur ons mooi land. Ek hoop jul kom weer so via die Weskus op jul volgende reis! Liefdegroete, Christa

Journey's End
Cindy K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy K
With friends

Breathtaking.

It was breathtaking with beautiful views, animal-life and a pretty garden and tranquility.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Dit was asemrowend met beeldskoon uitsigte en dierelewe met 'n pragtige tuin en rustigheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Burrie V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Burrie V
With spouse/partner

Excellent and peaceful.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik en rustig.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eddie R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eddie R
With spouse/partner

Friendly reception, value for money, homely, tranquil and very clean cottage.

Host was very welcoming and knowledgeable on St Helena Bay and areas. The cottage was beautiful and clean and lovely smelling. Very peaceful and tranquil. A nice surprise was the choccies on the bed and a lovely decoupaged stone as a memento when we left. Will definitely return.

Journey's End's response

Dear Eddie and Annemarie,
Thank you for the lovely review. It was such a pleasure meeting you and hosting your stay. Good luck with all your travels and tours in the future, we trust that you will visit us agaln when you plan your next tour to the West Coast.
Kind regards,
Christa

Journey's End
Cornel B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornel B
With spouse/partner

Asemrowend.

Klein paradys, met stilte en die natuur wat jou omring. Die geruis van die see groet jou op die stoep en die oggend lug vars.

Journey's End's response

Baie dankie vir die mooi resensie Cornel, dit was so 'n plesier om jul by ons te kon huisves.

Journey's End
Erika B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika B
With spouse/partner

Piece of heaven on earth.

Christa is a fantastic hostess. The accommodation is neat and 100% sufficient for unwinding and recharging. We would love to go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Stukkie hemel op aarde.

Christa is 'n fantastiese gasvrou. Die akkommodasie is netjies en 100% voldoende vir afskakel of batterye laai. Ons sal, as die geleentheid hom voordoen, weer daar tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Journey's End's response

Liewe Erika en Bez, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was heerlik om jul by ons te kon huisves en al die lekker geselsies. Sal heerlik wees om jul weer in die toekoms te sien.

Journey's End
Hanolet U - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanolet U

Incredible peace and quiet.

I was satisfied with the accommodation and the service we received. I will recommend it to anyone. The view is beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike stilte en vrede.

Ek was baie tevrede met die verblyf en die diens wat ons gekry het. Ek sal dit vir enige mens aanbeveel. Die uitsig is pragtig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Journey's End's response

Beste Hanolet, baie dankie vir die resensie. Dit was 'n groot plesier om vir jou en Blom by ons te kon huisves.

Journey's End
Larissa B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Larissa B

Fantastic stay with our 2 dogs.

I will highly recommend Journey's End. Beautiful location with spectacular view. Christa was fantastic!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese verblyf met ons 2 hondjies.

Ek sal Journey's End hoogs aanbeveel. Pragtige ligging met asemrowende uitsig. Christa was fantasties!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Journey's End's response

Baie dankie Larissa vir die pragtige resensie, word opreg waardeer. Liefde, Christa

Journey's End
Deneace R - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deneace R
With spouse/partner

Dit was ongelooflik netjies en die uitsig baie mooi. En die vriendelikheid het ons laat voel dit is familie. Baie dankie vir ongelooflike verblyf.

Sal Journey's End aanbeveel. Die slaapplek was netjies en skoon. Die stilte en uitsig was ongelooflik mooi. Die vriendelikheid was aangenaam en jou laat voel soos familie.

Journey's End's response

Baie dankie vir die pragtige resensie Deneace, dit was heerlik om jul te huisves. Ek hoop om jul weer in die toekoms te sien!
Vriendelike groete,
Christa en Johan

Journey's End
Nico C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nico C
With friends

Very nice stay.

Not much to find fault with at Journey's End. The guests are some of the friendliest poeple I have ever met, that alone make me book the place again. The unit was very neat and clean, and lots of attention to the smallest details. The little patio at the back is private with a wonderful garden, and a good view of Paternoster. We chilled there for a few nights with coffee staring into the distance. I can really recommend Journey's End to anyone who wants to get away from it all and enjoy the West Coast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Daar is regtig min wat mens kan verkeerd sê van Journey's End. Die gaste is werklik van die vriendelikste wat ek nog ooit mee te doen gehad het en net dit alleen sal my laat terug gaan na Journey's End in die toekoms. Die eenheid is baie netjies en skoon en daar word baie aandag gegee aan selfs die kleinste dingetjies. Die stoepie agter is privaat met 'n wonderlike tuin en goeie uitsig Paternoster se kant toe. Ons het 'n paar aande net daar gesit met 'n lekker koffie en tuur in die verte in. Ek kan Journey's End regtig aanbeveel vir enige iemand wat bietjie wil weg kom en die Weskus geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Journey's End's response

Baie dankie Nico, dit was heerlik om jul by ons te kon huisves. Vriendelike groete, Christa

Journey's End
Wede P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wede P
With spouse/partner

Peace and quiet.

Christa is a beautiful soul that prepared everything for us so nicely. Everything is very pretty and neat. Feels like home, but away from everything. The birds you hear in the morning and the beautiful sunset. Will never forget it and will recommend a visit to Journey's End to experience West Coast hospitality. Thank you Christa.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus en vrede vir die siel.

Christa is 'n pragtige mens en het vir ons als so mooi reggemaak. Als is baie mooi netjies. Voel soos 'n huis, maar weg van als. Die voëls wat jy hoor in die oggend en pragtige sonsondergang. Sal dit nooit vergeet nie en sal enigeen aanbeveel om Journey's End te gaan besoek en kennis te maak met die gasvryheid van die Weskus. Baie dankie Christa.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Journey's End's response

Dankie Wede, so bly jul het jul kuier geniet!

Vriendelike groete,
Christa

Journey's End
Marthel V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marthel V
With spouse/partner

Heerlike rustige verblyf.

Sien gerus die sterre.

Marinda T - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda T

My son and I enjoyed our stay with Christa and Johan and would recommend it to anyone - Thank you!

Christa and Johan are the perfect hosts and we would return again. They succeed in creating a true West Coast feeling and holiday. I had car trouble the first morning and they were kind enough to give us food until the car rental agency could return with a new car for us. Thank you once again for making our stay as pleasant as possible. It felt like home away from home!

Erica V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Erica V
With spouse/partner

The tranquil surroundings, awesome views and beautiful cottage made it the perfect breakaway.

We had an awesome stay at Journey's End. Just what we needed to recharge and be ready to face the rat race again. Johann and Christa are the perfect host and hostess.

Judith V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith V
With spouse/partner

Heerlike skoon, rustige en stil plek en fantastiese gasvrou.

Sien gerus die sterre.

Tessa K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tessa K
With spouse/partner

Voorwaar waarde vir jou geld.

Stil en rustig met 'n baie mooi uitsig. Goeie ontvangs, alles was skoon en netjies en dit het lekker geruik toe ons instap. Dis 'n baie mooi plekkie om net te kom ontspan. Dis naby aan alles. Dis regtig die moeite werd. Sal die plekkie aanbeveel en sal self weer teruggaan.

Donald Arthur H - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donald Arthur H
With spouse/partner

Three nights' stay in St Helena Bay for bird watching.

Very clean, spacious, well-equipped self-catering cottage with friendly hosts. Delightful garden and birds, and a lovely view down the valley towards Paternoster. Ideal for visiting the Berg River wetlands, Rocher Pan and Elands Bay. Mild criticism: far from the beach, and slightly tricky to find.

B R - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
B R
With spouse/partner

Dit was baie lekker en aangenaam gewees.

Journey's End is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek. Christa Botha is 'n uiters aangename persoon en ek sal met graagte ander mense soontoe aanbeveel. Die plek is smaakvol en skoon!

Petra W - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Petra W
With spouse/partner

Baie gerieflik en lekker.

Baie gasvry en vriendelike ontvangs en baie aangename verblyf. Ek sal definitief weer gaan. My hondekind (jack russell) was welkom en het dit ook baie geniet!

Johannes S - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johannes S
With spouse/partner

Rustig, stil en vreedsaam.

Heerlik gekuier en kan die plek aanbeveel by mense wat van stilte hou.

Desere W - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desere W
With spouse/partner

Rustig en lieflike uitsigte.

Ons het heerlik gebly. Johan en Christa was baie vriendelik en behulpsaam, maar het ons ook ons privaatheid gegun. Die rustigheid, uitsig en blomme is ongelooflik.

Elmarie G - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmarie G
With spouse/partner

Ons was vir die naweek Journey's End toe oor ons 'n troue gehad het en al het die weer nie baie lekker saamgespeel nie het ons nogsteeds die naweek vreeslik geniet.

Ons het ons tyd op Journey's End vreeslik geniet. Dit is 'n pragtige wegbreekplek met die mooiste uitsig. Die plekkie is baie mooi uitgelê met alles wat mens benodig. Christa het ook vreeslik baie moeite gedoen om ons welkom en tuis te laat voel.

Jaco E - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jaco E
With spouse/partner

Ons was hier vir ons eerste huweliksherdenking.

Christa en Johan is bitter aangename mense. Die plek is skoon en het n baie oulike persoonlike 'touch'. Ons was geseënd met ongelooflike weer!

Jane P - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jane P

Such a lovely place and Crista was so hospitable and friendly. Loved it! I would really advise people to go there!

We arrived there on Easter Friday. We felt very at home! We really found it to be so clean and fresh. I loved how two chocolates were left for us on the bed, so thoughtful. And when we left that monday, we parted with two gifts. Then there's the bird life and breath taking views! Stunning!

Siebert D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Siebert D
With friends

Vriendelike ontvangs by 'n netjiese, skoon huis met als wat jy nodig het.

Die see-uitsig is nie van St. Helenabaai ook nie, net Paternoster. Andersins is die huis uitstekend en voldoen dit aan alle vereistes!

Naeela K - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naeela K
With spouse/partner

Great place to relax!

My parents really enjoyed their stay. Couldn't stop bragging about the beautiful little cozy place they stayed in.

Piet S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet S
With spouse/partner

Highly, highly recommendable

What a lovely place to stay! Beautiful little cottage with a lot of personal touches and a quaint front garden teeming with bird life. Dankie, Christa ons het heerlik gebly!

Hans K - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Hans K
With spouse/partner

BAIE netjiese eenheid. Vriendelike ontvangs.Weer lekker om Afrikaans te praat, veral met LekkeSlaap.

Baie netjiese eenheid met 'n pragtige privaat tuintjie. Mooi uitsig oor Paternoster en omgewing Maklik bereikbaar. Kom beslis weer.

Sharon H - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sharon H
With spouse/partner

Excellent accommodation, highly recommened

Wonderful place to read, rest and regenerate. Pleasant natural surroundings. Very friendly, kind and generous hosts.

Albert V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert V
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang en die uitsig is ongelooflik as die son onder gaan.

Baie skoon en netjies. Ongelooflik lekker om net rustig te wees sonder enige geraas rondom mens.

Johannie B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannie B
Family with teenagers

Baie aangename en gasvrye mense.

Ontspanne atmosfeer. Sal aanbeveel vir rus!

Jacques V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques V
Family with young children

Baie netjies en skoon.

Lekker gerus en die gasvryheid is 'n pluimpie!

Erika N - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika N
Individual traveler

Lovely, peaceful and pretty

Lovely hosts, lovely place inside and out. I just didn't know the cottage is attached to the main house, so for total solitude there may be better places, nevertheless, I had an awesome time. Comfortable and well equipped, with great bird-watching spots. The effort of making visitors feel welcome and the beautiful decor and finer touches were much appreciated.

Ian H - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ian H
Family with young children

Baie gasvry. Sal definitief weer daar oorbly.

Lieflik stil en rustig. Goed toegerus met alle benodighede. Troeteldiervriendelik - 'n groot pluspunt! Die ideale plek weg van die gedruis. Die gasheer en gasvrou laat jou voel soos jarelange vriende. Ons beveel Journey's End baie sterk aan!

Estelle N - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle N
With spouse/partner

'n Wonderlike ervaring ... ware gasvryheid in 'n pragtige dorp.

Ons het Journey's End terdeë geniet. Dit is veral geskik vir mense wat met troeteldiere reis. Die huisie is netjies skoon en mooi versier, en die tuin is veral 'n hoogtepunt. Jy kan heerlik koffie op die stoep drink of braai en oor die see kyk. Hoogs aanbeveel en ons sal weer kom.

Sandra N - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra N
With spouse/partner

Ons het dit terdee geniet, baie rustige tyd gehad, wonderlike mense

Al's is puik, die natuur - moet so behou word. Sal net swembad aanbeveel

Paul B - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Paul B
With spouse/partner

Asemrowend.

'n Baie, baie lekker plekkie. Vreeslik aangename eienaars, sout van die aarde mense. Rus vir die siel.

Reinette B - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette B
With spouse/partner

Dit was baie lekker!

Ons het die rus geniet!

Manny S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manny S
With spouse/partner

Very good

No words to describe this wonderful experience. Xxx

Petro S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro S

Heerlik!

Baie stil en rustig. Ek het baie maklik my bestemming bereik met my gasvrou se duidelike aanwysings.

Andre M - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre M

Netjies en pragtig!

Dit is nou sowaar 5-ster weelde om 'n battery te laai. Dis die paradys!

Nafiesa A - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nafiesa A

'n Juweel midde-in ongerepte natuurskoon.

Ek het by Journey's End aangekom in 'n desperate poging om weg te breek na die natuur en met 'n hunkering na absolute stilte. Ek het albei gekry. Die gasheer en -vrou is ook albei besonders en het my baie welkom laat voel. Hulle ken die omgewing ook baie goed. My blyplek was vars en verwelkomend, en is baie spesiaal - so knus en tog keurig versier; 'n mens kry daai lekker by-die-see gevoel.

From R480
per night (for 2 people)
From R480
per night (for 2 people)
From R480
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Erf 1790 Columbine Crescent, Britannica Heights, St. Helena Bay, 7390, Western Cape
  • No children under 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YTg3OTUxLTk1MDgtNGUzMC1hNGU5LWM2YjViZjFkY2RmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R480  per night (for 2 people) 46 5 1 5 Erf 1790 Columbine Crescent Britannica Heights 7390 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -32.751688527557 17.996068364264
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!