Jubilate Deo
Self Catering • 17 Culemborg Street, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 65 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Noelene H - Oct 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Noelene H
Family with teenagers
Neat with everything you need.
Friendly reception by Andre and Karen. Very neat accommodation. We will definitely stay there again.
Netjies met alles wat jy nodig het.
Vriendelike ontvangs deur Andre en Karen. Baie netjiese akkommodasie. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.
This review has been translated, to view the original version
Karen's Response
Dankie Noelene julle is altyd baie welkom, so lekker om julle te kon leer ken, groete Andre en Karen.
Jubilate Deo
Monica S - Oct 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Monica S
With friends
Affordable and will definitely want to stay there again.
Our stay was affordable and we were very kindly received. Had a lovely stay.
Bekostigbaar en sal beslis weer daar wil bly.
Ons verbly was bekostigbaar en ons was baie vriendelik ontvang. Het baie lekker gebly.
This review has been translated, to view the original version
Karen's Response
Dit was ook heerlik om julle te ontmoet julle is altyd baie welkom. Groete, Andre en Karen.
Jubilate Deo
Charl V - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Charl V
Individual traveler
Very pleasant.
The owner is very friendly and helpful. The unit is neat.
Baie aangenaam.
Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid is baie netjies.
This review has been translated, to view the original version
Karen's Response
Baie dankie Charl, dit was lekker om jou te ontmoet,
Groete Karen
Jubilate Deo
Corrie V - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Corrie V
With friends
Had a great stay and the people are very friendly and helpful.
The unit was clean, neat and safe. And the hosts were very considerate, helpful and friendly. I recommend this unit.
Baie lekker oorgeslaap en die mense is vriendelik en hulpvaardig.
Die eenheid was skoon, netjies en veilig, en die gasheer en gasvrou uiters bedagsaam, hulpvaardig en vriendelik. Ek beveel hierdie eenheid aan.
This review has been translated, to view the original version
Karen's Response
Baie dankie vir jou mooi resensie, julle is altyd baie welkom. Groete, Andre en Karen.
Jubilate Deo
Awie F - Aug 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Awie F
Family with teenagers
Dit was baie warm en het dit geniet.
Die verblyf was baie mooi en warm. Dit was 'n plesier om daar the wees. Sal dit aanbeveel.
Alpha F - Jul 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Alpha F
With friends
I am very impressed with the accommodation, the neatness, quality, and the homely atmosphere.
We were greeted warmly by the owner and immediately felt at home. The place is really suitable for a stop on your journey and offers a home away from home atmosphere. Thanks to Karen and Andre.
Karen's Response
Baie dankie vir die mooi resensie, Alpha. Julle is altyd welkom. Groete, Andre en Karen.
Jubilate Deo
Jo-anne K - Jul 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jo-anne K
With spouse/partner
Heerlik gekuier en baie veilig. Karen en André is baie vriendelik.
Ons sal weer daar oorslaap wanneer ons weer Kaap toe kom. Baie rustig en heerlik gekuier. Karen en André is baie hulpvaardig en baie vriendelik. Sal Jubilate Deo enige tyd aanbeveel. Baie dankie, Karen en André.
Karen's Response
Dit was so lekker om julle te ontmoet julle is altyd welkom.
Groete,
Andre en Karen
Jubilate Deo
Marius C - Jun 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marius C
With spouse/partner
Het die gasvryheid geniet.
Ons was vriendelik ontvang en al het ons laaste minuut die plek geboek was alles netjies en skoon toe ons daar kom. Het regtig die gasvryheid geniet.
Verucia L - Jun 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Verucia L
Was baie netjies en skoon. Was ook baie vriendelik verwelkom.
Dit is waarde vir geld sal enige tyd weer daar 'n draai maak.
Liana A - Jun 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Liana A
With spouse/partner
Dit het aan ons verwagtinge voldoen.
Die ontvangs het ons tuis laat voel, die spasie net reg. Dit was stil en rustig.
Martie B - Jun 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Martie B
With spouse/partner
Fantasties.
Ongelooflike lekker plekkie, bied alles wat jy nodig het. Die warm ontvangs en gasvryheid sal my lank by bly.
Karen's Response
Lekker gewees om julle te ontvang julle is altyd welkom.
Jubilate Deo
Erik En Diane C - May 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Erik En Diane C
With spouse/partner
Wonderful.
Beautiful, friendly, helpful, neat and quiet - everything you need when you are on leave. We would love to stay with them again. Thank you to everyone.
Wonderlik.
Mooi, vriendelik, hulpvaardig, netjies en rustig - alles wat 'n mens nodig het wanneer jy met verlof is. Ons sal graag weer by hulle gaan oorbly. Baie dankie aan almal.
This review has been translated, to view the original version
Karen's Response
Dit was baie lekker om julle te leer ken, julle is altyd welkom. Groete, Andre en Karen.
Jubilate Deo
Hendrik K - May 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hendrik K
With spouse/partner
Very neat, clean and comfortable.
We had a good time, the bathroom was well-equipped for me as a disabled person, would just add a safety-edge to the built-in chair in the shower. It cut me under my legs.
Baie netjies en skoon en gerieflik.
Ons het lekker gebly, die badkamer was goed ingerig vir my as gestremde, sal net 'n beskermingsrand op die ingeboude bankie van die stort sit. Dit het my onder my bene gesny.
This review has been translated, to view the original version
Vanessa W - May 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Vanessa W
Very neat and cosy and owner was polite and friendly .
Enjoyed our short stay. Was ideal.
Pierre A - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pierre A
With friends
Heerlik gebly en baie netjies en skoon.
Baie nice plekkie en ook maklik om te kry. Bietjie naby aan die N1, so jy hoor die vragmotors, maar is nie so groot steurnis nie. Veilige parkering vir jou motor. Lekker gebly. Waarde vir geld.
Shirley F - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Shirley F
Family with teenagers
Vriendelike ontvangs van Karen het ons onmiddellik tuis laat voel.
Akkommodasie is netjies en het aan al ons vereistes voldoen.
Karen's Response
Baie dankie Shirley, ons sien uit daarna dat julle weer kom kuier.
Jubilate Deo
Imiké S - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Imiké S
On business
Felt like home.
Welcoming and warm atmosphere. Service was efficient and unobtrusive which was much appreciated.
Karen's Response
Hi Imike, dit was so lekker om jou te leer ken
Hoop ons sien jou weer,
Groete
Andre en Karen
Jubilate Deo
Magnitah B - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Magnitah B
With spouse/partner
It was a wonderful experience and they gave us exactly what we wanted.
Jubilate Deo was a great choice. My friend and I were looking for a place for a long time and Jubilate Deo met all our requirements. It's really the best place to stay overnight and the place was terribly neat, meeting all our expectations. We will definitely use it again in the future.
Dit was 'n wonderlike ervaring en het ons presies gegee wat ons wou he.
Jubilate Deo was 'n wonderlike keuse gewees. Ek en my maat het lank gesoek na 'n plek en Jubilate Deo het aan al ons vereistes voldoen. Dit is regtig die beste plek om te oornag en die plek was verskriklik netjies, het aan al ons verwagtinge voldoen. Ons sal dit definitief weer in die toekoms gebruik.
This review has been translated, to view the original version
Karen's Response
Baie dankie vir die mooi wense en vir die resensie, julle is altyd welkom. Groete, Andre en Karen.
Jubilate Deo
Elzet B - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elzet B
Family with young children
Friendly and comfortable.
From the first time we had contact, Karen was very friendly and helpful. The apartment had everything that we needed. I wish I could've stayed longer to actually use the lovely little kitchen!
Vriendelik en gemaklik.
Karen was vanaf die eerste kontak vreeslik vriendelik en behulpsaam. Die woonstel het alles wat mens nodig kan hê. Ek wens ons kon langer bly om die lekker kombuisie te gebruik!
This review has been translated, to view the original version
Karen's Response
Beste Elzet,
Baie dankie, ons sien uit daarna om julle weer een dag te ontvang.
Groete,
Andre en Karen
Jubilate Deo
Louisa N - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Louisa N
With spouse/partner
Best sleepover yet.
Thank you for your hospitality. If God will, we will see you again next year.
Karen's Response
Dankie Louisa, ons sal julle met liefde weer wil sien volgende jaar met die Argus,
Andre en Karen
Jubilate Deo
Ritha V - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ritha V
With spouse/partner
Very neat and people very friendly.
See rating.
Baie netjies en mense baie vriendelik.
Sien sterre.
This review has been translated, to view the original version
Elzanne B - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elzanne B
Gasvrou loop die ekstra myl.
Plek was netjies en skoon. Almal baie vriendelik.
Chrissie R - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Chrissie R
With spouse/partner
Comfortable, clean and neat and very relaxing!
We had two puppies with us and were really very comfortable and everything was ready and in place. The owners made extra effort to accommodate us and were always helpful, even explaining the way to the attorney we had to see! The place was clean and tidy and had everything we needed. We'll stay there again.
Gemaklik, skoon en netjies en baie ontspannend!
Ons het twee hondjies saam met ons gehad en was regtig baie gemaklik ontvang en alles was gereed en in plek. Die eienaars het ekstra moeite gedoen om ons te akkomodeer en was deurentyd behulpsaam, het selfs vir ons die pad verduidelik na die prokureur wat ons moes gaan sien het! Die plekkie was skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal weer daar oornag.
This review has been translated, to view the original version
Annake R - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Annake R
With spouse/partner
Fantastic, nice stay.
Friendly reception. Neat and really has everything you need. Safe and we really had a good time!
Fantasties lekker gebly.
Vriendelike ontvangs. Netjies en regtig alles wat jy nodig het is beskikbaar. Veilig en ons het werklik baie lekker gekuier!
This review has been translated, to view the original version
Karen's Response
Beste Annake,
Baie dankie, dit was lekker om julle ontmoet. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Karen
Jubilate Deo
Judy T - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Judy T
With friends
Baie lekker oorslaapplekkie.
Ons het daar oorgeslaap vir 'n troue. Baie skoon en stil plekkie vir oornag.
Andre S - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Andre S
Family with teenagers
Vriendelik, netjies en skoon.
Die plek is goed geleë en silwerskoon, met al die nodige geriewe. Die eienaars, André en Karen, is vriendelik en baie behulpsaam. Veilige staanplek vir jou motor is beskikbaar. Baie dankie vir die lekker verblyf, sien gou weer!
Karen's Response
Dankie vir die goeie resensie, dit was lekker om julle te ontmoet baie groete Andre en Karen
Jubilate Deo
Elrike N - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elrike N
With spouse/partner
Alles was baie nice.
Ons het baie lekker daar gebly.
Wkj W - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wkj W
On business
Comfortable and clean.
Will visit again. Friendly team who welcome you. Everything works!
Gerieflik en skoon.
Sal weer besoek. Vriendelike span wat jou verwelkom. Alles werk!
This review has been translated, to view the original version
Zelda V - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Zelda V
Individual traveler
Everything was excellent.
Very nice and clean. Very friendly people and I will recommend it for sure and will book to stay there again.
Wilmari P - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wilmari P
Family with young children
Very satisfied, friendly hosts.
We really enjoyed our stay. There is only a shower in the unit, but the host kindly gave us a baby bath to be able to bath our children.
Karen's Response
Dit was lekker om julle te ontmoet, julle is altyd welkom. Groete, Andre en Karen
Jubilate Deo
Anelle H - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anelle H
Family with teenagers
Netjies en goed ingerig.
Ons het oorgebly vir matriekafskeid en het nie enige toeriste-aantreklikhede gesien nie.
Lavona B - Sep 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lavona B
With spouse/partner
Rooms were stylishly furnished and everything you need is there.
Lovely area. Karen and Ander are friendly and helpful. Would come again.
Kamers was stylvol gemeubileer en alles wat jy benodig is daar.
Omgewing is pragtig. Karen en Andre was vriendelik en behulpsaam. Ek sal weer kom.
This review has been translated, to view the original version
Kim H - Aug 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Kim H
With spouse/partner
Perfect location.
Very neat and clean. The resident dogs were a plus! Thank you Karen and Andre for making us feel at home.
Die verblyf was perfek geleë.
Ons akkommodasie was perfek geleë, baie netjies en skoon met 'n pluspunt van die woefies wat daar bly. Baie dankie aan Karen en Andre wat ons baie welkom laat voel het.
This review has been translated, to view the original version
Karen's Response
Baie dankie Kim, julle is altyd welkom.
Jubilate Deo
Annel V - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Annel V
On business
Baie netjies, skoon en het alles wat 'n mens nodig het!
Die plekkie was pragtig gewees en het my verwagtinge oortref. Daar is alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Veilige parkering onderdak en binne hekke vir jou motor. Karen en Andre is baie vriendelik! Ek sal Jubilate Deo vir enige iemand aanbeveel.
Malindi M - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Malindi M
With spouse/partner
Good and excellent service from the host.
This place is a home away from home and I'm definitely going back. It's homely, we loved it. Place is near the shops and everything.
Martin B - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Martin B
With spouse/partner
Very comfortable and cosy. Can definitely recommend this.
Very kindly received by host and hostess. Will definitely use their facilities again in the future.
Baie gerieflik en lekker gesellig. Kan dit beslis aanbeveel.
Baie vriendelik ontvang deur gasheer en gasvrou. Sal beslis weer van hulle geriewe gebruik in die toekoms.
This review has been translated, to view the original version
Karen's Response
Baie dankie vir jou goeie resensie, Martin. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Groete, Andre en Karen.
Jubilate Deo
Jacobus Leslie J - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jacobus Leslie J
With spouse/partner
Fantasties.
Regtig waar gasvry en waarde.
Karen's Response
Baie dankie vir julle reaksie, dit was lekker om julle ontmoet en julle hier te kon hê. Baie groete, Andre en Karen.
Jubilate Deo
Sarel S - Jun 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sarel S
With spouse/partner
Aangename verblyf. Alles wat 'n mens nodig het. Prys uiters billik. Baie aangename gasheer en gasvrou.
Sal sonder twyfel hierdie blyplek aanbeveel, inteendeel het reeds. Sal weer daarvan gebruik maak.
Johan G - Jun 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan G
With spouse/partner
Good, but very small.
Take the bed out of the living room and turn it into a proper lounge. Then I'll visit again.
Goed, maar baie klein.
Haal bed uit woonkamer en maak 'n ordentlike sitkamer. Dan kom ek weer.
This review has been translated, to view the original version
Karen's Response
Dankie vir die terugvoering, ons het sit bank op versoek van gereeld gaste met kind met bed vervang. Groete Andre en Karen
Jubilate Deo
Thelma G - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Thelma G
Individual traveler
Hospitable and neat accommodation.
Very friendly, hospitable and neat accommodation. It gave me peace.
Gasvrye en netjiese verblyf.
Baie vriendelike, gasvrye en netjiese verblyf. Dit het vir my rus gegee.
This review has been translated, to view the original version
Louritha D - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Louritha D
With friends
Ons het die verblyf baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.
Gawe mense, plek baie gerieflik en netjies, alles daar wat jy benodig en ook maklik bereikbaar. Sal dit beslis vir enige persoon aanbeveel. Ons het ons verblyf baie geniet!
Karen's Response
Baie dankie Louritha, ons het julle net so geniet, groete vir Namibia.
Jubilate Deo
Louritha D - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Louritha D
With spouse/partner
Ons het ons verblyf terdeë geniet. Plek baie netjies en maklik bereikbaar! Sal beslis weer daarvan gebruik maak.
Ons het ons verblyf terdeë geniet. Plek baie netjies en maklik bereikbaar! Sal beslis weer daarvan gebruik maak.
Christa F - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Christa F
Family with teenagers
Voel soos eie huis.
Wonderlike gasheer en gasvrou. Sal definitief weer hier oornag.
Karen's Response
Baie dankie vir die mooi resensie ons waardeer dit baie Christa, julle is meer as welkom.
Groete
Andre en Karen
Jubilate Deo
Irma M - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Irma M
With spouse/partner
Vriendelike gasvryheid.
Alles en meer wat enige reisiger nodig het om oor te slaap.
Karen's Response
Baie dankie vir die goeie resensie dit was goed om julle te ontmoet julle is altyd baie welkom groete Andre en Karen
Jubilate Deo
Abel S - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Abel S
With spouse/partner
Vriendelike ontvangs. Goeie diens.
Lekker geslaap. Kon uitgerus verder reis.
Karen's Response
Dit was heerlik om julle te leer ken kom kuier gerus weer vir ons.
Groete
Karen
Jubilate Deo
Alida B - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Alida B
With spouse/partner
Als wat nodig was, was beskikbaar en dit het gevoel of jy by jou eie huis is.
Ek beveel Jubilate Deo definitief aan vir reisigers.
Martin J - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Martin J
With friends
Awesome, kind, helpful and interesting, host had a lots of advise on where to go and what is happening when.
If you want no stress accommodation and personal attention from host then this is the place to be. The accommodation is clean and neat and the surroundings are well kept.
Karen's Response
Dankie Martin, julle is enige tyd baie welkom ons het die tydjie wat julle by ons was baie geniet. Groete, Andre en Karen
Jubilate Deo
Helga J - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Helga J
With spouse/partner
Regtig niks om oor te kla nie, alles in puik toestand.
Die erf se veiligheid is baie goed.
Ryno D - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ryno D
Family with teenagers
Fantasies. Baie ordentlik. Sal dit weer neem.
Dankie vir die fantastiese tydjie.
Liz C - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Liz C
With spouse/partner
Die verblyf was aangenaam.
Veilige, rustige omgewing met vriendelike gasvrou/gasheer.
Karen's Response
Julle is altyd welkom, mooi bly.
Jubilate Deo
Martie B - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Martie B
Family with teenagers
Netjies en uitstekende waarde!
Skoon en alles wat jy nodig het.
Karen's Response
Dankie vir julle kuier dit was ook vir ons lekker om julle te ontmoet, dankie vir die goeie resensie.
Andre en Karen
Jubilate Deo
Fazlin K - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Fazlin K
With spouse/partner
Lekker.
Die plek was netjies, sou perfek wees as daar net aircon in die kamer was.
Karen's Response
In ons advertensie word aangedui dat daar nie 'n verkoeler is nie en daar om is die prys vir die eenheid ook so aangepas, dit is defnitief' n prioriteit vir die toekoms, dankie vir die positiewe resensie u is altyd welkom
Jubilate Deo
Amanda S - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Amanda S
With spouse/partner
Briljant.
Uitstaande waarde vir geld. Veilig en perfek, netjies.
Karen's Response
Baie dankie vir die lieflike resensie. Julle is altyd welkom. Groete, Andre en Karen.
Jubilate Deo
Toy N - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Toy N
With spouse/partner
Lieflike plekkie en mense!
Die woonplekkie is pragtig en gemaklik en baie skoon.
Karen's Response
Ons sien uit daarna om julle weer een dag te ontvang. Groete, Andre en Karen
Jubilate Deo
Rolien C - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rolien C
With spouse/partner
Everything you need.
Jubilate Deo is affordable, well situated and safe.
Alles is daar wat jy nodig het.
Ek moes vroeg op om 6h by Medi-City aan te meld. Ons sou baie vroeg moes opstaan indien ons van ons huis af moes ry. Jubilate Deo was bekostigbaar en naby en veilig.
This review has been translated, to view the original version
Giel V - Sep 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Giel V
With spouse/partner
Baie lekker gebly!
Ontvangs was baie vriendelik - selfs die viervat personeel! Dit so geniet. Plekkie is baie goed toegerus en netjies.
Karen's Response
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.
Liefdegroete,
Jubilate Deo - bestuur
Jubilate Deo
Christopher D - Aug 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Christopher D
With spouse/partner
Fantasties.
Lekker rustig geslaap. Goed ingerig.
Karen's Response
Julle is altyd welkom.
Jubilate Deo
Willem N - Aug 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Willem N
Family with young children
Fantastic.
Wow, the pleople were so nice and friendly. The place was nice. Everything was amazing! Will definitely recommend.
Amazing.
Sjoe, die mense is nice en vriendelik. Die plek is nice. Alles was amazing! Sal dit definitief aanbeveel.
This review has been translated, to view the original version
Karen's Response
Dankie Willie,
Dit was lekker om julle te ontvang julle is altyd welkom hier
Groete,
Andre en Karen
Jubilate Deo
Emile K - Aug 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Emile K
With spouse/partner
Baie netjies en lekker rustig.
Ons is 'n getroude paartjie wat Worcester besoek het vir 'n troue en op soek was na bietjie rustigheid, baie netjies en sal enige tyd weer Jubilate besoek. Dankie Tannie Karen vir die gasvryheid.
Karen's Response
Dankie Emile julle is altyd welkom groete Karen
Jubilate Deo
Cedric J - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Cedric J
With spouse/partner
Fantastic accommodation and wonderful hospitality from Karen.
We were at home from the moment we got there. Place was spotless. Karen was so frendly from the moment we pulled into the carport. When we had to leave it was difficult to get away because Karen and her mother-in-law made us laugh so much with all their anecdotes. My girlfriend was very impressed with all the little chats. We will definitely stay there again if I visit South Africa and Worcester in particular. You were wonderful Karen.
Verblyf was fantasties en Karen se gasvryheid.
Ons was tuis van die oomblik wat ons daar aangekom het. Plek was baie netjies. Karen was baie gasvry vanaf die oomblik wat ons ons motor onder die afdak getrek het. Die dag van ons vertrek was dit moeilik vir ons om weg te kom want Karen se skoonma het ons so laat lag van al die staaltjies wat sy ons vertel het. My girlfriend was baie beïndruk met haar geselsies. Ons sal beslis weer daar oorslaap as ek Suid-Afrika weer besoek en Worcester aandoen. Jy was puik Karen.
This review has been translated, to view the original version
Michele M - Jun 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Michele M
Individual traveler
Very pleasant.
Neat and convenient.
Baie aangenaam.
Netjies en gerieflik.
This review has been translated, to view the original version
Scharmain H - May 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Scharmain H
The best accommodation ever.
We can recommend anyone to overnight there, because reception was excellent as well as the atmosphere, the accommodation, Karin and her husband. Thank you, we'll come visit again any time.
Die heerlikste verblyf ooit.
Ons sal enige een aanbeveel om daar te oornag want die ontvangs was uitstekend en so ook die atmosfeer en plekkie self sowel as Karin en haar man. Baie dankie ons besoek dit enige tyd weer.
This review has been translated, to view the original version
Karen's Response
Dankie Sharmaine, julle is altyd welkom.
Jubilate Deo
Jacqueline V - Apr 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jacqueline V
Family with teenagers
Hoogs aan te beveel!
Ons het regtig baie lekker oorgebly by Jubilate Deo. Dis maklik om te kry, in 'n doodstil omgewing, baie gerieflik, goed toegerus. Karen, julle sal ons vir seker weer sien!
Karen's Response
Baie dankie vir die mooi resensie, julle is altyd welkom.
Jubilate Deo
Emmie M - Apr 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Emmie M
With spouse/partner
Rustig, heerlik ontspan.
Baie netjies en die aandag aan detail het dit ekstra spesiaal gemaak. Warm ontvangs wat jou dádelik deel van die gesin laat voel, nie soos 'n besoeker nie.
Maurice V - Mar 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Maurice V
With spouse/partner
More than we expected.
It was really great. Clean and neat with safe parking. Wonderful and hospitable. Recommended.
Meer as wat ons verwag het.
Dit was baie lekker om daar oor te bly. Skoon netjies en veilige parkering. Wonderlik en gasvry. Word aanbeveel.
This review has been translated, to view the original version
Karen's Response
Baie dankie vir jou mooi resensie, julle is altyd welkom.
Jubilate Deo
Guests that viewed Jubilate Deo also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |