Just 1 More
Review Summary
Diane L - Mar 2020
Overall score
Fantasties - waarde vir geld.
Read moreJust 1 More's response
Baie, baie Dankie. Sien julle weer.
Groete
Vicki
Just 1 More
Devon M - Feb 2020
Overall score
Meer as voldoende.
Just 1 More's response
Baie dankie Devon.
Ons is so bly julle het dit geniet.
Groete
Vicki
Just 1 More self-catering
Tossie V - Aug 2019
Overall score
'n Baie groot en aangename verrassing!
Sharon O - Aug 2019
Overall score
Stil, rustig en skoon.
Just 1 More's response
Baie Dankie Sharon.
Ons is so bly julle het dit geniet.
Groete
Vicki & Jaco Strydom
Minette B - May 2019
Overall score
Bitter netjies en skoon! Veilig en stapafstand van hoërskool en laerskool.
Just 1 More's response
Beste Minette,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete,
Vicki en Jaco Strydom
Just 1 More Self Catering
Petru S - Feb 2019
Overall score
Fantastiese ervaring.
Just 1 More's response
Baie dankie Petru,
So bly julle het dit geniet.
Groete
Vicki
Liana A - Feb 2019
Overall score
Home-away-from-home and even better with excellent service!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huis-weg-van-die-huis en selfs beter met puik diens!
Ongelooflik netjies met daaglikse skoonmaakdienste en daaglikse skoon handdoeke. Heerlik gekuier en definitief ons voorkeur blyplek as ons in Riversdal area is. Vicki en haar personeel is tops!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Just 1 More's response
Beste Ezelle,
Baie dankie. Tot volgende keer.
Groete,
Vicki
Johannes M - Jan 2019
Overall score
Very well managed accommodation.
Just 1 More's response
Thank you so much for taking the time to review our accommodation.
Hope to see you again in the future.
Kind Regards
Vicki and Jaco
Just 1 More
Francois J - Nov 2018
Overall score
Very good value.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie waarde.
Baie goeie waarde vir geld en uitstekende diens! Sal enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Just 1 More's response
Beste Francois,
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.
Groete,
Vicki en Jaco
Just 1 More self-catering
Susan G - Nov 2018
Overall score
A pleasant surprise.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Heerlike verrassing!
'n Pragtige skoon plek wat jou laat welkom voel. Al die ekstras, soos beskuit, melk en pap vir ontbyt, was 'n heerlike verrassing. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Just 1 More's response
So bly julle het dit geniet.
Sien weer.
Groete,
Vicki & Jaco
Just 1 More self-catering
Tokkie D - Nov 2018
Overall score
Comfortable and value for money accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklike en waarde vir geld verblyf.
Just 1 More is 'n gastehuis waar ons al omtrent 5 of 6 keer oornag het. Die eienares laat mens dadelik op jou gemak voel. Die behuising is privaat, skoon, netjies, gemaklik en baie goeie waarde vir die prys. Daar is baie klein ekstras wat kosteloos voorsien word. Byvoorbeeld beskuit, drie soorte graankosse, melk en gebottelde water in die yskas, oorstokkies en watte in die badkamer en daar is ook selfsorg-toerusting soos 'n gasstoof en meer. Selfs braaihout is beskikbaar! Ons het elke nog baie tevrede daar vertrek. Ek dink Just 1 More bied die beste waarde vir geld in Riversdal!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Just 1 More's response
Baie Dankie Tokkie,
Ons waardeur dit, tot volgende keer.
Mooi bly.
Groete,
Vicki en Jaco
Laurika S - Oct 2018
Overall score
Perfek vir twee mense.
Just 1 More's response
Baie dankie Laurika
Huibre L - Aug 2018
Overall score
Gerieflike verblyf met veilige parkering.
Peet D - Jul 2018
Overall score
Uitstekend en baie oulik. Beste B&B waar ek nog gebly het.
Tharina V - Jul 2018
Overall score
Incredible value for money with lots of extras. Highly recommended.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike waarde vir geld, met baie ekstras. Hoogs aanbeveel.
Ons het oornag vir 'n sporttoernooi, was verras hoe naby die skool was - kon stap. Pragtig, gerieflik, uiters goed toegerus - wens ons kon langer bly. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Just 1 More's response
Baie Baie Dankie Tharina. Dit was net n plesier, ons sien julle volgende keer.
Groete,
Vicki
Trevor W - Jul 2018
Overall score
Brilliant value.
Just 1 More's response
Dear Trevor,
Thank you for taking the time to write a review, we really appreciate it. We are so glad you enjoyed your stay at Just 1 More Self-catering and hope to accommodate you again in the future.
Kind Regards,
Vicki and Jaco Strydom
Just 1 More Self-catering
Helene L - Jun 2018
Overall score
Gerieflik en goed toegerus.
Adele C - Apr 2018
Overall score
Heerlik gebly, baie rustige verblyf.
Just 1 More's response
Dankie Adele.
Ons is baie bly julle het dit geniet.
Groete
Vicki en Jaco
Kim W - Apr 2018
Overall score
The best equipped spot we've ever stayed in!
Just 1 More's response
Always a pleasure.
Kind Regards,
Vicki
Adri Bouwer B - Mar 2018
Overall score
Baie lekker.
Just 1 More's response
Baie dankie, Adri.
Riana V - Feb 2018
Overall score
Ongelooflik lekker en rustig!
Read moreJust 1 More's response
Baie dankie Riana.
Johan S - Feb 2018
Overall score
Sal definitief terugkeer.
Just 1 More's response
Baie Dankie Johan.
Groete
Vicki en Jaco Strydom
Just 1 More
Rihettha S - Feb 2018
Overall score
Die plek is baie oulik en baie goed ingerig.
Just 1 More's response
Baie dankie vir die mooi resensie Rihettha. Ons is bly hulle het die Studio geniet.
Groete,
Vicki en Jaco Strydom
Just 1 More Self-catering
Wilma B - Jan 2018
Overall score
Dit is die 2de keer dat ons by Just 1 More oorgebly het. Baie netjiese, skoon en gerieflike akkommodasie!
Nicky B - Jan 2018
Overall score
Die eenheid is ongelooflik goed ingerig en baie stil.
Marie M - Jan 2018
Overall score
Excellent value, friendly hosts, were really enjoyed our stay. Would definitely repeat.
Raymond H - Dec 2017
Overall score
Gasvry en baie netjies.
Danie C - Dec 2017
Overall score
Fantastiese verblyf.
Just 1 More's response
Baie Dankie julle. Ons sien julle weer.
Groete
Vicki en Jaco Strydom
Just 1 More self-catering
Henk L - Dec 2017
Overall score
100% Soos met al ons vorige besoeke. Dankie!
Just 1 More's response
Baie dankie Henk.
Anien H - Nov 2017
Overall score
Fantasties.
Willem V - Oct 2017
Overall score
Extremely neat, comfortable and fantastic, friendly host and hostess!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uiters netjies, gerieflik en fantastiese vriendelike gasheer en -vrou!
Dit was definitief een van die mees netjiese gastehuise waar ons nog gebly het! Al die geriewe is daar en die detail in en om die tuin is fantasties. Jaco en Vicki is verskriklik vriendelik en bedagsaam. Wat 'n aangename oornag!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tertius G - Oct 2017
Overall score
Goed, alles netjies en reg, net wat ek verwag het.
Ajf M - Sep 2017
Overall score
It met all of my expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het aan al my verwagtinge voldoen.
Vir die doel van ons besoek aan Riversdal was Just 1 More net die regte plek om oor te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Loutjie S - Aug 2017
Overall score
Value for money, tidy and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld, netjies en gerieflik.
Baie dankie vir 'n aangename verblyf in The Studio. Baie gerieflik en netjies. Gerieflik genoeg dat dit soos jou eie huis voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lana-mare S - Aug 2017
Overall score
Just 1 More bederf mens met oordaad.
Loutjie S - Aug 2017
Overall score
Gerief en gemak.
Loutjie S - Jul 2017
Overall score
Dit was 'n huis weg van die huis af.
Just 1 More's response
Dankie Loutjie. Sien jou weer binnekort.
Groete,
Vicki en Jaco Strydom
Henk L - Jul 2017
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Ons het heerlik gebly. Kom gereeld Riversdal toe en sal beslis weer van Just 1 More gebruik maak. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estelle B - Jun 2017
Overall score
Everything in the reviews were spot on.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat ek op bestaande resensies vooraf gelees het was in die kol.
Die warm ontvangs deur Vickey en Jaco was uitstekend. Ons het net een aand oorgebly in die studio en hul het selfs aangebied dat ons bietjie later kon slaap die volgende dag aangesien daar niemand bespreek het vir die Sondag nie. Ons kon op ons tyd inpak en groet. Dit is iets wat ek nog nooit voorheen ervaar het by ander blyplekke nie. Daar was selfs 3 soorte ontbytpap, beskuit, melk en gebottelde water. Ek was ook baie beïndruk met die stort. Daar is 'n "dispenser" wat net mooi alles het. Daar is selfs "earbuds" in die badkamer om te gebruik. Hout word voorsien en as jy meer benodig kan jy nog koop teen 'n baie billike prys. Volgende keer sal ek beslis ligter pak. Al wat jy regtig nodig het om saam te neem is jou klere en kos. Dit is 'n uitstekende, uiters volledig toegeruste, netjies en moderne plekkie en ek het dit al klaar begin aanbeveel by my werkskollegas. Baie dankie Vickey en Jaco vir die inligting en korrekte aanwysings na die bestemming waarheen ons die volgende dag moes reis. Ons sal beslis weer by julle plekkie oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Just 1 More's response
Baie, baie dankie Estelle. Groete, Vicki en Jaco Strydom. Just 1 More self-catering.
Johann N - Jun 2017
Overall score
Very neat and looked after accommodation and friendly hostess.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese en versorgde akkommodasie en vriendelike gasvrou.
Puik! Baie netjies en gerieflik. Die gasvrou baie gasvry. Die ligging goed. Moet ook pluimpie gee vir LekkeSlaap. Puik diens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Just 1 More's response
Baie dankie Johann. Ons is bly julle het dit geniet.
Groete,
Vicki en Jaco Strydom
Just 1 More Self-Catering
Izak Jacobus L - Jun 2017
Overall score
Very neat, very friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, baie vriendelik.
Ons was baie beïndruk met die kunstige detail in en netheid van die die eenheid. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Just 1 More's response
Baie dankie,
Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete,
Vicki en Jaco Strydom
Just 1 More self-catering
Miriam T - Apr 2017
Overall score
Absolutely amazing and the best in the Western Cape and Karoo!
Louis G - Mar 2017
Overall score
Netjies en rustig.
Heinrich B - Mar 2017
Overall score
10 out of 10/ Really neat and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
10 uit 10. Bitter netjies en rustig.
Sal definitief weer by Just 1 More oorbly, baie netjies, stil en rustig, vriendelike verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan E - Feb 2017
Overall score
Very good and very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed en baie netjies.
Plek is skoon gerieflik en netjies. Kan altyd daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estha F - Jan 2017
Overall score
A major highlight.
This review has been translated,click hereto view the original version.
‘n Groot hoogtepunt.
Ek wil vir julle baie baie dankie sê vir die twee oorslaap aande. Die eerste aand op Prins Albert by Karoo Khaya was ‘n groot hoogtepunt, maar so ook die tweede aand by Just 1 More was heerlik. Ons sal julle beslis by al ons vriende en kollegas aanbeveel. Baie voorspoed vir julle vir 2017, mag dit ‘n goeie jaar wees, julle sal verseker weer van ons hoor.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Emercia D - Jan 2017
Overall score
Lovely, convenient quiet place with everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike gerieflike stil plek met alles wat mens kan benodig.
Met aankoms in Riversdal het my motor 41° geregistreer. Maar ten spyte van die hitte buite was dit heerlik koel binne ons huisie. Uiters gerieflik met net eenvoudig alles wat jy kan benodig. Van waaier tot verhitters in elke kamer tot beskuit en ontbytpap. Hout vir die braai. Vriendelike ontvangs. Sal beslis hierdie plek aanbeveel en weer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stephen B - Dec 2016
Overall score
Very neat and clean, everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon, alles wat mens nodig het.
Ons het baie lekker gebly, die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan die plek vir enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liezle S - Oct 2016
Overall score
Home away from home!
Just 1 More's response
Baie dankie vir die mooi resensie, Liezle.
Groete,
Vicki en Jaco Strydom
Just 1 More self-catering
Nadia J - Oct 2016
Overall score
Asemrowend
Just 1 More's response
Baie dankie. Ek is bly julle het die rustigheid geniet.
Groete,
Vicki en Jaco Strydom
Just 1 More self-catering
Neil-pierre S - Sep 2016
Overall score
My verwagtinge is oortref.
Just 1 More's response
Baie Dankie Neil-Pierre. Ons hoop om jou weer te sien, as jy in Riversdal is.
Groete
Vicki en Jaco Strydom
Just 1 More self-catering
Marika D - Aug 2016
Overall score
'n Huis weg van jou huis.
Just 1 More's response
Baie dankie vir die aanbeveling, Marike.
Renier C - Jul 2016
Overall score
Good value.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Ek sal eerlik Just 1 More aanbeveel. Netjies en skoon, alles wat mens nodig het is daar selfs braaihout. Vriendelike diens als wat 'n mens verwag van plattelandse gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nina V - Jul 2016
Overall score
Value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir jou geld!
Was regtig beindruk met ons verblyf en die gasvrou was baie vriendelik en akkommoderend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Just 1 More's response
Baie Dankie Nina. Ons is so bly julle het dit geniet.
Groete,
Vicki en Jaco Strydom
Just 1 More self-catering
Josua S - Jul 2016
Overall score
All in one accommodation. Will stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles in een verblyf! Sal weer daar bly!
Awesome plek met alles wat benodig word! WiFi, vol DStv net om te begin!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liza V - May 2016
Overall score
Netjies en modern in 'n rustige omgewing en waarde vir geld.
Read moreDandre V - May 2016
Overall score
Sal beslis weer gebruik maak van Just 1 More.
Shawn M - Apr 2016
Overall score
Privaat, veilig, netjies en gasvry.
Miriam T - Apr 2016
Overall score
Ongelooflik en asemrowend!
Celeste G - Mar 2016
Overall score
Goed toegerus, netjies, skoon, veilig.
Anne-maree S - Mar 2016
Overall score
Netjies en smaakvol gemeubileer.
Leonor J - Mar 2016
Overall score
Baie gerieflik met goeie diens na 'n lang reis.
Susan V - Mar 2016
Overall score
Ons het heerlik gebly.
Johan P - Dec 2015
Overall score
Fantasties!
Elshaun W - Nov 2015
Overall score
Goeie nagrus gehad. Die akkommodasie was skoon en baie goed gemeubeleer.
Peter H - Nov 2015
Overall score
Great people and good value.
Linette R - Oct 2015
Overall score
Excellent!
Dawie T - Sep 2015
Overall score
Ons het een nag daar gebly.
Wilmi D - Aug 2015
Overall score
Ons het baie lekker gebly!
Thomas R - Feb 2015
Overall score
Good value for money
Leon G - Nov 2014
Overall score
Sal weer daar oorbly
Gary M - Jun 2014
Overall score
Awesome.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 6 Joubert Street, Riversdale, 6670, Western Cape
- All ages welcome