Namaqualand Accommodation at Kallabaskop Lodge | TravelGround
+61

Kallabaskop Lodge

21 reviews
Game Lodge

Review Summary

3.7 out of 5from 21 reviews for Kallabaskop Lodge
Cleanliness
4.0/5
Service
4.0/5
Location
3.0/5
Safety
4.2/5
Value for money
3.4/5
Dennis D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Dennis D
With spouse/partner

No wood, ice, etc available as advertised. Water not always hot.

An one-night stay, not a destination.

Charl V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Charl V
With spouse/partner

Geen waarde vir geld nie, 'n ramp. Ek sien ek moet 'n ster rate, maar sorry die verdien geen sterre nie.

Dis nie 'n Lodge nie hulle moet eerder adverteer as 'n backpackers. Die verwagting van die lodge was die teenoorgestelde wat ons verwag het - pateties. Kamer klein. Geen spasie langs beddens nie. Een kan op 'n manier afkllim die ander moet afseil onder toe om af te klim. Beddens in geprop met geen bedkassies nie. Matrasse in deur gelĂȘ. Brakwater in kamer. Moet 'n ent loop om te stort en ons is gewaarsku om mooi te loop, trappe en vloer glad! Really? Ablusieblokke is kommunaal. Asook om warm water te kook en kos te maak was ook kommunaal. Een stoof vir almal wie kyk en wie kook. Vars water in 'n 5l-kan! Son krag wat 3 uur die oggend afgaan dan gaan fan af asook die yskas. Yskas wat afgaan is nie goed om insulien koud te hou. Alles was vuur warm in die yskas die oggend. Die gebou is prefab en baie baie warm! Julle kan die verander na 'n backpackers of haal van julle lys af. Die beskrywing is misleidend.

Willem B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Willem B
Individual traveler

Disappointing.

As a single traveler paying for 2 people I was extremely disappointed with what was offered. I would suggest that in the description of the lodge it is mentioned that the showers are available in separate ablution facilities and that the area is not really suitable for a person of 88 years who is not the most mobile. The fact that you must travel quite far for basic purchases should also be mentioned earlier in the profile.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurstellend.

As enkelreisiger wat vir 2 persone betaal was ek geweldig teleurgesteld met dit wat aangebied is. Ek sou voorstel dat daar wel in die beskrywing van die lodge genoem word dat die storte in aparte ablusiegeriewe beskikbaar is en dat die area nie werklik vir 'n persoon van 88 jare ouderdom, wat nie die beweeglikste is, geskik is nie. Die feit dat daar vir basiese aankope redelik wyd gereis moet word sou ook eerder in die oorsig genoem moet word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Isabella B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabella B
With spouse/partner

Nice and quiet, real farm. Bright stars.

Kallabaskop Lodge is something to experience if you like quietness and farms. Our host was helpful and friendly. The ablutions were neat and clean, seeing that we were camping, that was important.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik stil en werklik plaas. Helder sterre.

Kallabaskop Lodge is iets om te ervaar as jy van stilte en plaas hou. Ons gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Die ablusieblok netjies en skoon, aangesien ons gekamp het was dit belangrik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ina L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina L
With spouse/partner

Rus en vrede sonder selfoonsein, maar soutwater is rof.

Die verblyf is uniek. Daar is 5 kamers, elkeen in sy eie unieke helder kleur ingerig. Ons was in die pers kamer en dit was vrolik. Daar is ook kampeerplekke. Die algemene lapa is goed toegerus en ons het heerlik daar gekuier. Hendrina, die gasvrou is gereed om te help, maar dring haar nie op nie. Die water is vreeslik sout en dit maak skottelgoed vaal en mense skurf, maar lyfroom kon dit beheer. Hulle voorsien vars water om te drink en mee te kook en dit is doeltreffend. Ek sou graag vooraf wou weet dat daar nie ys beskikbaar is nie (ten spyte daarvan dat die website dit aandui) en ook nie regtig enige winkel om by te koop nie. Dit sal ook gaaf wees om te weet dat daar geen selfoonsein is nie, want wanneer mens toer moet jy dikwels vorentoe antwoord en dit was onmoontlik. Die omgewing is mooi en ons het heerlik gekuier.

Trudie K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie K
With friends

Ongelooflik stil.

Ons het baie lekker gekuier, het die stilte waardeer en was baie vriendelik.

Johan C.e.p. F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johan C.e.p. F
With spouse/partner

Netjies en skoon.

Bietjie klein maar lapa is uitstekend. Ontvangs baie goed.

Charles L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Charles L
With spouse/partner

Goed, kamperingstylgeriewe, lekker. Unieke opset, baie gasvry op plaas, afgesonderd.

Ontvangs baie gasvry, plaas, vriendelikheid. Voel gou tuis en jy kuier lekker met ander gaste soos in kamperingstyl-uitleg. Kompakte houthuise, sonkrag, sentrale kombuis, gasgeriewe. Nuut met tandekry probleempies. Dit is besondere plek op plaas afgesonder ver grondpaaie. Tog sentraal tussen see en en Namakwaland vir blommetyd. Ook teen Namakwa Park. Vir seker moet jy volledig selfversorgend voorbereid wees om eie etes te berei. Baie lekker plattelanse plek heeltemal afgesonderd.

Ian B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ian B
With spouse/partner

Houthuisie in die Namakwa vlaktes.

Oornag in 'n houthuis met lekker stoep vir beskerming teen wind. Netjies en vriendelike ontvangs. Bring eie vars drinkwater. Stortgeriewe in aparte blok. Lekker staproetes op plaas.

Nicholas J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nicholas J
With spouse/partner

Once they get the hot water system sorted, will be a great place to stay.

The huts are very small and a double bed instead of the twins would allow more space for cases and gear. The tiny bathroom needs a small table. The hot water system in the ablution block needs to be separated from the cold system, so as to avoid pressure drop. Otherwise a great place!

Nelia P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nelia P
With spouse/partner

Baie frustration a.g.v. onvoorbereid op kamp tipe lewe.

Ons het baie gesukkel om die plek te vind, baie verdwaal. Aanwysings nie voldoende nie. Ons het nie warm water gehad, kon net een keer gaan stort in vier dae. Geen kombers vir die koue nie. Moes by ander wat daar bly hoor hoe werk als daar. Enigste ligpunt is vrou wat daar werk. Sy is stunning en het uit haar pad gegaan om ons te help met alles. Dankie.

Chirna K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chirna K
Family with young children

Goed.

Maak seker van ligging en wat jy wil doen. Net grondpaaie na Soebatsfontein.

Priscilla V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Priscilla V
With friends

Weg van alle geraas en sosiale media. Heerlik stil.

Ideaal vir mense wat rus en stilte soek. Geen selfoononpvangs. Grondpad soontoe en in omgewing as jy wil rondry. Maak seker jy het genoeg brandstof. Geen warm water as son nie skyn nie, werk met sonkrag. Ons het baie lekker gekuier.

Johan W - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan W
With spouse/partner

Baie geniet.

Seker nie vir almal bedoel nie maar het ons dit baie geniet. Die fasiliteite is basies maar skoon en netjies. Die personeel vriendelik en bedagsaam en word vriende terwyl jy daar kuier.

Elaine S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Elaine S
With spouse/partner

Teleurstellend.

Pad baie sleg. Houthuisies in oopte met sonverhitting wat nog nie uitgesorteer is nie.

Maggie D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Maggie D
With spouse/partner

Nie wat ons verwag het nie.

Foto's op webblad is baie misleidend. Badkamer en kombuis wat gedeel moet word is nie lekker nie. Bitter ver vanaf die dorpe as jy nie alles saambring nie en die paaie is baie swak. Nietemin het ons die beste van als gemaak en gerus. Hendriena is 'n pragtige gasvrou wat graag help.

Margrit D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Margrit D
With spouse/partner

'n Unieke ervaring.

Henriena het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Sy is uiters behulpsaam.

Carina D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina D
With spouse/partner

Rustig, skoon en netjies.

Baie vriendelike ontvangs. Loop ekstra myl en bereidwillig om verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Engela S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Engela S
Family with young children

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly en hulle het baie moeite gedoen om aan al ons behoeftes te voorsien. Dit was 'n baie koue nag, maar ons het heerlik warm geslaap! Ons was alhoewel teleurgesteld omdat ons onder die indruk was dat die lodge in die blompark is en op die foto's lyk dit omring deur blomme, maar ons het weer gaan lees en as mens mooi kyk staan daar hul is 40 km van die park af. Ons het ook amper vasgesit op die grondpad vanaf Hondeklipbaai wat nat was nadat ons gevra het of al die paaie gangbaar is vir gewone voertuie. Die tariewe vir die bykosse en water was ook hoog.

George V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
George V
With spouse/partner

Gasvrou was vriendelik, maar dis ver van alles.

Die kamer was basies en skoon. Die warm water was 'n groot probleem. Pad deur Skilpad Reservaat was baie sleg, vat alternariewe roete. Bring alles saam, hout, water ens. Kallabaskop verkoop addisioneel.

Hennie V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hennie V
With friends

Dit was 'n aangename oornagting.

Die personeel was vriendelik, gasvry en behulpsaam. Die huisies is goed ingerig. Die feit dat daar nie warm water in die huisie is nie, is nogal 'n probleem. Die storte is ook buite in 'n afsonderlike ablusieblok. Jy kamp eintlik! Ons het in die lapa die aand gebraai wat baie knus en aangenaam was.

From R20 000
per night (sleeps 4)
From R20 000
per night (sleeps 4)
From R20 000
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Soebatsfontein, Off the R355, Skilpad and Namaqua National Park, 8257, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9BhtyxseN0nypkKed0AJzUXPyEcarwAHJ8RKdAKHxcjlS4zGVv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R20 000  per night (sleeps 2) 21 5 1 4 Farm Soebatsfontein Off the R355 8257 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.104861424266 17.582990010579
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com