The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kloofendal Guesthouse | TravelGround
+43

Kloofendal Guesthouse

30 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 30 reviews for Kloofendal Guesthouse
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Lood R - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lood R
With spouse/partner

Clean friendly very nice breakfast.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon vriendelik baie lekker ontbyt.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mandy D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandy D
On business

Value for money.

Baie goed ingerig, veral vir 'n vrou. Ons hou net nie van te veel persoonlike aandag met die eienaars nie en die ontbytsaal in net een tafel vir al die gaste in die eienaars se huis. Dit was bietjie weird. En die hond lek mens se voete by die ontbyttafel. Maar alles was verder perfek.

Lanie V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lanie V
With spouse/partner

Fantasties!

Die plek is rustig en stil, netjies en skoon.

Kloofendal Guesthouse's response

Hi Lanie,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons is baie bly dat julle dit geniet het hier by ons.
Hoop ons sien julle sommer gou weer!

Groete,
Annelie

Kloofendal Guesthouse
Elizmari V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizmari V
With spouse/partner

Felt very comfortable and at home.

Wasn't the entire time at the guest house during the day, but felt very much at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het baie gemaklik en tuis gevoel.

Was nie heeltyd by die gastehuis deur die dag nie, maar het baie tuis gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kloofendal Guesthouse's response

Hallo Elizmari,

Ons is so bly dat julle dit geniet het, al was julle meesal bedags nie by die gastehuis nie.
Dit alles motiveer ons net om nog n beter diens aan ons gaste te bied!. Kom kuier maar weer hier by ons!

Groete,
Annelie

Kloofendal Guesthouse
Victor V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Victor V
With spouse/partner

Was baie lekker.

Goeie ligging, baie goeie diens, professioneel en tog voel jy dadelik tuis. Baie netjiese en skoon kamers. Vriendelike staf en heerlike ontbyte.

Kloofendal Guesthouse's response

Beste Victor,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle hier in ons gastehuis te kon akkommodeer.

Hoop ons sien julle weer!

Groete,
Annelie

Kloofendal Guesthouse
Elsabe V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe V
With spouse/partner

Vriendelik, behulpsaam en netjies.

Dit was 'n voorreg om hierdie vriendelike mense te kon ontmoet. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkomodeer. Dankie vir 'n fantastiese verblyf. Sal volgende keer definitief weer by hul gaan oorbly.

Kloofendal Guesthouse's response

Beste Elsabe,

Dankie vir die terugvoering wat ons van julle ontvang het, dit word opreg waardeer.

Hopelik sien ons julle weer in die toekoms!

Groete,
Annelie

Kloofendal Guesthouse
Louise M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise M
With friends

Baie gerieflik.

Sien sterre.

Kloofendal Guesthouse's response

Hi Louise,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons hoop ons sien julle binnekort weer!

Vriendelikke groete,
Johan en Annelie

Kloofendal Guesthouse
Esme W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Esme W
With spouse/partner

It was a home away from home.

We are incredibly grateful for Johan and Annelie who accommodated us on such short notice, and we had a wonderful stay. They even welcomed our children and grandchildren who came to visit us there. The place is very clean and even Gladys who serviced our room gets a 10/10.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was "home away from home".

Ons is verskriklik dankbaar vir Johan en Annelie wat ons op 'n kort kennisgewing kon akkommodeer en ons het heerlik gebly. Hulle het selfs ons kinders en kleinkinders wat vir ons daar kom kuier het verwelkom. Die plekkie is pragtig skoon en selfs Gladys wat ons kamer versorg het kry 10/10.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jenny D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny D
With spouse/partner

Very neat and clean room, delicious breakfast; very friendly.

Will highly recommend the guest house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon kamer, heerlike ontbyt; baie vriendelik ontvang.

Sal die gastehuis hoog aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonja H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja H
With spouse/partner

Heerlike nagrus gehad in 'n skoon, gemaklike kamer met puik, vriendelike diens en 'n smaaklike ontbyt.

Die diens was professioneel en die mense ongelooflike vriendelik en behulpsaam. Die kamer is groot en skoon. Die ontbyt was heerlik. Ligging baie sentraal. Sal definitief weer van die gastehuis gebruik maak.

Christina M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christina M
With spouse/partner

Friendly service, beautiful room with nothing lacking.

Warm, hearty receptions. Room is beautiful with everything you'd need. Breakfast was delicious and Annelie went out of her way to serve us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens, kamer pragtig ingerig en ontbreek niks nie.

Warm hartlike ontvangs. Kamer pragtig met alles wat jy kan nodig kry. Ontbyt was heerlik en Annelie het uit haar pad gegaan om ons te bedien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mavis B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mavis B
With spouse/partner

Skoon, netjiese, ruim kamer met pragtige uitsig oor die tuin.

Sal dit vir enige een aanbeveel. Johan en Anneli het uit hulle pad vir ons gegaan en ons selfs opgegradeer na 'n tuinkamer omdat daar 'n kamer oop was. Dis skoon, netjies en ruim kamers en stil. Mens kry heerlike ontbyt elke oggend. Sal beslis aanbeveel en sal weer by hulle tuis gaan.

Larelle H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Larelle H
Family with teenagers

Pragtige kamers, baie vriendelike mense.

Baie mooi kamers, alles wat nodig is in die kamers. Heerlike ontbyt en baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Madeleine G - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Madeleine G
With spouse/partner

Puik diens!

Oom Johann en Tannie Annelie is wonderlike mense wat doodseker gemaak het ons is ten alle tye gemaklik. Die kamers is skoon en netjies. Die ontbyt was hemels. Ons sal enige tyd weer daar oornag.

Kloofendal Guesthouse's response

Hi Madeleine,
Ons is so bly dat julle die tyd hier by ons geniet het. Hoop ons sien julle weer met julle volgende wegbreek.
Vriendelike Groete,
Johan & Annelie

Kloofendal Guesthouse
Bertus V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Bertus V
With spouse/partner

Baie lekker gewees.

Ek het die verblyf baie geniet, alles was professioneel.

Nonkululeko M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Nonkululeko M
With spouse/partner

Nice and intimate.

Beautiful ambiance and reception was very warm and inviting.

Kloofendal Guesthouse's response

Hi Nonkululeko,
It was a previledge to accommodate you here at our Guesthouse.
Hopefully we will see you soon.
Kind Regards,
Johan & Annelie.

Kloofendal Guesthouse
Marlene G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene G
With spouse/partner

Clean, safe and friendly people. Breakfast was great.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, veilig en vriendelike mense. Ontbyt was lekker.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kloofendal Guesthouse's response

Hi Marlene,
Dankie vir julle terugvoering.
Dit was ook vir ons aangenaam om julle hier by ons gastehuis te akkommodeer.
Ons hoop ons sien julle weer.
Vriendelikke Groete,
Johan & Annelie.

Kloofendal Guesthouse
Eben B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben B
On business

Aangename mense, pragtige kamer met heerlike ontbyt.

Baie vriendelike gasvrou/-heer, pragtige, skoon kamer en badkamer. Sal beslis weer hier oorbly.

Mariza V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariza V
With spouse/partner

Heerlik. Mense so gasvry. Netjies pragtig. Definitief 'n moet om daar te gaan bly. Sal sterk aanbeveel.

Wonderlik. Aankoms so vriendelik en opreg. Sal vir enige een aanbeveel wat JHB se kant toe kom. Heerlike ontbyt. Netjies en skoon kamer. Rustig. Dit was heerlik. Wens ons kon langer bly.

Kloofendal Guesthouse's response

Liewe Mariza,

Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons waardeer dit opreg en is baie bly om te sien dat julle die verblyf hier by ons gastehuis geniet het. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon verwelkom.

Ons hoop ons sien julle weer!

Vriendelike groete,
Johan en Annelie

Kloofendal Guesthouse
Hilda P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda P
With spouse/partner

Baie netjies en baie gasvrye ontvangs.

Baie dankie aan Annelie vir jou gasvryheid en die heerlike ontbyt. Ons het die verblyf in julle netjiese gastehuis baie geniet en sal enige iemand aanbeveel om gebruik te maak van julle gastehuis.

Rensia G - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rensia G
With spouse/partner

It was nice and we were spoiled.

I definitely recommend Kloofendal to anyone who feel they deserve some treats.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker en ons is baie bederf.

Ek sal definitief Kloofendal aanbeveel aan toekomstige verblyf aan enige iemand wat baie bederf wil word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adele J - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele J
Family with young children

Good!

I will definitely visit Kloofendal Guesthouse again, everything is neat and you feel safe. The rusks are delicious and my kids enjoyed the yogurt a lot that was brought to them. We were out too early in the mornings to enjoy the included breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik!

Ek sal beslis weer Kloofendal Gastehuis besoek, alles is netjies en jy voel veilig. Die beskuit is vreeslik lekker en my kinders het die jogurt baie geniet wat spesiaal vir hulle gebring was. Ons was ongelukkig te vroeg in die oggende uit om die ingeslote ontbyt te geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kloofendal Guesthouse's response

Hallo Adele,

Dit is vir ons verblydend om te weet dat julle en die kleingoed lekker hier by ons gebly het en dat julle veilig gevoel het!
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, hoop ons sien julle weer!

Groete,

Johan & Annelie.

Kloofendal Guesthouse
Tina J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tina J
Family with teenagers

Heerlik ontspannend!

Ons het heerlik gebly. Baie goeie diens en lekker gemaklike atmosfeer. Ons moes drie aparte kamers bespreek, maar die kinders het dit steeds baie geniet en ek het nie een oomblik onrustig of onveilig gevoel nie. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Maggi B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Maggi B
Family with young children

Nie heeltemal tevrede nie

Daar was nie genoeg koffiepoeier om vir elke persoon 'n koppie te maak. Die kamer word geadverteer vir 4 volwassenes & 1 kind, maar was te klein vir 2 volwassenes & 2 kinders.

Kloofendal Guesthouse's response

Maggi,
Jammer om te hoor dat die kamer vir julle te klein was. Volgens standard is die vloer ruimte voldoende vir die aantal persone.
Soos jy weet het ons voor jy bespreek het dit onder jou aandag gebring dat die kamer wat jy gevra het nie beskikbaar was nie.
Ons het ons Paris en Mauritius kamers aangebied en jy was gelukkig om dit te aanvaar.
Ook het ons uit die goedheid van ons harte vir julle 10:00 reeds toegang tot die kamers gegee ten spyte dat die inklok tyd eers 14:00 uur was. Indien ons dit nie gedoen het nie sou julle sekerlik nie betyds klaar gewees het vir julle funksie nie.
Ook het ons vir julle n das geleen om julle ongerief, tyd en geld te spaar.
Ons verstaan nie hoekom jy nie die sogenaamde probleem met ons bespreek het nie en liewers per internet kla nie. Jy weet ons sou verseker aandag aan dit gegee het soos met al die bogenoemde hulp en bystand wat ons verleen het.
Vriendelike groete,
Johan & Annelie

Kloofendal Guesthouse
Hennie B - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Hennie B
Individual traveler

Ek het oor die algemeen goeie verblyf gehad.

Die warmwaterstelsel word deur gas aangedryf. Dit het nie die eerste keer gewerk toe ek dit nodig gehad het nie, en die eienaar moes eers aan die gas toestel gaan verstel. Dit kon seker vooraf gedoen gewees het. In die koue van Pretoria is die water net nie warm genoeg vir 'n lekker warm stort nie. Die waterdruk is ook redelik swak. Daar is 'n dubbelbed in die kamer, en dis 'n uitdaging vir 'n lang persoon soos ek. Ek is voorsien van 'n klein, draagbare verwarmer wat nie net oneffektief is nie, maar ook die prop en die elektriese koord vuurwarm laat na 'n rukkie se gebruik. Ek het liewer die verwarmer na 'n uur afgeskakel. Toegang tot die kamer is ook 'n uitdaging met die numeriese elektroniese slot. Die tydsduur tussen die laaste nommer intik en die oopmaak van die deur, is hopeloos te vinnig wat veroorsaak dat ek die nommer 'n paar keer moes insit, asook my kneukels teen die kosyn beseer het. Die kamer netjies en stylvol gemeubileer en die beddegoed netjies en skoon. TV en DStv in 'n goeie werkende toestand. WiFi is gratis voorsien.

Kloofendal Guesthouse's response

Beste Hendrik,
Ons is regtig jammer dat jy sonder kennisgewing net na 11:00 opgedaag het by Kloofendal Gastehuis in Roodepoort, dit het ons onkant gevang aangesien ons inklok tyd eers na 14:00 is en dit ook die rede hoekom die warm water stelsel nie aangeskakel was nie. Iets wat ons sou kon vermy het indien ons geweet het jy gaan vroeër opdaag.
Ons vra ook om verskoning vir die klein verwarmer wat jy gebruik het waarvan die kragprop nie behoorlik in was nie en ook dat jy nie van die groter verwarmer wat beskikbaar gestel was gebruik gemaak het nie.
Ons versoek dat U asb die rekening sal vereffen vir die onbespreekte dame wat U in die kamer besoek het en dit met u gedeel het.
Vriendelike groete,
Johan & Annelie

Kloofendal Guesthouse
Daleen G - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen G
Individual traveler

Ek het tuis gevoel!

Die eienaars (en hul oulike hond) was gereed om my welkom te heet. Ek het van die eerste oomblik af welkom gevoel. Dit het gevoel of ek tuis hoort. Die kamer en badkamer is ruim, skoon en netjies. Ek het ook veilig gevoel. Ek het elke oomblik daarvan geniet en kan Kloofendal Guesthouse enige tyd aanbeveel!

Renett B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Renett B
Family with teenagers

Rustige, netjiese en gasvrye gastehuis.

Ek het dit verskriklik baie geniet by Kloofendal. Dit was netjies en skoon, als was in werkende toestand en die eienaars was super vriendelik. Die tuin is netjies en rustig en die sekuriteit was awesome. Die parkering goed. Ek het regtig my verblyf daar geniet en sal definitief weer van hulle gastehuis gebruik maak.

Swanie S - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Swanie S

Ons het vroeg Desember vir 'n week in die ruim Paris kamer gekuier.

Die kamer het 'n privaat ingang met tafel en stoeltjies op die dek wat uitkyk oor 'n pragtige tuin en swembad. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuishoekie en daarin kon ek sommige aande vir ons aandete voorberei wat ek en my hubby op die dek genuttig het. Dankie Johan en Annelie vir smaakvolle dekor, gesonde ontbyt en jul oop hart gasvryheid.

Kloofendal Guesthouse's response

Hallo Renette, Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly dat julle dit hier by ons geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Groete, Johan & Annelie

Kloofendal Guesthouse
Alta S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alta S
With spouse/partner

Baie rustige atmosfeer en baie gasvry.

Tydens ons besoek kon ons lekker rustig verkeer in die mooi plekkie. Dit is sowaar 'n klein paradys in die besige stad. Ons het dit waarlik geniet!

Kloofendal Guesthouse's response

Hallo Alta,

Dankie vir die terugvoering, ons is bly dat julle dit hier by ons geniet het .
Hoop julle het n aangename Kerstyd saam met die familie gehad en dat julle veilig sal terugkeer huistoe.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Groete,

Johan

Kloofendal Guesthouse
Hentie L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hentie L
With spouse/partner

Lekker rustig.

Gasvry, rustig en professioneel.

Kloofendal Guesthouse's response

Hi Hentie,

Dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie.
Dit was aangenaam om julle hier by Kloofendal Gastehuis te kon huisves.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Ons wens julle n Gessende Kersfees en n voorspoedige 2016 toe.
Groete,
Johan

Kloofendal Guesthouse
From R720
per night (sleeps 2)
From R720
per night (sleeps 2)
From R720
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 79 Galena Street, Kloofendal, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzMTY5YTI1LTQ4ZmQtNGFhNC04M2M2LTgzYjkzZWM4ZWYxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R720  per night (sleeps 2) 30 5 1 5 79 Galena Street Kloofendal 1724 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.125355932868 27.8770378232
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!