Review Summary
Yvette A - Jan 2021
Overall score
We were welcomed by Bernie - very helpful & friendly guy.
Paul W - Dec 2020
Overall score
Fantastic service and location.
Shera-lynn B - Feb 2020
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Absolute pragtige plekkie met die vriendelikste gasvrou en personeel. As ek weer in Knysna kom is dit die eerste plek waarheen ek gaan. Baie netjies en skoon en ook die lekkerste ontbyt! As ek hulle 6 sterre kon gee, dan sou ek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Appel E - Dec 2018
Overall score
Vintage. Quiet and absolute value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ouwêrelds. Rustig en absolute waarde vir geld.
Ons verblyf hier het my herinner aan my kinderdae se oorslaap in hotel-akkommodasie. Die kamer was ruim en die slaapgeriewe goed. Ons het baie lekker geslaap. Ons ontbyt was voorberei volgens ons persoonlike voorkeure en ons is soos eregaste behandel. Ek sal vir seker die verblyf aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Derick E - Nov 2018
Overall score
Good, friendly service.
Nora V - Oct 2017
Overall score
Wonderlik
Rocky L - Sep 2017
Overall score
Uitstekende waarde vir geld!
Glen L - Sep 2017
Overall score
Very pleasant stay, well situated with comfortable accommodation and efficient, friendly staff.
Rosemarie O - May 2017
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nice.
Goed geleë en baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilma G - Apr 2017
Overall score
A real little inn that warms the heart.
Ray C - Jan 2017
Overall score
Not an experience I'd like to repeat in the future.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Nie 'n ervaring wat ek graag in die toekoms sou wou herhaal nie.
Die personeel was akkomoderend en nie wat ek gelees het verwelkomend nie. Ontbyt was alke oggend dieselfde met 'n keuse van 'n omelette of bacon, eiers, tamatie en mushrooms (dieselfde bestanddele). Alhoewel heeltemal voldoende gaan 'n bietjie ekstra moeite om 'n spyskaart af te wissel baie verder. Die kamer was wel skoongemaak, maar oppervlakkig. Die vloere was vuil, die scatter kussings het oliekolle opgehad. Die lakens was skoon, maar die handdoeke, alhoewel daagliks vervang, het 'n snaakse reuk gehad. Daar 's ook geen yskassie in die kamer nie, wat 'n verblyf van 5 dae en langer kan bemoeilik. Die ligging is goed aangesien dit baie naby aan als is en 'n goeie stappie na die Waterfront en Thesen-eiland is. Dus goeie oefening gekry. Die gebou self was baie lawaaierig. Jy kan als hoor wat die mense bo jou doen en elke keer wanneer mense inkom of die gebou verlaat, hoor jy dit. Daar is ook geen onderdak- of koelteparkering vir jou voertuig nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knysna Wayside Inn's response
Thank you for taking the time to review our establishment. We listen to both positive and negative, and take it seriously. As for the breakfast, English breakfast consist of bacon, eggs, tomorrow toast etc. We offer eggs in four different ways that it can be cooked. We also offer the option to create your own omelette. There is also cereal, fruit salad and a spread of continental. I am sorry you found it boring.
The towels are sent to the off site laundry everyday and are washed ever day. I cannot think what could have caused the smell on your towels.
Thank you again for your comment.
Regards,
Trish.
Lee-ann H - Dec 2016
Overall score
Thank you for a very pleasant stay - definitely to be recommended!!
Knysna Wayside Inn's response
Thank you so much for your comment.
It is greatly appreciated.
Regards,
Trish
Christoffel C - Oct 2016
Overall score
The room (no 2) had a view of the square which is quite noisy until early in the morning. We didn't get much sleep on Friday evening.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die kamer (no 2) het uitgekyk oor die plein waar dit maar erg rumoerig was tot vroegoggend, dus min geslaap Vrydagnag.
Die verblyf vir ons doeleindes, letterlik net 'n slaap en ontbyt plek, was goed. Die raserige bure (restaurant en nagklub) kan nie voor die deur van die gastehuis gehelp word nie, maar na 'n dag se aktiwiteit sal mens 'n rustige nag waardeer. Ek sal voorstel dat die ligging wel in die brosjure genoem word. Ontbyt was goed en die diens flink en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Knysna Wayside Inn's response
Thank you for taking the time to comment on our establishment. As we are in the center of town there is pro's and con's to it. The pro being, very central and in walking distance to everything that Knysna has to offer, and the con being, it is in town.
Kind regards,
Trish.
M'lani B - Aug 2016
Overall score
Super vriendelike mense wat regtig uit hulle pad gegaan het om my 7 nagte soos huis te laat voel.
Knysna Wayside Inn's response
Thank you so much for the review. We appreciate you taking the time to comment on our establishment.
Kind regards,
Trish
Martin V - Jul 2016
Overall score
OK for a night, but not for longer. Not really a place to camp out.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Heel okay vir oornag, maar nie vir langer nie. Nie juis uitspanplek nie.
Trish was ongelooflik behulpsaam en bereid om enige iets te doen om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Daar was niks fout met die verblyf self nie. Al probleem is dat die TV en kaggel in die voorportaal/ontvangsarea is en daar het mense gelê op die enigste bank voor die TV, so dit was nie so nice nie, maar is regso. Die beligting in die kamers - sal goed wees om te sorg dat alle lampe gloeilampe in het en dat alle ligte brand. Die kamer waar my dogters in geslaap het, het net een liggie gehad wat brand. Verder was alles okay. Ideale plek vir oornag as jy iets het om in die dorp te doen, so dit was ideaal vir die Oesterfees, maar nie plek om 'n hele naweek oor te bly as daar nie iets in Knysna aangaan of as jy heeldag binnenshuis moet wees nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannelize J - May 2016
Overall score
Fantasties.
Knysna Wayside Inn's response
Thank you so much.
Trish
Annabella C - Feb 2016
Overall score
Waarde vir geld.
Knysna Wayside Inn's response
Thank you so much for the comment.
It is much appreciated.
Regards,
Trish
Kathrin H - Jan 2016
Overall score
Knysna Wayside Inn was very nice.
Knysna Wayside Inn's response
Thank you for your comment. Much appreciated.
Regards,
Trish
Sugnet W - Sep 2015
Overall score
Goeie verblyf!
Knysna Wayside Inn's response
Thank you so much for taking the time to respond. Much appreciated.
J.t S - Aug 2015
Overall score
Het baie lekker gebly, kamer was lekker warm vir die winterweer buite.
Knysna Wayside Inn's response
Thank you so much for taking the time to review our establishment.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Kind regards,
Trish
Angelique S - Jul 2015
Overall score
My eerlike opinie: vir die prys, het ons meer verwag.
Knysna Wayside Inn's response
Thank you for taking the time to do a review on our accommodation.
Our rates are in line, if not cheaper, than most of the bed and breakfasts in our area.
As for our sheets, we have a severe water problem with the water here in Knysna, and we are trying everything in our power, not to get those marks on our brand new sheets.
Kind regards,
Trish.
Francois D - May 2015
Overall score
Vyf nagte se lekke verblyf op vakansie.
Read moreKnysna Wayside Inn's response
Thank you so much for your review.
It is very much appreciated and we look forward to seeing you back here again in future.
Kind regards,
Trish
Andries G - Feb 2015
Overall score
Aan my behoeftes voldoen as slaapplek voor fietswedren.
Mario V - Jan 2015
Overall score
PERFEK!
Knysna Wayside Inn's response
Thank you so much for taking the time to do a review on our establishment. Much appreciated.
Hope you return soon.
Regards,
Trish
Lily H - Dec 2014
Overall score
Nice!
Knysna Wayside Inn's response
Thank you so much for taking the time to do a review. We look forward to seeing you back soon.
Regards,
Trish
- Capacity: 28 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 48 Main Street, Pledge Square, Knysna, 6571, Western Cape
- No children under 5