Fichardt Park Accommodation at Komweer | TravelGround
+13

Komweer

15 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 15 reviews for Komweer
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Anthea D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Anthea D
With spouse/partner

Gasvrou is baie vriendelik.

Gastehuis is oud. Skoon en netjies.

Elisna N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisna N
Individual traveler

The owners make you feel like family.

I really enjoyed my time there. I'll definitely come again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die eienaars laat jou soos familie voel.

Ek het my tydjie daar vreeslik geniet - ek sal beslis weer kom!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hildegard C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hildegard C
With spouse/partner

Home away from home.

Lovely host and hostess. We felt at home immediately. Rooms were well stocked as was the bathroom. Don’t have to bother about bringing anything for the bathroom, it’s all there. Will definitely visit the lovely couple again.

Marita V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marita V
With spouse/partner

Skoon, netjies en veilig.

Ek het as vrou gereis en het baie veilig gevoel in hierdie akkommodasie. Als was netjies skoon en ek het van die snoepie en drinkgoed idee gehou wat die eienaars te kope gereed gehad het. Regtig aangename mense en sal beslis weer daar oornag.

Andre S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
Family with young children

Gepas en waarde vir geld.

Komweer was soos aangedui: Netjies, skoon en veilig. Op die einde van die dag was dit waarde vir geld.

Ilze S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze S
Family with young children

Beste verblyf nog.

Hierdie was soos 'n kuier by oupa en ouma. Net so vriendelik soos jou eie familie sal wees. Die tannie het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en die detail in die kamers is so besonders. Werklik die oulikste idees. Baie dankie dat julle jul huis oopgemaak het vir ons. Ons gaan beslis Komweer!

Komweer's response

Baie dankie, Ilze, vir jou vriendelike woorde. Julle het vir ons ook soos familie gevoel. En toe wen die Chjeetahs, wat jul en ons vreugde groter maak!
Die Venters van Komweer

Komweer
Christiaan M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan M
Family with young children

Baie warm ontvangs.

Warm ontvangs, netjies, veilig, pragtig tuin, troeteldiere, behulpsaam, vriendelik .

Elize V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize V
Individual traveler

Heerlik rustig en gesellig.

Heerlike rustige plek om te oornag. Sarel en Elizabeth is liefdevolle en gasvry mense. Jou voertuig is veilig en onder dak. Ek sal beslis weer hier tuisgaan.

Okkie K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Okkie K
With friends

Het lekker oornag met goeie gasvryheid.

Ek beveel vir almal wat will oornag in Bloemfontein Komweer aan om goeie gasvryheid the ervaar.

Jahn-marie M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jahn-marie M
Family with young children

Het tuis gevoel.

Het ons kuier vreeslik geniet. Kamer was skoon en netjies en het als wat ons nodig gehad het en meer. Almal was gasvry. Sal definitief weer gaan oorslaap.

Esther F - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther F
Individual traveler

Owners were very hospitable and friendly.

Perfect guest house for a few nights' sleep, well-located, clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eienaars was baie gasvry en vriendelik.

Perfekte gaste huis vir 'n paar nagte se oorslaap, goed gelee, skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bertus M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus M
Individual traveler

Baie rustige nag gehad en lekker oorgebly.

Ek is mal oor die ougat yskassie met drankies daarin. Jou eie snoepie in jou kamer. Met die blikkie waar jy die geld los vir drankies wat jy dalk gedrink het.

Leboto M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leboto M
Individual traveler

Beautiful place and nice view.

Komweer is a nice place, well kept and clean, it's situated in quiet area.

Stephane D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephane D

Als was perfek.

Ons het ons verblyf baie geniet. Gasvry en als wat mens nodig het en nog meer. Ontbyt was heerlik. Dankie vir jul gasvryheid. Die lekker koue yswater as ons tuis kom was 'n bederf. Beslis die beste gastehuis wat ek nog in gebly het.

Komweer's response

Baie dankie, Stephane, dis mooi woorde en 'n riem onder die hart, om so 'n ou uitdrukking te gebruik.
Elizabeth en Sarel Venter,
Komweer

Komweer
Elmarie P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie P
Family with teenagers

Outstanding!

Very hospitable, clean, neat and safe accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Baie gasvrye, skoon, netjiese en veilige akkommodasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 30 De Jager Street, Fichardt Park, Bloemfontein , 9301, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXfTG1dxcaXMrf4KEA2uV8pawCEAcnTG3xJcNiwm92eBSai296B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R450  per night (for 2 people) 15 5 1 5 30 De Jager Street Fichardt Park 9301 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.13687 26.1810699
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com