Harrismith Accommodation at Kruisvley Retreat | TravelGround
+6

Kruisvley Retreat

7 reviews
Self Catering

Review Summary

3.7 out of 5from 7 reviews for Kruisvley Retreat
Cleanliness
4.1/5
Service
3.4/5
Location
3.0/5
Safety
4.4/5
Value for money
3.7/5
D D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
D D
Individual traveler

Goeie oornagplek.

Ongeveer 45 km vanaf Harrismith het ek 'n probleem ondervind met my voertuig en ek kon nie verder ry nie. Gelukkig kon Kruisvley Retreat my voorsien van 'n nommer van 'n goeie insleepdiens, N3 Towing & Repairs in Harrismith, wat my voertuig kon oplaai op 'n platbak-vragmotor en neem na 'n hersteldiens. Kruisvley Retreat kon my gelukkig voorsien van 'n alternatiewe eenheid, 'n woonstel in die dorp, wat loopafstand was van die hersteldiens. Ek kon ook langer aanbly sodat daar genoeg tyd was om te wag vir die voertuig se herstel. Die woonstel self het bestaan uit 2 ruim vertrekke wat 'n stofie, yskas en opwasbak ingesluit het, asook 'n stort, badkamer ens. Die woonstel het ook 'n afdak gehad en as ek die voertuig by my gehad het, dan sou dit agter 'n hek en onderdak parkeer wees. Die bestuurders is baie gasvry en vriendelik en gaan werklik uit hulle pad uit om te help met die belange van hulle gaste.

Gerhard S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Gerhard S
With spouse/partner

No value for money, as an overnight sleepover.

Kruisvley was advertised as a sleepover in Harismith, while it is actually 18 kilometres from Harismith, on the Bergville Road, on a farm with a dirt road of about 3 to 4 kilometres. It was very disappointing that there were no facilities, or utensils, enabling us to have a cup of tea or coffee before bed or the next morning and had to leave without any refreshment whatsoever.

Kruisvley Retreat's response

Sorry to hear of your disappointment, a farmhouse cannot be in a town, the map clearly shows. If you open the cupboards and fridge you will find all the utensils and fresh milk. Roads to farmhouses are usually not tarred. You had all this info even before you arrived.

Kruisvley Retreat
Vincent V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vincent V
Individual traveler

Had a nice stay on the farm.

Accommodation is a farm house. Beautiful stars at night, a neat house with electrical fence and alarm. Directions to the house were a bit difficult to follow if you arrive at night, but in the day its not a problem.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly op 'n plaashuis.

Verblyf in 'n plaashuis. Pragtige sterre in die nag met netjiese huis met elektriese heining en alarmsisteem. Aanduidings na die huis is effens moeilik as mens in die nag aankom, maar in die dag sal dit geen probleem wees nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elizabeth K - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth K
Individual traveler

Very relaxing, would have wanted to stay longer if I could.

Had to look for the place, but the owner helped me a lot to get there through phone calls. Really appreciated.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig, sou langer wou bly as ek kon.

Bietjie die plekkie gesoek, maar die eienaar het my baie mooi bygestaan en gehelp om daar uit te kom deur gereeld te bel en my vordering dop te hou - waardeer opreg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

George A - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
George A
With friends

Lekker plaasverblyf.

Ons het tuisgegaan in die drieslaapkamerplaashuis. Dit is ruim, skoon, netjies en het alles wat nodig is, maar dit is 'n ou plaashuis en die geriewe is ook maar basies. Die pad is miskien nie vir klein motors heeltemal geskik nie. Die prys is egter so dat dit wel die moeite werd is.

Ryneveld V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ryneveld V
With spouse/partner

Lieflike plek, baie spasie. Sal weer kom.

Sien die sterre hieronder.

ElsabĂ© P - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsabé P
Family with young children

Oornagverblyf vir 'n gesin van sewe.

Kruisvley Retreat is 'n ouerige plaashuis buite Harrismith. Dit bied genoeg spasie vir ons gesin om gerieflik te oornag. Skoon en netjies. Die padaanwysings daarheen is nie volledig nie - gelukkig kon ons die eienaar in die hande kry per selfoon.

From R2 000
per night (for 8 people)
From R2 000
per night (for 8 people)
From R2 000
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 05:00 to 23:00
    Check-out: 15:00
  • Address: Farm, Harrismith, 9880, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNWMyOGQyLTJkNDItNGRmMS04OGE1LTA5YzRkYzYyYTIzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 000  per night (for 8 people) 7 5 1 4 Farm Harrismith 9880 Free State 0860 022 102 05:00-23:00 15:00 -28.369199002904 29.059009552002
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com