Mieder Park Accommodation at Kuier n Geniet | TravelGround
+7

Kuier n Geniet

34 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 34 reviews for Kuier n Geniet
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Nadia N - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia N

Highly recommend!

Very nice place to stay, nicest people.

Lillian B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lillian B
Individual traveler

Ek en my Labrador was baie vriendelik ontvang. Netjiese, skoon kamer en badkamer. Woonbuurt is pragtig, still en veilig.

Die gastehuis is dierevriendelik en gastehuis se egpaar het my ontvang by kar en my hondjie was net so belangrik geag as ek. Swembad is deur beide van ons geniet. Tuin is lieflik!

Karen V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen V
Family with teenagers

Very clean and friendly, helpful host.

Beautifully clean. Friendly, helpful host.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig skoon en vriendelike behulpsame gasvrou.

Pragtig skoon. Vriendelike behulpsame gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hester C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester C
With friends

Warm, hospitable reception, clean, neat and nice, safe and centrally located.

Dawie and Emmerentia's hospitality knows no bounds! Your place is beautiful, clean and neat. There is secure parking and it is centrally located. It was wonderful to stay with you! There was a delicious orange juice in the fridge for our boys that had to do athletics in the heat and best of all they could swim in the pool! Thank you so much, we are definitely coming again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Warm, gasvrye ontvangs, skoon,netjies en mooi, veilig en sentraal geleë.

Dawie en Emmerentia se gasvryheid ken geen perke! Julle plekkie is pragtig, skoon en netjies. Daar is veilige parkering en dit is sentraal geleë. Dit was heerlik om by julle te bly! Daar was tot 'n heerlike lemoensappie in die yskas vir ons seuns wat moes atletiek doen in die hitte en die beste van alles is hulle kon heerlik swem in die swembad! Baie dankie, ons kom beslis weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Abrenzi V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abrenzi V
With spouse/partner

Excellent!

Fantastic, everything perfect and very neat. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Fantasties, alles perfek en baie netjies. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lindi E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindi E
With spouse/partner

Ongelooflik mooi en netjies.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Die woonstel en tuin is regtig baie mooi.

Andrea J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea J
With friends

'n Lekker, rustige plekkie.

Dit is 'n baie netjiese en skoon plekkie. Die dekor is baie mooi. Die badkamer se geriewe was van die bestes, dit was skoon en mooi modern, die water was heerlik warm gewees. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Kuier n Geniet's response

Baie dankie Andrea. Sulke terugvoer motiveer 'n mens altyd.Sal vir my heerlik wees om jou weer 'n rusplekkie te gee.

Kuier n Geniet
Louise B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise B
With spouse/partner

Fantasties, netjies en vriendelike personeel.

Goeie diens. Vriendelike personeel.

Nadine D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine D
On business

Waarde vir geld.

Ek is baie vriendelik ontvang. Die plek is baie groot en gerieflik ingerig. Sal beslis die plek aanbeveel.

Lourens C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lourens C
Individual traveler

Comfortable and neat accommodation.

Peaceful atmosphere. It's easy to find and near shops and restaurants.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en netjiese verblyf!

Kuier n Geniet bied 'n rustige atmosfeer. Dit is maklik om te vind en naby winkels en uiteetplekke geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ria W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria W
Family with teenagers

Perfek en uitstekend.

Vanaf die oomblik wat mens arriveer by Kuier en Geniet voel jy onmiddellik tuis en welkom. Dawie en Emmie gaan uit hulle pad om mens se kuier so gerieflike as moontlik te maak. Ek het my hondjie saam geneem en haar in die woonstel gelos om gou melk en koffie te gaan koop toe ek terugkom toe sit sy heerlik by Emmie en Dawie en kuier. Sy het gehuil en hulle het haar gaan haal. Niks is vir hulle te veel moeite nie selfs toe ons hulle toe parkeer het was hulle steeds vriendelik. My voertuig se alarm het afgegaan deur die nag en ek het so snoesig geslaap ek het niks gehoor maar Emmie het gaan kyk of alles reg is. Dit is nou gashere duisend. Baie baie dankie Emmie en Dawie vir al julle vriendelikheid en opregte omgee, ons het vreeslik lekker gebly. Liefde Ria, Kaelyn en Dory.

Megan J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan J
Family with teenagers

Great! Outstanding! The best!

It was a fantastic guesthouse! Painfully clean and beautiful! We enjoyed it so much. But I won't recommend it, because then there will be no place for me when I want to visit again! Tannie Emmerentia and Oom Dawie - you are diamonds! Thank you so much for everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties! Voortreflik! Die beste!

Dit was 'n fantastiese gastehuis! Pynlik skoon en pragtig! Ons het dit so geniet. Maar ek sal dit nie aanbeveel nie, want dan is daar nie weer vir my plek as ek weer wil kom kuier nie! Tannie Emmerentia en Oom Dawie - julle is diamante! Dankie dankie vir alles. Het lief vir julle geword.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Susan N
With spouse/partner

Stil en rustig, gemaklik en skoon.

Verblyf was skoon, gerieflik, gemaklik en veilig. Baie dankie.

Lynette S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette S
With friends

Baie aangename en puik diens. Baie skoon en netjies.

Ons verblyf was baie lekker. Baie tevrede met Kuier en Geniet se diens, personeel en netheid. Die kamers was pragtig en almal was baie hulpvaardig. Tuine baie netjies en mooi.

Crizanne L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Crizanne L
With friends

Value for money.

We have been delighted with Kuier en Geniet! It is located in a quiet, peaceful area. The unit is modernly equipped and has everything you need. The Wi-Fi works well. There is secure parking and a beautiful garden where you can sit and relax. We will definitely stay at Kuier n Geniet again if we visit Potch again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly by Kuier n Geniet! Dit is geleë in 'n stil, rustige omgewing. Die eenheid is modern toegerus en het alles wat jy nodig het. Die Wi-Fi werk lekker. Daar is veilige parkering en 'n pragtige tuin waar jy kan sit en ontspan. Ons sal definitief weer by Kuier n Geniet kom bly as ons weer Potch besoek,

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ryan S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryan S
With spouse/partner

100% aanbeveling.

Gasvryheid en verblyf uit die boonste rakke. Hondjies het dit ook geniet. Baie dankie.

Eureka O - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eureka O
Family with teenagers

Puik, skoon verblyf. Fantastiese akkommodasie.

Kuier n Geniet sal ek aanbeveel aan enigiemand. Absolute goeie diens.

Dawie E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dawie E
Family with young children

Lekker!

Lekker ingerig. Moelik om terug te stoot uit parkering deur dun oprit. Moes bo-oor yskas gaan om by mikrogolfoond te kom. Verblyf was hoogs aan te beveel en baie gasvryheid beleef!

Celma S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celma S

Ons verblyf by Kuier n Geniet was heerlik.

Daar was baie moeite met ons gedoen en die plekkie is mooi en netjies. Die gasheer en gasvrou is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons sal graag mense verwys. Baie dankie vir die lekker ervaring by julle mooi plek!

Grant O - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grant O
With spouse/partner

Very clean and tidy, the people were hospitable and friendly, will definitely sleep there again.

I will definitely recommend this guesthouse. The host and his wife were very friendly, kind and helpful. The rooms and bathroom were very clean and tidy. The bed has a good mattress and we could get some good rest. Can really recommend it. Thank you, we will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon, mense baie gasvry en gaaf, sal definitief weer daar slaap.

Ek sal hierdie gastehuis definitief aanbeveel. Gasheer en vrou was baie gaaf, vriendelik en behulpsaam. Kamers en badkamer was baie skoon en netjies. Bed het goeie matras op en ons kon heerlik uitrus. Beveel dit regtig aan. Baie dankie julle, ons sal definitief weer daar kom tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harald T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harald T
On business

Absolute value for money. Friendly hospitality.

The owners are very friendly and hospitable. The facilities are excellent spacious and clean. Slept well with full DStv. Kitchen is sufficient with microwave and fridge. Would recommend Kuier n Geniet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut waarde vir geld. Vriendelike gasvryheid.

Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Die geriewe is uitstekend ruim en skoon. Bed het lekker geslaap met vol DStv. Kombuisie is voldoende met mikrogolf en yskas. Sal Kuier n Geniet aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Arlene B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arlene B
With friends

Uitstekend!

Netjiese woonstel met alles wat nodig is! Julle sien ons beslis weer!

Pieter J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter J
With spouse/partner

Voldoen aan verwagtinge.

Baie vriendelik, baie behulpsaam, baie veilig, baie netjies en skoon.

Marc S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marc S
Family with teenagers

Pragtige gerieflike verblyf met uitmuntende diens.

Verwelkoming baie vriendelik, kamers is skoon pragtig en gerieflik!

Leonie V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie V
Family with teenagers

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Professionele, vriendelike ontvangs! Baie netjiese en gerieflike verblyf.

Elma S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma S
With spouse/partner

Mooi, skoon en heerlik!

Dit was so lekker om daar te oornag, selfs beskuit in die blik en koue melk vir koffie in die yskas! 10 uit 10!

Gert B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert B
With spouse/partner

Uitstekend, beste van al die gastehuise in Potch waarin ons die afgelope 4 jaar oornag het.

Kwaliteit uitstaande, verwelkoming uitstaande, verblyf uitstaande.

Freude B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freude B
Individual traveler

Uitstekende verblyf!

Uitstekende, netjiese en moderne verblyf wat ruim kamers, badkamer en kombuisie insluit, teen baie bekostigbare prys. Toegang tot pragtige tuin en swembad, plus veilige onderdak parkering. Bo verwagting verras baie dankie!

Mercia S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mercia S
Individual traveler

Vriendelike diens.

Ek het 'n heerlike nagrus geniet op 'n gemaklike bed. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal die plek hoogs aanbeveel.

Marga C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marga C
With spouse/partner

Convenient, neat and clean accommodation.

The accommodation was private, neat, clean and convenient. The owners are very friendly and everything we needed was there. Will recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike, netjiese, skoon verblyf.

Die verblyf is privaat, netjies, skoon en gerieflik. Die eienaars is baie vriendelik en alles wat ons nodig gehad het was daar. Beslis aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bernadine V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bernadine V
With spouse/partner

Baie vriendelike diens ontvang. Baie lekker gebly.

Ons het baie goeie diens ontvang. Dit was mooi skoon. Ons het ons hondjies saamgeneem, en dit was baie dierevriendelik. Groot, veilige erf vir hulle om te speel. Ons het baie lekker gebly.

Denise V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise V
Family with teenagers

Ons besoek Potch gereeld en sal beslis weer hier bly. In vergelyking met ander gastehuise sal ons beslis weer hier bespreek.

Ons is baie vriendelik ontvang en die woonstel het absoluut alles gehad wat ons nodig het. Die beddens is van goeie gehalte en die kombuisie perfek vir oornaggeriewe. Die badkamer is lekker ruim en als was pynlik netjies en skoon. Ek is baie bly ek het hierdie gastehuis raakgeloop aangesien ons Potch baie besoek en 'n gereelde oornagplekkie soek.

Deon B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon B
With friends

Dit was heerlik!

Het baie lekker gebly by Kuier n Geniet, dit was alles mooi skoon, veilig, vriendelike eienaars en die woonstel beskik oor al die nodige. Sal dit vir seker aanbeveel, dankie vir die lekke slaap Kuier n Geniet!

Abrie S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abrie S
With spouse/partner

Verbasende waarde Potch, dankie.

Dankie vir goeie ontvangs en diens.

From R1 000
per night (for 4 people)
From R1 000
per night (for 4 people)
From R1 000
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 Skilpad Avenue, Miederpark, Potchefstroom, 2531, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwMWNlMTRkLTA5ZWQtNGEzMi1iNmQ4LTNiZmFmM2M1MTZlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (for 4 people) 34 5 1 5 6 Skilpad Avenue Miederpark 2531 North West 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.733965 27.099111
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com