L'Agulhas Accommodation at La Lise | TravelGround
+7

La Lise

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 4 reviews for La Lise
Cleanliness
4.3/5
Service
4.0/5
Location
4.8/5
Safety
3.5/5
Value for money
4.0/5
Monique H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique H
Family with young children

Goeie waarde vir geld, great host.

Baie lekker tyd, wonderlike host.

Carl B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carl B
With spouse/partner

Neat spacious apartment, close to all the attractions.

Very comfortable unit with all the amenities one needs. The fact that our dogs could go along was a bonus. Bathroom modern with large shower. The new braai outside works well, but needs a little light and some paving to stand on, but will probably be put in soon, seeing that the braai was still brand new. The only reason for the 4 for cleanliness was the fridge was not completely clean inside and there was no dish soap in the kitchen. Otherwise, there is nothing to complain about. Our hostess was very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese ruim woonstel, naby aan al die besienswaardighede.

Baie gerieflike eenheid met al die geriewe wat mens benodig. Die feit dat ons honde kon saamgaan was 'n bonus. Badkamer modern met groot stort. Die nuwe braai buite werk goed, maar kort 'n lig en bietjie plaveisel om op te staan, maar sal seker binnekort ingesit word, siende dat die braai nog splinternuut was. Die enigste rede vir die 4 vir netheid was die yskas was nie heeltemal skoon binne nie en daar was nie skottelgoedseep in die kombuis nie. Andersins is daar niks om oor te kla nie. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Edward D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Edward D
With spouse/partner

Swak en gegrens aan kontrakbreek.

Hulle toerusting werk nie en het geen moeite gedoen om dit te herstel nadat dit gerapporteer was. As 'n diens deel is van pakket moet dit ten minste werk. Die kragpunte is skaars en kon my vrou nie eens haar hare voor 'n spieël droogblaas nie.

Hannes N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Hannes N
With spouse/partner

Lekker ontspannend.

La Lise is 'n baie netjiese en gerieflike woonplek. Ons het baie lekker gebly en het 'n mooi see-uitsig vanaf die bed gehad. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 48 Melkbos Street, L'Agulhas, 7287, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMXY31hQ5ZEgzJTDA1Ps9bidyUTZqFugtU4nWI6t56RvetSZmtW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (sleeps 2) 4 5 1 5 48 Melkbos Street L'Agulhas 7287 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.827188277987 20.009236800842
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com