Perlemoen Bay Accommodation at Lala Phanzi | TravelGround
+20

Lala Phanzi

60 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 60 reviews for Lala Phanzi
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.4/5
Valentino L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Valentino L
With friends

Quiet, ideal for getaway.

Everything was very good, Elmarie was very helpful and it made me feel good and comfortable, thank you very much Elmarie.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, ideal vir wegbreek.

Alles was heel goed, Elmarie was baie behulpsaam en dit het my baie goed en gemaklik laat voel, baie dankie Elmarie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

John S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John S
Family with teenagers

See-uitsig met binnebraai was lekker tydens reënweer.

Ligging was naby see en gerieflik binne bereik van winkels. Beddegoed kan weekliks vervang word vir tydperke langer as 7 dae, aangesien daar 'n ruim skoonmaakfooi gehef word vir skoonmaak na vertrek. Geen skoonmaakdiens word verskaf gedurende die verblyf nie. Verblyf was baie aangenaam met die gemeenskap baie vriendelik en hulpvaardig. Sal altyd weer teruggaan na Perlemoenbaai en omgewing vir vakansie.

Dré M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dré M
With friends

Een fijne locatie direct aan de kust.

Een fijne locatie direct aan de kust.

Anecke V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anecke V
With spouse/partner

Soos jou eie huisie by die see

Dankie Maureen, weer eens vir jou en manlief se gasvryheid, lekker gebly en rondgerits. Wees verseker ons druk op jul knoppie met ons volgende uitstappie.

Lala Phanzi's response

Baie dankie Anecke. Ons waardeer en julle sal altyd welkom wees.

Lala Phanzi
Sonja N - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja N
With spouse/partner

Very tranquil place at the beach.

We enjoyed a lovely getaway weekend, saw the most wonderful whales from the patio. Aunty Maureen who received us is the most friendly person.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige plekkie by die see.

Ons het 'n heerlike wegbreeknaweek geniet, die wonderlikste walvisse gesien vanaf die stoepie waar ons gesit het. Tannie Maureen wat ons ontvang het is 'n dierbare vriendelike person.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lala Phanzi's response

Baie dankie vir die positiewe oorsig. Julle sal altyd weer welkom wees.

Lala Phanzi
Nazima R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Nazima R
With spouse/partner

Not value for money.

Hostess unfriendly, does not greet. Showing minimal interest in guests. Lack personal touch. Host was helpful to some extent when we needed him to set DSTV. Facilities such as braai area needs upgrading.The television is outdated and does not give a clear picture. Kitchen utensils outdated, also need upgrading. Centrally located, near to beach.

Shani E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shani E
With spouse/partner

Kan ek die plek 'n 10 ster gee asseblief! Waarde vir jou geld en moet besoek!

Dienste is van dag 1 af die beste. Aanbeveling is 'n moet plek.

Lala Phanzi's response

Goeie naand Shani.
Baie dankie vir die positiewe oorsig. Ons is so bly dat ons vir julle van diens kon wees. Julle sal altyd weer welkom wees.
Herman

Lala Phanzi
Adri L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri L
Family with young children

Het baie lekker gebly.

Die uitsig is baie mooi, baie vriendelik mense in die omgewing en die eienaars is baie vriendelik en beleefd. Het baie lekker gebly!

Lala Phanzi's response

Baie dankie Adri, julle was wonderlike gaste.

Groete,
Herman

Lala Phanzi
Chrystal V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrystal V
With friends

It was a great destination.

The view was great in the morning and evening. Quiet area. Good service.

Lala Phanzi's response

Baie dankie Chrystal.
Julle sal altyd weer welkom wees.

Herman

Lala Phanzi
Marietjie V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie V
With spouse/partner

Amazing.

Very private, beautiful sea view, a home away from home.

Mary Anne P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Mary Anne P
With spouse/partner

Baie aangenaam rustig.

Hulle is oulike gasheer en -dame. Moet wel na die volgende kyk wat 'n probleem is: die TV draad is op vloer by uitgang van die deur en is los wat gevaar skep dat jou voet kan vashaak en jy kan val. Daar is geen muurprop naby spieël, stel voor hulle sit 'n los koord in wat gebruik kan word van een muurprop na spieël. Daar moet ook skoongemaak word onder bed, als rondom bed is skoon en dan 'n besem los waarmee mens kan vee.

Andries J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Andries J
Family with young children

Wonderlike see-uitsig maar slaapkamers bietjie klein met min pakspasie.

Pakspasie in kamers baie min en 'n wasmasjien sal 'n groot verskil maak anders was dit 'n wonderlike vakansie met die see uitsig en nabyheid aan die see, stapafstand.

Lala Phanzi's response

Dankie Andries ons waardeer.

Lala Phanzi
Kobus C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus C

Aangenaam, oulike plekkie.

Sien sterre.

Lala Phanzi's response

Dankie Kobus. Dit was 'n plesier om julle hier te hê

Lala Phanzi
Bredell V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bredell V
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Kan Lala Phanzi met vrymoedigheid aanbeveel vir iemand wat netjiese en bekostigbare verblyf soek. Alles wat jy benodig vir selfsorg is daar met DStv en alle kanale.

Lala Phanzi's response

Baie dankie Bredell. Julle sal altyd weer weer welkom wees

Herman

Lala Phanzi
Simone J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone J

Lieflike uitsig van die see.

Die dak in die kombuis se kant lek verskriklik met die reën.

Lala Phanzi's response

Dankie vir die oorsig, ons sal die dak so spoedig moontlik regmaak.

Lala Phanzi
Quentin L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quentin L
Individual traveler

Peaceful atmosphere, conveniently located.

Very tranquil, place was clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer gerieflik geleë.

Baie rustig, plek was skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lala Phanzi's response

Dankie Quentin. Ons wardeer die positiewe oorsig

Lala Phanzi
Claude S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Claude S
Family with young children

Lekker gekuier.

Lekker verblyf. Alles netjies en skoon.

Buks J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Buks J
With spouse/partner

Dit was baie lekker.

Dit was baie lekker die mense is vriendelik. Al probleem is jou kar staan oop en in die son.

Buks J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Buks J
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, die uitsig was pragtig, was bietjie bang dat die kar moes buite bly maar ons kom van Pretoria af waar mens alles moet sluit. Die binnebraai was ook 'n groot pluspunt.

Lala Phanzi's response

Beste Buks,

Baie dankie, ons waardeer.

Lala Phanzi
Marchia C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marchia C
Family with young children

Gerieflik, gemaklik, netjies, skoon en vir seker 'n rustige, veilige plek. Ruim vertrekke en 'n mens voel sommer tuis en ontspannende atmosfeer. Regtig 'n awesome plek.

Ons as gesin sal vir seker weer van Lala Phanzi gebruik maak, dit was werklik 'n lekker plek en waarde vir 'n mens se geld en alles wat jy benodig is byderhand en mense is vriendelik en die uitsig is ongelooflik. Regtig 'n baie lekker plek. Die mense doen moeite en is mens-mense. Ons het veilig gevoel en dit het ons verwagtinge oortref. Was vir ons as gesin baie gerieflik omrede ons gerus kon voel met ons kinders in die omgewing en ons het baie lekker geslaap en gebly.

Lala Phanzi's response

Hi Marchia
Baie dankie vir die mooi en positiewe oorsig, ons waardeer dit.
Herman en Maureen

Lala Phanzi
Dominique C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dominique C
With friends

Baie netjies en in 'n goeie area.

Fantastiese gasvrou! Ons het gearriveer en is met oop arms en vriendelikheid verwelkom. Die eenheid is netjies en het alles gehad wat ons benodig het. Die binnehuise braai-area, see-uitsig en veilige area naby die dorp was van die toppunte.

Lala Phanzi's response

Goeie dag Dominique
Baie dankie vir die mooi positiewe resensie, ons waardeer dit.
Julle sal altyd weer welkom wees.
Lekker dag vir jou.
Herman

Lala Phanzi
Stella S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stella S
With friends

Friendly hostess, lovely accommodation.

Friendly hostess, comfortable accommodation and within easy access to shops etc. Will surely recommend.

Melvin G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melvin G
Family with young children

Baie gerieflik en kindervriendelike verblyf.

Die verblyf was presies wat ons verwag het. Ons reis met 'n 1 jaar oud dogtertjie en die verblyf is so gerieflik ingerig vir ons klein gesin. Sal dit beslis enige tyd aanbeveel.

Lala Phanzi's response

Hi Melvin,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Ons wardeer.
Herman

Lala Phanzi
Nicolette H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nicolette H
Family with young children

Baie lekker gebly.

Woonstel goed ingerig. Kon walvisse vanaf die stoep kyk.

Lala Phanzi's response

Baie dankie Nicolette, ons waardeer.

Lala Phanzi
Rolien D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rolien D
With friends

Uitstekende verblyf!

Ons het baie lekker by Lala Phanzi gebly vir die hele langnaweek! Die gasdame is baie oulik en uiters vriendelik. Ons sal beslis weer kom kuier! Lala Phanzi se Eenheid 1 en 2 is baie goed toegerus, met alles wat jy benodig vir 'n lekker wegbreekkansie. Baie dankie.

Lala Phanzi's response

Baie dankie Egbert vir die positiewe oorsig ons wardeer.
Julle sal altyd weer welkom wees.
Herman

Lala Phanzi
Jaco O - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jaco O
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik.

Dit was baie aangenaam om daar te bly. Die eienaar woon self op die perseel, maar ons het hulle skaars gesien.

Lala Phanzi's response

Baie dankie Jaco ons waardeer jou positiewe oorsig.
Herman

Lala Phanzi
Pieter D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter D
With spouse/partner

Baie lekker. Het alles wat nodig is.

Baie lekker. Het alles wat nodig is.

Lala Phanzi's response

Hi Pieter,
Baie dankie Pieter ons waardeer die positiewe oorsig.
Herman

Lala Phanzi
Andre O - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre O
Family with young children

Lovely place to relax and recharge.

Wonderful hostess and friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike plek vir afskakel en "recharge".

Wonderlike gasvrou en vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrea J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Andrea J
With friends

Baie lekker!

Die plekkie is klein en intiem en dit is baie oulik! Ek het dit geniet daar. Dis lekker as jy net gaan vir wegbreek en om te rus. Die uitsig oor die see is baie mooi. Die lekkerste is die groot binnebraai en televisie wat alles op een vloer is so jy kan lekker kuier! Ek sal beslis Lala Phanzi Eenheid 2 aanbeveel.

Lala Phanzi's response

Beste Andrea,

Baie dankie, ons waardeer die mooi resensie. Julle sal altyd weer welkom wees.

Groete,
Herman en Maureen

Lala Phanzi
Christine N - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Christine N
With spouse/partner

The place is dirty.

The place is very dirty. I had to wash dishes first and the cabinets smelled of old smoke.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die plek is vuil.

Die plek is baie vuil. Ek moes eers skottelgoed en kaste was en hy ruik na ou rook.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marinda N - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda N
With friends

It was wonderful.

Was one of the best weekends, stunning view of the ocean. If you wait long enough you may just see a dolphin. The hosts were kind and wonderful. Very nice, tidy accommodation, so much more that we exptected, will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik.

Was een van die heerlikste naweke, met die mooiste view van die see. As jy lank genoeg sit, kan jy dalk net 'n dolfyn sien. Die gasvrou en gasheer is uitmuntende mense met die mooiste harte. Verblyf was heerlik en baie netjies,het my verwagtinge oorskry en sal defnitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lala Phanzi's response

Goeie dag Marinda
Baie dankie vir die mooi oorsig, ons waardeer dit.
Herman en Maureen

Lala Phanzi
Kaylin G - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kaylin G
With friends

Die ideale plek vir n wegbreek.

Die naweek by Lala Phanzi was fantasties. Ek sal enige tyd weer Lala Phanzi besoek. Die atmosfeer was wonderlik. Ons was goed ontvang deur ons gasvrou Maureen. Baie dankie dat ons die naweek daar kon deurbring.

Anna-marié C - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anna-marié C
With spouse/partner

Dit was 'n baie aangename ervaring.

Die bekostigbaarheid van die verblyf is 'n belangrike positiewe punt. Dit is baie netjies en alles wat jy kan nodig kry is daar. See-uitsig en `n heerlike braai-area. Die gashere is ook baie aangename mense.

Neville W - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Neville W
With spouse/partner

It was very pleasant.

We had a friendly reception. The view was fantastic and the facilities in the unit was on standard. Thank you for the opportunity.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang. Die uitsig was fantasties en die geriewe in die wooneenheid was op standaard. Baie dankie vir die geleentheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vyonne S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vyonne S
With spouse/partner

Extremely peaceful.

The unit was very neat and comfortable. We were warmly welcomed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie baie rustig.

Die eenheid was baie netjies en gerieflik. Ons was baie vriendelik verwelkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lala Phanzi's response

Goeie dag Vyonne,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Julle sal altyd weer welkom wees.
Geniet die dag,
Herman

Lala Phanzi
Theo M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theo M

Quiet place, beautiful area and good service.

We had a great stay at Lala Phanzi. The owners, Herman and Maureen are very pleasant people. The accommodation is comfortable, clean, safe, and beautifully located and the area is beautiful as well. I can definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil plek, mooi omgewing en goeie diens.

Ons het baie lekker gebly op Lala Phanzi. Die eienaars Herman en Maureen is baie aangename mense. Die verblyf is gemaklik, skoon, veilig en mooi geleeë en die omgewing is baie mooi. Ek sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elize F - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize F

Maureen is a wonderful person, friendly.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Maureen is 'n wonderlike mens, vriendelik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lala Phanzi's response

Goeie naand, Elize.
Baie dankie vir die mooi oorsig. Dit laat my goed voel. Ek jy is ook 'n baie aangename en 'n vriendelike persoon.
Vriendelike groete
Maureen

Lala Phanzi
Gerda S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda S
Family with teenagers

Affordable accommodation in Gansbaai.

Affordable accommodation with everything you need. Clean and neat. Liked the bath and shower.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sakpas-verlyf in Gansbaai.

Sakpas-verblyf met alles wat jy benodig. Skoon en netjies. Het bad en stort waardeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lala Phanzi's response

Goeie dag Gerda
Baie dankie vir die positiewe oorsig. Ons waardeer dit.
Vriendelike Groete
Herman en Maureen

Lala Phanzi
Johane V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johane V
Family with young children

Wonderful.

Maureen and Herman are wonderful people. We made the reservation a couple of months ago to visit my grandpa. Our plans changed when our visit turned into his funeral. They offered us an extra night free of charge to stay there to attend the funeral. We didn't make use of the offer, but it meant a lot to us. The unit is neat and well-equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Maureen en Herman is wonderlike mense. Ons het 'n paar maande terug bespreek om by my oupa te gaan kuier. Ons planne het verander toe ons kuier verander na 'n begrafnis vir my oupa. Hulle het geoffer dat ons 'n aand ekstra daar kan tuisgaan om die begrafnis by te woon, teen geen ekstra onkoste. Ons het nie van die aanbod gebruik gemaak nie, maar dit het vir ons baie beteken. Die eenheid is netjies en goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lukas G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lukas G
With spouse/partner

Really enjoyed staying there and will do it again if the opportunity presents itself.

See the ratings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker gewees om daar te bly en sal dit weer doen as die geleentheid kom.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsa Be S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elsa Be S
With friends

Baie lekker gebly en eienaars het uit hul pad gegaan om ons van hulp te wees.

Eienaar was bereid om op kort kennisgewing opgradering te doen met ons aankoms. Ons het baie tuis gevoel en sal dit aanbeveel vir almal wat op Gansbaai wil gaan oorbly.

Lala Phanzi's response

Hi Elsabe
Baie dankie vir die mooi kommentaar.
Julle tevredenheid is ons plesier.
Groete
Herman

Lala Phanzi
Andre R - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre R
With spouse/partner

Had a good stay.

Nice clean accommodation, good service, will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly.

Lekker skoon blyplek, goeie diens, sal weer daar kom oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lala Phanzi's response

Hi Andre
Baie dankie. Jou tevredenheid is ons plesier.
Groete
Herman

Lala Phanzi
Berdina D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berdina D
With spouse/partner

The flatlet was clean, spacious, and accommodation is close to town.

See rating.

Lala Phanzi's response

Hi Diana,
Thank you for your positive comments.
I am glad that you were satisfied.
Herman

Lala Phanzi
Tessa K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tessa K
With spouse/partner

Goeie diens, dalk net 'n bietjie klein.

Ons is vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies. Het die verblyf geniet.

James & Emmerentia & Karin C - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James & Emmerentia & Karin C
With spouse/partner

Huis weg van die huis af.

Huis weg van die huis af met alles wat jy nodig het vir 'n aangename verblyf. Baie netjies en skoon akkommodasie. Sal weer daar gaan bly en beveel beslis aan.

Magdalene B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Magdalene B
Family with young children

Ons verblyf by Lala Phanzi was fantasties en ek sal die akkommodasie beslis aanbeveel vir toekomstige gaste.

Ons het heerlike verblyf by Lala Phanzi gehad. Die huisie was besonder netjies en met al wat jy nodig het, toegerus. Herman en Maureen was baie vriendelik en behulpsaam, jy kon net vra en hulle help graag. Die area is stil en rustig en ons kon heerlik rus van die stad se lawaai en werk stres. Ja, die see kon ons sien, hoor en ruik. Indien ons in die omgewing is, sal ons definitief weer inloer by Lala Phanzi.

Liza B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza B
With friends

Baie meer gekry wat ek verwag het, baie vriendelik en stil en rustig.

Sal beslis weer skakel! Fantastiese waarde vir geld!

Karin S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Karin S
With spouse/partner

Rustige naweek!

Die selfsorg-eenheid waarin ons gewoon het, was baie netjies en ons gashere baie vriendelik en gaaf. Die braaiplek is wel nie baie privaat nie, 'n ander eenheid se deur en vensters maak daarop oop.

Ester V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ester V
Family with young children

We will definitely go again.

Can’t thank you guys enough. Oom Herman and his wife are very nice people and they help with a smile. They did their best to make me feel welcome. We will definitely go again.

Tanja O - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tanja O
Family with young children

Die mense was baie vriendelik.

Lala Phanzi is 'n baie netjiese plek met alles wat jy kan benodig vir 'n selfsorg-eenheid, selfs 'n braai en plek waar kinders buite kan speel en loopafstand van die strand. Jy het 'n uitkyk oor die see vanaf die eenheid, jy hoef nie eers uit te gaan nie en daar is 'n groot moontlikheid dat jy 'n walvis of twee sal sien.

Louise A - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise A
With spouse/partner

Dit was lekker en mooi naby aan alles geleë.

Dankie baie aan die paartjie wat ons gehelp het so laat in die aand met ons aankoms, dit word hoogs waardeer.

Axel D - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Axel D
With spouse/partner

Good value.

Good value for money, even with the view between the buildings in front we saw the whales. Proximity to De Kelders was the bonus as well as DStv inclusive.

Nita D - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Nita D
With spouse/partner

Personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Sien die sterre hieronder.

Lindie V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lindie V
With spouse/partner

Daar was 'n paar probleempies, maar andersins was dit baie lekker.

Sien die sterre hieronder.

Willem G - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem G
With spouse/partner

Clean, spacious and located well

Would be nice to have a small fridge and perhaps a TV in the room especially over winter times. Location is great as it is close to the sea and walking paths. Also not very far from the main area. Room in a quit suburb adding to a relaxed stay. Would also recommend some brochures are made available of the area (things to do, visit etc) or detail about restaurants and takeaways, specials, etc. We enjoyed our stay.

Charles C - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Charles C
Individual traveler

Kort, maar genotvol.

Ons het slegs een aand gebly, maar dit was lekker.

Brian G - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian G
With spouse/partner

Stay was fantastic

Stay was fantastic and we will come again

Gert S - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gert S
With spouse/partner

Sal n lugversorger waardeer

Het baie lekker gebly, was net baie warm,maar die woonstel was baie skoon en in n netjiese toestand. Herman en sy vrou het ons baie goed behandel en was baie vriendelik

Guy N - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Guy N
With spouse/partner

Well equiped

We had absolutely everything that we needed for a self-catering stay, for a couple of nights. Only negative: we would have liked somewhere comfortable to sit outside.

Renier O - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Renier O
Family with teenagers

Lekker!

Die plek is meer vir ouer mense, en benodig nog werk, soos 'n afdak agter by die braai.

From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 45 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwOTUxZGJjLWVkNTYtNDM0NC04YmNiLTFlN2M5NDZmNjc0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (sleeps 2) 60 5 1 5 45 Park Street Perlemoenbaai 7220 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.572426925733 19.349572908073
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com