The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lankverwacht Guestfarm & Campsite | TravelGround
+17

Lankverwacht Guestfarm & Campsite

75 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 75 reviews for Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Erilene A - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Erilene A
With friends

Alles wat jy nodig sal hê vir 'n wegbreekvakansie.

Die plekkie is eenvoudig maar het alles wat mens nodig sal hê vir n wegbreek. Die absolute stilte is fantasties met die oop sterreruimte. Die akkommodasie is skoon en netjies en die gasvrou en gasheer vriendelik.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dankie vir julle besoek vertrou julle batterye is weer gelaai.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Elina N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elina N
With spouse/partner

Baie lekker.

Vriendelike diens en privaat.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Bly om jul te kon ontvang.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Nellien S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nellien S
With spouse/partner

Gemaklik.

Mooi natuur skoon en 'n pragtige pas om te ry. Heerlike stap. Rustige omgewing.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Bly julle het dit geniet.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Oebie J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Oebie J
With spouse/partner

Gemoedelik, aangenaam.

Mooi sonsondergang en uitsig oor die Knersvlakte. Goed om bo by die ontvangs te kamp. Disv plat en naby die ablusiegeriewe. Aandag nodig aan gas stort waar die vlam aangaan in die stort waar die geyser sit maar nie langsaan nie.

Erik N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erik N
With spouse/partner

Quiet, cosy.

See stars.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Thanks Eric, Glad you we were here. regards

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Lötter D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lötter D
With spouse/partner

Fantasties.

Ons het 3 nagte gebly en dit baie geniet. Die huisie is pragtig en afgeleë wat ons baie geniet het.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Bly jul kon dit beleef/

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Alet C - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet C
With spouse/partner

Ons het gereis met die doel om blomme te gaan kyk. Het hierdie plek baie sentraal gevind.

Gedurende ons tyd op Lankverwacht het dit een dag gereën wat beteken het dat ons nie blomme kon kyk nie, maar die reën het glad nie gepla nie, want daar is wonderlike stapplekke op die plaas self. Die huisie waarin ons gebly het, het aan al ons behoeftes voldoen. Die kaggel het gesorg dat ons warm bly.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Ons is bly as mense die natuur saam met ons kan waardeer en geniet. Groete

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Lennard H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lennard H
With spouse/partner

What a wonderful place and friendly people! I love it to come here every year!

Fantastic nature, view and silence. And also a nice braai.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n wonderlike plek en vriendelike mense! Ek is mal daaroor om elke jaar hierheen te kom!

Fantastiese natuur, uitsig en stilte. En ook 'n lekker braai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Ons is so bly as gaste saam met ons die natuur kan waardeer.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Emile V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Emile V
With spouse/partner

As jy van stilte hou om net te ontspan is Lankverwacht ideaal.

Ons het van Aandster selfsorghuisie gebruik gemaak. Dit is pragtig en stil op die Knersvlakte naby Vanrhynsdorp ─ ideaal om te ontspan en die stilte te geniet. Die plekkie is basies maar gerieflik ingerig.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dankie Emile, bly jul kon ontspan en bietjie uitrus.
Mooi dag.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Elizabeth M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth M
With spouse/partner

Gorgeous!

It was such a nice, quiet and peaceful stay - really brought us the much needed getaway!

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

That is why we say "leave the hustle & bustle of the city behind". Time to recharge the batteries & refresh the mind. Thanks for your review.
God bless,
Sakkie & Marietjie

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Leon S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Leon S
With spouse/partner

Goed geleë, maar baie basiese verblyf (kampering).

Lankverwacht is goed geleë vir die jaarlikse blomme-skouspel in die gebied. Kampfasiliteite is baie basies en die badkamergeriewe beknop. Dit was egter skoon en netjies. Die gasheer en gasvrou het daagliks die gaste besoek en dadelik aandag aan enige sake gegee.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dankie Leon, Op die knersvlakte poog ons om julle verblyf aangenaam te maak.

Groete,
Sakkie en Marietjie.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Chris M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Chris M
With spouse/partner

Baie rustig, mooi uitsig.

Vriendelik ontvang, hulle het vergeet om die geyser aan te dit so ons het op die eerste oggend nie warm water gehad nie. Asblik in die huis word nie gereeld skoongemaak nie. Huis baie klein en nie prakties uitgelê nie.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Selfsorg eenhede is daar vir gaste wat privaat wil wees, hul eie voedsel voorberei ens. Die veronderstelling is dat gaste die eenheid in dieselfde toestand los soos ontvang wat insluit dat eie vullis self verwyder moet word veral op 'n plaas waar daar nie vullishope is nie. Jammer vir die warm water toestel wat afgeskakel was met ontvangs Sondag. Kothuis is ingerig vir twee persone en in sewe jaar is dit die eerste keer dat ons hoor dat die kothuis (70vkm) te klein en onprakties was.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Gerhard B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gerhard B
Family with young children

Reasonable.

I feel, and it may be my opinion alone, that they can have better linen. The bed sheet is definitely too narrow for the bed. Furthermore, I think you definitely get value for what you pay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Redelik.

Ek voel, en dit mag my mening alleen wees, dat hulle beter linne kan hê. Die laken is beslis te smal vir die bed. Verder dink ek jy kry beslis waarde vir wat jy betaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ina L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina L
With spouse/partner

Verruklik verfrissend met vriendelike gasheer en gasvrou.

Sakkie en Marietjie was gereed vir ons aankoms en hul hartlikheid is verfrissend. Die omgewing is sielsverrykend en die maan het ons bederf. Die karavaanhuis is so heerlik ingerig en silwerskoon en vars. Ons was saam met familie wat in Aandster was en dit was net so heerlik en goed ingerig. Die werkspasie in Aandster is knap, maar dis dalk omdat ons drie vroue wou saam kook. Heerlik gerus en ontspan.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Bly julle was hier en het dit geniet.

Vrede vorentoe
Sakkie en Marietjie.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Chris S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Chris S
With spouse/partner

Gerieflike verblyf vir twee ver weg van alles met spatsels blomme in die veld.

Lekker warm in karavaan. Braaiplek nie op beste plek. Alles wat ons benodig het, kos en klere uitgesluit, was voorsien. Vriendelike eienaars wat lekker gesels.

Luzaan O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luzaan O
Family with young children

Rustig.

Die natuur is asemrowend. So stil. Die sterre is pragtig. My seuntjie het dit so geniet, rondgehardloop met sy geweertjie en oor die bossies gespring. Ons het lekker gaan stap en die sonsondergang gekyk. Beveel dit vir enige iemand aan wat rustigheid soek en wil he die kinders moet net lekker kan speel buite.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dit is vir ons ook lekker as gaste die plek geniet en waardeer. Groete.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Maryna G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna G
With spouse/partner

Dis asemrowend mooi!

Lieflik, kos vir die siel!

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Bly ons kan dit deel met julle.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Antea F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antea F
With spouse/partner

Bring net kos en klere, die res staan gereed vir jou.

Baie netjies en skoon. Nuwe vadoeke, wat 'n plesier om skottelgoed te was. Kyk na die son wat sak en die sterre met die Melkweg. Gebruik selfone slegs vir foto's neem. Gaan stap rond en ry die passe in die omgewing. Die uitsig is die beloning. Die grondpaaie is in 'n goeie toestand.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Ons is bly julle het die omgewing geniet.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Rosie V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Rosie V
With friends

It was okay. Clean, everything that's necessary.

If the weather circumstances were better it would've been a lot more pleasant. It was cold and no heating was available. They can provide their guests with wood. Water pressure also really bad.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was OK. Skoon, alles wat nodig is.

As weersomstandighede beter was sou dit aangenaam wees. Dit was bitter koud en geen verhitting beskikbaar nie. Hulle kan gerus hout verskaf aan besoekers. Waterdruk ook baie swak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Weersomstandighede is buite ons beheer. Hout is nog altyd beskikbaar vir gaste teen 'n prys aangesien dit 'n skaars komoditeit is. Jammer vir julle ongerief.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Andre S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre S
With spouse/partner

Stil en asemrowend.

Die huisie waarin ons gebly het se leefarea het baie erg na rook geruik. Gelukkig was die kamer leefbaar en skoon. Daar is 'n redelike verskeidenheid blomme en vetplante op die plaas te sien. Sakkie en Marietjie was baie vriendelik en behulpsaam.

Hein S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hein S
With spouse/partner

Baie lekker gebly op 'n pragtige plaas met vriendelike mense.

Die plaas is 'n pragtige plek by baie unieke plantspesies en lekker spasie om te stap en die stilte en natuur te ervaar. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Bly jul kan die natuur waardeer.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Tanya N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya N
With spouse/partner

Baie mooi en rustig.

Die plaas gee jou 'n rustige gevoel waar jy lekker kan uitrus en deel word van die pragtige natuur. Die huisies is gerieflik en baie privaat. Dis die mooiste uitsig om op die stoep te sit en vir die berge te kyk, en die sonsondergang is pragtig. Sakkie en Marietjie is baie gasvry en vriendelik. Ons sal graag volgende keer langer wil bly en die plaas verken.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Ons plesier om julle te kon ontvang, bly julle het dit geniet.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Hennie V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Wonderful, relaxing getaway.

We had a great 3 night's stay. The house is well equipped - the fireplace was great! Hospitable owners that eagerly want to share their knowledge of the veld.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike, rustige wegbreek.

Ons 3 nagte was sielskos. Huisie goed toegerus - kaggel was tops! Gasvrye eienaars wat graag hul veldkennis deel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dit was lekker om julle hier te ontvang.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Wilna D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wilna D
With spouse/partner

So quiet, beautiful and a great place to stay at.

The guesthouses are well furnished and equipped. Lovely views to the eastern mountain enabling you to see the rise of the sun and full moon. Beautiful starry night. Clean. Lovely sunsets!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik stil, mooi en lekker om daar te bly.

Gastehuisie lekker ingerig. Pragtige uitsig na die oostelike berg om die son en volmaan te kon sien opkom. Sterrehemel pragtig saans. Skoon. Sonsondergange pragtig!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dankie vir jul oorbly.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Pieter D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
With spouse/partner

Was baie lekker om op 'n plaas te kon bly.

Sakkie en eggenote het ons baie gou tuis laat voel. Dit wat ons ervaar het tydens ons verblyf, het dit beslis die moeite werd gemaak om daar te kon bly. Die karavaan wat omskep is in verblyf, was ets uitsonderlik. Dit het alles wat benodig word, en is lekker ruim.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dankie Pieter, dit was goed gewees om julle hier te ontvang.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Neville D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neville D
With spouse/partner

Heerlike, rustige verblyf!

Ons is baie vriendelik deur Marietjie ontvang en was verras deur die heerlik toegeruste huisie, met die bonus van 'n kaggel toe dit bitter koud was buite! Die enigste waaroor ons spyt was, was dat ons net twee aande daar kon bly!

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dit was baie lekker om julle hier te gehad het.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Lennard H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lennard H
With spouse/partner

Baie mooi uitsig en plek, baie vriendelike mense.

Die akkommodasie is eenvoudig, maar huislik en aangenaam. Die stort kan opgeknap word.

Sharon D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon D
With spouse/partner

Our stay in the caravan/house was great and Sakkie and Marietjie were fabulous hosts.

We spent one night at Lankverwacht Guestfarm on our way to Cape Town. Marietjie was very helpful and advised us on where to see the wild flowers. We stayed in the caravan/house and it was absolutely perfect. We would recommend it without hesitation.

Carol H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol H

Peace, quiet and unrivalled views.

This is our third visit to this farm. Once again it met all our needs. You can escape the urban life while enjoying the all the comforts of the modest cottage we occupied. It is well-equipped, cosy enough for you to just kick back and relax. There is plenty of opportunity for long walks as well.

Hendrik D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik D
With spouse/partner

Silence and a lot of plant species.

The owners are friendly and like to help. The camps are far from the ablution facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stilte en baie plantspesies.

Die eienaars is vriendelik en help graag. Die kampeerplekke is ver vanaf die ablusiegerief.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Hendrik, dankie vir jul oorbly.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Dewald N - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald N
With spouse/partner

Rustigheid.

Baie lekker huisie om in te bly as jy bietjie stiltetyd nodig het. Weg van al die geraas en besige lewenstyl.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dit was ons plesier gewees.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Bennie V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Bennie V
Family with young children

Lekker, net te kort.

Eenvoudige verblyf met basiese daar. Jammer kon net een nag oorbly, maar is baie rustig en stil, weg van stad se gejaag. Ideaal geleë vir sterre- en blommekyk. Vriendelike, gasvrye mense.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dit was goed om hul hier te kon ontvang.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Elize L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elize L
With spouse/partner

Dit was 'n onvergeetlike ervaring.

Sakkie en Marietjie het ons van die oomblik dat ons gearriveer het baie welkom laat voel. Hulle het werklik uit hul pad gegaan om ons verblyf daar 'n onvergeetlike ervaring te maak. Ons kan dit regtig ten volle aanbeveel.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Ek is bly julle kon die plek met ons deel.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Sydney G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sydney G
With friends

Open spaces and stars!

Very friendly reception. Simple bathroom, but clean with warm water.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oop ruimtes en sterre!

Baie vriendelike ontvangs. Badkamer is eenvoudig, maar skoon met warm water!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Baie dankie vir die kommentaar.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Stephanie G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie G
With spouse/partner

Such a beautiful, peaceful place to stay.

We had such a wonderful stay in one of the cottages as a stop-over on the way home. It really is beautiful and peaceful with such welcoming hosts. Would love to go back and spend more time there.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Thank you Stephanie.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Karen K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen K
With spouse/partner

Heerlik vir ontspan en afskakel.

Pragtige natuur. Die huisie bied lieflike privaatheid.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Bly daar is mense wat nog die natuur raaksien en waardeer.
Dankie.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Rochelle K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rochelle K
With spouse/partner

Lekker wegbreek van die stad se gejaag!

Die plekkie is so lekker stil. Jy hoor net die voëls en die wind. Ideaal as jy wil wegbreek van die stad se geraas en gewoel. Maak seker jy bring goed saam om die muskiete weg te jaag!

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dankie Rochelle, Ja die Gheko's kan nie voorbly om die muskiete te vang nie. Bly julle het dit geniet.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Jan V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Perfekte skoon en netjiese huisie om hierdie natuurskoon te kan ervaar.

Hierdie juweel voldoen aan alle verwagtinge en meer. Die kalmte, rustigheid en uitsig sal verseker dat jy keer op keer terug wil gaan. Die huisie is volledig en niks ontbreek nie en is baie netjies en skoon. Die eienaars se gasvryheid maak die ondervinding ‘n herhinnering.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Bly jy het dit geniet. Mooi dag vir jou.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Eugene K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene K
With spouse/partner

Rustig en veilig, ver van lawaai en rumoer.

Dit was die tweede keer wat ons hier oorgebly het. Sakkie-hulle is al amper soos familie en het lekker by ons kom sit en gesels. Ons sal dit enige tyd aanbeveel vir reisigers wat net wil ontspan en die rustigheid geniet.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Altyd lekker as mense terugkom, bly om julle te kon ontvang.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Johmare B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johmare B
With spouse/partner

Tranquil, clean, and close to nature.

We really enjoyed our stay so much. It wa lovely, peaceful and beautiful on the mountain slope. The mountain passes afforded us the opportunity to enjoy so much nature on our 4 wheel motorbike and we took breathtaking pics. Really a place far away from the hustle and bustle of the city.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, skoon en naby die natuur.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Dit was heerlik, rustig en teen 'n baie mooi berg. Die bergpasse het ons die geleentheid gegee om met ons vierwielmotorfiets soveel natuurskoon te geniet en ons kon asemrowende foto's neem. Dis regtig 'n plek waar 'n mens heen kan gaan om regtig van die gejaag van die stad te vergeet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dit was ons plesier, bly julle het dit geniet.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Corinne E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corinne E
With spouse/partner

Blissful Karoo splendor!

Although we only camped at Lankverwacht for one night, we were very pleased. Sakkie and Marietjie are wonderful, warm people and put a lot of effort into making our visit more enjoyable. The view over kilometers of Karoo rocks is incredible. The secluded silence is food for the soul. Put your phone off, forget that something like a TV exists and hand yourself over to a simpler existence, which definitely recharges the batteries!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Salige Karoo-prag!

Alhoewel ons slegs een aand by Lankverwacht gekamp het, het ons baie lekker gebly. Sakkie en Marietjie is wonderlike, warm mense en het regtig moeite gedoen om ons besoek meer aangenaam te maak. Die uitsig oor kilometers se karoovlaktes is ongelooflik; die afgesonderde stilte is kos vir die siel. Sit jou foon af, vergeet dat daar iets bestaan soos 'n TV en gee jouself oor aan 'n eenvoudiger bestaan, wat beslis die batterye herlaai!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dit is ons plesier om ons klein stukkie hemel op aarde met julle as ons gaste te deel.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Ilonka C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilonka C
With friends

Dit was lekker om daar te slaap. Wil sommer daar gaan bly vir altyd.

Plekkie was pragtig en skoon. Linne was skoon. Beddens het lekker geslaap. Alles wat nodig is was daar. Die ou houtmeubels het my sommer tuis laat voel. Die uitsig op die berg en vlakte was ongelooflik mooi. Die stilte was nostalgies. Sal vir seker weer daar bly.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Bly jul het dit geniet. Mooi dag.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Sonia R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonia R
With spouse/partner

For city people, best farm stay.

Between the mountains, peaceful and quiet. Great people, so helpful and friendly. Amazing place to watch stars. Clean, safe and will recommend any time.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dit was vir ons 'n plesier!

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Albert K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert K
With spouse/partner

Rustig en aangenaam.

Ons kon die landelike rustigheid terdeë geniet. Die gasheer en gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en baie welkom laat voel. Die huisie lê knus teen die hange van die berg, is baie privaat en is goed toegerus. Dit was ook 'n belewenis om die pragtige omgewing en die sterreprag te kon aanskou. Ons sal graag weer daar 'n draai wou maak.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dit was lekker om julle te ontvang, Albert.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Werner S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Werner S
With spouse/partner

Secluded, quiet and comfortable with pretty flowers abound after good rains! On the R27, 20 km east from Vanrhynsdorp with a magnificent "vlakte" view!

One of several natural jewels along the West Coast flower route- "ONCE" good rains fall and the veld, bossies and flowers show their beauty! The drive around the Matsikammaberge - with a walk to the Maskam Waterfall - up Ou Bergpas and down Gifbergpas, is specially impressive! A visit to the pretty and cool coastal villages with intermittent boulder beaches like Doringbaai and Strandfontein should not be missed!

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Thanks for the review and visit.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Henrietta V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Henrietta V
With spouse/partner

Rustig, ontspanne en pragtige natuurskoon.

Ontvangs was vriendelik en ons het 'n rustige verblyf in die mooi natuur beleef. Ons sal weer van hulle gebruik maak as ons in daardie omgewing wil oorbly. Baie dankie.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Bly jul het dit geniet, verder en mooi aand.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Johannes D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johannes D
With spouse/partner

Rustig en genotvol.

Ons het baie lekker gebly. Die huisie was baie netjies en gerieflik.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dit was vir ons 'n plesier om julle te kon ontvang.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Karin M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin M
With friends

Ons het dit geniet.

Ons verblyf was rustig, het heerlik ontspan, sal weer kom as ons in die omgewing is.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Beste Karin,

Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Vrede vir julle,
Sakkie en Marietjie

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Carien M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien M
Family with young children

Ontspan in die verlatenheid van die Knersvlakte.

Ons gesin - ma, pa en een-en-'n-half jarige dogtertjie - het drie nagte in die Sonheuwel kothuis oorgebly. Lankverwacht laat 'n mens voel asof tyd stilstaan. Die melkweg is 'n wit rivier in die nag. Dit is stil en verlate, en 'n mens kan stil raak en ontspan. Ons het een dag uitgery na Doringbaai en Fryer's Cove se wyne geproe, en 'n ander dag die kokerboomkwekery op Vanrhynsdorp besoek. Marietjie en Sakkie is vriendelik en vreeslik behulpsaam.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Lekker om jul te ontvang het.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Annemarie K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annemarie K
With spouse/partner

Baie lekker gekuier'

Ons het lekker op die plaas gekuier. Net jammer die blomme was nie die jaar daar nie.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Ja, dit is moeilik om dit te bestel. Dankie Danie.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Chris S - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris S
Individual traveler

The beginning of things to come.

Sakkie was nie beskikbaar nie, maar Marietjie was die perfekte gasvrou, het lekker gekamp, pragtige sonsondergang en skoon-skoon ablusiegeriewe. Wat meer kan mens voor vra? Baie dankie, Marietjie!

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dit was haar voorreg en plesier gewees Chris.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Trudie P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie P

Heerlik en goed toegerus.

Sou langer wou bly, nie net een nag oorslaap nie. Baie goed toegerus en die plaas-atmosfeer was lekker. Die sterre was baie sigbaar en die stilte welkom.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Bly jul het dit geniet.
Thys vrede en voorspoed vir julle.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Elize V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize V
With friends

A dream for a city dweller looking for silence!

The house was quaint and welcoming. Very neat and everything was available. The silence and isolation was food for the soul. We were heartily welcomed and would definitely return!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Droom vir die stedeling wat net rus en stilte soek!

Die huisie is knus en verwelkomend. Baie netjies, alles was beskikbaar. Die stilte en afgesonderheid voed gees en siel. Ons is baie hartlik en vriendelik ontvang en sal verseker weer terugkeer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dit was 'n plesier gewees, ek is bly julle het geniet.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Jean O - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jean O
With spouse/partner

Very nice. Quiet and secluded.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker. Stil en afgesonder.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dit was lekker om jul te ontvang het. Mooi Kersfees.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Julius V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Julius V

Was peaceful, convenient and equipped with everything we needed. The place made a beautiful impression and was simply nice.

Definitely recommendable and the accommodation was money well spent! Would make a booking again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was rustig, gerieflik en alles wat nodig is was daar en die plekkie skep 'n pragtige indruk en ja, was sommer net lekker!

Beslis aan te beveel en die verblyf was waarde vir die geld! Sal weer daar bespreek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Ek is bly jul het verblyf geniet, mooi dag.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Lezel R - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezel R
Individual traveler

Enjoyable weekend getaway.

This little cottage offers a wonderful view of the mountain. It is close to many attractions for those travelling, and if, like men, you don't feel like doing anything other than sitting quietly, starting into the distance, this place is ideal for you too. There's a farm stall not too far away where my mother and I could have a nice breakfast and lunch.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker naweekwegbreek.

Die kothuisie het 'n pragtige uitsig op die berg, dis naby besienswaardighede vir diegene wat op reis is, en as jy soos ek net niks wil doen nie en net wil sit en staar in die verte in, is dit ook ideaal. Daar is 'n padstal nie baie ver nie, waar ek en my moeder lekker ontbyt en middagetes geniet het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Plesier gewees Lezel. Bly jul het geniet.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Org F - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Org F
With spouse/partner

Very inexpensive accommodation with friendly helpful owners.

We only needed a place to stay for one night and wanted to heat something up. The owners said that there wasn't a microwave in the caravan-house, but would provide one. When we arrived there was one and everything was great and we had a lovely stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie billike verblyf met vriendelike hulpvaardige eienaars.

Ons het net 'n slaapplek vir die nag gesoek en wou iets warm maak, die eienaars het gesê daar is nie 'n mikrogolf in die karavaanhuis nie, maar sal sorg dat daar een is. Met ons aankoms was daar een en alles was reg en ons het heerlik gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Ons plesier gewees Org. Mooi dag vir julle.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Wilna M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna M
With spouse/partner

Kuier was net te kort en sal graag gou weer wil gaan.

Sakkie en Marietjie van der Merwe laat 'n mens baie welkom voel en gaan uit hulle pad om hulle gaste gelukkig te hou. Die karavaanhuisie bied alles wat mens nodig het. Die plaas is baie sentraal geleë. Daar is ook meer as genoeg om op die plaas te sien en te doen. Die rustigheid en mooiheid is sommer kos vir jou siel. Beslis 'n volgende besoek werd. Word hoog aanbeveel.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dankie Eric,
Dit was ons plesier om jul te ontvang het. Ek is bly jul verblyf was lekker en ons sien uit na jul volgende besoek.
Mooi dag.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Sarina D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarina D
With spouse/partner

Tranquility and peace.

Hospitable people had nice chats with them. The little caravan house was cosy and neat. So nice to stay in a peaceful area. We will definitely visit again and recommend this place to others.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid en vrede.

Gasvrye mense waarmee ons lekker kon gesels. Die karavaanhuisie was snoesig en netjies. So lekker om in die rustige omgewing te bly. Ons sal beslis weer daar draai en die plekkie aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Ons plesier gewees. Mooi dag, Sakkie en Marietjie.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Boet B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Boet B
With spouse/partner

Peaceful, clean, friendly.

Stayed two nights. Peaceful and away from the farm activities. Neat, clean, great hospitality, and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, skoon en gasvry.

Twee nagte oorgeslaap. Rustig en weg van gewoel op die plaas. Netjies en skoon en baie gasvry en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dit was ons plesier, ek is bly jul kon batterye laai.
Groete.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Carel O - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Carel O
With spouse/partner

Disappointing.

Inadequate ablution facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurstellend

Ablusie baie ver en onvoldoende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kotie T - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kotie T
With spouse/partner

Central location and met all our needs.

We wanted to see the flowers and we were not disappointed. The roads recommended by the owner was really worth it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was sentraal geleë en voldoen ons behoeftes.

Ons wou blommekyk en het dit daar gesien en beleef. Die paaie wat deur die eienaar aanbeveel was, was die moeite werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dankue Kotie, goed om jul te ontvang het, groete Sakkie en Marietjie

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Ampie L - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ampie L
With spouse/partner

Fantatiese uitsig en heerlik gebly.

Dis nou waarde vir jou geld en vriendlikse mense. Sal verseker weer daar bly en my vriende aanbeveel.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Ek is bly jul het dit geniet Ampie, mooi aand vir julle.
Groete, S & M.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Malene L - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Malene L
With spouse/partner

Baie aangename aand daar deurgebring!

Baie goed toegeruste, skoon en netjiese eenheid. Heeltemal afgesonderd. Baie gasvrye eienaars.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dankie vir jul besoek.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Marieke W - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Marieke W
With friends

Nice and clean accommodation in a relaxing area.

The accommodation in the caravan house was sufficient for my needs. Not a lot of bedding for the double bed, no extra blankets. No bedding for the sleeper couch. I mentioned to the host that a microwave and breadboard is required.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename en skoon verblyf in 'n rustige omgewing.

Die akkommodasie in die karavaanhuisie was voldoende vir my behoeftes. Die beddegoed vir die dubbelbed was min en dun, geen ekstra komberse nie. Daar was geen beddegoed voorsien vir die bankbed nie. Ek het vir die gasvrou genoem dat 'n mikrogolfoond en 'n broodplank nodig is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Met aankoms het ons gesien dat die bunk bed nodig was. Ons het aangebied om beddegoed te voorsien waarop die gas dit van die hand gewys het aangesien hul voldoende komberse by hul gehad het. Jammer vir die misverstand.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Jaco P - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco P
With spouse/partner

Fantasties! Wil meer tyd bestee daar!

'n Mens wil dit amper stil hou, sodat die plekkie 'n geheim bly, maar Sakkie en Marietjie verdien om heeltyd vol bespreek te wees met hulle absolute fantastiese plek!

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Ons plesier, bly julle het dit geniet, Groete.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Ros J - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ros J
With spouse/partner

Great - should have stayed longer!

We only stayed 1 night. Could have done with alonger stay. Absolute peace for the soul.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

It was a pleasure, see you soon.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Louis J - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis J
With spouse/partner

Rustig en in pragtige omgewing.

Sakkie en Marietjie het ons dadelik laat welkom voel. Baie rustig en privaat. Huisie volledig en met die nodige toegerus.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dit was ons plesier, bly julle het dit geniet.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Eugene K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eugene K
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld, baie netjies en stil ver van enige lawaai.

Alhoewel ons slegs een nag oorgebly het, het ons lekker gerus. Dit sal beslis nie die laaste keer wees wat ons hier oorgebly het nie. Volgende keer sal ons 'n paar nagte wil oorbly en in die veld gaan stap om die natuur van naby te ervaar.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Beste Eugene,

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het dit geniet. 'n Mooi 2016 vir julle en ons hoop om julle weer hier te ontvang.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Hennie D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie D
With spouse/partner

Heerlik, privaat, afgesonder van ander gaste.

Sal enige tyd aanbeveel vir gaste wat die stilte van die Knersvlakte sal waardeer.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dankie Hennie was 'n plesier gewees.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Frik S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frik S
With spouse/partner

Baie rustige en pragtige plekkie.

Dit was 'n heerlike plekkie, baie rustig en gasvry.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dankie Frik, bly julle het dit geniet.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Joey D - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joey D
With spouse/partner

Baie lekker gebly, ligging goed en baie blomme op die plaas.

Baie veilig en rustig. Pragtige blomme en lieflike sonsopkoms oor die berg. Aangename eienaars en lekker gerieflik gebly. Sal weer soontoe gaan.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dankie Joey.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Jeanné D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanné D
With spouse/partner

'n Plek word gemaak deur die mense en Lankverwag het goeie mense!

Alles het van nommer een af vlot verloop. Sakkie en Marietjie se terugvoer vas vinnig, alle vrae en reëlings was vinnig beantwoord en deurgegee. Ontvangs was warm soos ons verwag van hierdie wêreld se mense. Huisie was eenvoudig, maar pynlik skoon en netjies met alles van 'n aansteker tot 'n veldblomgids. Soos op al die vorige resensies ... wens ons kan eendag langer kom bly!

Lankverwacht Guestfarm & Campsite's response

Dankie Jeanne, Bly ons kon van diens wees.

Lankverwacht Guestfarm & Campsite
Henry J - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henry J
With spouse/partner

Kort maar baie gemaklik.

Baie warm en vriendelik. Sal sekerlik weer kom, veral in die blomme tyd.

Ig F - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ig F
With spouse/partner

Ongelooflike ervaring!

Omgewing en huisie was 'n ongelooflike ervaring. Sakkie en Marietjie baie vriendelik en behulpsaam. Sal baie graag wil teruggaan vir langer.

From R180
per night (for 2 people)
From R180
per night (for 2 people)
From R180
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 26 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Lankverwacht Farm, 242 Plaas Street, Vanrhynsdorp, 8170, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmM2MzOTg2LWM5NWEtNGEzMi05MTUyLTk4YTIyMjZmNjdjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R180  per night (for 2 people) 75 5 1 5 Lankverwacht Farm 242 Plaas Street 8170 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -31.501337511429 18.912677470692
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!