The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lapa Lighthouse | TravelGround
+11

Lapa Lighthouse

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 16 reviews for Lapa Lighthouse
Cleanliness
4.6/5
Service
4.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Wilma B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wilma B
With spouse/partner

Oornagverblyf.

Kamer uitstekend! Eienaars baie vriendelik.

Brandon V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brandon V
On business

Awesome.

Baie lekker gebly. Lekker groot spasie en baie netjies.

Rene T - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene T
With spouse/partner

Heerlik gekuier.

Baie netjies en personeel is baie gasvry.

Fanie K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Fanie K
On business

Onbevredigend.

Kamer ligging baie teleurstellend. Soos 'n tronk gevoel met geen vensters na buite nie. Advertensie beweer geen kinders nie, maar kinders was in die swembad en het geraas tot ver na donker. Rokers het reg voor die kamervenster gerook met die onaangename reuk wat in die kamer in warrel. Die lugversorger se filter was vuil en het swak gewerk en geraas. Die stort was oortrek met alge en het mens bekommerd gehad oor kieme en vuilheid. Sal die fasiliteit beslis nie aanbeveel nie.

Willie V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie V
With spouse/partner

Rustig en gemaklik.

Lekker geslaap, veilige area, baie stil area en gemaklik naby alle geriewe, vriendelike personeel en 'n allemintige kragopwekker!

Ryno O - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno O
Individual traveler

Very neat and pleasant place to stay.

People were very friendly and the rooms were really neat and comfortable. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en aangename plek om te bly.

Mense was baie vriendelik en die kamers is rêrig netjies en gerieflik. Sal vir seker weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madeleine P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Madeleine P
Individual traveler

It was a lovely experience.

It was lovely, I felt safe and received friendly service. The place was very neat and tidy. Nice area to go jog in!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n heerlike ervaring.

Dit was heerlik, ek het veilig gevoel en vriendelike diens ontvang. Die plek was altyd netjies en opgeruim. Lekker area om ook te gaan draf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantelle S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chantelle S
Individual traveler

Was a very pleasant stay.

Very nice place to stay, close to the hospital.

Nomusa Z - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nomusa Z
With spouse/partner

Lapa lighthous, one would never stop coming back and got everything for any one wants to enjoy vacations.

Staff and owners, make you feel a warmth welcome and friendly and approacable. Their place is a combination of a Five Star Hotel. And our one night was too short in a sence that we are looking forward to coming bact to Lapa Lighthouse.

Lapa Lighthouse's response

Thank you so much Nomusa, really appreciate your review

Regards,
Lee

Lapa Lighthouse
Fanus V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Fanus V
With spouse/partner

Gerieflik!

Baie netjies en gerieflik. Sou darem net beskuit by oggendkoffie wou hê.

Lapa Lighthouse's response

Hallo Fanus,
Dankie vir jou opmerking oor die beskuit, die verval datum van die beskuit is nogal gou daarom hou ons dit nie aan nie, maar gaste is welkom om self beskuit saam te bring.

Lapa Lighthouse
Jeanette A - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jeanette A
With spouse/partner

Lekker rustige atmosfeer, goed vir jou siel.

Vriendelike diens, kamers baie netjies en goed toegerus. Mooi uitsig oor die see. Naby alles geleë. Sal vir seker weer daar bespreek.

Jen M - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jen M
Family with young children

Professionally run guest house. I would definitely return.

We were very well looked after. A good experience that I would gladly repeat. Thanks.

Dianne V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dianne V
With spouse/partner

Heel goed.

Die kamer is fantasties uitgelê met 'n ruim badkamer en 'n kombuisie. Die bed slaap soos 'n droom. Dit is ook baie privaat. Parkering was veilig. Ontbyt was lekker. Alles was goed behalwe vir die lastige hond wat nie ophou blaf het nie, veral Donderdagaand tot laat en toe hy weer 5 uur Vrydagoggend sy tirade begin het, was ek bly ek gaan huis toe.

Lapa Lighthouse's response

Beste Dianne,
Ons huis is n B&B met huislike omstandighede. Dit sluit gelukkig /mongelukkig ook ons 2 hondjies in.
Hulle is baie sensetief vir geluide in en ons is dankbaar dat ons altyd gewaarsku word vir enige ongure omstandighede.
Self ander gaste se moles.

Lapa Lighthouse
Christiaan S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan S
With spouse/partner

Die kamer was so mooi en ek kon nie ophou sê hoe mooi dit was nie.

Baie dankie vir als! Dit is 'n baie gerieflike en ongelooflike plek.

Chrisna A - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chrisna A
On business

Wonderlik geleë!

Baie netjies en privaat - kon lekker werk, aangesien daar 'n lessenaar in die kamer is.

Wilna S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilna S
Family with teenagers

Netjiese, veilige verblyf!

Uit die gewoel van vakansiemakers, maar tog nog naby genoeg aan die see. Veilige en baie netjiese verblyf.

From
R1 400
per night (sleeps 2)
From
From R1 400
per night (sleeps 2)
From
R1 400
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 16:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Montague Drive, Umhlanga Ridge, Durban, 4320, KwaZulu-Natal
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1YTkwMGM3LTBjYmMtNDgyZS05MmE0LWQ5MTk2NTI5NjYxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 400  per night(sleeps 2) 16 5 1 5 19 Montague Drive Umhlanga Ridge 4320 KwaZulu-Natal 0860 022 102 16:00-18:00 10:00 -29.725644665511 31.074737906456
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!