The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lenies Hof | TravelGround
+38

Lenies Hof

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 4 reviews for Lenies Hof
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Callie C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Callie C
With friends

Wonderlik.

Steven en Mo het werklik uit hulle pad gegaan om ons verblyf in Calitzdorp aangenaam te maak. Hulle gasvryheid en bederf is vyfster gehalte. Die ontbyt was 'n ondervinding en baie lekker op die stoep van "The Accidental Baker".

Imile D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Imile D
With spouse/partner

Dis werklik 'n oase in die woestyn!

Stylvolle skoon kamers. Mo en Steve is vriendelik en behulpsaam. Beste swembad ooit! Ons sal weer hier bly en sal dit ten sterkste aanbeveel.

Lenies Hof's response

Thank you Imile, you were the perfect guests and you make hosting a true pleasure! We are looking forward to seeing you again at Lenies Hof.

Lenies Hof
Eugene B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene B
With friends

Perfekte naweek in die Klein Karoo!

Wonderlike ligging in die hartjie van Calitzdorp, die twee eenhede is vreeslik netjies, goed ingerig met alles wat ons sou nodig kry en die vriendelike eienaars Mo en Steve het ons warm ontvang en alles uitgewys. 'n Pragtige swembad is beskikbaar vir gaste by die hoofhuis en wat 'n lekker voorreg om weg te breek na die rustigheid van Lenies Hof. Ons sal beslis weer hier bly en sal vir seker Lenies Hof aan enigiemand aanbeveel.

Lenies Hof's response

Thank you Eugene,

It was our pleasure to host you and your friends. We enjoyed sharing a glass of wine with you on our stoep and getting to know one another.
We’re glad that you had such a good time at Lenies Hof and exploring Calitzdorp, absorbing all it has to offer. Until we say hello again!

Lenies Hof
Christiaan O - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christiaan O
With spouse/partner

Baie mooi ingerig met baie vriendelike diens.

Die eienaars van Lenies Hof was ongelooflik gasvry en het ons met ope arms ontvang. Verder was die kamer mooi ingeklee en goed ingerig.

Lenies Hof's response

Baie dankie Christiaan. It was a pleasure to host you and I am pleased you enjoyed your stay at Lenies Hof. We hope to welcome you again someday.

Lenies Hof
From R695
per night (sleeps 2)
From R695
per night (sleeps 2)
From R695
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 23 Wesoewer Road, Calitzdorp, 6660, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJlrSfspLm6SXYvuxEzoOPJ2D07xV8lzCX7k27wWDmRJDeTxC8F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R695  per night (sleeps 2) 4 5 1 5 23 Wesoewer Road Calitzdorp 6660 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.519346678569 21.68829497368
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!