Review Summary
Stoffel Petrus (pieter) B - Mar 2022
Overall score
Gerieflik, goeie waarde vir geld!
Jurie G - Mar 2022
Overall score
Very relaxed.
Wihan M - Jan 2022
Overall score
Heerlike speelarea, eenheid en toebehore binne vuil, nie 3-ster.
Read moreLilac Lodge / Purple House 's response
Hi Wihan
Baie dankie vir die terug voer dit is so n jammerte dat julle nie my kom sien het nie ons is altyd op die perseel en sou graag dadelik die probleem probeer oplos het , ons het net voor die vakansie al die komberse gewas en beddegoed word gewas sodra klieente uit is ek moet se ons sukkel met die water in Winterton en ek dink orals in ons land is dit n probleem dat jy nie die water kan drink nie waar ons ook bly by gaste huise koop ons, ons eie water.
Ons sukkel in Winterton met Munisipaliteit vir skoon water en met die gevolg is ons sukkel ook met ons linne moet dit partykeer 2x was om bruin vlekke uit te kry .
Baie jammer oor die stofie was nie bewus dat dit nie skoon was nie die hulp is veronderstel om dit skoon te maak
Susan
William H - Dec 2021
Overall score
Kamer was reg toe ek arriveer het. Slegs een nag oor gebly.
Christa S - Dec 2021
Overall score
Pragtige tuin, lekker oorgeslaap.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Baie dankie vir die terugvoer ons het al plastiese ware gehad maar mense bly dit steel! Sodra ons geld het sal ons die kombuise en badkamers opknap.
Willem V - Nov 2021
Overall score
Aangenaam.
Chris T - Sep 2021
Overall score
Too noisy
Lilac Lodge / Purple House 's response
We all had the same problem sleeping, we cannot help that the road was closed.
Karen N - May 2021
Overall score
Value for money, cosy room with adequate amenities and friendly hosts.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Baie danki waardeer die goeie review, geniet julle naweek
Groete
Susan
Gerrit F - Jan 2021
Overall score
Van korte duur.
Judith F - Jan 2021
Overall score
Perfect overnight accommodation.
Marilie F - Dec 2020
Overall score
Aangename ondervinding. Skoon plek, mooi tuin.
Judith F - Dec 2020
Overall score
Perfect overnight stay.
Judith F - Dec 2020
Overall score
Perfect overnight stay.
Mockey M - Nov 2020
Overall score
Waarde vir jou geld, baie gasvry.
Garnet John A - Oct 2020
Overall score
Geen kommentaar
Gert G - Oct 2020
Overall score
Net ‘n oornagplek
Jan N - Oct 2020
Overall score
Rustig, verkwikkend en aangenaam.
Robert V - Jan 2020
Overall score
My one night stay was nice, the room was clean, secure for vehicle to park, H had a good night's rest.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Hi,
Thank you very much for the nice review
Kind regards,
Susan
Willem O - Jan 2020
Overall score
Mooi groot eenheid.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Baie dankie.
Susan
Gerhard B - Oct 2019
Overall score
Lovely home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker tuis.
Lekker sentraal t.o.v. Drakensberge en al sy besienswaardighede. Al die fasiliteite vir 'n lekker kuier. Genoeg ruimte vir almal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Baie dankie waardeer.
Susan
Elmari M - Aug 2019
Overall score
Felt like my own home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het soos my eie huis gevoel.
Na ons my dogter se trek gedoen het was dit 'n heerlike, veilige en rustige aand wat ons net kon ontspan. Alles was netjies en skoon en waarde vir geld. Ek sal dit regtig tussen my vriende en familie aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Baie dankie, dit word opreg waardeer.
Groete
Susan
Johan N - May 2019
Overall score
Well rested because there was no disturbance that bothered.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het goed uitgerus want daar was geen steurnis wat gepla het nie.
Ek is baie vriendelik ontvang en het my sommer dadelik tuis laat voel. Die matras het fantasties geslaap en dit is die rede waarom ek so goed gevoel het die volgende oggend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liza P - Apr 2019
Overall score
Wonderful stay, but the beds need to be replaced, as incredibly hard and dipped in the middle. The stove plates took an age to heat up to a mild simmer.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Hi there,
That is a new double bed that I bought a month ago, I cannot understand why it dipped in the middle. We replaced the stove plates
Thank you for your review!
Susan
Llian J - Feb 2019
Overall score
Clean and neat. The owner was very friendly and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.
Die plekkie was skoon, netjies en baie groter as wat ek verwag het. Die eienaar was verskriklik vriendelik en het vir ons 'n kaart gegee van die area en op die kaart al die lekker eetplekke en besienswaardighede aangedui, wat veroorsaak het dat ons glad nie sukkel om ons plek te vind nie. Algeheel was dit 'n baie lekker oorbly en ek sal dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alma M - Feb 2019
Overall score
Lekker ruim met 'n plattelandse atmosfeer.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Alma,
Baie dankie vir die terugvoer bly Thuly kon julle help.
Groete,
Susan
Moleboheng T - Jul 2018
Overall score
The lodge is very nice.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Thank you so much for the good review. Have a lovely day.
Susan
Johan P - Jun 2018
Overall score
Het soos my eie huis gevoel.
Mornay J - May 2018
Overall score
Neat and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en rustig.
Netjies en rustig en steuringsvry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Baie dankie vir die goeie kommentaar. Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Susan
Tanya V - Feb 2018
Overall score
Was goed, privaat.
Rudolph V - Jan 2018
Overall score
'n Voldoende ingerigte instansie wat voorsien aan die reisiger se behoeftes.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Hi Rudolph,
Baie dankie dit word opreg waardeer volgende keer sal julle komplimentere koffie en tee kry.
Groete,
Susan
Elize S - Oct 2017
Overall score
Very enjoyable with a tranquil atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik lekker met rustige atmosfeer!
Ons het dit baie geniet om daar te bly en die omgewing te leer ken. Susan is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar tuisgaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Baie dankie dit word opreg waardeer.
Groete,
Susan
Carmen S - Oct 2017
Overall score
We had a very nice stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly!
Die gasvrou is baie oulik. Ons kamer was skoon en netjies en die ontbyt was heerlik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Baie dankie, dit word opreg waardeer.
Groete,
Susan
Hans I - Sep 2017
Overall score
Die verblyf was uitstekend.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Baie dankie dit is so aangenaam om 'n positiewe resensie te ontvang.
Groete
Susan
Pieter P - Aug 2017
Overall score
Baie vriendelik en goeie waarde vir geld.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Hi Pieter
Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer.
Groete
Susan
Juli N - Aug 2017
Overall score
Goed geleë en baie netjies en alles wat jy nodig het.
Anne-marie K - Jul 2017
Overall score
Snoesig, wonderlik.
Jim H - Jul 2017
Overall score
Comfortable, spacious and reasonably priced.
Hannes B - Jun 2017
Overall score
Had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Veilig gevoel, netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Werner W - May 2017
Overall score
So so.
This review has been translated,click hereto view the original version.
So-so.
Ek is afgradeer na kleiner (minder gerieflike) kamer, was effe teleurstellend, het darem verwag dat die gastehuis my ten minste met die prys tegemoet sou kom (of dalk net 'n ontbyt of iets as blykie van verstaan) maar niks. Swyg soos die graf!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Beste Werner,
So jammer jy het nie dit met ons kom bespreek nie, ek is seker ons kon 'n plan gemaak het. Ons probeer ons bes om almal gelukkig te hou.
Ons tariewe is R350.00 per persoon as jy deel en as jy nie deel nie, is die koste meer. Onbyt is beskikbaar op aanvraag teen 'n ekstra koste van R70.00 per persoon.
Groete,
Susan
Deon V - May 2017
Overall score
I didn't get the room I booked.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het nie die kamer gekry wat ek bespreek het nie.
Ek sal nie weer daar tuisgaan nie. Ek kry nie wat ek bespreek het nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Goeiedag,
Ons vra verskoning vir enige ongerief veroorsaak, Gaste is altyd welkom om ons in kennis te stel van enige versoeke of probleme wat tydens hulle verblyf ervaar.
Groete
Lilac Lodge/ Purple House
Louis J - Mar 2017
Overall score
Enjoyed the stay and sleep.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly en geslaap.
Vriendelike ontvangs, kamer netjies en skoon. Naby winkels geleë. Sou waardeer het as daar WiFi was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Baie dankie ! wil net se ons het wifi moes net gevra het kon vir julle die kode gegee het
Susan le Grange
Thersia C - Feb 2017
Overall score
Neat, comfortable, and peaceful accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, gemaklike en rustige verblyf.
The Purple House is goed geleë naby winkels en eetplekke, dog rustig in 'n pragtige tuin. Ten volle toegerus, netjies en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris H - Jan 2017
Overall score
Baie aangenaam met katjies om jou geselskap te hou!
Ricka V - Nov 2016
Overall score
Peaceful and welcoming. Exceptional unit with all the facilities you need in a unit such as this.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en verwelkomend. Besondere eenheid met al die geriewe wat mens in so eenheid kan nodig hê.
Baie rustige omgewing. Die eenhede is baie goed toegerus en goed onderhou. Vriendelike ontvangs, ens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zelda S - Nov 2016
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
My ouers het hier oornag op 23 en 28 Oktober en hulle het dit baie geniet. Spesiaal genoem hoe vriendelik Susan was! Op die 28ste het hulle ongelukkig 'n klein insident gehad toe die grassnyer 'n klippie opgeskiet en die ruit aan passasierskant van hulle motor getref het. Dit kon egter enige plek gebeur het en Susan het hulle vergoed vir die skade. Nogmaals dankie vir alles, ons sal verseker terug wees!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Hi Zelda
Baie dankie, ek het baie sleg gevoel oor wat gebeur het. Stuur asb. groete aan jou ouers.
Susan
Piet T - Oct 2016
Overall score
Neat, and great location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en uitstekende ligging.
Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenheid het 100% aan ons vereistes voldoen. Dit was netjies en het alles in wat mens benodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit doen ons goed om positiewe kommentaar te kry.
Lekker dag vir julle.
Susan le Grange
Helena S - Sep 2016
Overall score
Lovely, peaceful experience, simply wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Aangename, rustige ondervinding en sommer net lekker!
Die oorbly by Lilac Lodge/Purple House was 'n aangename ondervinding. Die verblyf was netjies, die ontvangs vriendelik en die ontbyt 'n lekker verassing. 'n Baie rustige atmosfeer word geskep en enige reisiger sal lekker kan ontspan en die Winterton omgewing met gemak vandaar verken.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Hi
Baie dankie! Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete.
Susan
David V - Jun 2016
Overall score
Homely atmosphere and spacious kitchen, comfortable accommodation. The place has potential if it gets some TLC.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huislike atmosfeer en groot kombuis wat verblyf gemaklik maak. Die plek het groot potensiaal met die nodige aandag.
Instandhouding kort aandag. Binnedeure maak nie toe nie; enkele gloeilampe buite werking; vensters sluit nie dig nie; plekmatjies nie skoon; kolle op mat na slaapkamers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fanie V - Jun 2016
Overall score
An excellent place to stay.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Baie dankie dit word opreg waardeer.
Groete
Susan
Cornel U - May 2016
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Baie vriendelike diens. Plek is netjies en veilig. Baie goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lilac Lodge / Purple House 's response
Baie dankie, dit word hoogs waardeer!
Groete,
Susan
Leigh S - Mar 2016
Overall score
Unfriendly and disappointing.
Read moreLilac Lodge / Purple House 's response
Good day Leigh,
Thank you for your feedback, however, my husband gave you a cottage that was a self-catering unit and you said no you do not want the cottage he offered you. 2 cottages next to each other with 2 single beds, bathroom, TV and small fridge in both rooms and you said no you only want the one room and that you were happy with the one cottage. I still do not understand why you did not want the self-catering unit.
I do apologize for the inconvenience .
Kind Regards
Susan
Gerda G - Jan 2016
Overall score
Voorwaar aangenaam. Baie netjies en modern met 'n wonderlike atmosfeer.
Susan B - Nov 2015
Overall score
Baie aangenaam en skoon.
Hennie S - Jul 2015
Overall score
Uitstekende verblyf en waarde vir geld.
Annelien V - Jul 2015
Overall score
Net oornag, maar baie vriendelik ontvang, als baie mooi, skoon en netjies.
Theo S - May 2015
Overall score
Sal beslis weer daar oorbly.
Alida J - Jan 2015
Overall score
Nice place for an overnight stay.
Quintin G - Jan 2015
Overall score
Een nag oorbly op pad na KZN.
Sipho M - Dec 2014
Overall score
Magnificent
Peter D - Oct 2014
Overall score
Wonderlike gasvryheid van eienaar en het dadelik tuis gevoel.
Elanie B - Sep 2014
Overall score
Heerlike verblyf in Lilac Lodge.
Shanty C - Sep 2014
Overall score
Pragtige en romantiese kamer. Diens was uitstekend en die vriendelikheid van die eienaar.
Read moreDirk N - May 2014
Overall score
Had enjoyable stay with friendly people
Helena L - Apr 2014
Overall score
Aangenaam verras en het dit baie geniet.
Michele V - Feb 2014
Overall score
Warm welcome, great first impression. Comfortable stay and excellent nights sleep. Thanx
Lerato K - Jan 2014
Overall score
We had such a wonderful stay
Jurie G - Jul 2013
Overall score
What a nice place
Donovan H - Apr 2013
Overall score
Amazing place to stay
Lynette D - Jan 2013
Overall score
Perfect position to visit surrounding attractions
- Capacity: 26 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Springfield Road, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- All ages welcome