Lochnest
Review Summary
Cara-mia F - Dec 2020
Overall score
Lochnest in Vredenburg was ons huis vir ons wittebrood by die Weskus.
Judy T - Nov 2020
Overall score
Baie aangenaam.
Rayno D - Oct 2020
Overall score
Baie lekker blyplek, veral dat my klein hondjies daar kon bly. Enige tyd.
Bernard E - Sep 2020
Overall score
Peaceful.
Leroy A - Sep 2020
Overall score
Was familievriendelik en rustig.
Lochnest's response
Goeie dag Leroy,
Baie dankie vir jou terugvoering. Jammer oor jou teleurstelling oor ek jou moes skakel vir die balans wat eintlik op aankoms betaalbaar moes wees. Ons het al gaste gehad wat bewys van betaling vir ons gestuur het en weer die transaksie terug getrek het. Ons beleid is maar dat volle bedrag alreeds op aankoms betaal moet wees. Dit is nie aangenaam vir ons om te vra nie maar dit is ons besigheid en moet vra. Hoop jy verstaan.
Groete
Jackie
Magda V - Sep 2020
Overall score
Baie gerieflik.
Areal A - Mar 2020
Overall score
Very comfortable and tranquil area. Very close to everything in town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en area rustig. Is ook baie na aan alles in die dorp.
Ons was goed ontvang en die eienaar het self ook kom kyk of ons gerieflik is. Saterdag in die hitte vir ons 'n sambreel opgesit omdat dit so warm was. Puik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan U - Jan 2020
Overall score
Die eienaars en bestuurder is awesome! Het ons van die begin af welkom laat voel.
Jenny D - Jan 2020
Overall score
Rustig, net die bure wat vroegoggend raas en pla met hulle houtlaaiery.
Cindy-ray M - Dec 2019
Overall score
Die beste wegbreek.
Alet W - May 2019
Overall score
Was 'n baie lekker plekkie.
Maria K - May 2019
Overall score
Was nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was lekker.
Ons het lekker gebly. Rustige plekkie. Net jammer nie veilige parkering vir voertuig nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tyrone N - Mar 2019
Overall score
Perfect location, nearby towns are close by.
Mildred B - Jan 2019
Overall score
Lekker verblyf.
Michiel S - May 2018
Overall score
Rustig.
Thino M - Feb 2018
Overall score
Was baie lekker, rustig en privaat.
Michael E - Jan 2018
Overall score
Baie lekker.
Ilse H - Jan 2018
Overall score
Sal enige tyd weer gaan.
Elizabeth L - Dec 2017
Overall score
Aangename atmosfeer en rustig.
Awill P - Oct 2017
Overall score
Good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed.
Als was oraait, behalwe die drein reuk in badkamer. Sal enige tyd weer daar kom bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco P - Sep 2017
Overall score
Lochnest 1 has everything you need for a nice overnight stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lochnest 1 bied alles wat jy nodig het vir 'n lekker oornagbestemming!
Lochnest 1 bied alles wat 'n selfsorg behoort te bied, goeie matrasse ingesluit! Ons het ook goeie diens gekry en was beïndruk met die algehele pakket wat jou troeteldier insluit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 11 Lochner Street, Vredenburg, 7380, Western Cape
- All ages welcome