Bashewa AH Accommodation at Luna Gastekamers | TravelGround
+13

Luna Gastekamers

26 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 26 reviews for Luna Gastekamers
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Maryka I - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryka I
Family with young children

The friendliest people under the sun. Their guests mean a lot to them. Goes the extra mile to make them feel at home.

We were very impressed with the hospitality. Did the lady know we were going to be late. Letting her know won't be a problem. On Saturday we were out, when we returned the milk was refilled and we even asked if there was anything we needed, they went to the shops. Make us feel so welcome. Will definitely stay there again. Was so peaceful and very good sleep. So we continue to find a place with Aunt Meisie.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die vriendlikste mense onder die son. Hulle gaste beteken baie vir hulle. Gaan die ekstra mile om ons welkom te laat voel.

Ons was baie beïndruk met die gasvryheid. Het die dame laat weet ons gaan bietjie laat wees. Sy laat weet sal nie 'n probleem wees nie. Saterdag was ons uit, toe ons terugkom was die melk gerefill en ons selfs gevra of daar iets is wat ons kort, hulle gaan winkels toe. Ons so welkom laat voel. Sal beslis weer daar gaan bly. Was so rustig en baie lekker geslaap. So bly ons plek by Tannie Meisie gekry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Basetsana K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Basetsana K
Individual traveler

Amazing, incredible and exceptional.

Exceptionally amazing.

Anri D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anri D
On business

Great service, quiet environment, go out of their way to make you feel at home.

Neat, would definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik diens, rustige omgewing, gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.

Netjies, sal definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carla S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla S
With spouse/partner

Die mooiste gastekamer nog!

Luna Gastekamers het al ons verwagtinge oortref! Kamer 2 was ongelooflik modern, stylvol en skoon. Baie dankie Meisie vir die wonderlike details wat ons baie tuis laat voel het. Jogurt, beskuit, water en oorgenoeg melk het regtig baie vir ons beteken. Kamer het als wat mens nodig het. Het veilig gevoel en baie lekker daar gebly. Ons sal vir seker weer by Luna Gastekamers oorbly.

Schalk V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Schalk V
On business

Aandag aan detail is fantasties.

Dankie vir uitstekende, skoon verblyf.

Sandra B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra B
With friends

Skoon en netjies, goeie waarde vir geld.

Meisie was baie behulpsaam en het seker gemaak dat ons ten alle tye veilig en bederf gevoel het tydens ons verblyf.

Werner B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Werner B
With spouse/partner

Lovely accommodation.

Had a lovely stay and the room with all its neat facilities and friendly service was a pleasure to experience. Could absolutely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf.

Heerlik hier gebly en die kamer met al sy netjiese geriewe en die vriendelike diens was 'n plesier om te ervaar. Kan dit absoluut aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan-louis V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan-louis V
With friends

Netjies, veilig en baie rustig.

Baie behulpsaam en vriendelike mense.

Sonja S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja S
With spouse/partner

Wonderlik.

Die eienaars was baie behulpsaam, die kamer was netjies en baie modern.

Natasha K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha K
With spouse/partner

Het vreeslik lekker gebly. Voel soos familie.

Wat n ervaring. Luna Gastekamers laat jou soos familie voel. Hulle help jou as daar enige probleme is. Ek beveel hierdie gastehuis aan vir almal. Definitief jou geld werd.

Lara J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lara J
With spouse/partner

Baie lekker oornagplek, modern en netjies.

Ons het verskriklik lekker gebly. Baie netjies, modern en gemaklik. Die plekkie is pragtig.

Natanya V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natanya V
With spouse/partner

Very clean, modern rooms and accommodating and friendly host's.

Very clean, modern rooms and accommodating and friendly host's. Unit has everything you need and they don't skimp on quality.

Chrisna V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna V
Individual traveler

Baie gasvry 5-ster diens.

Uitstekende diens. Hoogs aanbeveel.

Diana H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diana H
With friends

Pragtige, goed toegeruste kamers en 'n baie bedagsame gasvrou.

Luna se pragtige gastekamers is baie goed toegerus. Dit maak mens se verblyf aangenaam en laat mens bederf voel.

Ismael M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ismael M
With friends

Safe and clean.

It was a nice place. I think it need more visible signs for the directions.

Bennie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie V
With spouse/partner

Stylvol en voorsien aan jou behoeftes.

Die gastekamers is baie stylvol, netjies skoon ruim en 'n plesier om in te bly. Ons is baie joviaal ontvang deur die gasvrou en is beslis 'n plek om aan te beveel. Ons sal in die toekoms as ons in daardie omgewing kom beslis weer van Meisie se Luna Gastekamers gebruik maak.

Reinhardt O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Reinhardt O
With spouse/partner

Very comfortable place.

The room was neat as described by the photos.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gemaklike plekkie.

Die kamer was netjies en soos die foto's beskryf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bonnie P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bonnie P
With spouse/partner

Dit is 'n pragtige gemeubileerde eenheid en was perfek vir ons doel.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die eenheid is pragtig en keurig gemeubileerd. Ons het al die bederfies vreeslik geniet. Ons gasvrou en -heer het ons baie vriendelik ontvang en uit hul pad gegaan om ons verblyf besonders te maak. Ek sal hulle definitief enige tyd aanbeveel.

Sonique B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonique B
With spouse/partner

Netjiese verblyf.

Hierdie is 'n netjiese, skoon kamer met alles wat jy nodig het vir oornagverblyf. Ek kon sien dat daar baie moeite gedoen word om gaste te verwelkom. Ek sal weer hier kom bly asook hierdie gastekamers vir ander aanbeveel.

Bianca E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca E
With spouse/partner

Pragtige, gerieflike oornagverblyf.

Die aangename ervaring het begin deur omvattende, vriendelike kommunikasie van Meisie (die gasvrou) af, sowat twee weke voor ons verblyf - met alle nodige inligting, asook die opsie om vroeër in te boek en 'n location om die plek maklik te vind. Met aankoms was ons aangenaam verras met die pragtige dekor van die kamer, asook die geriewe - alles wat nodig was vir 'n oornagverblyf (ons het 'n troue in die omgewing gehad). Genoeg spasie, gemaklike bed en gawe versnaperinge (beskuitjies, jogurt en vars melk in die yskas).

Karin R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin R
With spouse/partner

Sal aanbeveel, baie netjies en baie vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

Cathleen M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathleen M
With spouse/partner

Rustige atmosfeer, netjies en stil.

Baie goeie diens was gehandhaaf. Personeel is vriendelik. Plek is netjies en skoon. Het tuis en veilig gevoel. Dankie vir die diens wat gelewer was aan ons.

Marelise S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelise S
With spouse/partner

We were warmly received and had a comfortable stay.

The accommodation is clean and neat and comfortable. It was good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons is baie vriendelik ontvang en het gemaklik gebly.

Die verblyf was skoon netjies en gemaklik ingerig. Ons is vriendelik ontvang en het goeie waarde vir geld gekry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Caroline D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caroline D
With spouse/partner

Ongelooflike kliëntediens.

Meisie en Dirk het ons onmiddelik laat tuis voel. Die kamer was baie mooi netjies en stylvol gemeubileer. Ons het al die ekstra details in die kamer waardeer. Dié is regtig 'n huis weg van die huis af met ongelooflike gashere wat uit hul pad gaan om jou 'n gerieflike verblyf te gee. Sal beslis terug wees en beveel vir enige iemand aan om hier 'n draai te maak.

Fran P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fran P
With friends

Pleasant and relaxing.

I was very impressed with the beauty of the room and how well it was decorated. I felt I was on holiday, home away from home. Clean and beautifully set up. Would highly recommend this guest house. Thank you for the little things that mattered like soft towels and lovely body wash. Also chocolate and rusks to make our stay even more welcoming!

Justine D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Justine D
With friends

Dit was fantasties.

Die diens was wonderlik. Dit kamer was netjies.

From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Plot 182, Off the M30, Bashewa AH, 0054, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dwTtlPV3ybyFUOanfPNPYEl0ktb5wEhomZq5qt9j7ybpSTV9P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (for 2 people) 26 5 1 5 Plot 182 Off the M30 0054 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.914494 28.411627
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com