Universitas Accommodation at Bella-Claire Guest House | TravelGround
+82

Bella-Claire Guest House

115 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 115 reviews for Bella-Claire Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Kate M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kate M
With friends

Nice and clean.

Perfect place for family holiday.

Lorraine V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine V
With spouse/partner

Quiet and safe.

There was no one to welcome us on arrival and to explain where to park. A man then showed us our room and later a lady welcomed us friendly. Other than that, everything was as desired.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en veilig.

Daar was nie dadelik iemand om ons te ontvang en te verduidelik waar om te parkeer nie. 'n Man het toe vir ons ons kamer gewys en later het 'n dame ons vriendelik ontvang. Verder was alles na wense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Georgie B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Georgie B
With spouse/partner

Mooi, gesellig, skoon en netjies, sentraal.

Ons sal Luxury Overnight ten sterkste aanbeveel. Kamers is baie netjies en gesellig. Eienaar en personeel is baie aangenaam. Sal definitief weer daar oorslaap.

Karen D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen D
Family with young children

Very good value for money.

Warm, clean and neat place for an affordable price. Will definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde vir geld.

Warm, skoon en netjiese blyplek vir 'n billike prys. Sal beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bella-Claire Guest House's response

Beste Karen,

Baie dankie vir die aanbeveling.

Groete,
Luxury Overnight bestuur

Bella-Claire Guest House
Adele K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele K

Gerieflik.

Ons het baie lekker by Luxury Overnight gebly. Die kamers is netjies en die gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Bella-Claire Guest House's response

Baie dankie vir die bemoedigende woorde.

Groete

Bella-Claire Guest House
Zelda B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zelda B
Family with young children

Fantasties en die moeite werd.

Die plek is baie netjies en skoon. Die oom was baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Ek en my man is regtig in ons noppies met Luxury Overnight en ons as gesin sal definitief weer soontoe gaan. Al wat ek sal voorstel is dat daar ook tee bygevoeg word by die koffie.

Leon B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon B
Family with teenagers

Gemaklik en naby genoeg om by alles uit te kom.

Die verblyf was baie aangenaam en rustig. Die eienaars het ons vriendelik ontvang. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Bella-Claire Guest House's response

Baie dankie vir die mooi woorde, ek waardeer dit.

Bella-Claire Guest House
Christiaan E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan E
Family with young children

Perfek, het verblyf baie geniet.

Groot en ruim, skoon en netjiese kamer. Veilige en stil omgewing. Eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. uitstekende waarde vir geld vir 'n oornag verblyf. Ek kan dit aanbeveel.

Bella-Claire Guest House's response

Baie dankie vir die mooi woorde.

Bella-Claire Guest House
Stephanie V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephanie V
With spouse/partner

Was baie aangenaam.

Gasvrou baie vriendelik. Skoon, netjiese plekkies.

Pierre B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre B
With spouse/partner

Baie oulike plek.

Baie mooi, skoon en veilige plekkie. Ons en ons hondekind het lekker gebly.

Francois H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois H
Family with young children

Baie aangename verblyf en het dit baie geniet.

Sien sterre.

Yvonne V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne V
With friends

Fantasties.

Skoon, netjiese kamer. Badkamer met bad en stort. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Jacques S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques S
Family with young children

Perfek, briljant.

Uitstekend.

Linda C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda C

Ruim en netjies, veilige parkering.

Ruim en netjiese kamers in 'n stil area. Genoeg veilige parkeerplekke.

Jann K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jann K
Family with young children

A great stopover place for travelling through Bloemfontein.

A great place to stay. All the basics provided, except teabags. Close enough to shops and N1.

Leola H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leola H
Family with young children

Goeie verblyf vir 'n oornag.

Goeie verblyf vir 'n oornag, eienaars was baie hulpvaardig en aangenaam.

Cecilia E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia E
With spouse/partner

Een woord - uitstekend!

Alles was puik, ontvangs, hartlikheid, netheid, skoonheid, alles net puik!

Leon C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon C
Family with teenagers

Baie netjies en skoon.

Uitstekende waarde vir geld.

Bruce M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Bruce M
Family with teenagers

Nice and quiet.

Nice and quiet accommodation. No ironing in rooms are allowed (the only negative aspect).

Sanmari J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanmari J
Family with young children

Baie netjies en vriendelike eienaars.

Baie oulik ingerig en genoeg ruimte. Eienaars was baie vriendelike en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel en self weer gebruik maak.

Drieka G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Drieka G
Family with young children

Baie netjies en volledige oornagverblyf.

Baie netjiese oornagverblyf. Goed toegerus en veilge parkering.

Heste V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Heste V
Family with teenagers

Great stay!

Neat and very clean. Friendly.

Elisna V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisna V
With spouse/partner

Rustig en veilig.

Eienaars is gasvry en ons het die verblyf baie geniet, dit is skoon en netjies.

Nic V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nic V
Family with teenagers

Veilige omgewing en stil.

Baie veilige en stil omgewing. Netjiese plekkie.

Marietjie T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marietjie T
Family with teenagers

Baie gerieflik, maklik om te kry, netjies en sterk aan te beveel.

Ons was baie tevrede en sal enige tyd tyd weer daar gaan oorbly indien ons weer deur Bloemfontein ry.

Sophia M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sophia M
With spouse/partner

Baie rustig en aangenaam.

Vriendelike en hulpvaardige diens.

Annelie S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie S
With friends

Netjies en vriendelik.

Netjies en vriendelik, sal enige tyd aanbeveel.

Adriaan L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan L

Veilige, rustige en netjiese verblyf.

Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oorbly. Voel veilig en het rustige nagrus gehad. Baie ruimte binne en badkamer is groot met stort en bad. Alles is mooi en skoon. Baie dankie ons het dit geniet.

Sanet S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet S
Family with teenagers

Very neat and friendly.

Very neat with safe parking. Friendly reception. You don't even feel like you're in the city. Will definitely be returning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en vriendelik.

Baie netjies met veilige parkering. Vriendelike ontvangs. Voel nie eers of jy in stad is nie. Sal enige tyd weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ulrica G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ulrica G
With friends

Very nice place to stay!

This place is very nice! The people were very friendly, the accommodation was very tidy and clean. Would it recommend it any time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker blyplek!

Hierdie plekkie is baie lekker! Die mense was baie vriendelik, die blyplek was baie netjies en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annette D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette D

Ideale afpakplek.

Baie netjiese, veilige en bekostigbare verblyf. Baie rustige woonbuurt en tog maklik om te vind en naby besienswaardighede en stad.

Wilna B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna B
With friends

Clean, friendly people, safe.

We had a wonderful stay here. Met our needs exactly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, vriendelike mense, veilig.

Ons het heerlik hier gebly. Presies ons behoeftes gepas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anne C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne C

Baie gerieflik en vriendelike eienaars.

Alles baie skoon, netjies en gerieflik.

Gerhard C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard C
With spouse/partner

Baie lekker gebly - ruim en netjies.

Sien sterre.

Nicole C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nicole C
With spouse/partner

Aangenaam.

Aangenaam, baie dankie vir lekker verblyf.

Yolanda K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda K
With spouse/partner

Verblyf was skoon en netjies, baie goed ingerig. Ons was tevrede.

Ek wil net noem dat hierdie eenhede met ontbyt adverteer word. Asb. verander die advertensie want dit is 'n selfsorgeenheid.

Lorna V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorna V
Family with teenagers

Baie goeie waarde vir geld!

Baie mooi, gerieflik en netjies.

Retha G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha G
With friends

Lekker ontspanne en netjiese kamers en vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

Elizabeth C - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth C
Family with teenagers

Very nice experience and definitely recommended.

Very nice stay. Definitely recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename ervaring en sal hulle beslis aanbeveel.

Baie lekker hier gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bella-Claire Guest House's response

Baie dankie. Ons waardeer dit.

Bella-Claire Guest House
Lana C - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lana C
Family with teenagers

Good value for money.

The location is very good and accommodation was clean and well furnished for the short time we were there. It is ideal for a short stay if you are not going to spend a lot of time at the accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Die ligging is baie goed en verblyf was skoon en goed ingerig vir die kort tydjie wat ons daar gebly het. Dit is ideaal vir kort verblyf as jy nie tyd by die woning gaan spandeer nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Natascha O - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Natascha O
Family with teenagers

Very neat and comfortable.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en gerieflik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melanie Z - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melanie Z
Family with teenagers

Ideal for an overnight stay.

Very clean and neat with enough room for 3 people and the room was nice and warm despite the cold weather. Friendly and helpful reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ideaal vir oornag.

Baie skoon en netjies, met genoeg spasie vir 3 mense en die vertrek was heerlik warm ten spyte van die koue weer. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Babu K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Babu K
Family with teenagers

Fantastic, clean and friendly place to book.

My family and I were very pleasantly surprised by the details that were displayed. This made our stay comfortable and cosy. I would recommend to friends and family to book this place. Keep up the good work that you're doing.

Alta V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alta V
With spouse/partner

Mr and Mrs Roos are fantastic hosts!

Excellent value for money and absolute tidiness makes it our 'other' home in Bloemfontein!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mnr en Mev Roos is fantastiese gashere!

Uitstekende waarde vir geld en absolute netheid, maak dit ons 'ander' huis in Bloemfontein!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anne-mari V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-mari V
Family with teenagers

Very nice and awesome people.

Rooms are convenient with everything you need. Lovely and clean. People are friendly. I enjoyed the stay and will go there again any time, if I needed accommodation in Bloemfontein.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en awesome mense.

Kamers is gerieflik met alles wat jy nodig het. Lieflik en skoon. Mense is baie gaaf. Ek het baie lekker daar gebly en sal enige tyd weer soontoe gaan - sou ek in Bloemfontein akkommodasie benodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erna T - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erna T

Baie rustige, smaakvolle en interessante plekkie.

Ons het net goeie diens gekry nie. Ons was bietjie laat, maar is verseker dat dit nie probleem is nie. Alles was netjies en skoon, parkering was genoeg.

Gjp K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gjp K
With spouse/partner

Tidy and clean

Felt very welcome. People are friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon.

Is baie welkom laat voel. Mense is behulpsaam en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karien S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien S
With spouse/partner

Comfortable, clean accommodation in a peaceful environment at excellent rates!

Luxury Overnight is close to the university and within easy reach of the city. It is situated in a quiet area, even though the neighbours are a bit loud and we had to ask them to keep it down - which was then done immediately. The reception was friendly and professional, the room spacious and convenient, everything clean and fresh and new. The rates are so reasonable! We will definitely stay here again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike, skoon verblyf in rustige omgewing en uitstekende tariewe!

Luxury Overnight is naby die universiteit en binne bereik van die middestad. Dit is 'n stil omgewing, alhoewel die bure bietjie vrolik was en versoek moes word om stil te word - wat onmiddellik gebeur het. Die ontvangs was vriendelik en professioneel, die kamer baie ruim en gerieflik, alles was skoon en vars en nuut. Tariewe uiters billik! Ons sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deon V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Deon V
Family with young children

Very clean and neat, comfortable, but needs burglar bars and it is very hot.

Very hot, only a fan without an extension cord so mosquitoes can come in through open windows, surrounding houses on the other side of the wall is quite noisy. Would've preferred being present with the clean up, because it happened when we weren't there and unfortunately a couple of my 9 mm ammunition disappeared. Must mention that the owners were willing to keep my weapon in the safe, so it is my own fault. Even though you would've liked to trust the staff while you are not at home, that is why you have a key for exclusive access. Would've appreciated it if we could've saved R100 for my 4 year old daughter's accommodation for the 2 days because we took a inflatable mattress for her. But business is business.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjies, gemaklik, maar tekort aan diefwering en ook baie warm.

Baie warm, slegs 'n waaier sonder verlengingskabel, so muskiete kan inkom deur oop vensters, omliggende wonings ander kant die muur is ietwat raserig. Sou verkies dat ek teenwoordig kon wees tydens opruiming, want dit het plaasgevind toe ons nie daar was nie, en ongelukkig het 'n paar van my 9 mm ammunisie voete gekry. Moet noem dat die eienaars bereid was om my wapen in hul kluis te stoor, so dis my eie nalatigheid, al sou mens hoop om die personeel te kon vertrou te alle tye al is jy nie tuis nie, daarvoor 'n sleutel vir jou eie en eksklusiewe toegang. Sou waardeer dat ons 'n R100 sou kon spaar vir my 4-jarige dogter se verblyf tydens die twee dae, aangesien ons 'n opblaasmatras vir haar saamgeneem het, maar ja, besigheid is besigheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cobus D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cobus D
Family with teenagers

Very neat and clean.

It is really worth while to stay here. The owners were very friendly and helpful. I will definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon.

Regtig die moeite werd om hier te oornag. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer hier oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelie L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annelie L
Family with teenagers

Very nice stay.

Good value for money. Friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Goeie waarde vir geld. Vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bella-Claire Guest House's response

Baie dankie.
Luxury Rooms

Bella-Claire Guest House
Mariaan M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariaan M
Family with teenagers

Gerieflik.

Die plek was baie netjies en skoon asook gerieflik. Ek sal weer van hul gebruik maak. Dankie.

Leon R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon R
With spouse/partner

Very much impressed with everything.

5 star rating says it all. Well done.

Naas S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naas S
Family with teenagers

Goeie waarde vir geld.

Ideale oornag verblyf. Geen lugversorging. Lekker stil area naby aan alles in Bloemfontein. Veilige parkering. Elke eenheid is privaat.

Andrea K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andrea K
With friends

The place was nice looking but the customer service was bad. Would give it 0 stars.

The lady who received us was unfriendly and made us feel unwelcome. It was so bad that we later decided to find alternative accommodation. The accommodation itself wasn't bad. If you have so much as an alternative hairstyle do not consider staying at Luxury Overnight because you will be judged and treated badly because of it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die plek self was mooi maar die kliëntediens was baie sleg. Sou dit 0 sterre gegee het as ek kon.

Die dame wat ons ontvang het was ongelooflik onvriendelik en het ons totaal onwelkom laat voel. Dit was so erg dat ons naderhand besluit het om ander verblyf te soek. Die verblyf self was nie sleg nie. If you have so much as an alternative hairstyle do not consider staying at Luxury Overnight because you will be judged and treated badly because of it.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bella-Claire Guest House's response

Ek is jammer as dit is hoe julle my verwelkoming ervaar het. Weet verseker dat dit nie my bedoeling was nie en dat alle kliente welkom is en so moet voel.

Vriendelike groete

Bella-Claire Guest House
Henry V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry V
With spouse/partner

Spacious unit and parking - some covered parking - in a quiet neighbourhood.

The units are very spacious and convenient. Parking spacious and some of the bays are covered. The hostess is friendly and helpful. Rooms were a bit hot, but we were there during a heat wave. Quiet and peaceful - just what one needs after a long time on the road.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim eenhede en ook ruim parkering, sommige onderdak, in stil woonbuurt.

Die eenhede is baie ruim en gerieflik. Parkeerarea is ook ruim met sommige plekke onderdak. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Kamers was bietjie warm, maar ons was daar tydens hitte-golf. Stil en rustig - net wat 'n persoon ná 'n lang rit nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deon S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Deon S
With spouse/partner

Very neat, clean and safe accommodation, but little attention to detail, can improve accommodation.

We stayed on a farm close to Vryburg recently and therefor we compare value for money. The Luxury Overnight facilities came short - the rooms were very hot - no air-con and the fan didn't work - we had to fix the plug ourselves. The ice bucket in the fridge was half used - old ice. One also struggles to regulate the water temperature in the shower. The room is clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese, skoon en veilige akkommodasie, maar 'n bietjie aandag aan klein dinge, kan verblyf verbeter.

Ons het onlangs ook naby Vryburg op 'n plaas oorgebly en vergelyk daarom waarde vir geld. Die Luxury Overnight geriewe kom wel tekort - die kamers was baie warm - geen lugreëling en die staanwaaier wou nie werk nie - ons moes self die muurprop regmaak. Die ysbakkie in die vrieskas was halfgebruik - dus ou ys. Mens sukkel ook nogal om watertemperatuur in die stort te reguleer. Die kamer is skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bella-Claire Guest House's response

Dit is baie jammer dat julle nie die foute onder ons aandag gebring het nie. Ons sou graag help en verwag glad nie van gaste om herstelwerk te doen nie .

Vriendelike groete

Bella-Claire Guest House
Riaan B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan B
Family with young children

Friendly, helpful owners and good value for money. Very good location!

Would sleep over again anytime. Neat rooms with safe parking. Excellent service!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike, behulpsame eienaars en goeie waarde vir geld. Baie goeie ligging!

Sal enige tyd weer hier oorslaap. Netjiese kamers met veilige parkering. Uitstekende diens!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan H - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan H
With spouse/partner

Affordable with a lot of friendliness and help from the owner.

Luxury Overnight has a very central location. Completely affordable and exceptionally clean. The owner is very helpful and friendly and I will stay there again anytime in the future with friends and family. I can also wholeheartedly recommend her place to anyone else.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bekostigbaar met baie vriendelike en behulpsame eienaar.

Luxury Overnight is baie sentraal geleë. Baie bekostigbaar en uiters skoon. Die eienaar is is baie behulpsaam en vriendelik en ek sal enige tyd weer in die toekoms met familie en vriende haar plek gebruik en sal dit met 'n geruste hart kan aanbeveel aan enige iemand anders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizette M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette M

Great value for money!

Our stay at Luxury Overnight was pleasant!

Melinda V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melinda V
Family with teenagers

Very pleasant.

Very neat and affordable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Baie netjies en bekostigbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ivan S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ivan S
With friends

Will definitely return.

Quiet, charming hosts were very good.

Deon T - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon T

Clean, neat, value for money and good service!

Wonderful experience! Friendly, professional and helpful owners. Can highly recommend!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies, waarde vir geld en puik diens!

Wonderlike ervaring! Vriendelike, professionele en hulpvaardige eienaars. Kan ten sterkste aanbeveel word!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cindy D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy D
Family with teenagers

Ideale oornagverblyf.

Ideale oornag verblyf. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Lekker stil area naby aan alles in Bloemfontein. Genoeg veilige parkeerplek. Elke eenheid is privaat.

Stefan B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stefan B
Family with young children

Comfortable, clean and safe.

Comfortable, clean and everything you need for an overnight stop. All the necessary facilities. Close to all the necessary amenities. Friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik, skoon en veilig.

Gemaklik, skoon, en alles wat jy nodig het vir oornag. Al die nodige geriewe. Naby aan nodige fasiliteite. Vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
Family with young children

Meer as wat ons verwag het en die eienaars is ongelooflik gasvry. Werklik 'n unieke ervaring.

Beslis een van die beste oornagfasiliteite waarvan ons nog gebruik gemaak het. Stil, rustige omgewing en die gasvryheid van die eienaars was beslis iets ongehoords. Ons sal beslis teruggaan.

Charl M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl M
Family with young children

Awesome.

Heerlike slaapplek, vriendelike diens.

Elna P - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna P
With friends

Hospitable.

The service was excellent. Value for money. Will definitely make use of Luxury Overnight again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry.

Diens was uitstekend. Waarde vir geld. Sal beslis weer gebruik maak van Luxury Overnight.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Debbie P - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie P

Very friendly owners, clean central location and most of all I felt safe.

Friendly owners, central location and most of all I felt very safe.

Anton O - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton O
With spouse/partner

Not cramped and very comfortable.

In my opinion this place can be seen as wheelchair friendly. You can park right in front of the door and enter straight in your room. There is more than enough space in the room. There is also a bath and a shower and you aren't limited to only a shower.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Glad nie beknop nie en werklik gerieflik.

Volgens my kan hierdie plek as rolstoelvriendelik beskou word. 'n Mens kan jou voertuig reg voor die kamer stop en reguit in die kamer in gaan. Daar is genoeg spasie in die kamer. Daar is ook 'n bad en 'n stort en dus is 'n mens nie beperk tot net stort nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Neat and clean with excellent, friendly service.

It is very neat and clean. Everything works and is excellently equipped. Best value for money I've come across in a long time. The service was excellent and friendly. Enough parking and it's safe. Will definitely recommend them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon en uitstekende, vriendelike diens.

Dis baie netjies en skoon, alles werk en is uitstekend ingerig. Beste waarde vir geld wat ek nog in 'n lang tyd gesien het. Die diens was uitstekend en vriendelik. Genoeg parkeerplek en veilig. Sal definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lindie B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindie B
On business

It is in a wonderfully tranquil environment.

Very neat. From now on I will only stay here. We were received warmly and in a friendly manner. Everything was perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n heerlike rustige omgewing.

Baie netjies en gaan van nou af net hier oorbly. Ons was vriendelik en warm ontvang en alles was perfek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deloris S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deloris S
Family with teenagers

An amazing place to stay!

A warm and friendly hostess who received us with a warm welcome. A neat place. Value for money. We couldn't have asked for better service from Luxury Rooms. It is situated in a quiet surrounding, therefore we could have a peaceful nights' sleep. Thank you Luxury Rooms. You will definitely see us again in future!

Christo V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo V
With friends

Die verblyf het aan ons verwagtinge voldoen.

Indien ons weer in Bloemfontein moet oorslaap, sal ons Luxury verkies. Ontvangs was vriendelik en die geriewe bied alles wat nodig is en is skoon en netjies.

Mardine S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mardine S
With friends

Baie lekker en gerieflik.

Lekker en gerieflik. Dankie!

Cornette V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornette V
Family with teenagers

Baie tevrede.

Ek sal Luxury Overnight vir almal aanbeveel. Die wooneenheid was baie skoon en dit is baie veilig. Ek gaan definitief weer daar oorslaap.

Retha R - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Retha R
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Dis was heerlik om vriendelike diens te kry, en die kamers het als in wat mens nodig het. Baie dankie.

Louis W - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis W
With spouse/partner

Baie goed. Hoef nie verder te soek nie.

Effe moeilik om te vind. Lekker ruim en goed toegerus. Uitstekende waarde vir geld.

Bennie D - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie D
With spouse/partner

Gemaklik.

Dit was netjies en gemaklik.

Dirk B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk B
Family with teenagers

Alle verwagtinge oorskry!

Die akkommodasie kan aan enigeen aanbeveel word, want dit is die beste waarde vir geld nog ooit! Die kliëntediens was van hoogste gehalte weens die vriendelikheid, behulpsaamheid en hulpvaardigheid van die eienaars. Die area is baie netjies en die kamers word elke dag netjies skoongemaak. Die ligging t.o.v die universiteit was uitstekend en dit is in 'n stil omgewing. Ons het altyd veilig gevoel en die parkeerplek van ons voertuig was altyd agter elektroniese hekke. Ons kan nie wag vir ons volgende besoek aan Bloemfontein om weer terug te keer na die verblyf nie.

Mike J - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike J
Family with teenagers

Dit was baie aangenaam.

Die kamer was groot en alles was netjies. As ek weer in Bloemfontein is sal ek beslis daar bly.

Zandra O - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zandra O
With spouse/partner

Was soos 'n oase in die woestyn na ons lang rit van Plettenbergbaai af!

Ontvangs was vriendelik, goeie sekuriteit, waarde vir geld, groot ruim vertrek met ruim badkamer, modern en baie netjies!! My hondjie was ook welkom en het dadelik tuis gevoel. Sal dit beslis aanbeveel en weer daar tuisgaan. Baie dankie Johan!

Carine R - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine R
With spouse/partner

Baie rustig vir oornag.

In die somertyd kort daar dalk 'n groter waaier. Dit was al negatiewe vir ons. Kamers is pragtig en goed toegerus.

Lizelle O - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle O
With spouse/partner

Sal weer hier bly indien ons in die area verblyf soek.

Gemaklike verblyf. Sal aanbeveel familie en vriende!

Juliana M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juliana M
With spouse/partner

Uitstekend!

Baie vriendelike mense. Plek is baie netjies. Ons beveel dit hoog aan by almal.

Stephnie S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephnie S
With friends

Uitstekende waarde vir geld.

Baie goed geleë. Goeie ontvangs en dis baie netjies.

Johan K - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan K
With spouse/partner

Lekker gebly.

Ons het heerlik gebly. Dankie.

Roanne B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roanne B
With spouse/partner

Pragtige, sentrale verblyf en 'n baie vriendelike gasheer!

Die parkeerplek is ook veilig agter 'n heining en hek. Ons het slegs een nag oorgebly in Luxury, maar sal dit definitief aanbeveel of weer daar tuisgaan indien ons in Bloemfontein moet oornag. Dit is sentraal geleë in 'n pragtige omgewing. Johan, die eienaar, het ons baie tuis laat voel en was baie vriendelik. Dit is werklik waarde vir geld.

Danie J - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie J
With friends

Baie lekker.

Dit was skoon, net warm.

Ilze D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze D
With spouse/partner

Skoon geriewe.

Die eienaar was baie behulpsaam en geriewe is voldoende vir oornag-akkommodasie of selfs langer.

Sandy F - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandy F
Family with teenagers

Awesome!

Excellent stay. Hosts were friendly and extremely accommodating. Will certainly recommend Luxury Accommodation.

Nadine C - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine C
Family with teenagers

Thoroughly enjoyed it.

I was surprised by the spacious, neat and clean facilities. The reception was warm and friendly. This was definitely value for money. We will use it again in January 2016. Highly recommend it.

Johan B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B

Baie lekker gebly.

Johan Roos hulle het alles in hul vermoë gedoen om dit vir ons gemaklik en veilig te maak. Ons het daar oorgebly met 2 troeteldiere en geen probleem gehad nie. Ek kan beslis Luxury Overnight aanbeveel. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Corne B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne B
With friends

Diens is goed en daar is baie vriendelike mense.

Diens is goed en baie vriendelike mense. Die kamers is baie skoon en netjies. Dit is geleë in 'n baie stil area.

Grace L - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grace L
With spouse/partner

Lekker!

Die mense was vriendelik en professioneel. Ons het lekker geslaap op 'n goeie matras.

Elizma C - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma C
With friends

Perfekte blyplek vir oud en jonk!

Baie beïndruk met die oulike plekkies. Bekostigbaar, alles wat jy nodig het in een plek. Skoon en persoonlik. Sal definitief elke keer daar bly as ons in Bfn moet oorbly!

Sonia B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonia B
With friends

Absoluut waarde vir geld.

Alles was baie skoon en netjies. Heerlik warm geslaap en die gasheer was dierbaar en vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel en sal dit definitief weer gebruik. Dankie Johan vir julle puik plekkie wat ons kon geniet.

Isabelle B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabelle B
Family with teenagers

Heerlik!

Dit was voorwaar 'n heerlike tydtjie. Ons eerste keer in Bloemfontein. Was baie skepties oor die prys so laag was, maar is aangenaam verras. Alles was skoon en netjies en gereed vir ons van die begin tot einde. Lieflike egpaar wat dit bestuur.

Lizette B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette B
With spouse/partner

Skoon en netjies gewees.

Kamers is ruim, skoon en netjies. Beddens net bietjie hard.

Sandra O - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra O
Family with young children

Was baie beïndruk met die netheid.

Die plek was netjies, skoon en goed geleë vanaf die N1. Dit was 1 van die min plekke wat DStv voorsien het. Ek sal dit beslis aanbeveel. Die eienaars was baie besorgd en vriendelik.

Anita C - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita C
On business

Beslis 5 sterre werd.

Baie netjiese en ruim kamers. Die diens is uitstekend en beslis aanbeveelbaar. Dis baie skoon en gerieflik gelee. Ons sal verseker weer daar oornag.

Karien S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien S
Family with teenagers

Baie gasvry, gevoel of ek by my eie huis is, beslis aanbeveelbaar.

Baie lekker gebly! Kan dit vir enige iemand aanbeveel en sal weer van hul dienste / verblyf gebruik maak.

De Wet V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
De Wet V
With spouse/partner

Baie beïndruk!

Ons het oornagverblyf benodig as 'n halfpad punt tussen Mosselbaai en Ellisras, ons hond was ook deel van die reis. Baie aangenaam verwelkom en baie beïndruk met die fasiliteite in die kamer. Die kamers is lekker ruim en was baie skoon. Daar was genoegsame parkeer plek en jy kan met gemak in en uit die perseel beweeg. Ons kan Luxury Overnight verseker aanbeveel.

Deirdre E - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deirdre E
Family with teenagers

Kamer baie netjies en gerieflik wat voldoen het in ons behoeftes.

Gemaklike blyplek vir 3 persone. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Kamers word elke oggend gediens.

Natasha M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Natasha M
Family with teenagers

Baie gemaklik!

Die ontvangs was baie vriendelik. Goeie diens!

Victor M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Victor M
Family with teenagers

Perfek vir oornagstop.

Baie vriendelike ontvangs. Niks was te veel moeite nie. Kamer was skoon en netjies. Baie goeie waarde vir geld.

Tienie B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tienie B
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs, vinnige diens, baie netjiese kamers. Gesellig en baie goed geleë!

Sal dit beslis adverteer en aanbeveel by vriende en kollegas vir verblyf naby aan die Universiteit.

Maria H - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria H
With spouse/partner

Baie rustig.

Kamer absoluut gerieflik en mooi.

Marietha D - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietha D
Family with teenagers

Skoon, netjies, vriendelike ontvangs.

Ek kan definitief Luxury Overnight aanbeveel. Dit is skoon en netjies, vriendelike ontvangs en meer as genoeg ruimte om selfs 'n 4 m sleepwa ook te akkommodeer.

Annel Z - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annel Z
Family with young children

Alles was baie netjies en skoon.

Vriendelike diens en baie behulpsaam. Sal definitief weer daar bly.

Ilza D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilza D
With spouse/partner

Heerlik geslaap en gebly in eenheid.

Eenheid was skoon en netjies. Eienaars baie gasvry en vriendelik.

Egbert U - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Egbert U
With spouse/partner

Die plek is definitief 'n aangename verrassing.

Was maar skepties vooraf, want prys was laag, maar ons was uit ons skoene verras toe ons 1/2 11 die nag daar aankom en alles vind soos belowe (sleutel, ligte ens). Die plek is baie netjies, silwerskoon en voldoende vir ons behoeftes! Ligging is goed (ons wou naby Rosepark hospitaal wees) en die woonbuurt waarin dit geleë is het ook goed vertoon. Die plekkie is ruim met mooi stylvolle badkamer (Bad & stort)!

Anel C - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel C
With spouse/partner

Baie skoon, gerieflik en veilig.

Baie lekker gebly, naby alles geleë. Ons het veilige parkering gehad wat 'n goeie ding is.

Yoland N - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yoland N
Family with teenagers

Excellent value for money!!

It was so cost effective to stay at Luxury Overnight!! I will stay here every time I visit Bloemfontein. It is central, with safe parking & very clean.

Jacques V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacques V
Family with teenagers

Welkom!

Ons sal verseker weer oorslaap hier. Baie welkom gevoel van die oomblik wat ons daar gestop het. Van die tuin tot die kamers is netjies.

From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 52A Besselsen Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome