The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Luyt the Greatest Oornag Verblyf | TravelGround
+38

Luyt the Greatest Oornag Verblyf

8 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 8 reviews for Luyt the Greatest Oornag Verblyf
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Melanie K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie K
Family with teenagers

Dit was 'n goeie waarde vir geld oornag stop tussen Knysna en Pretoria met baie vriendelike ontvangs.

Die verblyf was aangenaam met skoon kamers en 'n vriendelike welkom na die lang rit van die eienaars af! Daar was genoeg van alles in die verblyf en ons kon defenitief sien dat die eienaars opregte & gawe mense is.

Luyt the Greatest Oornag Verblyf's response

Dankie Melanie, kom draai weer. Dit was heerlik om jul te kon ontmoet.

Luyt the Greatest Oornag Verblyf
Wilna V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wilna V
With friends

Gerieflike oornagfasiliteite.

Gerieflike oornagfasiliteite om 'n rit Kaap toe te onderbreek. Skoon en netjies en vriendelike diens.

Luyt the Greatest Oornag Verblyf's response

Dus net 'n plesier. Kom maak gerus weer 'n draai.

Luyt the Greatest Oornag Verblyf
Jurie G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie G

Dit is 'n fantastiese mense en verblyf.

Ek beveel hul enige tyd aan vir enige persoon, gesin wie ook al daar wil oorslaap. Die eienaars is uit die boonste boeke en laat jou tuis voel. Nie eerste keer wat ons van hul gebruik maak nie. Luyt Gaste Huis bo.

Luyt the Greatest Oornag Verblyf's response

Baie dankie. Julle dit was heerlik om jul hier te kon gehad het. Alice

Luyt the Greatest Oornag Verblyf
Rina B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rina B
With spouse/partner

Billike, vriendelik en huislike atmosfeer.

Verblyf baie billik vir dienste wat aangebied is. Eienaar vriendelik en gasvry. Goed ingerig vir veilige oornag verblyf.

Luyt the Greatest Oornag Verblyf's response

Dankie Kobus,

Kom loer weer in, sien julle.
Groete
Tuis

Luyt the Greatest Oornag Verblyf
Gwen H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gwen H
With spouse/partner

Luyt the Greatest Oornag Verblyf exceeded all our expectations.

It was an absolute surprise to find this little oasis in the little town of Noupoort! We will definitely stay there again and also recommend them to anyone passing that way.

Luyt the Greatest Oornag Verblyf's response

Ek hoop ek sien julle weer. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Luyt the Greatest Oornag Verblyf
Danie L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie L
With spouse/partner

Was heerlik en ontspannend.

Na 'n lang dag se reis was dit heerlik ontspannend om net jou moeë lyf op 'n skoon, netjiese bed te kon neersit en rus. Kamer en en suite-badkamer was perfek. Dankie Luyt Gastehuis, hul diens, vriendelikheid en gasvryheid was awesome. Gaan vir seker weer so maak wanneer ons weer Kaap toe gaan.

Luyt the Greatest Oornag Verblyf's response

Weereens dankie vir jul ondersteuning, ek is bly om te sien julle is veilig. Hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Luyt the Greatest Oornag Verblyf
Zander N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zander N
With spouse/partner

Gerieflik, gemaklik, gasvry en bekostigbaar.

Mense is baie vriendelik. Ideaal vir iemand wat wil oornag tussen Gauteng en Suid-Kaap.

Luyt the Greatest Oornag Verblyf's response

Ons wag al weer vir volgende keur, jul was oulik.

Luyt the Greatest Oornag Verblyf
Hetta B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hetta B
With spouse/partner

Veilig plek, heerlik en gasvrye mense.

Alice en Tonie is gasvry. Hul tuiste is pragtig. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand. Oud of jonk . Dankie julle is twee wonderlike mense.

Luyt the Greatest Oornag Verblyf's response

Dankie julle twee oulike mense, geniet daai vakansie hoor.
Alice en Tone

Luyt the Greatest Oornag Verblyf
From R450
per night (sleeps 2)
From R450
per night (sleeps 2)
From R450
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 17:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Suid Straat, Noupoort, 5950, Northern Cape
  • No children under 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3MGYwNzRkLWIyNTctNGQ0ZC1iYjAxLWI2ZDNhZDQ0YzZjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R450  per night (sleeps 2) 8 5 1 5 7 Suid Straat Noupoort 5950 Northern Cape 0860 022 102 17:00-19:00 10:00 -31.18204809275 24.95685446627
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!