The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Madriko 35 | TravelGround
+18

Madriko 35

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 6 reviews for Madriko 35
Cleanliness
4.8/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.3/5
Frankie P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frankie P
With friends

Dit was wonderlik. Skoon en veilig.

Dankie sal weer kom kuier.

Madriko 35's response

Hi Frankie
Dankie vir n pragtige resensie. Dit word opreg wardeer. Ek dra jou mooi boodskap oor aan ons skoonmakers en gasvrou. Kom kuier gerus weer, was lekker om julle hier te hê.
Groete
Estelle en die span.

Madriko 35
Clyde H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Clyde H
With spouse/partner

Tranquil and relaxing.

We really enjoyed Madriko 35. Apartment was clean and spacious. Good customer service. Would recommend that owner purchase DStv for the apartment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en ontspanne.

Ons het baie lekker by Madriko 35 gebly. Woonstel was skoon en ruim. Goeie kliëntediens. Sal aanbeveel dat eienaar DStv aanskaf vir die woonstel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madriko 35's response

Dankie Clyde dat jy moeite gedoen het om vir ons n resensie te los, ons wardeer dit baie. Ons is besig om alle eenhede se TV’s oor te skakel na smart TV’s sodat ons showmax kan oplaai. Wardeer jou aanbeveling en baie bly julle kon lekker bly. Kom kuier enige tyd weer, julle was puik gaste
Groete,
Estelle en Zonita

Madriko 35
Lynette M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette M
With spouse/partner

Baie netjiese plekkie waar ons baie lekker gebly het.

Sien sterre.

Madriko 35's response

Dankie Glen.

Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Dit was die grootste plesier om julle hier te verwelkom. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Estelle en Zonita

Madriko 35
Anton S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anton S
With friends

Heerlike naweek in die hartjie van Langebaan.

Wooneenheid skoon en heeltemal voldoende.

Madriko 35's response

Hi Anton,

So bly dat julle die naweek kon geniet, dankie vir hierdie resensie en al die sterre.
Hoop om julle gou weer hier te verwelkom ??

Groete van,
Estelle en Zonita

Madriko 35
Vashna D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vashna D
With friends

Wonderlike plekkie.

Baie vriendelike eienaars wat in kontak gebly het met ons, vriendelike verwelkoming! Mens kan sien hul het baie moeite gedoen met die plekkie wat netjies, modern, skoon en gemaklik is! Die enigste negatief is die kinderagtige en ongeskikte bure wat om hul bly! Andersins het ek en my vriendinne 'n wonderlike tyd gehad en sal beslis dit aanbeveel vir ander. Lekker loopafstand van alles wat jy nodig het, met veilige parkering. Ons waardeer die moeite wat hul gedoen het vir die verwelkoming.

Madriko 35's response

Goeiedag Vashna,

Ons mik defnitief om ons kliente 100% tevrede te hou. Daar is baie dinge waaraan ons werk maar skoon en netjies is nie vir ons onderhandelbaar nie. Bly julle het die woonstel goed gevind asook die veilige parkering en die lekker sentrale ligging geniet.

Groete van die span.
Estelle en Zonita

Madriko 35
Bobbie G - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bobbie G
With friends

Clean and comfortable.

The apartment was fine for our purposes, close to the beach and restaurants but with only a small veranda and no sea view. Second bedroom very dark.

Madriko 35's response

Hi Bobbie.
I am glad that you enjoyed the unit and the close proximity to all of Langebaan’s greatest amenities. We have renovated the flat to allow more light to enter the second bedroom and look forward to hosting you and your friends again in the near future.
Regards,
Estelle

Madriko 35
From R1 500
per night (sleeps 4)
From R1 500
per night (sleeps 4)
From R1 500
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 11 Bree Street, 35 Madriko, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwHLCSUZREB4IlvZQeiFwi3qHHp5lBTU1tK18wCfWIXcoySFInU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (sleeps 4) 6 5 1 5 11 Bree Street 35 Madriko 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 11:00 -33.0916764 18.0336328
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!