Review Summary
Deon E - Jan 2021
Overall score
Die plek was net so mooi soos op die foto's.
Lettie K - Dec 2020
Overall score
Jackie en Barend was lieflike gasvrou en gasheer.
Albert S - Dec 2020
Overall score
Baie aangenaam netjies en skoon.
Hannelie L - Dec 2020
Overall score
Vriendelike diens en heerlike ontbyt!
Jessica S - Nov 2020
Overall score
Dit was 'n baie rustige kuier.
Annamarie R - Nov 2020
Overall score
Die beste op die webtuiste.
Almarie - Sep 2020
Overall score
Die gastehuis het aan beloftes voldoen.
Reneed C - Sep 2020
Overall score
Very pleasant stay.
Theo D - Sep 2020
Overall score
Ontvangs was baie vriendelik en die kamer skoon en net. Nieteenstaande Eskom se beurtkrag was ontbyt keurig voorberei en baie smaaklik.
Amor V - Sep 2020
Overall score
In Beach kamer gebly. Pragtig met elke kamer sy eie "outdoor area". Julle sien ons weer.!!
Chrismare J - Aug 2020
Overall score
Sal beslis weer gaan!
Jeanette B - Aug 2020
Overall score
Vriendelike gasheer en -vrou, uitstekende ontbyt elke keer. Rustige verblyf, genotvol.
Werner E - Feb 2020
Overall score
Quiet and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en veilig.
Heerlike ontbyt en warm gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shaun T - Oct 2019
Overall score
Excellent B&B in the heart of the West Coast!
Makarios B&B's response
Thank you Shaun
Much appreciated
Jackie
Suzie B - Sep 2019
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik!
Altyd vir ons lekker om deur Barend en Jackie verwelkom en bederf te word! Hul gasvryheid laat jou ontspan en tuis voel! Blyplek is in 'n rustige omgewing, pynlike netjiese kamers en beskik oor alles wat benodig word vir 'n goeie oornagplekkie. Ontbyt is elke oggend heerlik en met soveel sorg en moeite bedien! Ons beveel Makarios beslis aan vir almal!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Makarios B&B's response
Suzie,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is tops.
Jackie Marx
Makarios B&B
Charmaine M - Aug 2019
Overall score
Wonderlike gasvryheid.
Simon R - Jul 2019
Overall score
Welcoming and warm!
Derek S - May 2019
Overall score
Below expectation.
Mathilda D - Mar 2019
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Mense baie vriendelik, was baie aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Irene M - Feb 2019
Overall score
Skoon en netjies en lekker ontbyt.
Makarios B&B's response
Baie dankie julle.
Christiaan D - Nov 2018
Overall score
Lovely and spacious room and bathroom, very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike ruim slaapkamer en badkamer, baie gerieflik.
Hartlike ontvangs en ontbyt was heerlik, werklike waarde vir geld. Mikrogolf in die kamer net om kos op te warm sal 'n aanbeveling wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dirk B - Oct 2018
Overall score
Perfekte verblyf vir een aand.
Inga En Hans S - Sep 2018
Overall score
Een net verblijf met goede voorzieningen
Schalk S - Sep 2018
Overall score
Comfortable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike verblyf.
Ons sal Makarios B&B enige tyd aanbeveel. Die ontvangs was vriendelik, die dame wat waargeneem het, het ons soos familie ontvang. Die kamer was skoon, netjies en goed toegerus en die ontbyt was heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Keith A - Aug 2018
Overall score
Old school style accommodation with a great breakfast.
Dennis M - Aug 2018
Overall score
Excellent all round.
Ben E - Jun 2018
Overall score
Eienaars is fantasties, vriendelik en baie gasvry.
Bets K - Apr 2018
Overall score
1000% die moeite werd.
Hanlie B - Mar 2018
Overall score
Heerlik.
Andy B - Mar 2018
Overall score
It was an ideal weekend away.
Quina H - Jan 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Eddie M - Dec 2017
Overall score
Baie aangenaam uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel.
Selvin H - Dec 2017
Overall score
Het dit baie geniet.
Makarios B&B's response
Dankie julle tweetjies julle was 'n seëning vir ons gewees.
Natalie V - Dec 2017
Overall score
Kamer was gemaklik en die ontbyt is uit die boeke uit!
Makarios B&B's response
Hi, julle tweetjies was 'n seëning vir ons gewees. Dankie vir die terugvoer. Jackie
Janine C - Dec 2017
Overall score
Dit was regtig aangenaam en rustig.
Anza V - Nov 2017
Overall score
It felt like home, neat and homely with very friendly hosts.
Perie K - Nov 2017
Overall score
Neat and tranquil accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en rustige plek om te bly.
Ons het lekker gebly. Was baie netjies en rustig omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Edward E - Oct 2017
Overall score
Very friendly atmosphere!
Makarios B&B's response
Thanks guys. It was lovely meeting you.
Jackie
Bennie S - Sep 2017
Overall score
Stunning location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stunning ligging.
Bitter vriendelike verwelkoming van gasvrou, voel soos huis as jy in eetsaal sit en gesels om die kombuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerrit V - Sep 2017
Overall score
Baie lekker, gawe mense!
Paul B - Aug 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend
Uitstekende dorp met baie potensiaal vir toerisme.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rynier K - Jun 2017
Overall score
Makarios B&B is good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Makarios B&B is goeie waarde vir geld.
Vriendelike diens en persoonlike aandag was wonderlik. Ontbyt was smaaklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petrus H - Apr 2017
Overall score
Fantasties.
Makarios B&B's response
Dankie julle. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.
Jackie
Coba U - Apr 2017
Overall score
Lovely, clean and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflik, skoon en gasvry.
Lieflik, skoon en gasvry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christiaan G - Apr 2017
Overall score
Gerieflik en baie netjies.
Yolandi B - Mar 2017
Overall score
Vriendelike diens, netjiese kamers, lekker ontbyt!
Candice R - Mar 2017
Overall score
So gasvry en vriendelik! Ons het so welkom gevoel!
Makarios B&B's response
Dankie Candice. Was so lekker om julle te kom huisves. Hoop ons sien julle weer.
Bernice M - Mar 2017
Overall score
Nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker!
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leila V - Jan 2017
Overall score
Relaxing location and clean room.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige ligging en mooi skoon kamer.
Baie lekker gebly. Vriendelike eienaars. Ontbyt is vreeslik lekker. Kamer is baie mooi en skoon. Sal die verblyf definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Makarios B&B's response
Baie dankie julle vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.
Jackie
Johnny C - Jan 2017
Overall score
Absolutely fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties.
Baie aangename paar dae. Jacqui gaan beslis uit haar pad om jou welkom te laat voel. Sal beslis weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Makarios B&B's response
Dankie julle, dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Alle seën vir julle vorentoe.
Jackie.
Russel W - Jan 2017
Overall score
If you enjoy bad service, waking up listening to a crying baby every morning, bad, old food and a dirty room and lots of DO NOT notices then stay at this B&B. Worst EVER!
Read moreHelga B - Jan 2017
Overall score
Excellent value for money, clean, warm and friendly environment.
Sally H - Nov 2016
Overall score
Lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflik!
Dankie aan Jackie en Barend vir hul gasvryheid. Ons het ons baie geniet. Die warm en vriendelike ontvangs, asook die lekker verrassing, lekker ontbyt was wonderlik. Sal graag weer wil teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Makarios B&B's response
Dankie julle. Julle was wonderlike gaste God bless
Etienne G - Oct 2016
Overall score
3 star value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
3 ster waarde vir geld.
Ek en my vrou was by 'n troue en het slaapplek nodig gehad vir die aand. Dit was presies wat ons nodig gehad het, 'n netjiese kamer in 'n stil area. Mense was baie vriendelik en diens was baie goed. Standaard ontbyt. Sal dit definitief aanbeveel aan iemand wat 3 ster verblyf soek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paul V - Sep 2016
Overall score
Absolutely neat, value for money, and lovely hosts.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut netjies, waarde vir geld en baie aangename gasheer en gasvrou.
Baie netjies. Professioneel en absoluut alles wat jy by gastehuis met meer sterre verwag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Makarios B&B's response
Dankie Paul,
Dit was 'n wonderlike voorreg om julle te kon huisves.
Seën vir julle.
Jackie Marx
Bernise D - Sep 2016
Overall score
Rustig.
Makarios B&B's response
Hi Bernise
Dit was 'n voorreg om julle 2 by ons te kon he. Sterkte met die studies.
Jackie
Greg B - May 2016
Overall score
Very pleasant experience.
Makarios B&B's response
Thank you so much. I really appreciate the feedback.
Deon M - Apr 2016
Overall score
We were warmly welcomed. Comfortably accommodated. Adequately fed.
Johan M - Mar 2016
Overall score
Excellent!
Stenelle V - Mar 2016
Overall score
Baie lekker, gasvry en heerlike ontbyt.
Nico H - Mar 2016
Overall score
Uitstekende verblyf, netheid en vriendelikheid.
Karin C - Feb 2016
Overall score
Ons het lekker gebly.
Stephne V - Dec 2015
Overall score
Fantasties!
Thomas B - Nov 2015
Overall score
Heerlike, rustige atmosfeer en uitstekende geriewe.
Neville L - Oct 2015
Overall score
Jy voel behoorlik tuis!
James & Emmerentia & Karin C - Oct 2015
Overall score
Fantasties!
John M - Sep 2015
Overall score
Very friendly received, restful stay. Comfortable room and very enjoyable breakfast.
Linda D - Aug 2015
Overall score
Die verblyf was aangenaam en vriendelik.
Vanessa J - Jul 2015
Overall score
Die ontbyt was ‘n wenner en ons sal gou weer kuier.
Neil S - Jun 2015
Overall score
It was very neat, tidy and comfortable.
Johan E - May 2015
Overall score
Smaakvol.
Ben E - Apr 2015
Overall score
Sal beslis weer daar bly!
Deon V - Apr 2015
Overall score
Baie aangenaam.
Leon S - Jan 2015
Overall score
Gerieflik en bekostigbaar.
Riaan F - Dec 2014
Overall score
Aangename ontvangs en verblyf!
Merick H - Oct 2014
Overall score
Baie lekker. Lekker ontbyt.
Lindelani R - Sep 2014
Overall score
Very neat place with friendly people.
Tim S - Aug 2014
Overall score
Excellent
Dialet H - Jun 2014
Overall score
Dit voel of 'n mens by familie gebly het. Ongelooflik lekker.
Read moreHenk F - Jun 2014
Overall score
Gasvry en het baie tuis gevoel.
Bernadette B - May 2014
Overall score
It was amazing, with the best breakfast and wonderful, friendly hosts.
Este J - Apr 2014
Overall score
Wonderlik, baie gasvry, ontbyt heerlik, sal beslis enige tyd weer gaan.
Bruce L - Mar 2014
Overall score
Very pleasant but a bit away from the beach/centre
Zelo M - Mar 2014
Overall score
We felt safe and welcome
Maria P - Mar 2014
Overall score
Privaat en gerieflik.
Petra S - Jan 2014
Overall score
Uitstekende verblyf. Waarde vir geld!
Susan J - Oct 2013
Overall score
Absoluut hemels!
Read moreKoba V - Oct 2013
Overall score
Mooiste plek. Personeel/eienaar gasvry. Verfrissend.
Francois W - Sep 2013
Overall score
Goed!
Marita C - Sep 2013
Overall score
Ontbyt fantasties, kamers koud en diens vriendelik.
Petrus M - Aug 2013
Overall score
Heerlike, vriendelike en hulpvaardige ontvangs en verblyf.
Sindiswa B - Jul 2013
Overall score
Everything was good rooms, breafast, and we were received with a warm welcome
Chris H - Jun 2013
Overall score
Heerlike gasvryheid en goeie diens in stil en rustige omgewing met alles wat jy nodig het
Vuyokazi N - May 2013
Overall score
Enjoyed the relaxing amosphere
Gadija D - Apr 2013
Overall score
Very friendly and accommodating hosts. They really went out of their way to meet our needs
Jaco B - Apr 2013
Overall score
Baie netjies
Abraham M - Apr 2013
Overall score
Baie aangenaam
Annelize J - Apr 2013
Overall score
Die gasvryheid en diens was 100%.
Karlien S - Mar 2013
Overall score
Friendly
Michal V - Oct 2012
Overall score
Excellent place to stay, nice breakfast, and very friendly owners
Neal A - Sep 2012
Overall score
Clean, comfortable, quiet, spacious room with all mod cons. Pleasant folk, Good breakfast
Karin R - Aug 2012
Overall score
Exellent Service
Pauline S - Jan 2012
Overall score
Very clean, bright and hosts very friendly a
Diana R - Oct 2011
Overall score
Great attention to detail
Amanda H - Sep 2011
Overall score
A high standard of accommodation and service, and a great welcome.
Renee A - Feb 2011
Overall score
The experience was different but pleasant
Jill M - Jan 2011
Overall score
Excellent home from home.
Dianne B - Oct 2010
Overall score
We were welcomed with professionalism, warmth and caring. Breakfast was delicious!
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 15 Mermaid Street, Country Club, Langebaan, 7357, Western Cape
- All ages welcome