Margate Beach Accommodation
Review Summary
Frieda F - Oct 2020
Overall score
Perfekte ligging en Pragtige blyplek
Daleen S - Feb 2020
Overall score
Dit is baie netjies en sentraal geleë met 'n pragtige see-uitsig vanuit die hoofslaapkamer. Vir seker 'n wonderlike plek vir 'n normale gesin. Daar was wel gesê dat dit rolstoelvriendelik is wat vir my glad nie die geval was nie.
Sundran C - Jul 2019
Overall score
Comfortable stay.
Clinton O - Jun 2019
Overall score
Very clean, safe and affordable.
Jan G - Apr 2019
Overall score
Ek sal nie omgee as dit my eie plek is nie.
Lollie O - Apr 2019
Overall score
Dit was awesome.
Paul S - Mar 2019
Overall score
A good holiday experience.
Carolina V - Feb 2019
Overall score
The flat was everything we needed and more.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die woonstel was alles en meer wat ons wou hê.
Ons sal egter Margate glad nie aanbeveel vir mense om vakansie te hou nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Renier V - Nov 2018
Overall score
Sal vir enige iemand die plek aanbeveel.
Carla V - Oct 2018
Overall score
Awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome.
Die plekkie was fantasties. Alles wat 'n mens benodig. Voel amper soos huis. En die uitsig van die see is awesome.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clinton O - Jul 2018
Overall score
Great stay. Value for money.
Pieter D - Apr 2018
Overall score
Ons was aangenaam verras toe ons daar aangekom het.
Martin V - Jan 2018
Overall score
Dit was lekker dankie.
At N - Oct 2017
Overall score
Baie lekker gebly, woonstel tops.
John V - Oct 2017
Overall score
Alles is daar.
Margate Beach Accommodation's response
Thank you for the review and we are pleased that you have enjoyed your visit.
The water pressure issue is beyond our control due to the gravitational pull system from the reservoir which resides above the complex, this isn't a water saving contraption and despite numerous attempts with the body corporate to gain consensus from all owners into installing a water pressure enhancement device we have failed. Let's hope things change in the near future and we look forward to accommodating you again.
Pam C - Oct 2017
Overall score
Excellent accommodation, value for money.
Rohan P - Aug 2017
Overall score
Baie lekker.
Ria Z - Jun 2017
Overall score
It was very comfortable with lovely sea views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie gerieflik met lieflike see-uitsig.
Ons verblyf was werklik baie aangenaam met lieflike see-uitsig. Die sonsopkoms elke oggend was pragtig. Naweke was daar ongelukkig baie geraas van mense wat partytjie hou by die pier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Breganza J - Apr 2017
Overall score
Fantastic.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Wat 'n aangename verrassing! Die plek is eenvoudig presies dit wat mens nodig het om 'n seevakansie te geniet. Die woonstel is skoon, modern en naby al die belangrikste plekke soos die strand, restaurante en winkels. Die eienaar, Mahendra, is100% bereid om te help en baie vriendelik. Ons het op die laaste besluit om 'n ekstra nag te bly dit was geen probleem vir hom nie. Die enigste ding wat 'n klein bietjie gepla het, is die feit dat die Margate Pier, wat reg oorkant die woonstel is, die "locals" se kuierplek is oor naweke en dan word daar harde musiek uit karre gespeel tot 5 uur die volgende oggend. Ek moet bysê dat dit die hele Margate raak en dat die plaaslike Polisie en Verkeersdepartement blykbaar nie baie gepla is met die kabaal in die strate nie. Maar dit is nie die woonsteleienaar se toedoen nie en dit word deur die hele Margate ervaar. Die woonstel is tops! Dankie, Mahendra.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mike L - Mar 2017
Overall score
Good but a few issues.
Read moreMargate Beach Accommodation's response
Thank you for the feedback and sorry for any inconvenience.
Appliances take a beating at any home located this close to the ocean, we take pride in ensuring all is in working order by replacing and servicing the larger items regularly. However a breakdown is inevitable hence we keep backup appliances in the flat and my agents are on standby to assist. Following your stay we have replaced the hob with a brand new one and sent the washing machine in for a service.
Thanks again for the feedback and we look forward to accommodating you in the near future.
Take care.
Annatjie L - Feb 2017
Overall score
Felt safe and at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie veilig en ek het tuis gevoel.
Netjies en baie skoon, net warm water in badkamer loop baie stadig, maar dit was nie 'n probleem nie, met vakansie het ons baie tyd gehad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melinda L - Oct 2016
Overall score
Gemaklik en bevredigend. Verblyf sentraal geleê, loopafstand van hoofstrand en besighede af.
Shivani M - Sep 2016
Overall score
Awesome stay.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 09:00 - Address: 18 Panorama Parade, Margate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- All ages welcome