The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mauya Cottage | TravelGround
+50

Mauya Cottage

14 reviews
Self Catering

Review Summary

3.8 out of 5from 14 reviews for Mauya Cottage
Cleanliness
3.8/5
Service
3.7/5
Location
3.6/5
Safety
4.0/5
Value for money
3.9/5
Rina J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Rina J
With spouse/partner

Bevredigend.

Kamer was baie netjies en die gasvrou baie vriendelik, maar die ander gaste het oorgeneem en vreeslik lawaai en baie harde musiek gespeel. Moes eers bietjie baklei het voordat hulle die musiek bietjie sagter gesit het.

Jacques S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Jacques S
With spouse/partner

Terrible experience.

Disgusted and dirty, cockroaches everywhere, bedding was not clean.

Rimona D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Rimona D
Family with young children

Hoogs teleurstellend.

Grootse gemors. Niks is reg in die plek nie, toiletsitplek is gebreek, muur in die kamer is gebreek, kas is gebreek, meubels is vol verf, yskas is vuil, swembad is lanklaas skoongemaak ens. Die photos is misleidend. Wense ek kon die photos wat ons geneem het opsit. Ons het met ander gaste gepraat en niemand was gelukkige nie. Daar was gaste voor ons in die eenheid waarin ons gebly het en hulle het gekla en was na 'n ander eenheid geskuif. Die kersie op die koek was die pakkie dagga in die kas.

Liezel P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Liezel P
With spouse/partner

Dit was glad nie wat ek verwag het nie.

Die toilet is buite die kamer, so jy moet met jou nat liggaam of warm liggaam uitgaan om weer in die kamer te kom. Die vrou van die huis is baie gaaf, maar ek sal liewer in die toekoms meer betaal as die tipe verblyf.

Leno M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leno M
With spouse/partner

Baie eenvoudig.

As jy iets simple en gewoonweg soek, is dit waarde vir jou geld.

Elenor R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elenor R
With spouse/partner

Ek het dit geniet. Baie gasvry.

Ons het ons verblyf geniet en sal weer kom.

Cecilia V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cecilia V

Kliëntediens spesifiek van Mevrou Nyama van die hoogste gehalte.

Sal enige tyd weer terugkeer na Mauya Cottage. Met diens soos hierdie kan mens nie anders nie. Mrs. Nyama, it is a pleasure dealing with you in all aspects and being so helpful is an additional bonus. Thank you very much.

Vanessa S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa S
Individual traveler

Dit was noodakkommodasie wat ek moes reël binne minute. Fantasties uitgewerk. Gul en vriendelik ontvang. Net wat ek nodig gehad het.

Skoon en netjiese fasiliteit. Baie veilig. Gasvrou was baie tegemoetkomend. Ek sal beslis weer bespreek. Die ligging is baie gerieflik en veilig.

Sandra J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sandra J
With spouse/partner

Very very pleasant experience.

Just the confusion on incorrect account number provided and booking paid for twice.

Musfiqah C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Musfiqah C
With spouse/partner

We had a few hiccups but was sorted.

See stars.

Nkosana C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nkosana C
With spouse/partner

Best guesthouse ever.

Great place, best host hands down. The area is peaceful, safe for taking walks with your spouse/partner. Breakfast is what I miss the most. Five stars from me.

Aila L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aila L
With spouse/partner

Fantastieste ervaring ooit!

Dit was 'n goeie ervaring. En en my kêrel het dit geniet. Die eienaar was baie vriendelik en baie behulpsaam. Dis so rustig en baie veilig ons sal dit definitief weer besoek.

Ansie A - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie A
With spouse/partner

Aangename, rustige oornagplekkie.

Mauya Cottage is ideaal, naby die hospitaal, slegs 4 minute. As jy wil, kan jy stap! Die eienaar is 'n pragtige vrou!

Mercia W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mercia W
With spouse/partner

Baie skoon en netjiese woonstel met 'n vriendelike gasvrou wat regtig uit haar pad gaan om jou tuis te laat voel .

Dit was voorwaar n wonderlike naweek en Grace is professioneel en sy glimlag altyd. Sy het regtig alles in haar vermoë gedoen om ons verblyf so wonderlik moontlik te maak. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Thank you, Grace. You were amazing, I will recommend Mauya Cottage at anytime.

From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 4 Mouton Street, Mabille Park, Kuils River, 7580, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5IIr96F0pLbLslNOKKmmxy7q5c6NOgNL5AXqrqDq172NVT8vla?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (sleeps 2) 14 5 1 4 4 Mouton Street Mabille Park 7580 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 11:00 -33.91922 18.67101
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!