The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Misty Mountain | TravelGround
+25

Misty Mountain

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 15 reviews for Misty Mountain
Cleanliness
4.3/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.3/5
Wendy C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Wendy C
With spouse/partner

Kamer is baie bedompig, geen venster in badkamer.

Die ontvangs is vriendelik, maar ongelukkig is die woonstel bedompig met geen sirkulasie van lug nie, omdat daar geen vensters of openinge aan die agterkant is nie. Plekkie ruik muf. Ek is so jammer oor die negatiewe kommentaar, maar kan ongelukkig nie jok nie. Ons is gewoond aan goeie ventilasie, so die plekkie was 'n skok vir my sisteem.

Misty Mountain's response

More Wendy. Dankie vir jou review. Dit is n eerste vir ons. Daar kan nie agter in die woonstel n venster ingeit word nie omdat die onderste verdieping versink is in die grond. Daar is wel vensters teen die Suide en Ooste muur kant van die woonstel wat kan oop maak vir wentilasie.
Met elke dag se besoek het jul gese dat daar geen probleme is nie, en dat jul baie lekker bly. Miskien moes jul die bg insident wat jou sisteem geskok het onmiddelik aan ons genoem het dan sou ons dadelik kon gehelp het of n plan gemaak het om n extractor fan te kon verkry het.
Ons probeer regtig om ons gaste ten volle by te staan met enige probleem van watter aard ook al om hul verblyf so gemaklik as moontlik te maak.
N voorspoedige 2020 vir jul.
Vriendelike groete.

Misty Mountain
Philip G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Philip G
With spouse/partner

Hartlike gasheer en gasvrou.

Misty Mountain was skoon en heerlike verblyf, gasheer en gasvrou baie behulpsaam en hartlik. Lieflike uitsig. Baie rustige atmosfeer.

Misty Mountain's response

Hallo Phillip
Dit was nou regtig aangenaam om jul te kon ontmoet het. Jul het ingeboek as vreemdelinge en weggegaan as vriende.
Die kuier en geselsies oor al die ou dae en jul lewenspad was regtig fantasties. Ek glo en vertrou om jul weer by ons te sien binnekort. Wees veilig en geniet die lewenspad vorentoe saam. Seënwense vir jul. Groete, Marius en Rozann.

Misty Mountain
Ronel M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel M
With friends

It was a dream and difficult to leave and safe. Blessed.

Thanks to the owners. Their warm reception makes you feel at home and safe. Success to your business. May you have a flood of guests. We will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n droom en moeilik om weg te gaan, en veilig. Geseënd.

Dankie aan die eienaars. Hul warm ontvangs laat jou tuis en veilig voel. Alle sukses aan hul besigheid. Mag hul 'n oorstroming van gaste hê. Ons sal weer gaan, definitief.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Misty Mountain's response

Hallo Ronel
Baie dankie vir jul pragtige resensie. Dit maak alles die moeite werd vir ons as ons gaste so tevrede was. Jul was regtig 'n aangename groep. Net jammer jul verblyf was van korte duur en kon nie nog langer aan gebly het nie, daar is altyd 'n volgende keer. Ons sien uit daarna om jul weer te kan akkommodeer by ons met die volgende geleentheid in Villiersdorp. Alle voorspoed vir jul ook verder en wees veilig.
Beste groete
Marius en Rozann

Misty Mountain
Adelaide R - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelaide R
Family with teenagers

Lovely stay.

Friendly welcome, clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly.

Baie vriendelik ontvang, skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Misty Mountain's response

Middag Adelaide.

Baie dankie vir jul positiewe resensie. Dit beteken baie vir ons besigheid. Dit is altyd 'n seëning om pragtige gaste soos jul te ontmoet. Ek glo ons sal jul weer by ons sien as jul Villiersdorp in die toekoms kom besoek.
Alle voorspoed vir jul.

Beste groete.
Marius, Rozann

Misty Mountain
Marion C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marion C
Individual traveler

The place is clean comfortable and a very friendly owner.

Clean comfortable and a very friendly owner and we were happy that our large dog was accommodated so well. The full DSTV was a plus while travelling on my own.

Misty Mountain's response

Good day Marion,

Thank you for your positive review, it means a lot to us. We will always do our best of what we have to satisfy our customers and their needs.

Looking forward to your next stay with us. Keep well and be safe.

Kind regards,
Marius/Rozann

Misty Mountain
Dirk C - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dirk C
With spouse/partner

Heerlik gerus.

Die volledige DStv-pakket beskikbaar en goeie internet-verbinding staan uit.

Misty Mountain's response

Baie dankie vir jul positiewe review Dirk. Ek is dankbaar dat jul dit geniet het en lekker kon rus by ons. Ons sal dit n volgende keer nog beter doen. Jul moet weer so maak. Hoop dat als voorspoedig sal gaan by jul sonder enige ernstige probleme wat nie uitgesort kan word nie. Blessings.
Beste groete.
Marius/Rozann
MistyMountain.

Misty Mountain
Eddie W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eddie W
On business

Pleasant experience.

Enjoyed the support we got from the owners. There were welcome light conversations too. They really did try to make visit enjoyable and I do appreciate the effort.

Misty Mountain's response

Goeie dag Eddie,

Baie dankie vir jou resensie en vir jul kuier by ons. Hoop julle het die groot buite patio tafel en Weber braai geniet - dit het so geklink en geruik!

Hoop om julle weer te kan akkommodeer in die nabye toekoms soos jy met ons bespreek het.

Sterkte met jul werksaamhede waarmee julle besig was.

Beste groete,
Misty Mountain

Misty Mountain
Natasha L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha L
With spouse/partner

Quiet atmosphere.

Many thanks to Marius / Rozann. We only left the Cape after 7pm and Rozann was so nice to wait for us on arrival. Marius also introduced himself to us. Good and hospitable owners. Our family had a lovely stay. My little girl especially enjoyed the "DStv Catch-up". The unit is very well furnished. We enjoyed the peaceful atmosphere. We will recommend Misty Mountain to our friends anytime. Thank you for everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer.

Baie dankie aan Marius/Rozann. Ons het die Kaap eers na 7 pm verlaat en Rozann was so gaaf om vir ons te wag met aankoms. Marius het homself ook aan ons kom voorstel. Gawe en gasvrye eienaars. Ons gesin het verskriklik lekker gebly by julle. My dogtertjie het veral die "DStv Catch-up" geniet. Die eenheid baie netjies ingerig. Ons het die rustige atmosfeer so geniet. Ons sal enige tyd Misty Mountain aan ons vriende aanbeveel. Dankie vir alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Misty Mountain's response

Hallo Natasha.
Baie dankie vir jul kuiertjie by ons. Dit was n voorreg om jul te ontmoet het. Jul is n pragtige gesin. Ek hoop die krieket het beter geeindig op dag 2 as op dag 1. Sien uit na jul volgende kuiertjie by ons. Geseend vir jul gesin en familie vir Kersfees en met die nuwejaar. Laastens baie dankie vir ons positiewe "review". Dit beteken baie vir ons.
Vriendelike groete.
Marius/Rozann

Misty Mountain
Philip F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Philip F
With spouse/partner

Definitely not value for money.

The apartment needs some finishing off. Felt like they did it in a hurry without any attention to detail. Especially the shower without window doesn't work for me. The bed mattress can be replaced. As it is now, it's not value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beslis nie waarde vir geld.

Daar kort beslis afwerking op die woonstel. Voel of dit 'n haastige besigheid was sonder om aandag aan detail te gee. Veral stort sonder venster gaan nie goed af nie. Bed se matras - kan nuwe een opsit. Soos dit nou is, beslis nie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Misty Mountain's response

Goeiedag Ansa,

Baie dankie vir jou en jou dogter se verblyf by ons. Ek sien volgens jul terugvoer dat ons nie so goed gevaar het volgens jul standaard van akkommodasie opsies nie. Dit was glad nie vir ons goeie nuus om dit te ontvang/sien nie. Ons vra regtig om verskoning vir waar ons foute begaan het.

Ons as nuwe eienaars probeer regtig hard om ons gaste eerste en tevrede te stel. Volgens die terugvoer van vorige gaste is dit eens dat die rus, uitsigte, netheid, diens, volledige selfdiens toerusting in die woonstel, DStv, limietlose Wi-Fi, tuin meubels, braai geriewe en sekuriteit van top gehalte is en waarde vir geld bied. Ons meubelment is dalk nie van die duurste en nuutste nie, maar almal wat vir ons kuier geniet dit. Die ligging was ook 'n baie kort afstand van waar julle wou gewees het.

Ons gradeer elke 8 maande iets in ons woonstelletjies op soos ons dit kan bekostig. Ons sal dadelik ondersoek instel in verband met die enkel- en koningingrootte bed se matras. Indien daar enige probleme is, sal ons dit dadelik vervang met 'n nuwe een. Die stort het wel nie 'n venster in nie, wat ook sigbaar is of die foto's, maar is wel baie netjies.

Wat sekuriteit aanbetref - die woonstel is volledig toegerus met diefwering op alle vensters en 'n 'slamlock' by die deur. Ons het 'n nagwag, buurtwag en SAP patrollies die heelnag deur in ons dorp en by ons privaat wonings.

Laastens, vir die ekstra 2-3 ure wat ons aan u toegestaan om langer te kon aanbly by ons tot u dogter klaar is met die perdrysessie, en ons dit nie kon deurvoer nie, vra ons baie groot om verskoning omdat daar op die laaste oomblik n bespreking ingekom het en die woonstel moes inderhaas weer reggekry word vir die nuwe gaste. Baie jammer vir enige ongerief wat dit meegebring het.

Ons hoofhuis was en is ook altyd vir ons gaste beskikbaar met enige probleme waarmee ons kan help. Ek sal u en u familie graag weer wil akkommodeer in die toekoms en ook enige misverstande en probleme te kan bespreek en so gou as moontlik te kan uitsorteer. Ons sal ook graag vir julle 'n gratis ontbyt wil bied om te probeer opmaak vir enige ongerief.

Vriendelike groete,
Marius/Rozane
Misty Mountain

Misty Mountain
Pieter G - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter G
With spouse/partner

Baie aangename kuier gewees.

Baie mooi ligging, skoon en netjies, nuwe eienaars het nog so bietjie werk aan woonstel.

Misty Mountain's response

Goeiedag Petrus,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit was aangenaam om jul te ontmoet.

DStv is nou 'up and running' en die buite braai se bou is nou op die kort lys. Hoop om jul weer volgende jaar te sien met die volgende skou. Dan sal ons 'n groot vuur aansteek vir 'n lekker kuiertjie.

Alle sterkte en voorspoed vorentoe.

Vriendelike groete,
Marius en Rozann, Misty Mountain

Misty Mountain
Nicolette S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolette S
Family with young children

It was peaceful.

What an awesome time away. I really enjoyed the peace and quite. Thank you to Marius and Rozann for everything and a wonderful weekend. The warm welcome we received. Thank you for having my furr babies. We will definitely be back to recharge the batteries again.

Misty Mountain's response

Hi Nicci.
Thank you for visiting us. It was a real pleasure to meet you and your family (furr babies incl).
Hope to see you soon in the near future. We will definitely "kuier lekker" again. Keep well.
Kind regards,
Marius/Rozann

Misty Mountain
Adrie O - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Adrie O
Family with teenagers

We had a nice stay.

Villiersdorp is a beautiful place, hospitable reception and we had a good stay in a neat place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly.

Villiersdorp is 'n pragtige plekkie en ons is gasvry ontvang en het heerlik gebly in 'n netjiese plek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Misty Mountain's response

Dankie vir julle kuiertjie by ons, julle is 'n pragtige gesin. Ek wens julle alle sukses met die wiskunde klasse. Ek hoop julle het die bloubessies geniet.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Vriendelike groete,
Marius en Rozann.

Misty Mountain
Lizelle M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle M
With spouse/partner

Dit was heerlik dankie.

Dit was baie lekker dankie, kort net 'n TV in daai woonstel, verder geen klagtes nie, ons het lekker gerus.

Misty Mountain's response

Dankie vir jul besoek aan ons. Ons is besig om op te gradeer en teen jul volgende besoek aan ons sal die TV geinstalleer wees. Dit was aangenaam om jul te kon ontmoet het. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete
Marius en Rozann

Misty Mountain
Andre P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre P
Family with young children

Netjies, skoon en goeie waarde vir geld en die eienaars is besonders gasvry.

Ons het veilige parkering vir ons boot nodig gehad, en ook 'n tegniese probleem met ons voertuig, Marius het uit sy pad gegaan om ons te help. Baie dankie!

Misty Mountain's response

Dankie vir julle besoek aan ons. Dit is ons beleid om ons gaste te help, sodat hulle so gemaklik as moontlik hier by ons kan kuier en rus. Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang. Sowel as om aan julle bystand te bied waar ons kon.
Beste groete,
Marius en Rozann.

Misty Mountain
Michele D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michele D
With spouse/partner

Comfortable, accommodating and friendly.

We travelled to Villiersdorp to take part in an event at Theewaterskloof dam. The accommodation was so close to the venue it made race morning a breeze. The owners were friendly and very helpful. We arrived a few hours early and they made us feel welcome, which is more than I can say for most places. The room had everything you would need for a weekend away, including the most delicious apples we have ever eaten and a beautiful view! We will be back!

Misty Mountain's response

Thank you for your generous complement. We enjoyed your company as well and is looking forward to accomodate you again in the future.

Misty Mountain
was R700
From R630
per night (for 2 people)
was R700
From R630
per night (for 2 people)
was R700
From R630
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Gunter Street, Villiersdorp, 6848, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkNTM5NGI2LWEwY2MtNGFhZC05ZWE3LTQwZmY0N2VjZTQwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, now From R630  per night (for 2 people) 15 5 1 5 10 Gunter Street Villiersdorp 6848 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.988237 19.286515
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!