Bojanala Accommodation at Naledi Self-catering Chalets | TravelGround
+42

Naledi Self-catering Chalets

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 6 reviews for Naledi Self-catering Chalets
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Frikkie G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie G
With spouse/partner

Great.

Incredible service and collaboration. Wonderful tranquillity. Perfect for the soul. Nearby. Ideal for the soul for a getaway weekend or holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Ongelooflike diens en samewerking gekry. Wonderlike rustigheid. Perfek vir die siel. Naby geleë. Ideaal vir die siel vir wegbreeknaweek of vakansie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paul B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul B
With spouse/partner

Pragtige berge en voëls en wonderlike natuur!

Eienaars het ons hartlik ontvang. Die Sunflower-eenheid is regtig 'n moet vir 'n couple. Alles wat mens nodig het. Lekker splashpool wat mens gou laat afkoel. Nog nooit so baie voel soorte en insekte beleef nie. Die uitsig op die berge is fantasties. Die geblaf van die bobbejane en getjank van die jakkalse was soos musiek in ons ore. Waar koop jy nog hout teen R10 per sak. Op die staproete het ons in 'n kolonie mal miere vasgeloop. Hulle het goed gebyt en ons moes klap vir 'n vale en ook hardloop om weg te kom. Agterna lekker daaroor gelag!

Danie R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie R
With spouse/partner

Rustig, ontspannend.

Pragtige, rustige plek so in die natuur. Ons het dit baie geniet. Salome en Dirk is twee vriendelike mense wat ons van die begin af so tuis laat voel het. Dankie vir die lekker bederf Saterdagoggend.

Madelaine B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelaine B

Beautiful and tranquility.

Peaceful nature and beauty with friendly reception staff, worth staying. Truly enjoyed nature's sounds and being able to rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige en rustigheid.

Rustige natuur en skoonheid met vriendelike ontvangs van personeel, moeite werd om te bly. Voorwaar die natuur se klanke geniet om uit te kon rus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariske F - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariske F
Family with teenagers

Was gemaklik en ons het lekker gebly, dankie!

Naledi is goed toegerus en ons het gerieflik gebly. Die eienaars is vriendelike mense en baie gemaklik. Die swembad was wonderlik in die hitte en die kinders het die klubhuis geniet.

Wicus D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wicus D
Individual traveler

Stil, rustig, mooi, privaat.

Goeie waarde vir geld. My chalet was goed onderhou, en daar is ook baie slaapplek. Miskien mag die linne bietjie warm / swaar wees vir die klimaat tydens somer, maar dit mag wees dat ek dalk nie behoorlik gesoek het vir ander nie. Die badkamer is net effens klein, maar dit het nie veel gepla nie. Mens kan sien die plek beteken iets vir die eienaars en dat hulle dit doelgerig en met mening wil bestuur. Die mense is vriendelik en hulpsaam. Maak seker jy is goed toegerus in terme van eet- en drinkgoed, want mens moet 'n hele afstand ry om by behoorlike winkels uit te kom. Die plek is baie na aan die berg geleë. Mens kan gedeelte van die berg uitstap en 'n mooi uitsig geniet. Die natuur omgewing is baie mooi. Die kosbare honde wat saam mens gaan stap is ook baie welkom!

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: RM29, Rustenburg Road, Magaliesburg, 0346, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcea3d5968ca037d100e74955a45c1a515092fd3cc38d53bcafda4267fb3a8e307bc46ad50f748b8574189cf720ab60942537?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 6 5 1 5 RM29 Rustenburg Road 0346 North West 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.871113714833 27.35210846032
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com