The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Nou en Dan Gastehuis | TravelGround
+15

Nou en Dan Gastehuis

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 11 reviews for Nou en Dan Gastehuis
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Amanda H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda H
With spouse/partner

Very friendly hosts

Clean and comfortable, with excellent communication from the hosts.

Nou en Dan Gastehuis's response

Liewe Ken en Mandy,
Nogmaals dankie vir julle pragtige en positiewe resensie. Ons waardeer dit opreg. Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons het julle so geniet as gaste en sien uit daarna dat ons paaie weer kruis in die toekoms. Dan kom julle as vriende! Alles van die beste vir julle in die toekoms. Baie liefde en groete, Jimmy en Rina.



Nou en Dan Gastehuis
Migiel R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Migiel R
With spouse/partner

Uitstekend.

Soveel gasvryheid ontvang vanaf Rina en Jimmy. Sal beslis weer daar tuisgaan en vir enige iemand aanbeveel. Pragtige blyplek. Ons het baie lekker daar tuis gegaan.

Nou en Dan Gastehuis's response

Liewe Migiel
Baie dankie vir die pragtige en positiewe resensie. Ons waardeer dit opreg.
Ons het julle baie geniet as gaste hier by ons. Julle het gekom as gaste maar gegaan as vriende. Ons hoop ons paaie kruis weer eendag. Alles van die beste vir julle met die toekoms. Baie liefde en groete.
Rina Young en ons span by Nou en Dan Guesthouse.

Nou en Dan Gastehuis
Merisa R - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Merisa R
Family with teenagers

Pragtige kamer en vriendelike gashere.

Dankie dat julle ons tuis laat voel het en vir die "above and beyond" diens. As ons weer in Benoni is kom ons beslis weer kuier.

Nou en Dan Gastehuis's response

Liewe Merisa en jou pragtige dogter. Baie dankie vir julle mooi en positiewe resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle twee was pragtige en spesiale gaste vir ons hier by Nou en Dan Guesthouse.
Het gekom as gaste, maar ons verlaat as vriende. Ons is so bly ons paaie het gekruis. Alles van die beste met julle toekoms. Hou ons maar op hoogte. Mooi bly en mooi loop. Baie liefde en groete van ons almal hier by Nou en Dan Guesthouse. Rina Young

Nou en Dan Gastehuis
Willie L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie L
Individual traveler

Nice and friendly people.

Nice and friendly people. Warm welcome and they make sure the guests are looked after.

Nou en Dan Gastehuis's response

Beste Willie,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit was ook aangenaam om jou as gas hier by Nou en Dan Gastehuis te ontvang. Alles van die beste met jou toekoms planne. Mag ons paaie weer kruis.
Groete
Rina Young

Nou en Dan Gastehuis
Minnie M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minnie M
Individual traveler

Neat, clean and practical.

Nou en Dan Gastehuis is exactly what I was looking for. Very neat, clean and practical. Rina and Jimmy are incredibly hospitable and helpful. I will definitely stay there again and can recommend it to anyone with a restful heart.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon, prakties.

Nou en Dan Gastehuis is presies waarna ek gesoek het. Baie netjies, skoon en prakties ingerig. Tannie Rina en Oom Jimmy is ongelooflik gasvry en behulpsaam. Ek sal verseker weer daar oorbly en kan dit met 'n geruste hart vir enige persoon aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nou en Dan Gastehuis's response

Liewe Minnie

Baie dankie vir jou pragtige boodskap, ons waardeer dit opreg.

Ons het jou baie geniet as gas hier by Nou en Dan Guesthouse. Alles was 'n Groot plesier om jou gelukkig, gemaklik en rustig hier by ons te akkommodeer. Jy is baie dierbaar

Alles van die beste met jou studies. Ons sien uit daarna on jou weer as gas, en hierdie keer as 'n vriendin, hier by ons te ontvang. Wil net vir jou sê julle drie is 'n pragtige familie. Mag al julle drome waar word.

Vriendelike Groete

Rina Young

Nou en Dan Gastehuis
David M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
David M
On business

Very comfortable, safe and homely destination

Rina went out of her way to make me comfortable and look after me and attend to all of my needs. Thanks you very much Rina - I will be back!

Nou en Dan Gastehuis's response

Baie dankie, liewe Denise,
Ons het jou baie geniet as gas her by Nou en Dan Gastehuis. Sien uit on jou weer te sien. Baie Groete hier van ons af.
Mooi loop,
Jimmy en Rina

Nou en Dan Gastehuis
Pieter S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Friendly, hospitable, loving and helpful. Neat and clean. Pleasure to stay there.

Rina and Jimmy kindly received us and took us to our overnight spot. It's clean and comfortable. Their children are also hospitable and helpful. We will recommend Nou en Dan Gastehuis and stay there again for sure.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik, gasvry, liefdevol en behulpsaam. Netjies en skoon. Plesier om daar tuis te gaan.

Rina en Jimmy het ons vriendelik ontvang en dadelik na ons oornag plekkie toe geneem. Dis skoon en gerieflik. Hul kinders is ook gasvry en behulpsaam. Ons sal Nou en Dan Gastehuis aanbeveel en vir seker weer daar tuis gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nou en Dan Gastehuis's response

Liewe Piet en Rina,
Baie dankie vir julle ondersteuning en die pragtige, positiewe terugvoering oor Nou en Dan Guesthouse. Ons het julle baie geniet as gaste en in die tyd sommer 'n spesiale vriendskap begin wat vir ons baie kosbaar is. Ons wens julle alles van die beste toe. Hoop ons paaie kruis weer. Baie liefde en groete hier van ons af.

Nou en Dan Gastehuis
Rene S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene S
Individual traveler

Tuiste weg van huis af.

Die plek is skoon en baie netjies. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Nou en Dan Gastehuis's response

Baie dankie René. Ons waardeer dit baie. Ons het jou baie geniet as 'n gas hier by ons en hoop ons paaie kruis weer. Mooi bly en baie groete en liefde van ons af.

Rina Young
Nou en Dan Guesthouse

Nou en Dan Gastehuis
Surina D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Surina D
Family with young children

Uitstekend!

Baie dankie aan tannie Rina en haar man vir die wonderlike gasvryheid en hulle besorgdheid oor my en my dogtertjie! Ons sal nêrens anders bly as ons in die omgewing is nie. Skoon, netjies, veilig en knus.

Nou en Dan Gastehuis's response

Liewe Surina en jou dierbare dogtertjie,

Baie dankie vir jou pragtige en opregte boodskap, ons waardeer dit uit ons harte uit. Ons het julle as gaste baie geniet en sien uit daarna om julle weer te sien. Alles van die beste met die netbal asook vir julle as 'n gesin.

Baie opregte groete,
Rina Young, Nou en Dan Gastehuis

Nou en Dan Gastehuis
Nicolas G - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolas G
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Het rerig lekker by julle gebly en julle gasvryheid waardeer, sal vir seker weer kom, dankie.

Nou en Dan Gastehuis's response

Baie dankie Nicolas. Ons waardeer jou boodskap opreg. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hê hier by ons. Sien uit daarna om julle weer te.sien. Alles van die beste vir julle twee. Nogmaals baie dankie en groete hier van ons by Nou en Dan Guest House.

Rina Young

Nou en Dan Gastehuis
Sarie L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie L
Individual traveler

Baie waarde vir geld.

Skoon, netjies. Kan vir seker aanbeveel.

Nou en Dan Gastehuis's response

Baie, baie dankie Sarie. Julle is so dierbaar, ek waardeer dit uit my hart uit.

Vriendelike en opregte groete.

Rina Young

Nou en Dan Guesthoue

Nou en Dan Gastehuis
From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 27 Defiant Avenue, Airfield, Benoni, 1501, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGpWX9ShphrihGb6qJT0QjhnEFwGVBZZGgOcuCBboS43xBZJQAu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (sleeps 2) 11 5 1 5 27 Defiant Avenue Airfield 1501 Gauteng 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -26.173269640727 28.312100553408
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!