The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dolphin View | TravelGround
+27

Dolphin View

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 8 reviews for Dolphin View
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.4/5
Deon D - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon D
With spouse/partner

Ons het vir so paar nagte in Langstrand oorgeslaap om die omgewing te verken.

Dis 'n baie oulike ruim woonstel met twee slaapkamers en badkamers. Die woonstel is goed geleë en veilig. Die gerief van DStv en WiFi maak dit lekker om sommer 'n paar nagte hier oor te slaap. Die braaistoep is heerlik om die pragtige see-uitsig en sonsondergang te bewonder. Die woonstel is goed ingerig met gemaklike banke, 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eienaar het ook geskakel om seker te maak daar word in ons behoeftes voorsien - dankie daarvoor!

Iaan L - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Iaan L

Swakste verblyf ooit.

In die eerste plek het ons nie geweet waar om die sleutel op te tel nie. Die plek was baie vuil. Ons het voor die tyd gevra vir handdoeke vir 4 mense, maar daar was net vir 2 mense verskaf. Ons moes 2 keer vra vir krag. Die meubels is in 'n baie slegte toestand.

Corlia L - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corlia L

Die woonstel het aan ons behoeftes voldoen.

Dis baie maklik om te kry. Die leefarea is ook ruim (ons was 4 mense gewees). Dit het ook als gehad wat ons nodig het. Maak net seker of handdoeke voorsien word want dit was vir ons nie. Die skuifdeur na die stoepie maak baie moeilik oop en is iets wat die eienaar aan aandag gaan moet gee.

Deon S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon S
With friends

It was a great stay.

It was difficult to find Ocean Breeze. The flat is actually in Dolphin View and there is no indication that Ocean Breeze is a flat in Dolphin View. We enjoyed our 2 day stay. The flat is well equipped with washing machine and all! Thanks.

Gizelle J - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gizelle J
Family with teenagers

Very nice stay, just small logistics that need to be looked at.

The blinds in kitchen window are broken, shower soap-tray broken, we saw the hole in the wall, please fix it, you have airconditioners but the cable don't reach the plugs and lastly please be considerate of the cleaning chemicals, I couldn't enter the whole day. The carpets in the pictures was missing especially the main bedroom as the bed was making noises when you move on the bed.

Reinette V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette V
Family with teenagers

Was heerlik.

Ons was daar vir ons honeymoon. Altwee se 2de huwelik. Hou van reis en vakansie.

Hannie P - Apr 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannie P
With spouse/partner

Pragtige woonstelletjie, skoon en gerieflik.

Die woonstel was gerieflik en pragtig, maar die strand was vuil en vreeslik na vis geruik.

Annemarie S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie S
With friends

Veilige parkering. Skoon en netjies. Kan Ocean Breeze aanbeveel.

Ons het ons paar dae in Langstrand geniet. Mooi uitsig vanaf die hoofslaapkamer en balkon.

From R800
R800 R720
per night, for 4 ppl
From R800
R800 R720
per night, for 4 ppl
From R800
R800 R720
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Free cancellation up to 24 hours before your stay!
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 430 Kuiseb Street, Dolphin View, Langstrand Ext 2, Walvis Bay, 0000, Erongo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA690a5a473b8c72f3e788ab31503d48e0d214275d49897d8d4ab52d13744c8de9853bdb3492f7eff5ab78872a43c863bfc220?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, now From R720  per night, for 4 ppl 8 5 1 5 430 Kuiseb Street Dolphin View, Langstrand Ext 2 0000 Erongo 0860 022 102 15:00-00:00 10:00 -22.816248927982 14.543498127451
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!