The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ocean View Lodge | TravelGround
+19

Ocean View Lodge

B&B

Review Summary

4.4 out of 5from 38 reviews for Ocean View Lodge
Cleanliness
4.5/5
Service
4.2/5
Location
4.6/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.4/5
Mario B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario B
On business

Very nice cabin and beautiful view.

The staff was very helpful and pleasant. I stayed for one night, but will definitely return.

Juanita B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita B
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld

Die restaurant is uitstekend! Vriendelike diens, heerlike boerekos en werklike waarde vir geld! Ons moes ongelukkig 'n paar aande vroeër vertrek omdat my man siek geraak het. Die kamers is netjies, maar daar was bietjie areas vir verbetering. Die yskas se seël werk nie lekker nie en as gevolg daarvan is die vloer voortdurend onder water. Die area sukkel met 'n muisplaag en dit was bietjie ongemaklik omdat die een aan my man se toon probeer knibbel het en die beskuit het ook daaronder gelei. Ek dink ook die muise maak skade aan die eiendom weens die voortdurende geknibbel aan die deurkosyne ens. Maar ek is seker dit is net 'n tydelike probleem omdat die natuur soveel skade gely het in die onlangse brande. My hart gaan uit na die gemeenskap en ons is steeds trots om hulle te ondersteun. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Charné J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charné J
With spouse/partner

Awesomeness.

We absolutely loved Ocean View Lodge. If I was off the next day, we were definitely going to stay another day. Ocean View Lodge will definitely see us again. It's so quiet, peaceful and beautiful.

Suzette B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette B
With spouse/partner

Asemrowend mooi.

Die pad soontoe, die plek, die mense was besonders. 'n Onvergeetlike aand, kamer was pragtig en die view was so mooi. Hulle sal ons beslis weer sien.

Fidelia W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fidelia W
On business

Dit was so so lekker om by Ocean View Lodge te kon gebly het.

Pragtige, netjiese, goed geleë akkommodasie teen 'n bekostigbare prys met 'n fantastiese uitsig.

Joseph N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joseph N
With spouse/partner

Mooie rustige verblijfplek.

Mooi verzorgde selfsorg. Rustig. Netjes.

Dawid S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Dawid S
With spouse/partner

Slegte ervaring. Ontvangsdame ongeskik.

Advertensie op webtuiste misleidend. Geen ontbyt beskikbaar, maar dit word so geadverteer. Ontbyt was gegee nadat ons gekla het. Die eienaar, Mnr Henry Roux, was ook baie ongeskik. Daar is ook geen mikrogolfoond in die kamer soos per advertensie op webtuiste nie. Die restaurant is gesluit alhoewel dit geadverteer word op webtuiste.

Magda B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda B
With spouse/partner

Heerlik.

Heerlike vakansie en ontbyt.

Rian E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rian E
With spouse/partner

Lovely place!

A lovely place, located well wit beautiful sea view from your bed. Will definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike plek!

'n Lieflike plek, goed geleë met pragtige see-uitsig vanaf jou bed! Sal beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Moira F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Moira F
With spouse/partner

Fantastic view with breathtaking sunrise over the sea that accentuated our stay. The service was great and we were warmly welcomed. Would highly recommend, with a very affordable rate.

Due to our friendly welcome and the fantastic service we'd recommend Ocean View Lodge for a peaceful getaway with a breathtaking view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties uitsig met asemrowende sonsopkoms oor die see het ons verblyf beklemtoon. Diens was pùìk en ontvangs baie vriendelik. Sal hoog aanbeveel, met baie bekostigbare prys.

Met die vriendelike verwelkoming en fantasties diens sal ek Ocean View Lodge sterk aanbeveel vir 'n rustige wegbreek en asemrowende uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Matthew S - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Matthew S
With spouse/partner

Beautiful views, comfortable rooms and tasty breakfast.

Had a very enjoyable time at the Ocean View Lodge. The room was spacious and comfortable. The breakfast was good and the views from the lodge were amazing. Very good place for a couple looking for well-priced accommodation.

Toy V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Toy V
Individual traveler

Really enjoyed it.

Thank you Henry and everyone there. I would love to go back there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was ongelooflik lekker gewees.

Baie dankie aan Henry en almal daar, ek sal enige tyd teruggaan soontoe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard V
Family with young children

Baie vriendelik en hulpvaardig gaan uit hulle pad om te help.

Baie netjies en skoon, ontbyte was ook baie lekker.

Dirk B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dirk B
With spouse/partner

Best view in town!

Central location. Best view in town!

Welma V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Welma V
With friends

Gerieflik ingerigte verblyf met 'n asemrowende uitsig.

Pragtige, goed ingerigte veblyf met fantastiese uitsig.

Elize M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Elize M
Family with young children

Organisering was nie te goed nie.

Ocean View self was baie netjies en lekker gebly, maar 1ste aand wat hul vir ons gebook het, het hul 6 mense in 'n enkelkamer ingesit met 1 dubbelbed en ons moes op nr 99 alternatiewe verblyf kry vir 4 van ons.

Gerhard S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard S
With spouse/partner

Die ligging en uitsig was baie goed.

Die uitsig en ligging was baie mooi. Alhoewel daar nog baie tekens was van die brandskade, was die verblyf uitstekend.

Suzette H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette H
With spouse/partner

Goeie ervaring.

Goeie diens en goeie waarde vir geld.

Caren V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Caren V
With spouse/partner

Experienced the fire in Knysna, beautiful views and clean amenities.

Will definitely use it again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Belewenis gehad van die brand in Knysna, pragtige uitsig en skoon geriewe.

Sal definitief dit weer gebruik in die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tersia V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Tersia V
Family with teenagers

Comfortable and convenient accommodation and good service.

The owner treated us to a warm welcome and went out of his way to make sure we were as comfortable as possible given the recent fires in the area. There were no electricity on the evening we arrived, but the owner organized a generator so we were able to have warm showers. He accommodated us in the family room, very clean and neat. The kitchen area in the unit needs attention and improvement. Unfortunately no TV or breakfast available (as a result of the fires and electricity issues). The owner was available 24/7 on his cellphone in case we needed anything and he even gave us tips about the best restaurants in the area. Even though this guesthouse was in the centre of a disaster area we had a warm, clean night's rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en gerieflike verblyf met goeie diens.

Die eienaar het ons verwelkom en het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak gegewe die onlangse brande in die omgewing. Daar was nie elektrisiteit die aand met ons aankoms nie, maar ons kon nogtans warm stort danksy die eienaar wat 'n kragopwekker gereël het. Hy't ons tegemoet gekom met 'n familiekamer wat netjies en skoon was. Die kombuis area in die eenheid kort aandag en verdere ontwikkeling. Daar was ongelukkig nie ontbyt of 'n TV beskikbaar nie (a.g.v. die brande/elektrisiteitsprobleme). Ons kon die eienaar enige tyd op sy selfoon kontak vir enige iets wat ons benodig het en hy het selfs raad gegee oor die beste eetplekke. Vir 'n gastehuis in die middel van 'n ramp area, kon ons warm en skoon slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizelle J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizelle J
With friends

Clean, modern, neat, and relaxing.

Nice beds, beautiful rooms. Stunning view. Friendly service. The had some fire damage before our stay but they did a great job to accommodate us and we really enjoyed our stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, modern, netjies en rustig.

Heerlike beddens, pragtige kamers. Prag-uitsig. Vriendelike diens. Ná die brand wat hul getref het, het hulle hul goed van hul taak gekwyt om ons steeds te akkomodeer en ons het die naweek baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Caroline P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Caroline P
With spouse/partner

Die eienaar moes nooit ons bespreking aanvaar het nie.

Ons bespreking was twee weke vooruit gedoen vir 4 nagte. Met ons aankoms, wat ons verwag het, was die wêreld woes en lelik afgebrand. Dit was nie vir ons 'n probleem nie. Wat ons wel oorbluf het en nie waardeer het nie, was die feit dat daar geen krag was nie m.a.w. geen elektrisiteit. Nêrens by Brenton-On-Sea was krag nie. Ons was glad nie vooraf ingelig oor hierdie stand van sake nie. Daar was geen warm water en geen TV, geen dakwaaiers of lugversorging nie en geen restaurant-fasiliteite nie. Die swembad was vuil. Maar ons moes vol prys R700 per nag betaal, ons het al klaar vir twee nagte (deposito) betaal! Daar was ook geen sekuriteit nie, dit na die eienaar ons vertel het dat hy van die kamers se TV's en DVD's moes uithaal a.g.v. inbrake na die brande. Daar was 'n kragopwekker maar die is al nege uur Vrydagaand afgesit (tien minute na ons by die lodge teruggekom het van ons aand uit). Ons kon dus ook nie ons selfone laai nie. Die olielampie in ons kamer het nie 'n pit gehad nie. Ons kon dus nie stort in kamer no.1 wat vir ons beskikbaar gestel was nie en die volgende oggend was die water weer yskoud. Die plek word adverteer as 'n B&B maar ons moes R40 per kop ekstra betaal vir ontbyt (ons het ontbyt geboek maar toe ons 8 uur Saterdagoggend in die "eetsaal" inloop was daar nog niks voorberei nie, ons het vir Angelina gesê sy moet maar los, toe ry ons Knysna toe). Die eienaar het vir ons akkommodasie aangebied op sy plaas buite Knysna wat net met gas toegerus was. As ek wou kamp sou ek my eie karavaan geneem het! Ons is bitter teleurgestel want ons het 700 km (een rigting) gery om dié bloutjie te loop. Dit is dus in ons mening, nie vir ons skoon gewete moontlik om enigsins hierdie verblyf aan te raai nie. Ons sal in elk geval nooit weer gebruik maak van hierdie plek nie.

Janet K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet K
With spouse/partner

Lovely, comfortable accommodation with magnificent view of the Ocean.

Lodge was ideal for us, just rather far away from wedding activities in Knysna and Plett. Loved the beautiful view of the ocean and hearing the sounds of the sea. Accommodation was clean and service friendly.

Simoné L - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Simoné L
With spouse/partner

Heerlik stil met 'n mooi see-uitsig in die verte.

Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig en die plek baie netjies.

Judy V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Judy V
With spouse/partner

Aangenaam.

Sal Ocean View Lodge enige tyd aanbeveel. Angie jy is voorwaar 'n ster.

Calla V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Calla V
With spouse/partner

Lovely, peaceful, good location close to a fynbos trail.

Enjoyed the stay with wonderful views and quiet area. Breakfast was always on time and deliciously prepared. Really enjoyed the fynbos hiking trail.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, rustig, goed geleë met 'n Fynbos-roete.

Baie lekker gebly met 'n wonderlikke uitsig in 'n stil area. Ontbyt was altyd betyds en smaaklik voorgesit. Het die Fynbos-staproete baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kristin D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Kristin D
With spouse/partner

The staff did not seem competent in the area of customer relations; there was little to offer in the 'restaurant'.

The location is excellent. Staff did not seem to be communicative. The restaurant had little to offer.

Delene L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Delene L

Baie stil en rustige akkommodasie in 'n pragtige omgewing met 'n lieflike uitsig oor die see.

Ek en my bejaarde moeder het ons twee nagte se verblyf by Ocean View Lodge baie geniet. Die stilte was wonderlik en die natuurskoon van die omgewing en uitsig oor die see was pragtig. Die kamers is pragtig gemeubileer met goeie gehalte beddegoed en handdoeke. Angie het ons baie vriendelik ontvang en het elke oggend 'n goeie ontbyt voorgesit. Die yskas in ons eenheid het egter snaakse geluide gemaak en daar was 'n probleem met die krag in die kombuisie. Andersins het ons ons verblyf baie geniet en kan ons Ocean View Lodge beslis aanbeveel.

Russell B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Russell B
With spouse/partner

It was nice, but not pet friendly as advertised.

We enjoyed our stay, but the owners' Pitbull was really a big problem and put our small dogs in danger. We had to keep them inside the whole time, because the owner's dog is known for attacking smaller dogs. I can recommend it if they're not advertised as pet friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was "nice", maar nie troeteldiervriendelik soos geadverteer nie.

Ons het die verblyf geniet, maar die eienaars se Pitbull hond was rêrig 'n groot probleem en het ons klein honde in gevaar gestel. Ons moes die heeltyd die honde binne hou, want die eienaar se hond is bekend vir klein honde aanval. Sal aanbeveel dat hulle nie meer as troeteldiervriendelik geadverteer word nie

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sylvia C - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvia C
Family with teenagers

Uitstekende diens!

Baie goeie diens en vriendelike mense.

Lindy S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lindy S
With friends

Clean and modern with a beautiful view of the sea.

The area is gorgeous and it it located outside of busy Knysna. The rooms are neat and clean and the shower is big. Beautiful natural surroundings. We could park the vehicles closeby and felt safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en modern met 'n pragtige uitsig oor die see.

Die area is baie mooi en dit is uit die besige Knysna geleë. Die kamers is netjies en skoon en die stort is ruim. Pragtige natuurskoon. Ons kon die voertuie naby parkeer en het veilig gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Willem S
With spouse/partner

We expected more for the price.

The room and bathroom was very clean and neat an the bed was good quality. Unfortunately the reception wasn't professional and they didn't have card facilities. The premises wasn't very tidy and it wasn't fenced. Also there wasn't any DStv and that is unacceptable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vir die prys het ons meer verwag.

Die kamer en badkamer was baie skoon en netjies en die bed van goeie gehalte. Ongelukkig was die ontvangs nie professioneel nie en kon ons nie per kaart betaal nie. Die terrein was nie baie netjies nie en is ook nie omhein nie. Daar was ook nie DStv nie en dit is onaanvaarbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janine C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Janine C
Family with young children

Comfortable, clean, friendly and beautiful location.

See the stars.

Maronell F - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Maronell F
Family with young children

Netjiese kamers met 'n baie mooi uitsig.

Ons het baie lekker gebly in die familiekamer, dis 2 skakelkamers. Baie mooi uitsig uit kamers met lekker houtdek. Daar is braaigeriewe en 'n lekker swembad en 'n pragtige wandelroete. Enigste negatief is dat die diens by ontbyt nie baie professioneel is nie.

Liesl L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl L
With spouse/partner

Beautiful and majestic.

My husband and I was very pleased with room 10. The decor and cleanliness of the room was wonderful. The staff was very polite and the best part of our stay was the view of our room. I would definitely recommend Ocean View Lodge to friends and family.

Wald B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wald B
With spouse/partner

Prachtig uitzicht! Rustig gelegen.

Deze lodge heeft een prachtige lokatie en heeft (zomer 2015) een nieuwe eigenaar gekregen. De kamers zijn mooi gerenoveerd. De balkons mogen gescheiden worden waardoor er meer privacy bij elke kamer. Op elke kamer een tv zou wenselijk zijn. Een heerlijke plek voor rust, uitzicht en prachtige zonsondergang.

Izak V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Izak V

Het baie lekker gebly!

Die kamer was pragtig, netjies en skoon.

Estelle M - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estelle M
Family with teenagers

Die verblyf was baie aangenaam en ons het dit regtig geniet.

Ons verblyf by die gastehuis was werklik aangenaam. Ons het baie welkom gevoel en is soos geëerde gaste laat voel. Die kamers was netjies en skoon en ons het 'n goeie see-uitsig gehad.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Ocean View Lodge, Brenton - On - Sea, Knysna, 6570, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliZDBjMjY3LWQyMDEtNDhlNy05Y2IzLTNlNDQyOTNiYTI3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 38 5 1 5 Ocean View Lodge Brenton - On - Sea 6570 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -34.065855841711 23.021362157398
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!