Pretoria East Accommodation at Old Farm Manager's Cottage | TravelGround
+23

Old Farm Manager's Cottage

2 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 2 reviews for Old Farm Manager's Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.5/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Mariana D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana D
With spouse/partner

Wonderlike kulturele veryking vir die siel.

Ons dink nie dit is 'n plek vir mense wat gewoond is aan 'n hoop sterre agter hulle akkommodasie se naam nie. Jy moet beslis lief wees vir die mistiek van ou geboue en 'n bietjie geskiedenis. Ons het dit vreeslik geniet. Ek was bly die ander akkommodasie wat ons in die area bespreek het was toe nie beskikbaar nie, anders sou ons nie by Old Farm Manager's Cottage uit gekom het nie. Baie dankie aan Anni! Ons verblyf was vir ons 'n baie aangename ondervinding.

Old Farm Manager's Cottage's response

Baie dankie.
Ek is bly jul ander akkommodasie het nie uitgewerk nie. Was 'n plesier om jul hier te hĂȘ.
Perfekte beskrywing van Old Farm Manager's Cottage.
Kom kuier weer.

Old Farm Manager's Cottage
Angelique O - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique O
With spouse/partner

Dit was soos om in 'n ander leeftyd in te stap!

'n Onvergeetlike nag waar ons 'n piekniek gehou het in die ou koei-stal, 'n asemrowende sonsondergang beleef het, en met net kerse in die donkerte die stilte en die sterre kon waardeer. Die kamer was netjies en skoon, die badkamer met sy sinkplaat stort was iets uit 'n leeftyd wat min mense waardeer. Die gasvroue se passie vir die kultuur en die geboue was aansteeklik gewees, soveel so dat ons meer en meer wou weet van hoe die mense in daai era gelewe het. Hulle stories het my terug gevat waar dames nog in ou Victoriaanse rokke met kant sambrele tussen die roostuine wandel, en die manne op die stoep 'n laat middag verversing geniet. Ek sal dit verseker aanbeveel vir enige iemand wat 'n reis terug in geskiedenis wil vat.

From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 15:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 1 Old Bronkhorstspruit Road, Silver Lakes, Pretoria, 0040, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATCvpyJCK0gTiugacdrBRPNZKhbqHiftVyBLrTZIrvECth9sWiL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 2 5 1 5 1 Old Bronkhorstspruit Road Silver Lakes 0040 Gauteng 0860 022 102 15:00-18:00 11:00 -25.751410499557 28.379485309124
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com