The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Olivia Cottage | TravelGround
+15

Olivia Cottage

10 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 10 reviews for Olivia Cottage
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.3/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Meghan R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meghan R
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld

Ons het ons kuier vreeslik geniet by Olivia Cottage. Die ligging is perfek en alles was so mooi en netjies. Beter waarde vir geld sal jy nie sommer kry nie.

Wichard B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wichard B
With spouse/partner

Baie lekker en privaat.

Baie lekker en netjiese gastehuis, goed bestuur en heeltemal privaat.

Bea W - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bea W
With spouse/partner

'n Pragtige kothuis wat smaakvol en gerieflik ingerig is.

Onverbeterlike privaatheid en gerief. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Ons het baie lekker gebly!

Olivia Cottage's response

Baie dankie vir die pragtige resensie! Dit was vir my lekker om julle te ontmoet... Mag julle nuwe hondelyfie waarvoor julle spesiaal Parys toe gekom het vir julle baie genot verseker in die toekoms! Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom

Olivia Cottage
Gert H - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gert H
With spouse/partner

Vriendelike mense, baie netjiese blyplekkie, privaat en rustig en veilig.

Baie vriendelike ontvangs, baie privaat en rustige omgewing baie naby aan die hoofstraat van Parys waar al die antique winkels en eetplekke is. Ek sal definitief weer by geleentheid Olivia Cottage besoek.

Minette S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minette S
With spouse/partner

Rustig, veilig, lekker.

Olivia Cottage se ligging is goed maar nogsteeds rustig. Ons is baie vriendelike ontvang. Ons beveel definitief Olivia Cottage aan en sal weer daar gaan bly.

Olivia Cottage's response

Baie dankie vir die mooi resensie! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom..

Olivia Cottage
Louis L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis L
With friends

Lekker gekuier.

Lekker gekuier en nog steeds lekker gekuier.

Hans E - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans E
With spouse/partner

Sal defnitief Olivia Cottage aanbeveel. Als was maklik van inklok tot uitteken.

Ons het heerlik gebly, die ligging was goed, lekker sentraal en baie netjiese cottage. Sal vir seker weer die plekkie boek. Dit was baie privaat en rustig gewees.

Olivia Cottage's response

Dit was lekker om julle by ons te verwelkom. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste 'n heerlike tyd in Parys gehad het. Kom kuier gerus weer.

Olivia Cottage
Twynette M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Twynette M
With spouse/partner

Beautiful, neat and nice to stay at.

Only microwave & toaster needs attention.

Olivia Cottage's response

We are glad to see that you had a lovely stay. The microwave and toaster are brand new. Thank you for bringing it under our attention. We will definitely look into it. We hope to see you again.

Olivia Cottage
Tinus V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus V
With spouse/partner

Fantasties!

Netjies, skoon, gemaklik, veilig. Alle behoeftes in voorsien. Gasvrou stap die ekstra myl vir haar gaste! Sal beslis weer daar oornag in die toekoms!

Olivia Cottage's response

Ons is bly julle het lekker gebly by Olivia Cottage. Dit was vir ons net so lekker om julle as gaste te hê. Ons sien uit na julle volgende besoek!

Olivia Cottage
Susan S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Susan S
With spouse/partner

Veilige, skoon en netjiese oornag verblyf.

Celiané het die sleutel vir die blyplek persoonlik kom afgee vir ons waar ons rondgeloop het in Parys se hoofstraat, baie vriendelik en hulpvaardig. Die blyplek het alles wat mens nodig het, sal beslis Olivia Cottage aanbeveel!

Olivia Cottage's response

Baie dankie! Dis altyd lekker om te hoor dat gaste lekker by ons gekuier het..

Olivia Cottage
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 27 Oranje Street, Parys, 9585, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b2dc7875c3ec5a8879d3d15d9c4ae9c740cd3e6af4c2ead28ad99d0e650356db39b1f30f44fef29e131feb52d87fe1bd055?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R750  per night (sleeps 2) 10 5 1 5 27 Oranje Street Parys 9585 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.896802488776 27.46096864418
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!