Opi-See Selfsorg
Review Summary
Liezel T - Apr 2022
Overall score
Gasvry.
Opi-See Selfsorg 's response
Baie dankie Liezel. Was voorreg om jou en jou kollegas hier te kon verwelkom. Kom asb weer.
Marinda R - Nov 2021
Overall score
Mooiste uitsig oor die see.
Melane G - Aug 2021
Overall score
Absolutely perfect!
Opi-See Selfsorg 's response
Melanie, so baie dankie vir die spesiale resensie.
Dit was ons voorreg om julle hier te kon ontvang.
Ons waardeer julle mooi woorde.
Colleen D - Jul 2021
Overall score
Ons kuier by Opi-See was voorwaar 'n aangename ervaring.
Opi-See Selfsorg 's response
Liewe Colleen en Seuns. Dankie vir jul spesiale terugvoering en dit was vir ons 'n voorreg om so spesiale familie hier te kan verwelkom. Ons sien julle gou weer, julle is altyd welkom.
Jakobus K - Jun 2021
Overall score
Fantasties!
Opi-See Selfsorg 's response
Baie dankie Jacobus, dis spesiaal. Was voorreg om jou as bruidegom en jou strooijonkers asook vriende en familie by ons te kon he.
Rene S - May 2021
Overall score
Egte ek kom weer verblyf
Opi-See Selfsorg 's response
Baie dankie Rene. Was voorreg om vir jou en Gerhard hier te kon he in die Ooskaap.
Kom weer.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 07:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 8 Hyacinth Road, Blue Horizon Bay, 6070, Eastern Cape
- All ages welcome