The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at OppiC | TravelGround
+52

OppiC

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 8 reviews for OppiC
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Christine. D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine. D
With friends

Pragtig, goed geleë en baie goed toegerus en netjies.

Dit is 'n baie gerieflike en veilige huis. Dit is baie naby die see. Jacobsdal-dorp is pragtig en goed geleë om Weskuspark, Langebaan, Velddrif of Paternoster toe te gaan.

Heide D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heide D
Family with young children

OppiC is 'n fantastiese, netjiese 3-slaapkamerhuis, wat ons gesin beslis weer sal huur en sal aanbeveel vir ander!

Baie dankie Elsa vir 'n heerlike kuier, die huis was super netjies en die melk in die yskas, koekies en vars kruie was 'n lekkerte! Die kombuis is goed toegerus met 'n kaggel in die leefgedeelte. Elke vertrek het 'n paneelverwarmer, ons het nooit koud gekry nie. Die kamers is ruim met goeie beddegoed en handdoeke. Die huis is 'n klipgooi van die see, wat 'n somerkuier net so lekker soos ons winterkuier sal maak. Die buitebraai is beskut teen die wind. Genoeg parkeerplek en ons het nooit onveilig gevoel nie. In- en uitboek was vinnig. Ons kom weer!

OppiC's response

Baie, baie dankie , waardeur die resensie.

OppiC
Sandra P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sandra P
With spouse/partner

House beautiful, clean and everything you need is available. Lovely family home. We were 6 adults and stayed comfortably in the house. Would definitely recommend the house.

The owner, Elsa, very friendly and professional.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huis pragtig, skoon en alles wat jy nodig het is beskikbaar. Heerlike kuier-huis. Ons was 6 volwassenes en het gemaklik in die huis gebly. Sal die huis definitief aanbeveel.

Die eienaar, Elsa, baie vriendelik en professioneel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jolande M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolande M
Family with young children

Verwagtinge oortref.

Ons het ‘n heerlike tyd gehad! Elsa is ‘n topklas gasvrou. Ons sal beslis weer bespreek.

Marietjie V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie V

Baie netjies en so rustig.

Dit was 'n heerlike ervaring. Vriendelik ontvang en alles was so netjies en skoon en pragtig.

Odette T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odette T

Sielsverrykend.

OppiC is 'n pragtige woonhuis, goed geleë met alles wat mens mag benodig. Ek sal vir seker die plekkie aanbeveel vir diegene wat net wil ontspan op 'n pragtige Weskus dorpie. Elsa en Josè het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel en bederf met heerlike eetgoedjies en 'n bottel wyn. Vir seker 'n plek waarheen ek sal terugkeer en vir mense aanbeveel.

Lise-mari C - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lise-mari C

Fantastic service - I can really recommend it!

Spacious house, very well-equipped! The owner was very kind and good hospitality. Perfect place if you just need to relax!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasiese verblyf - ek kan dit aanbeveel!

Pragtige ruim huis wat uiters netjies en goed toegerus is! Die eienaar was vreeslik gaaf en gasvry. Perfekte plek om te ontspan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chrizelle L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrizelle L
Family with young children

Stunning, but also a practical house with attention to detail during planning.

We enjoyed the stay and rested well in Elsa's stunning house! It has a great location and there is little she didn't think of including in the house. Very modern and neat. We will definitely come back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, maar ook lekker praktiese huis, heerlike aandag aan detail gegee met die beplan daarvan.

Ons het heerlik gekuier en gerus in Elsa se mooi huis! Dis goed geleë en daar is min waaraan sy nie gedink het om in die huis te sit. Mooi modern en baie netjies, ons kom verseker terug.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

OppiC's response

Baie dankie.

OppiC
From R3 300
per night (sleeps 7)
From R3 300
per night (sleeps 7)
From R3 300
per night (sleeps 7)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Nic Tredoux Street, Jacobs Bay, 8710, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2ZTk4MTZiLTJjYTAtNDFjYS05NGI1LTMxMGFhMjEyOTBkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 300  per night (sleeps 7) 8 5 1 5 4 Nic Tredoux Street Jacobs Bay 8710 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.96638285801 17.888201773167
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!