The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oubaai Hotel Golf and Spa | TravelGround
+51

Oubaai Hotel Golf and Spa

Review Summary

3.9 out of 5from 3 reviews for Oubaai Hotel Golf and Spa
Cleanliness
4.0/5
Service
3.7/5
Location
4.0/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.3/5
Alwyn E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alwyn E
With spouse/partner

Ons het gekry waarvoor one gevra het. Pragtige uitsig oor die see en gholfbaan.

Hierdie was die laaste aand van ons vakansie om ons 50ste huweliksherdenking te vier. Ek het die hotel gevra om my te help met 'n klein verrassingtjie om die aand nog meer spesiaal vir my vrou te maak. Dit was toe 'n flop en die bedrag wat ek daarvoor moes betaal, om die minste te sê buitensporig. My misnoeë is ook geïgnoreer.

Marié S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marié S
With spouse/partner

'n Gerieflike en luukse hotel.

Goeie, skoon, ruim kamers. Heerlike ontbyt met goeie verskeidenheid. Diens goed en portiere soms beskikbaar. Die spa is se ligging fantasties en behandelings baie goed. 'n Moet as jy Oubaai Hotel besoek.

Cp F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Cp F
With spouse/partner

Teleurstellend. Die aandete by die Waterside Restaurant was egter uitstekend.

Alhoewel ons teen 15:00 ons kamer behoort te kon kry, moes ons ongeveer 'n uur wag, aangesien die kamer nog nie gereed was nie. Toe ons uiteindelik die kamer kon okkupeer, was daar twee enkelbeddens en nie 'n dubbelbed nie. Dit moes toe ook eers verander word. Ons het 'n kamer met see-uitsig bespreek, wat duurder is, maar het beperkte see-uitsig gehad. Ons het hoofsaaklik uitgekyk op 'n besige sirkel en die pad wat na ontvangs lei. Ek dink nie die bestuur van die hotel is op standaard nie en ek dink nie dit is goeie waarde vir geld nie.

From R2 200
per night (sleeps 3)
From R2 200
per night (sleeps 3)
From R2 200
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 125 people
  • Check-in: 15:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 406 Herolds Bay Road, Herolds Bay, George, 6828, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhHNRZopJappGD82QxnB69kgCy0Fs2rD8KXLwVvjtSlVXq5Cdql?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 200  per night (sleeps 3) 3 5 1 4 406 Herolds Bay Road Herolds Bay 6828 Western Cape 0860 022 102 15:00-23:00 10:00 -34.0466056 22.4090679
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!