Prince Albert Accommodation at Prince Albert Game Park | TravelGround
+81

Prince Albert Game Park

11 reviews
Self Catering

Review Summary

3.9 out of 5from 11 reviews for Prince Albert Game Park
Cleanliness
3.8/5
Service
3.8/5
Location
4.2/5
Safety
4.5/5
Value for money
3.4/5
Isobel R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Isobel R
With friends

Disappointed.

We were 5 adults and 2 children who stayed here for a weekend. The owner contacted us directly at our inquiry to bring an additional person and offered us the extra person's accommodation at a cheaper rate. We were warned about the drought beforehand. We come from the Karoo anyway and are used to the drought. However, the dilapidated house has nothing to do with drought ─ it needs maintenance! The mattresses were laid through and old, the drain from the main bedroom was clogged and we could only use one shower because the other one never had any water. Internet is limited to the kitchen/lounge area. We had to call the caretaker a few times to come and help get water in the taps. The kettle and microwave are not fully working and switch off before it has boiled. Taps are detached from the wall and laced. Only certain plugs work. The owner was by no means present and the poor caretaker tries his best to get out of all the complaints. Don't know where the so-called games room is. Definitely not value for money!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurgesteld.

Ons was 5 volwassenes en 2 kinders wat vir 'n naweek hier oorgebly het. Die eienaar het op ons navraag om 'n addisionele persoon te bring, ons direk gekontak en vir ons teen 'n goedkoper fooi die ekstra persoon se verblyf aangebied. Ons is vooraf gewaarsku oor die droogte. Ons kom in elk geval van die Karoo af en is gewoond aan die droogte. Die vervalle huis het egter niks met droogte te doen nie ─ dit kort onderhoud! Die matrasse is deurgelê en oud, die drein van die hoofslaapkamer is verstop en ons kon net 1 stort gebruik omdat die ander een nooit enige water gehad het nie. Internet is beperk tot die kombuis/sitkamer. Ons moes 'n paar keer die opsigter roep om te kom help om water in die krane te kry. Die ketel en mikrogolfoond werk nie ten volle nie en skakel self voor die tyd af. Krane is los van die muur en toegekalk. Slegs sekere plugs werk. Die eienaar was geensins teenwoordig nie en die arme opsigter omie probeer sy bes om by alle klagtes uit te kom. Weet nou nog nie waar die sogenaamde games room is nie. Beslis nie waarde vir geld nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janke V - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Janke V
Family with young children

Nie na verwagting.

Reisigers moet asb let daarop dat daar geen natuurlike water op die plaas is nie (dit het baie lanklaas gereën), so geen damme, riviertjies ens soos op die foto's nie. Die drinkwater is skoon, maar baie brak. Die stort was heerlik met warm water. Die spoeltoilette by die Orchard was netjies, maar bitter klein. 'n Groot man kan nie die deur van die hokkie toemaak as hy op die toilet is nie. Weens die droogte is die staanplekke bitter stowwerig en besaai met dorings (skaapdorings), baie sleg met klein kindertjies. Die werknemers was bitter vriendelik en hulpvaardig en die kampplek is lekker naby aan Prins Albert geleë. Maar met pryse duurder as Addo se hoofkamp en swakker fasiliteite voel ons dit was nie goeie waarde vir geld nie.

Petro C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro C
Family with young children

Baie lekker en rustig.

Ons was verras oor die geriewe. Elke staanplek het sy eie lig gehad met kragpunt. In die buitelugstort was seep en sjampoo. Die toilette het toiletpapier met 'n wasbakkie met seep en 'n handdoekie. Die ligging tussen die appelkoosboorde was ook baie lekker.

Prince Albert Game Park's response

Dankie Petro,

Bly jul het die kamp geniet.

Groete,
Deon

Prince Albert Game Park
Hendrik B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik B
With spouse/partner

Besonder aangenaam.

Die karavaanstaanplek is besonders - enig in sy soort. Die ontvangs en vriendelike besoeke deur Deon is hoog op prys gestel. Sy wenke oor roetes in die omgewing het ons op aangrypende natuurskoon weg van die hoofpad laat afkom. Baie dankie.

Prince Albert Game Park's response

Goeie dag Hendrik

Baie dankie, dit is blymoedigend om te hoor as gaste die plaas en omgewing geniet en waardeer.

Groete
Deon

Prince Albert Game Park
John O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John O
Family with young children

Natuur, rustig, Karoo, pragtig.

Naby Prins Albert op 'n gasteplaas. Kamp in die bos. Heerlike, rustige natuurervaring. Wild en stapplekke en pragtig. Ons het dit baie geniet!

Prince Albert Game Park's response

Thanks John,

It always warm my heart to hear guests enjoy the farm.

Kind regards
Deon

Prince Albert Game Park
Martin O - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Martin O
With spouse/partner

Peaceful, tranquil Karoo beauty.

We camped at the Bushcamp in middle of winter. Camp area very secluded and sheltered which was a blessing. Enjoyed taking our pet along and the stunning walks and having seen the springbok and gemsbok. Peace and quiet. We were the only campers. Ablution facilities were spotlessly clean and well maintained. Thank you.

Prince Albert Game Park's response

Thanks, always good to hear guest enjoy the farm life.

Prince Albert Game Park
Marlene S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Marlene S
With friends

Baie teleurstellend en hopeloos te duur.

Die plaas is uiters verwaarloos en 2 onbekende mense ontvang jou. Skape staan in kamp sonder kos, want die eienaar bly in die Kaap. Niks soos adverteer is daar nie. Geen water/rivier by kampplek. Die swakste is die beddens. Dun sponsmatrasse op klipharde beddens. Dit voel jy slaap op die grond alles is oud en verweerd. Die advertensie toon R260 vir 2 persone wat deel? Net 2 kinders het saamgegaan.

Prince Albert Game Park's response

Goeie dag

Prince Albert Game Park het verskeidenheid personeel wat verskillende tye werk. Dit sal nie altyd dieselfde personeel wees wat jou verwelkom en inboek nie.

Die Wes-Kaap word deur 'n erge droogte geteiser, so-ook Prince Albert en omgewing. Dus is Prince Albert Game Park nie so groen soos normaalweg. Die Karoo is uiters droog en hoop vir goeie reëns binnekort.

As gevolg van die droogte word daar aan die kampe se drade gewerk en verskuif. Skape word dus aan weidings tye met skaap wagters blootgestel. Skape word ook soggens en saans kargvoer gegee.

Die eienaar bly nie in die Kaap nie, maar kan nie altyd die gaste inboek nie, daarom die personeel.

Dankie vir die deurgee van matrasse, daar sal aandag aangegee word. Ons dra nie kennis van spons matrasse in die gastehuise nie, net vir kampers.

Groete
D Gouws

Prince Albert Game Park
Jannelie W - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jannelie W
Family with young children

Baie mooi omgewing.

Baie lekker gekamp. Ek sal volgende keer langer wil bly.

Prince Albert Game Park's response

Baie dankie Jannelie,
Dis altyd verblydend om te hoor dat mense die plaas geniet.
Groete
Deon

Prince Albert Game Park
Gerhard H - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard H
With friends

Het die omgewing geniet met die gasvryheid!

Sal dit aanbeveel vir toekomstige toere en vriende wat 'n bietjie van afwisseling hou.

Albertje F - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albertje F
With spouse/partner

Landelik en die mooiste natuurskoon!

Dit was baie aangenaam. Die eienaar het ons gasvry ontvang, ons het heerlik gekuier en bo na die damwal in die berg geklim.

Gert K - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gert K
With friends

'n Lekker boskamp-ervaring met krag.

Die kamp se uitleg is ongerieflik in terme van parkering, veral tydens laai en pak. Deon is 'n "great" mens en laat jou geweldig tuis voel. Ons sal definitief terug gaan en kan die plaas aanbeveel vir 'n rustige kuier en verblyfplek tydens omgewingsverkennings en kuiers. Die kamp en geriewe is uiters skoon en personeel deurentyd beskikbaar. Ons het dit geniet en sien uit na die volgende kuier.

Prince Albert Game Park's response

Dankie vir die terugvoering Gert.
Enige kritiek word positief en opbouend hanteer en help ons vir beter diens. Ons het al 3 kamp plekke aangepas en opgradeer in terme van parkering, gerieflike in en uitbeweeg na kamp plekke.

Prince Albert Game Park
From R260
per night (for 2 people)
From R260
per night (for 2 people)
From R260
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 110 people
  • Check-in: 16:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Oude Kloof Holdings, Prince Albert, 6930, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiNjU4NDc4LTNlMjEtNGYzMy05MjAxLTg1ZTFkNDI1ZDYwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R260  per night (for 2 people) 11 5 1 4 Oude Kloof Holdings Prince Albert 6930 Western Cape 0860 022 102 16:00-22:00 10:00 -33.233707071948 22.090126276016
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com