The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
 at Our Little Cottage | TravelGround
+29

Our Little Cottage

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 6 reviews for Our Little Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Elsabe K - Nov 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe K
With friends

Baie gerieflik met alles wat mens nodig het.

Baie hulpvaardige gasheer en -vrou.

Our Little Cottage 's response

Goeiemiddag Elsabe

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was vir ons so lekker om jou tannies hier by ons te verwelkom. Ons sien uit om hulle weer te ontvang volgende jaar.

Mooi wense vir julle.

Groete
Michelle en Ben

Our Little Cottage
Bronwin S - Oct 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bronwin S
With spouse/partner

Tyd was baie lekker. Die gasvryheid en ontvangs was spot on.

Ben en Michelle. Met ons aankoms het ons baie veilig en gemaklik gevoel. Verblyf was netjes en huis was gevul met liefde. Baie dankie vir die geskenk, ons sal beslis terugkom. Groete. Mr. B&G Swartz.

Our Little Cottage 's response

Liewe Bronwin
Baie dankie vir die mooi boodskap en resensie. Dit is vir ons so groot voorreg gewees om julle hier te ontvang. Maak ons harte bly as mense so lekker by ons kuier. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete.
Ben en Michelle

Our Little Cottage
Leande V - Oct 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leande V
Individual traveler

Netjies en gerieflik, met baie vriendelike eienaars.

Die verblyf was baie netjies en gerieflik en ek het alles gehad wat ek benodig het. Die eienaars was baie gasvry en vriendelik, asook warm hartig. Sal definitief weer teruggaan.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Neat and comfortable, with very friendly owners.

The accommodation was very neat and comfortable and I had everything I needed. The owners were very hospitable and friendly, as well as warm-hearted. Will definitely go back again.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Our Little Cottage 's response

Liewe Leande

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit maak ons so bly om sulke goeie terugvoer te ontvang. Dis altyd vir ons so belangrik dat almal welkom voel en voel asof hulle tuis is.

Kom loer asb weer in asb. Ons vertrou jy sterk mooi aan.
Baie seenwense.
Michelle en Ben

Our Little Cottage
Chantal B - Oct 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal B
Individual traveler

Absoluut Fantasies.

Michelle & Ben. Baie dankie vir die geleentheid om julle plekkie te kon ervaar. Die ongelooflike gasvryheid, die geselskap en bederf. Ek sal julle vir enige iemand aanbeveel wat bietjie rustigheid vir die siel nodig het. Ek kom kuier gou weer. Definitief die moeite werd. Liefde Chantal.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Absolutely Fantasies.

Michelle & Ben. Thank you very much for the opportunity to experience your place. The incredible hospitality, the company and pampering. I would recommend you to anyone who needs some peace of mind. I'll come visit again soon. Definitely worth it. Love Chantal.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Our Little Cottage 's response

Hallo Chantal

Baie dankie vir jou mooi boodskap. Wat 'n voorreg was dit nie vir ons om jou hier te hê nie. So lekker vriendskap opgebou. Ons sien uit om jou weer hier te ontvang.

So bly jy het die tydjie en die Cottage geniet.

Seenwense
Michelle

Our Little Cottage
Berlinda L - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berlinda L
Individual traveler

Baie gesellig ingerig, alles wat 'n mens nodig het. Vriendelike of gasvrye eienaars en veilige ligging.

Losstaande cottage met veilige parkering.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very cozy furnished, everything one needs. Friendly or hospitable owners and safe location.

Detached cottage with secure parking.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Our Little Cottage 's response

Hallo Berlinda

Baie dankie vir jou lekker kuier hier by ons. Was so lekker om jou hier te verwelkom en baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Blessings en groete
Michelle en Ben

Our Little Cottage
Allan M - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Allan M
With spouse/partner

Cosy, comfortable, neat, tastefully furnished.

Very friendly, accommodating hosts.

Our Little Cottage 's response

Dear Allan

Thank you so much for the wonderful rating and for choosing Our Little Cottage. We really enjoyed having you and Jean over.

Our Little Cottage
From
R650
per night (sleeps 2)
From
From R650
per night (sleeps 2)
From
R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Free cancellation up to 1 week before your stay!
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 School Road, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd79f5e83376ee9947e604b102835af7ad943a0edb485820daee57128644ba2c73104968fba8da1a30dd5d5cdc33a3b2dbca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night (sleeps 2) 6 5 1 5 10 School Road Fisherhaven 7200 Western Cape 021 201 8900 14:00-19:00 10:00 -34.3580764 19.1194086
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!