The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ouwerf Plaasstal | TravelGround
+31

Ouwerf Plaasstal

13 reviews
Guest House

Review Summary

3.6 out of 5from 13 reviews for Ouwerf Plaasstal
Cleanliness
3.8/5
Service
3.7/5
Location
3.8/5
Safety
3.5/5
Value for money
3.5/5
Lucinda D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucinda D
Family with young children

Awesome.

Awesome plek, baie nice mense, sal beslis weer daar slaap.

Sean O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sean O
Family with young children

Baie lekker gebly.

Ek het regtig my tydjie daar geniet. Die mense is baie vriendelik en die kos heerlik. Sal enige tyd weer daar gaan slaap.

Daleen S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Daleen S
Family with young children

Disappointing and not at all what pictures indicate.

Pool was out of order, DStv was off, interior can definitely do with an upgrade.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurstellend en glad nie wat foto's aandui nie.

Swembad was buitewerking, DStv was af, interior kan definitief doen met 'n opgradering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cecilia T - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Cecilia T
With spouse/partner

Ongerieflik as gevolg van geen stoele om op te sit nie.

Alhoewel alles skoon is, is die plek baie verwaarloos, die kamer waarin ons geslaap het se buitedeur maak baie moeilik toe as gevolg van 'n skarnier wat blykbaar skeefgetrek het. Daar is net 1 bedkassie en geen bedlampies nie. Die spieël in die badkamer is net bokant die bad, geen spieël by die wasbak nie. Diens was gemiddeld. By die restaurant is ons meer gevra vir 'n ete as wat op die spyskaart aangedui is. Dit is nie vooraf vir ons gesê dat die prys aangepas moet word nie.

Mari S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Mari S
Family with teenagers

Unprofessional service with a misrepresentation of what the place looks like, at a ridiculous price compared to what you receive.

We were very dissatisfied with a double booking that we had found out at 20:00 that evening and the poor way it was handled. To date, no one came back to us about the situation and my parents had to stay in the owner's private room in her house because their room was booked by someone else. No refund or discount on the fee was offered. I booked two rooms and paid in full, which was a ridiculous price in exchange for what the accommodation offered. There was also no indication as to whether we could order breakfast the next morning. At 6 am, a sports competition started on the site and there was no hospitality involved. For sure we will not stay there again nor recommend the place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onprofessionele diens met 'n wanvoorstelling van hoe die plek lyk, teen 'n belaglike prys in vergelyking vir wat jy ontvang.

Ons was baie ontevrede oor 'n dubbelbespreking wat plaasgevind het wat ons teen 20:00 die aand uitgevind het en die swak wyse waarop dit hanteer was. Tot hede het niemand na ons teruggekeer oor die situasie nie en my ouers moes in die eienaar se privaat kamer in haar huis oornag omdat hul kamer ook aan iemand anders uitgeboek was. Geen terugbetaling of korting op die fooi is aangebied nie. Ek het twee kamers bespreek en ten volle vooruit betaal, wat 'n belaglike prys was in ruil vir wat die akkommodasie gebied het. Daar was ook glad nie aangedui of ons die volgende oggend ontbyt kan bestel nie. Teen 06:00 het 'n sportkompetisie op die werf begin en was daar geen gasvryheid ter sprake nie. Vir seker sal ons nie weer daar tuisgaan nie en ook nie die plek aanbeveel nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liandi V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liandi V
With spouse/partner

Voel sommer baie tuis by Ouwerf Plaasstal, baie dankie!

Baie dankie vir al jou moeite. Gaan definitief weer 'n draai maak vir die lekker kos.

Delmaine M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Delmaine M
With spouse/partner

A magic getaway from Joburg's hustle!

Thank you, we thoroughly enjoyed our stay. Peaceful, tranquil, away from the madness of Joburg. Accommodation is perfect. We slept so peacefully, truly a wonderful venue and we recommend it to anyone wanting a time-out. Pizzas were yummy too! A suggestion to put small lamps on either side of the bed. Otherwise it was groovy!

Yoane P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Yoane P
With spouse/partner

Uiters gasvry!

Ons het eers laat die aand daar aangekom en Franceska en haar span het vir ons die restaurant oopgehou en n heerlike pizza aanmekaar geslaan. Kamers is deel van haar huis en is netjies en skoon.

Lizane O - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Lizane O
Family with teenagers

Ek het beter verwag.

Die dubbelbed het 'n sponsmatras wat nie die gewig van 'groot' mense kan dra nie. Dit het gevoel asof ons op die planke slaap. Beddegoed is te klein vir die bed, en ons het koud geslaap. Die kamers was skoon en netjies. Die mense was vriendelik.

Charlene S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene S
Family with teenagers

It was lovely!

It was definitely value for money. The food was out of this world! And the hospitality was incredible, felt like old friends! We hope the opportunity will arise him so that we can stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik!

Dit was verseker waarde vir geld. Die kos was uit die boeke uit! En die gasvryheid was ongelooflik, voel soos ou vriende! Ons hoop die geleentheid sal hom weer voordoen sodat ons weer daar kan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hanlie G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Hanlie G
Family with young children

Baie rustige gesinswegbreek.

As julle van diere hou, is dit die plek.

Daniel M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Daniel M
With spouse/partner

Average to disappointing.

We were not satisfied with Ouwerf Plaasstal. The accommodation offers the minimum and location regarding the farmhouse restaurant and entertainment area influences the overnight guests. We were surprised with a 40th birthday party that literally took place in front of our unit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemiddeld na teleurstellend.

Ons was nie tevrede met Ouwerf Plaasstal nie. Die verblyf bied die minimum en ligging ten opsigte van die Plaasstal se restaurant en onthaalarea beïnvloed die oornaggaste. Ons was verras met n 40ste verjaarsdagpartyyjie wat letterlik voor ons eenheid plaasgevind het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

George L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
George L
With spouse/partner

Pleasant accommodation for an overnight stay.

Very friendly reception and convenient room with the necessities. Guests have to like animals as there are quite a few dogs and cats, but the name implies that. We had a good stay and a delicious breakfast at the restaurant on the premises.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verblyf vir oorslaap doeleindes.

Baie vriendelike ontvangs en gerieflike kamer met die nodigste vir 'n oorbly-aand. Gaste moet van diere hou aangesien daar heelwat honde en katte is, maar die naam impliseer dit waarskynlik. Ons het lekker gebly en 'n heerlike ontbyt geëet by die restaurant op die terrein.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R600
per night (sleeps 4)
From R600
per night (sleeps 4)
From R600
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 09:00 to 14:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Kaalfontein, Off the R515, Rayton, 1001, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0RGHQ255kEEa7gavsBwaeZ3M4wrAMiy6XCjlD5fcwnuNMw7Cfp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (sleeps 4) 13 5 1 4 Farm Kaalfontein Off the R515 1001 Gauteng 0860 022 102 09:00-14:00 10:00 -25.782276360076 28.523147497432
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!