Owls Nest Apartment
Review Summary
Stefnol V - Dec 2020
Overall score
Rustig.
Lina S - Oct 2020
Overall score
'n Heerlike wegbreek na 'n Griekse SA eiland.
Jolenske - Jan 2020
Overall score
Baie lekker kuier-kombuis en balkon.
Juandre D - Nov 2019
Overall score
Mooi plek en dit is baie gerieflik geleë. Met 'n mooi uitsig.
Johannes B - Sep 2019
Overall score
Nie geskik vir ouer mense nie.
Annamarie P - Aug 2019
Overall score
Beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek.
Yolande is baie gasvry dankie! Mooi views. Ons het lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samantha M - Apr 2019
Overall score
Amazing!
Tommy U - Dec 2018
Overall score
Please advertise the accommodation correctly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Adverteer asseblief die verblyf korrek.
Die verblyf was glad nie reg geadverteer nie. Dit is akkommodasie vir 2 volwassenes en moontlik 2 kinders. Mens kan nie teen die prys dit adverteer as 'n 4-slaaper as 1 van die beddens 'n sleeper couch is nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Owls Nest Apartment's response
Geagte Tommy,
Baie dankie Vir jou resensie van die akkommodasie, ons waardeer alle terugvoering.
Graag noem ek dat die sleeper couch vervang is met twee driekwart beddens vir geriefliker slaap plek.
Hoop om julle weer te sien.
Astrid E - Oct 2018
Overall score
Dit was plesierig.
Nathan H - Oct 2018
Overall score
Ons wou nie huis toe kom nie.
Coenrad V - Oct 2018
Overall score
Baie gerieflik!
Nita B - Aug 2018
Overall score
Lekker met 'n haakplek of 2.
Read moreNicole C - Aug 2018
Overall score
Owls Nest had all the creature comforts one would need for an extended stay. Modern and easy carefree stay.
Diana J - Aug 2018
Overall score
Thank you, was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dankie, was baie lekker.
Ons verblyf was moeiteloos en dit was baie goed gereël. Ons is hartlik ontvang en ons het baie welkom gevoel. Die dreinstelsel ruik ongelooflik onaangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Victor W - Jul 2018
Overall score
Lovely accommodation with all the facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik verblyf met alle geriewe moontlik.
Hartlike ontvangs en 'n baie mooi eenheid met als in wat jou verblyf gerieflik maak weg van die huis. Die uitsig is ook mooi en die braaiplek heerlik om te benut. Potspeltafel is 'n bonus. Gerielik naby aan restaurante en die supermarket. 'n Eenheid wat ek beslis sal aanbeveel en weer van sal gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riana R - Jun 2018
Overall score
Lekker naby alles, lekker gebly.
Nico B - May 2018
Overall score
Lekker.
Samantha M - Jan 2018
Overall score
Awesome!
Mark C - Nov 2017
Overall score
Spacious, like the idea of the pool table, Yolande, agent, was extremely helpful. Thanks.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 16:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: Mykonos Street, Acropolis Building, Langebaan, 7375, Western Cape
- All ages welcome