The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oyster Bay Beach Lodge | TravelGround
+27

Oyster Bay Beach Lodge

Review Summary

4.4 out of 5from 5 reviews for Oyster Bay Beach Lodge
Cleanliness
4.0/5
Service
4.2/5
Location
5.0/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.2/5
Kobus C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus C
With spouse/partner

Pragtige plek.

Baie gerieflike huis met fantastiese see-uitsig.

Jan S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Jan S

Swakste verblyf met die mooiste uitsig.

Die uitsig oor die see is baie mooi en die dorpie 'n prentjie, as jy wil ontspan weg van almal. Oyster Bay Beach Lodge sal ek mense afraai om eers te oorweeg. Die gasheer loop kaalvoet rond en het vir 3 dae wat ons daar was dieselfde vuil broek en hemp gedra (as ek se vuil, bedoel ek morsig vuil). Met die instap lê die hondepoef langs die trappie. Die ligte van die eenheid werk nie. Hy sou daarna kyk ─ het niks gedoen nie. Die rusbank is so vuil, hulle gooi 'n lap oor om dit weg te steek, maar as jy sit skuif sien jy die vuilste bank wat ek nog gesien het. Die honde en kat lê in die eetarea, dis vuil en dis of alles net oorgesien word. Een van die gaste het in hondepoef getrap wat langs die tafel gelê het waar hulle aandete moes eet. Die eienaar sit en eet en wanneer hy klaar is, vee hy die kos wat hy op die tafel gemors het met sy hand tot op die grond. Dan dit hy sy bord met oorskiet op die grond neer en dan lek die hond die bord skoon. Dis 'n vuil plek met baie lae standaarde. Ek kon nie glo dat die webtuiste so 'n sif plek op hulle boeke het nie. Ek kry die mense wat daar bespreek jammer en ek is nie 'n snob nie, hou net van 'n skoon plek. Seep en water is nie duur nie.

Oyster Bay Beach Lodge's response

Ek is baie jammer dat jy so ontevrede was Jan.

Oyster Bay Beach Lodge
Cornelius M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelius M
With spouse/partner

Fantasties.

Wens ons kon langer bly. Die totale pakket is elke oomblik en sent die moeite werd!

Wilna L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna L
With spouse/partner

Heerlik gestap en baie vars lug. Heerlike kos!

Wonderskone uitsig Heerlike stap plek Rustig en ongerep Heerlike kos... Eienaar van Beach house.. Uitstekende chef! Google maps moet net aandui dis 'n grondpad...vir 4x4

Oyster Bay Beach Lodge's response

Baie dankie, bly julle het julle verblyf by ons geniet, kom weer.

Oyster Bay Beach Lodge
Sadick P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sadick P

It was an awesome stay.

Nick, the owner, is very friendly and accommodating. The view from the rooms are amazing. It is a very peaceful and tranquil surroundings.

Oyster Bay Beach Lodge's response

Thank you very much, we are very happy you enjoyed your stay.

Oyster Bay Beach Lodge
From R900
per night (sleeps 2)
From R900
per night (sleeps 2)
From R900
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 417 Tongvis Street, Oyster Bay, 6300, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8f0845d0906a12a64f1e731c1a12052dfe12c120afec810e5bc8eae9fed4368343f28395b6dbbadacaa82f7fd382aba0e08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (sleeps 2) 5 5 1 5 417 Tongvis Street Oyster Bay 6300 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.175652430511 24.66385429014
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!