The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Oyster Bay Self-Catering | TravelGround
+55

Oyster Bay Self-Catering

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 12 reviews for Oyster Bay Self-Catering
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Sonja C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonja C
Family with teenagers

Mooiste see-uitsig.

Heerlike binnebraai. Kan doen met nuwe badhanddoeke. Lekker gerus met 'n wonderlike see-uitsig.

Oyster Bay Self-Catering's response

HI Sonja,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, sal kyk na nuwe handdoeke in die nuwe jaar.
Groete,
Lizelle

Oyster Bay Self-Catering
Ronel D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel D
Family with young children

Eenvoudig fantasies.

Pragtigste uitsig oor die see uit elke vertrek. Baie naby aan see, die voetpaadjie net baie ongemaklik.

Oyster Bay Self-Catering's response

Hi Ronel,
Dankie vir julle goeie positiewe terugvoer, ons het nou hout trappies gebou langs die huis af en voor tot by die see, so volgende keer sal dit ook meer gemaklik wees.
Groete,
Lizelle

Oyster Bay Self-Catering
Carin D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin D
Family with teenagers

Ideale verblyf vir 'n familie met tieners!

Ons was gelukkig met heerlike weer en die 4 tienerseuns was permanent op die strand, tussen die rotse of in die water, al was dit vroeg Augustus. Die huis se ligging is perfek en het waarskynlik die beste ligging in die hele Oesterbaai. Die huis self het alle geriewe moontlik en ons kan regtig geen negatiewe oor die huis en sy ligging sê nie. Die enigste klein nadeel is die paadjie na die strand. Dis nie juis geskik vir ouer mense (ouma was saam) of mense wat moeilik beweeg nie. Ons moes ompad stap om by die strand reg voor die huis te kom vir ouma se onthalwe. Andersins 'n perfekte wegbreekplek vir iemand wat hou van stilte.

Oyster Bay Self-Catering's response

Beste Carin en gesin,
Ek is baie bly dat julle ons spesiale plek met die natuuurskoon, omgewing en huis geniet het. Julle is altyd welkom.
Groete,
Lizelle

Oyster Bay Self-Catering
Martin M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin M
With spouse/partner

Ons soek lankal na so 'n plek.

Mens kan nie beter as dit kry nie. Op die see, maar hoog op pilare gebou sodat die sand nie inwaai nie. Klomp stoepe. Nuut. Beskutte braaiplek en kaggel. Lekker beddens. Paadjie strand toe. See se gedruis in jou ore.

Oyster Bay Self-Catering's response

Beste Martin,
Ek is bly julle het julle tydjie in Oesterbaai geniet. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Groete,
Lizelle

Oyster Bay Self-Catering
Matthew L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Matthew L
Family with teenagers

Wow - beautiful house in beautiful surroundings!

If you're looking for a quiet relaxing place to spend time with the family then this is the place!

Oyster Bay Self-Catering's response

Hi Matthew,
Thank you for the review. I am glad you and your family enjoyed and loved Oyster bay as much as I do.
Kind regards,
Lizelle

Oyster Bay Self-Catering
Elaine P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine P
Family with teenagers

Brilliant stay.

Love Oysterbay. Loved the accommodation. Would recommend 100 %.

Oyster Bay Self-Catering's response

Dear Elaine and family,
I am so happy that you enjoyed your stay, and appreciated the beauty of Ouster Bay!

Oyster Bay Self-Catering
Jack V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jack V
With spouse/partner

Asemrowend.

Die natuurskoon is werklik asemrowend mooi en die huis is perfek geleë. Dit is modern, ruim, baie lig, en gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Daar is ook gratis Wi-Fi en DStv. Dit was netjies en baie skoon met ons aankoms. Die uitsig vanuit die huis, oor die fynbos en duine na die see, is prentjiemooi! Woorde beskryf dit nie. Die tjokka-bootjies was die eerste twee aande duidelik sigbaar vanaf die huis, wat nog meer tot die atmosfeer bygedra het. Dis wonderlik om hier so naby die natuur te kan wees. 'n Baie spesiale plek waar 'n mens kan rus, ontspan en get away from it all.

Oyster Bay Self-Catering's response

Goeie dag Jack,

Baie dankie vir julle skrywe.. dit maak my hart bly as julle Oesterbaai net so waardeer en geniet soos ek!

Oyster Bay Self-Catering
Sunika T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Sunika T
Family with teenagers

Great location, but the house is neglected.

Excellent location, but the house not worth the price. Kitchen not fully equipped and house has problems with damp leading to damp carpets with unpleasant smell. The house needs serious renovation and cleaning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese ligging, maar huis baie verwaarloos.

Die ligging van die huis is fantasties, maar die huis is nie die geld werd nie. Kombuis nie volledig ingerig en die huis is vreeslike vog probleme wat ly tot klam matte wat onaangenaam ruik. Die huis het dringende aandag nodig en ook 'n goeie skoonmaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oyster Bay Self-Catering's response

Goeie dag Sunika,
Kan jy asb 'n aanbeveling wat die kombuis meer volledig ingerig sou maak. Ek weet die wasmasjien was nog nie gekoppel nie, maar ek het julle in kennis gestel. En ek het toegesien dat al die kaste uitgepak en gewas is voor julle gekom het, en alles skoon gemaak is. Die vensters word ongelukkig net 1 x per maand skoon gemaak deur mense wat van Jeffreys kom, maar as die wind 1 keer waai is alles weer vuil. Ek weet die huis het vog probleme, maar so het al die huise in Oesterbaai wat naby die see is, dit is 'n probleem met die wind en reën.

Ek is regtig jammer julle het dit nie geniet nie, julle is die 1ste mense ooit wat nie tevrede was nie.
Is julle die mense wat braai kwotasie gegee het 'n wyle terug?

Oyster Bay Self-Catering
Elmo V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmo V
With friends

Die ligging van die huis is perfek.

Sal die veblyf enige tyd aanbeveel. Baie skoon netjies en 'n lekker kuierhuis met 'n see-uitsig.

Tina H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina H
Family with teenagers

Fantastic break, beautiful house and surrounds.

I will certainly go back. Had an amazing stay and did not want for anything.

Liezel L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Liezel L
With spouse/partner

Lieflike moderne huis reg op die mooiste strand geleë.

Verblyf was baie aangenaam, het elke aand met die gedruis van die see in die ore aan die slaap geraak. Die huis was groot, netjies en het als wat mens nodig mag kry. Ongelooflike see-uitsigte, voel of mens reg op die strand bly. Ideale wegbreek vir gesinne/paartjies wat bietjie stilte en rus soek, of wil wegbreek van die stadsgewoel vir 'n wyle. Daar is 'n voetpaadjie van onder die huis af tussen bosse direk strand toe, maar wees gewaarsku, gebruik op eie risiko, daar is orals in dorp op asblikke en kus wandelpaaie waarskuwing borde vir slange. Die dorpie Oesterbaai is baie stil en rustig (buiteseisoen en in week gebly), en daar is algemene handelaar, wat met tye baie besig is met rye mense wat wag om gehelp te word. Lyk of dit goeie besigheid doen met plaaslike inwoners van die aanliggende plakkerskamp. Het ook veilig gevoel met die buurtwag wat snags die strate patroleer, want dis baie donker en stil in die aand. Sal die huis aanbeveel vir enigeen wat die natuurskoon en rustigheid kan waardeer, en opsoek is na wegbreek.

Johan D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan D
Family with teenagers

Rustige gesinsvakansie.

Ons hou van 'n rustige omgewing wat die kinders kan kom en gaan soos hulle wil. Het alles so ervaar. Enigste negatief is die groot hoeveelhede vissersbote met hulle skerp ligte in die aand.

Oyster Bay Self-Catering's response

Een van Oesterbaai se kenmerke is die tjokka bote wat sekere maande van die jaar in die baai lê. Hulle vang snags die tjokka met helder ligte - tog bly dit vir my 'n bekoring. Oesterbaai is ook een van die veiligste plekke in Suid-Afrika. Daar is slegs 1 toegangs pad tot in die dorpie, en al die mense ken mekaar. Daar was nog nooit 'n geweldadige voorval in die dorpie nie. Indien enige diefstal plaasgevind het, was dit maar klein misdaad en 9 uit die 10 kere word die persone met die goedere op gespoor. Dit bly 'n wonderlike stil rustige gemeenskap en ongerepte omgewing. Wonderlik dat julle, julle tydjie daar geniet het as 'n pragtige gesin.

Oyster Bay Self-Catering
From R2 000
per night (sleeps 8)
From R2 000
per night (sleeps 8)
From R2 000
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 382 Marlyn Street, Oyster Bay, Eastern Cape, 6305, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAid7fnu4iJsczCs6bbn72fHFCaOXFGseqimWGnCruyw9HWfYMyR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 000  per night (sleeps 8) 12 5 1 5 382 Marlyn Street Oyster Bay 6305 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.173660087203 24.660369157791
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!