The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Parfait at Koetsiershuis | TravelGround
+20

Parfait at Koetsiershuis

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 11 reviews for Parfait at Koetsiershuis
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Magda G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda G
With spouse/partner

Loopafstand van al die nodige plekke. Baie netjies en gerieflik, met alles in wat jy nodig het.

Woonstel het alles wat jy nodig het en sentraal geleë.

Noelene V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Noelene V
With spouse/partner

Oulik, maar nie baie privaat nie.

Die akkommodasie is netjies en lekker sentraal, maar ek sou dit waardeer het indien ek vooraf gewaarsku was dat ek al my bagasie by twee stelle trappe, waarvan die trappies smaller is as die standaard trap, moet opdra en later weer afsleep. Die mense wat in die restaurant se binnehof sit en kuier, klink nogals of hulle in die woonstel praat en volg jy elke aspek van hul gesprekke. Die haardroeër het nie in die tweepuntprop gepas nie en moes ek by twee winkels gaan soek om een op te spoor. Ideaal vir jonger persone

Jenny N - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny N
With spouse/partner

An awesome place to stay!

Very convenient. You can walk everywhere!

Sonja J - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonja J
With spouse/partner

Baie sentraal en veilig.

Veilige blyplek baie sentraal geleë. Waardeer ongelooflik baie dat ons vroeër kon inklok.

Linda D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Linda D
With spouse/partner

Waarde vir geld

Goeie ligging en waarde vir geld. Sal weer daar gaan bly.

Martina V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Martina V
On business

Uitstekende verblyf en diens, sal enige tyd aanbeveel!

Puik verblyf en vriendelike en hulpvaardige diens! Baie goeie ligging vir Stellenbosch Universiteit.

Annelet V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelet V
With spouse/partner

Heerlik en baie sentraal.

Ons gasvrou was baie oulik en die verblyf skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het. Die eenheid is baie sentraal en stapafstand van alle restaurante - reg in die hartjie van Stellenbosch.

Bianca F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca F
With spouse/partner

Lieflike alles-wat-nodig-is plekkie in die hartjie van Stellenbosch, what more do you want.

Vir 'n vinnige verblyfopsie was ons aangenaam verras om die opening te kry en is baie beïndruk met die plekkie. Selfs 'n volgende trippie saam met die kinders oorweeg. Enigste voorstel is 'n vloermatjie vir die badkamer. Dankie vir weereens uitstekende diens en hulp en kommunikasie.

Jurie Z - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie Z
With spouse/partner

Gerieflik.

Gerieflik, skoon, uitstekend bestuur, veilige parkering, goeie kommunikasie, naby alle winkels en eetplekke, ens.

Petro O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro O
Individual traveler

Central, safe, neat with all the utensils available.

Ilze was very helpful. We had a very nice overnight stay and could walk to most places around the guesthouse. Had safe parking for my car.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sentraal, veilig, netjies met alle toebehore beskikbaar.

Ilze was baie hulpvaardig. Ons het heerlik oornag en kon loop na die meeste plekke om die gastehuis. Het veilige parkering vir my motor gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dinette L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dinette L
With friends

Would definitely book here again, neat, safe and centrally located.

What a wonderful surprise. So safe and central. Would definitely come here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal beslis weer hier bespreek, netjies, veilig en so sentraal geleë.

Wat 'n wonderlike verassing was dit nie, baie veilig en so sentraal geleë, sal beslis weer hier bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 200
per night (sleeps 2)
From R1 200
per night (sleeps 2)
From R1 200
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 13 Ryneveld Street, Stellenbosch, 7600, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06913b5829767e79d232c6a3f01a6a2e902aef9dc663ab9316bc11432a195e3f9e956e1f3334787299a7391b48b6f825269b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 2) 11 5 1 5 13 Ryneveld Street Stellenbosch 7600 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.937676 18.862683
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!