The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pepper Tree Self-catering Guest House | TravelGround
+29

Pepper Tree Self-catering Guest House

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 10 reviews for Pepper Tree Self-catering Guest House
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Heidi J - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi J
Family with young children

Had an enjoyable stay with family, area nice secure and felt safe. Feeling like a home away from home.

Will definitely book again a stay this time more days. Fell in love with the yard especially the tree in front of the fireplace, the owner's pride and joy. Close to town and beach was a walking distance.

Pepper Tree Self-catering Guest House's response

Thank you Heidi. It was a pleasure to host you and your family and to get to know you. You are most certainly welcome to come stay again. Regards, Brandon.

Pepper Tree Self-catering Guest House
Thelma D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thelma D
With friends

Baie gerieflik!

Pepper Tree is baie netjies en gerieflik ingerig met alles wat jy dalk kan nodig kry. Brendan het uit sy pad gegaan om te verseker dat ons in gerief kan ontspan en oor niks anders hoef te bekommer nie. Ons was nie eers bewus van die kragonderbrekings nie, alhoewel daar party dae 2 tot 3 maal per dag beurtkrag was. Ons sal beslis weer daar gaan bly as ons weer in Plettenbergbaai kom!

Pepper Tree Self-catering Guest House's response

Thelma, baie dankie. Dit was 'n plesier om julle by ons te he en ek hoop ons sal julle weer sien inndie toekoms. Groete, Brandon.

Pepper Tree Self-catering Guest House
Erica D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erica D

Baie lekker gekuier, rustige atmosfeer.

Plek self is baie netjies, baie modern en baie spasie.

Pepper Tree Self-catering Guest House's response

Baie dankie Erica. Dit was 'n plesier om julle hier te he en ons hoop om julle weer te sien.

Pepper Tree Self-catering Guest House
Veronica D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronica D
Family with young children

Onsettend lekker, nice.

Baie dankie Brandon vir die vriendelike ontvangs. Ons het sommer onmiddellik welkom gevoel. Die huis was baie netjies en goed toegerus met als wat nodig is. Ons het ook die ruimte geniet wat die huis binne sowel as buite gebied het. Ons het beslis ons verblyf baie geniet. Weereens baie dankie!

Pepper Tree Self-catering Guest House's response

Baie dankie Veronica. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ek is bly julle het dit geniet en julle is enige tyd weer welkom by ons. Brandon

Pepper Tree Self-catering Guest House
Trevana S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevana S
Family with teenagers

Lovely stay as family.

Pepper Tree Self-Catering Guest House has all the necessities that you need when you go away. It is in the true sense of the word home away from home. Furthermore the furry children of the family were also allowed and therefore Pepper Tree also deserves 5 stars. Thanks Brandon for a lovely stay in Plettenberg Bay.

Pepper Tree Self-catering Guest House's response

Trevana, thank you very much for your kind words. It was a pleasure to host you and your famiky and you are welcome back anytime.

Pepper Tree Self-catering Guest House
Jaco S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S

Baie lekker gekuier in huis.

Die huis is ruim en baie netjies. Die skottelgoedwasser is 'n bonus! Die rygoed het agter geslote hek gestaan en di huis het 'n alarmstelsel wat ons baie veilig laat voel het! Sal weer daar kom bly wanneer Plettenbergbaai besoek!

Pepper Tree Self-catering Guest House's response

Jaco, baie dankie. Ek is baie bly julle het lekker gekuier en gebly en ek oop om julle weer te sien. Groete, Brandon.

Pepper Tree Self-catering Guest House
Chrisma O - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisma O
With spouse/partner

Perfekte wegkomplek vir enige iemand.

Ek en my vrou het 'n mini honeymoon gehou in Plett. Ons het besluit om by Pepper Tree Gastehuis te bly. Die eienaar is baie vriendelik en hy maak seker jy het als wat jy benodig om 'n lekker tyd te hê. Wanneer ons weer in Plett gaan bly sal ek vir seker weer daar wil oorslaap.

Pepper Tree Self-catering Guest House's response

Chrisma, baie dankie vir die wonderlike resensie. Die was 'n plesier om julle as gaste te hê. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Brandon

Pepper Tree Self-catering Guest House
Andries S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries S
With friends

Baie dankie vir 'n heerlike wegbreek, alles was baie netjies en veilig ek het baie lekker gebly.

Daar is van alles in die huis soos by jou eie huis en ons was goed ontvang deur Brendon die eienaar en hy was baie vriendelik en ek gaan definitief weer gaan, loopafstand na die strand. Dankie vir 'n lieflike plek om tuis te gaan en 'n wonderlike wegbreek te geniet en dis waarde vir jou geld definitief, baie dankie Brendon, julle is tops Peppertree Self catering Guests House.

Pepper Tree Self-catering Guest House's response

Baie dankie Andries. Dit was 'n plesier om julle as gaste te he by ons. Julle is enige tyd weer welkom om by ons te bly. Groete. Brandon

Pepper Tree Self-catering Guest House
Nicolize E - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolize E
With friends

Great place and friendly owner!

It was a lovely stay, we would definitely book it again when we are in Plett. The owner was very accommodating and kind. It is situated in such a wonderful location, very central and close to everything. The house was so clean and everything was so well organized, made it a pleasure to stay there

Pepper Tree Self-catering Guest House's response

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit word opreg waardeur.

Pepper Tree Self-catering Guest House
Elaine D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine D

Uitstekend, wow ons het baie lekker hier gebly.

Ons sal definitief weer hier kom bly, die plek is so goed ingerig, baie netjies en skoon. Baie lekker braaiplek en die stoep is wonderlik om by te sit en eet. Ons sal hierdie plek definitief aanbeveel sou julle 'n plek nodig hê in Plett.

Pepper Tree Self-catering Guest House's response

Thank you Elaine. It was a pleasure hosting you and your family and we hope to see you again in the near future.
Regards. Brandon

Pepper Tree Self-catering Guest House
From
R1 350
per night (sleeps 7)
From
From R1 350
per night (sleeps 7)
From
R1 350
per night (sleeps 7)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 12:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 82 Dassen Island Drive, Plettenberg Bay, 6600, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28844a8a3cd35ae38443a42d9902bbc91b91421335b1a9ed7d5f0e422b527019436009cdc1b688c60b899aa1768d1d49a37f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 350  per night(sleeps 7) 10 5 1 5 82 Dassen Island Drive Plettenberg Bay 6600 Western Cape 0860 022 102 12:00-18:00 11:00 -34.08391 23.36233
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!