Westville Accommodation at Petla's Place | TravelGround
+17

Petla's Place

19 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 19 reviews for Petla's Place
Cleanliness
4.2/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.2/5
Celeste V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Celeste V
On business

Die yskas is genoeg om enige iemand af te sit!

Daar is 'n paar goed wat my afgesit het. Nr. 1 is die yskas. Hy val uitmekaar uit, is vreeslik vuil en die water drip van die vrieskas na die yskas. Ek het kos wat oorgebly het in die yskas gesit en toe loop daar water op dit en word oneetbaar. Wou eintlik glad nie die yskas gebruik nie want dit was vuil. Parkering was ook onplesierig, ek het parkeer waar hulle gesê het ek moet parkeer maar later het 'n kar ingetrek en ek kon glad nie in my bakkie kom nie, dit is nadat daar op die webtuiste gesê is ek parkeer reg voor my eenheid. Die gordyne in die badkamer kan deur gesien word en ek moes handdoeke hang om die vensters toe te maak, geen privaatheid in die badkamer nie en as 'n gas weet mens nie wie daar kan sien nie. DStv word geadverteer, maar daar is slegs 2 kanale beskikbaar. Verder was als in orde en die dame wat ek neem aan instandhou het seker kom maak ek het alles wat ek nodig het vir beurtkrag.

Kobus T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus T
Family with teenagers

Netjiese en skoon fasiliteite.

Goeie en vriendelike diens van die eienaars.

Nomthie B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nomthie B
Individual traveler

Good place.

Enjoyed my stay at Petla's.

Marilize B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilize B
With friends

Uitstekende ligging, rustig, en vriendelike diens.

Ons het die rustige natuurskoon en veiligheid vreeslik geniet, en dis naby genoeg aan winkels waar mens wegneemetes kan koop indien mens nie in een van die selfsorgeenhede bly nie. Ons het hier gebly vir my gradeplegtigheid by UKZN, en dis minder as 10 min van die Westville-kampus, wat dit baie gerieflik maak vir deeltydse studente of besoekers aan die universiteit.

Johan V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Individual traveler

Baie dankie.

Sien sterre.

Natasja E - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Natasja E
With spouse/partner

Gerieflik, netjies en gasvry.

Baie gerieflik vir die doel waarvoor ons geboek het. Gasvryheid was ongelooflik en die kamers netjies.

Zelma G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zelma G
Family with teenagers

Lovely, relaxing stay away from home.

A lovely place to stay. Value for money. The location is perfect and the host is a very friendly person. Thank you Leon.

Samuel M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samuel M
With friends

Really nice place that met our need to stay in a cheap place while visiting Durban.

See stars.

Marius R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius R
Family with young children

Very pleasant people and central, nice and quiet place.

We will stay here again easily.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename mense en lekker sentrale, mooi en still blyplek.

Ons bly maklik weer hier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magda S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Magda S
With spouse/partner

Slegs geslaap.

Yskas kort aandag. Kassies benodig verf. Ongemaklike ingang by slaapkamer a.g.v. groot rusbank.

Marilize B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marilize B
Individual traveler

Baie mooi area, goeie gasvryheid, en uitstekende ontbyt.

Baie lekker gebly hier en sal definitief weer terugkom. Hulle het my baie welkom en veilig laat voel. Die ontbyt is heerlik. Hul het verskillende eenhede en as mens selfsorg wil hê, moet mens dit aandui wanneer mens die bespreking maak. Ek het die eerste keer 'n selfsorgeenheid gehad en die tweede keer slegs 'n kamer met 'n klein yskassie, ketel, beker, glas en teelepeltjie. Meer eetgerei en 'n mikrogolfoond sou dit definitief meer gerieflik gemaak het, maar daar is winkels naby waar mens kos kan koop.

Karien B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien B
With spouse/partner

Very comfortable and clean.

Maybe put some chairs on the verandah as the surroundings are very nice and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik en skoon.

Kan miskien bietjie stoele op stoepie sit aangesien omgewing baie mooi en rustig is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Petro S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro S
With spouse/partner

Warm reception, very tidy and clean, delicious breakfast and pretty and peaceful area.

Warm reception by Leon and Petla, very tidy and clean, delicious breakfast and pretty and peaceful area. Would go again any day - we had a lovely stay. Because of the good security we could sleep peacefully at night. Petla's Place is highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hartlike ontvangs, baie netjies en skoon, lekker ontbyt en die mooiste en rustigste omgewing.

Hartlike ontvangs deur Leon en Petla, baie netjies en skoon, lekker ontbyt en die mooiste en rustigste omgewing. Sal enige tyd weer vir ons daar plek bespreek - ons het baie lekker gebly. Weens die goeie sekuriteit kon ons rustig en heerlik aan die slaap raak. Petla's Place word hoogs aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Richard L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Richard L
With friends

Quiet place without breakfast.

The location is nice and quiet. Without GPS it's difficult to find the place. Unfortunately they don't offer breakfast.

Cameron D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cameron D
On business

It's a nice place, good value for money.

The food was good, the room was clean and neat, everything one needs when staying out of town.

Almari V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Almari V
Individual traveler

Gemaklike verblyf en pragtige eienaars!

Dis 'n wonderlike stil plekkie met vriendelike eienaars.

Angelique K - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Angelique K
With spouse/partner

Nie goed genoeg nie.

Ek het nie 'n probleem met troeteldiere nie, maar dit is bietjie raserig. Die stortgeriewe was nie goed genoeg nie. Daar is net 'n bad met 'n handstort. Daar is ook nie behoorlike gordyne nie, net rietblindings wat deurskyn en mens slaap moeilik met die lig wat buite skyn.

John L - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
John L
Family with young children

Warmly welcome by there staff

Enjoyed my stay, very secured area.

Henk J - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk J
Family with teenagers

Heerlik!

Gasvry en baie aangenaam. Kan dit beslis aanbeveel.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15a Marlowe Avenue, Westville, 3630, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MTJjZDM0LWUxNTYtNDliYy1iNDdmLTUxY2VkZTQ3ZTBiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 19 5 1 5 15a Marlowe Avenue Westville 3630 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.821759574397 30.915066003799
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com