The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Pilgrims Hut | TravelGround
+32

Pilgrims Hut

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 15 reviews for Pilgrims Hut
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Morné S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morné S
With friends

Uitstekend.

Huis is baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig sal kry, is daar en nog meer. Mark het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Ons het goud ontdek, met die uitstekende verblyf. Julle sal ons vir seker weer sien.

Pilgrims Hut's response

Baie dankie vir die resensie Morñe. Dit was ñ voorreg om julle te huisves. Baie dankie ook dat julle die huis so mooi skoon gelaat het. Ons kon net die linne vervang en nuwe gaste ontvang.
Groete
Mark & Christine

Pilgrims Hut
Charlet V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlet V
With friends

Getaway weekend.

What a beautiful place, we had a very good stay, everything was clean and neat with the friendliest reception from Mark. Thank you very much, we will see you again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wegbreeknaweek.

Wat 'n pragtige plek, ons het weer baie lekker gekuier, alles skoon en netjies met die vriendelikste ontvangs van Mark, baie dankie ons sien julle weer binnekort.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pilgrims Hut's response

Hi Charlet,
Dit was lekker om vir jou en Chris en Zakkie tê huisves. Hoop om julle gou weer tê sien. Dankie vir julle resensie ons waardeur dit baie.
Tot volgende keer.
Totsiens
Mark & Christine

Pilgrims Hut
Frik P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frik P
Family with teenagers

Uitsonderlik.

Lekker om in 'n lewende erfenisterrein te kan bly. Pragtige plek, uitstekende ligging, silwerskoon met 'n baie aangename gasheer.

Enoch D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Enoch D
With friends

It was quite a memorable visit, being our first time in this area. The reception from Mark and wife was excellent.

There is peace of mind because the hut is just in an area away from most of the people. it allowed for privacy and peace of mind.

Nadia V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia V

Ongelooflike omgewing! Ware rustigheid

Voëlkykers sal dit baie geniet!

Pilgrims Hut's response

Baie dankie Nadia, vir jou resensie wat jy oor ons gestuur het. Dit was 'n groot plesier om jou en jou familie te huisves. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Mark en Christine.

Pilgrims Hut
Stefan K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stefan K
With friends

Awesome.

Great place in a great area.

Pilgrims Hut's response

Hallo Stefan,

Baie dankie vir jou resensie van Pilgrims Hut. Ons hoop om julle gou gou weer te sien. Dit was lekker vir ons om julle te huisves.

Groete

Mark en Christine

Pilgrims Hut
Charlet V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlet V

Fantasties.

Baie netjiese goed toegeruste plek gelee in 'n lekker rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly en gekuier as familie. Baie dankie vir die vriendelike ontvang. Tot volgende keer.

Pilgrims Hut's response

Hello Charlet,
Baie dankie vir julle mooi resensie. ons is bly dat jy en jou familie dit so baie geniet het om by by Pilgrims hut te bly. Ons hoop om julle almal weer sommer gou gou te sien.
Vriendelike groete,
Mark & Christine

Pilgrims Hut
Marvin B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marvin B
With friends

Awesome facilities, awesome view. Just an all-round awesome place to stay.

Mark did a sterling job and was extremely accommodating in arranging for collection and delivery of keys. Neat and tidy accommodation will all necessary amenities.

Pilgrims Hut's response

Thank you Marvin, it was a pleasure to host you and your team mates for the golf. Hope to see you all again at the next one.
Kind Regards

Pilgrims Hut
Melanie R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie R
Family with teenagers

Wat 'n ervaring, jy stap regtig terug in tyd.

Wat 'n besonderse plek. Fantasties gerestoureer en 'n boekversameling wat ons gesin die hele aand besig gehou het, heerlik rustig met 'n pragtige uitsig.

Pilgrims Hut's response

Baie dankie vir die resensie Melanie,ons is baie bly dat jy en jou familie dit so geniet het hier by ons. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Mark & Christine

Pilgrims Hut
J-j P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
J-j P

Natuurskone prettige wegbreek met 'n puik gasheer.

By aankoms het die gasheer vir ons gewag en nog voor ons by die huis in is het ons almal gesien dit gaan 'n prettige paar dae wees, die kamers is gemaklik en netjies en daar is meer as genoeg toiletgeriewe (ons was 6 mense). Daar is 'n lekker aparte braaikamer waar almal lekker kan saamkuier en 'n vleisie kan braai of 'n lekker pot kan maak. Daar is ook 'n alarm wat jy kan aktiveer as jy die omliggende area gaan verken so jy kan gaan toer met 'n geruste hart en weet jou besittings is veilig. Alles was perfek ons het almal baie waardeer.

Pilgrims Hut's response

Groete Jp, ons is baie bly dat jy en jou familie dit geniet het op ons ou plaasie. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Mark & Christine

Pilgrims Hut
Sandra E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra E
With spouse/partner

Awesome view. Clean and comfortable.

Awesome view. House is clean and comfortable. Braai area is very enjoyable.

Pilgrims Hut's response

Hello Sandra,dankie dat jy tyd gemaak het om die mooi resensie te skryf. Dit was vir ons n` plesier om julle te verwelkom. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete Mark & Christine

Pilgrims Hut
Paulo F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Paulo F
Family with young children

Very cosy house, very nice destination.

The house looks like a museum, you have decoration items, old looking furniture, etc. So don't expect the 100% modern comfort like a fancy hotel from capital but felt totally comfortable and definitely worth the experience. The view is top! The garden, don't go just to sleep, take some time to enjoy this place.

Pilgrims Hut's response

Good Evening Paulo,
Glad you and your family enjoyed your stay. Thank you for your honest opinion and review. Hope to see you and your family again soon.
Kind Regards,
Mark & Christine

Pilgrims Hut
Susann K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susann K
Family with teenagers

Uitstekend!

Rustige plekkie waar mens net kan ontspan van die besige lewe. Ruim spasie en erf waar kinders heerlik gespeel het. Skoon, netjies en definitief aanbeveel vir die mense wat nie die besige dorp wil hê nie, maar die dorp is steeds naby genoeg om te bekom wat nodig is.

Elizabeth M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth M
With friends

Very interesting place.

We always prefer to stay out of town. Our welcome was good and the house is large and comfortable.

Lieschke T - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lieschke T

Great time! Value for money!

Pilgrim's Hut is located just outside Pilgrim's Rest, so you can enjoy a wide range of activities - from cycling, hike, dining to waterfalls and walking through the stalls. Fantastic visit!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gekuier! Waarde vir jou geld!

Pelgrims Hut is puik geleë net buite Pelgrimsrus dorp, sodat mens 'n wye keuse van aktiwiteite kan geniet - van fietsry, hike, uiteet tot watervalle bekyk en deur die stalletjies loop. Fantastiese kuiertjie gewees!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 600
per night (sleeps 6)
From R1 600
per night (sleeps 6)
From R1 600
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R533, Pilgrims Rest, 1290, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2489835c3379d67930bac2a483b620e456ca83685fbc94d8acbb8e36ec93857a611c821cb73b1ea07533fe16f05564fa9b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 600  per night (sleeps 6) 15 5 1 5 R533 Pilgrims Rest 1290 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -24.915638255858 30.764465622047
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!