Eldoraigne Accommodation at Plovers Guest House | TravelGround
+13

Plovers Guest House

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 5 reviews for Plovers Guest House
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.6/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.6/5
Tom B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tom B
With spouse/partner

Just slept there for visit with children.

Our circumstances only allowed us to sleepover for 1 night, but would have liked to see bed and breakfast compared to self-catering.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net daar geslaap a.g.v. kuier by kinders.

Ons omstandighede het gemaak dat ons slegs geslaap het daar, maar sou graag ontbyt ingesluit wou sien, bed en ontbyt tenoor selfsorg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrisea D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Andrisea D
With spouse/partner

Baie gerieflik en skoon.

'n Baie mooi en gerieflike blyplek. Sal miskien net 'n veiligheidsnet oor die swembad wou sien - miskien was daar een oor die swembad en het die kinders dit alreeds afgehaal vir die kleinkinders om te swem voordat my man en ek daar aangekom het. Die Parrots self-catering-woonstel se skuifdeur het vasgehaak en het moeilik oop- en toegemaak. 'n Heining/palisade om die voertuie te beveilig sal ook 'n aanwins wees.

Anne-lize D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-lize D
Family with teenagers

Goeie waarde vir geld.

Netjies, bekostigbaar, veilig en gerieflik.

Ronelle V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle V
Family with teenagers

Baie skoon, netjies en baie stil vir 'n plek in die stad!

Ben het ons baie tegemoetgekom. Ligging en slaapplek was skoon, netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Dirk U - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk U

Perfekte verblyf en uitstaande diens en kwaliteit.

Net geen rook tekens opsit, die slaapkamer het na rook geruik en ek is 'n asma lyer wat nie rook kan hanteer nie.

Plovers Guest House's response

Dankie, ek sal die rooktekens opsit.

Plovers Guest House
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Plovers Guest House, Centurion , 0157, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5YjJmOGFkLTAzN2ItNDliNC1hNTNhLTQ5OTg5ZTExM2YwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 5 5 1 5 Plovers Guest House Centurion 0157 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.861383 28.161476
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com